# Economics Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p1-afr-marking-guidelines-nov-2019/974c0d4c-77d5-45da-a4f0-ddc809befba7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p1-afr-marking-guidelines-nov-2019/974c0d4c-77d5-45da-a4f0-ddc809befba7)

## About this document

Economics · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           PROVINSIALE ASSESSERING

                                           GRAAD 10

                                      EKONOMIE V2

                                    NOVEMBER 2019

                                     NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                       Die nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   2                    NW/November 2019
                               NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING A [VERPLIGTEND]

VRAAG 1

1.1.   VERSKEIE KEUSE VRAE

1.1.1 A- Beperkte hulpbronne
1.1.2 C- Skaarsheid
1.1.3 D- Huishoudings
1.1.4 B- Resessie
1.1.5 C-Selfversorgend
1.1.6 A- Khoisan
1.1.7 B- E-elektronies
1.1.8 D-Sensus                                                            (8 x 2) (16)

1.2.   PAS KOLOMME

1.2.1 F       ‘n Stelling gebaseer op feite wat bewys kan word.
1.2.2 A       Waar goedere en dienste gekoop en verkoop word.
1.2.3 D       Gelyke geleenthede vir alle mense in die werksplek.
1.2.4 C       Rou material of natuurlike hulpbronne word onttrek, gekweek en
               geoes.

1.2.5 I       ‘n Toename in reële BBP.
1.2.6 E       Die periode van baie hoë ekonomiese aktiwiteite, voordat die
               ekonomie afneem

1.2.7 G       ‘n Proses van ruiling van goedere en dienste sonder geld.

1.2.8 H       Dit is die ekonomiese aktiewe bevolking wat bestaan uit mense tussen
               die ouderdom van 15 en 64 wat aktief na werk soek .         (8 x 1) (8)

1.3.   EEN TERM

1.3.1 Arbeid
1.3.2 Absolute skaarsheid
1.3.3 Makro
1.3.4 Migrasie
1.3.5 Trog
1.3.6 Sekondêre                                                              (6 x 1) (6)
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    3                   NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE

2.1.1 Noem enige TWEE menseregte

             Onderwys
             Toegang tot ‘n basiese lewenstandaard
             Regverdige arbeidspraktyke
             Toegang tot gesondheidsorg                             (enige 2 x 1) (2)

2.1.2 Hoekom vorder die regering belasting vanaf sakeondernemings en
      huishoudings in?

             Belasting is die regering se inkomste
             Die regering sal in ‘n posisie wees om openbare goedere en dienste te
              voorsien aan huishoudings en sakeondernemings.(enige 1 x 2) (2)

2.2    DATARESPONS

       2.2.1 Watter produksie faktor word uitgebeeld in die bostaande
             spotprent?

             Arbeid                                                              (1)

       2.2.2 Watter vergoeding sal ontvang word by die uitgebeelde
             produksiefaktor?

             Lone/Salarisse                                                       (1)

       2.2.3 Verduidelik kortliks die term produksie.

              Dit is die proses waartydens die entrepreneur al die produksiefaktore
              kombineer en dit verander in ‘n bruikbare produk                   (2)

       2.2.4 Wat is die belangrikheid van entrepreneurs in die ekonomie?

             Hulle dra by tot die BBP (toename in produksie van goedere en dienste) 
             Hulle dra by tot werksgeleenthede
             Verhoog regerinsinkome √√                                         (4)

       2.2.5 Hoe kan ekonomiese groei lei tot ekonomiese ontwikkeling?

             ‘n Toename in die bruto binnelandse produk beteken meer goedere en
              dienste is beskikbaar vir die bevolking
             Meer mense sal indiensgeneem word en dit sal lei tot ‘n toename in die
              lewenstandaard  (aanvaar enige ander korrekte relevante respons)
                                                                          (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                      4                    NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.3       DATARESPONS

          2.3.1 Watter soort ekonomie word uitgebeeld deur die bostaande
                diagram?

                Geslote ekonomie.                                                   (1)

          2.3.2 Watter deelnemers in die ekonomie sal intermediêre goedere
                gebruik?

              Sakeondernemings/Firmas.                                               (1)
             
          2.3.3 Beskryf die term ekonomiese kringloop.

                Dit dui die vloei van goedere en dienste, geld, inkomste, produksie en
                 besteding in die ekonomie                                          (2)

          2.3.4 Hoekom is dit belangrik dat die regering mense aanmoedig om
                plaaslike goedere te koop?

                Om plaaslike produseerders te ondersteun. 
                Vir die ekonomie om te kan groei (produksie verhoog) 
                Vir werkskepping.                                                  (2)

          2.3.5 Beskryf kortliks die rol van die huishoudings in die bostaande
                diagram.

              Voorsien aan die regering en sakeondernemings produksiefaktore
              Voorbeelde: Natuurlike hulpbronne, kapitaal en arbeid
                Huishoudings verdien ‘n inkomste deur die voorsiening van
                 produksiefaktore
                Hulle spandeer hul inkomste in sakeondernemings 
                Huishoudings betaal belasting aan die regering.                    (4)

2.4       Onderskei tussen makro-ekonomie en mikro-ekonomie

          Makro-ekonomie

         Dit bestudeer die ekonomie as ‘n geheel. 
         Dit fokus op die ekonomiese gedrag van ‘n samelewing. 
         Voorbeeld: makro-ekonomie sal wees om inflasie, werkloosheid, of ‘n land se
          ekonomiese prestasie te bestudeer.                      Enige(2 x 2) (4)

          Mikro-ekonomie

         Dit is die studie van individuele verbruikers, huishoudings, firnas en ander
          organisasies. 
         Fokus op die aanbod en vraag besluite van die individue. 
         Mikro-ekonomie oorweeg die individuele vraag vir ‘n sekere produk teen ‘n sekere
          prys, of hoe individue besluit wat om te koop en wanneer om dit te koop. 
                                                                             Enige(2 x 2) (4)

          NB: As leerders se respons in tabel vorm is moet dit oor nagesien word

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                     5                   NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.5      Evalueer die effek van die sakesiklus op die ekonomie

      1. Verandering in totale aanbod en vraag. 
          In ‘n herstel fase sal vraag toeneem
          Dit kan lei tot ‘n tekort aan goedere en dienste as gevolg van die toenemende
            vraag, sakeondernemings sal meer moet produseer vir die hoeveelheid
            vraag 
          In ‘n resessie sal die vraag na goedere en dienste afneem as gevolg van die
            hoë werkloosheidskoers, besighede sal hul produksie verlaag

      2. Verandering in ekonomiese groei 
          In ‘n afswaai in ‘n sakesiklus sal ekonomiese groei verminder,
            sakeondernemings sal minder produseer 
          Gedurende die opswaai fase van die sakesiklus, sakeondernemings sal meer
            goedere en dienste produseer en indiensnemings sal styg omdat meer mense
            indiens geneem is. 

      3. Verandering in indiensneming 
          Gedurende die afswaai fase van die sakesiklus, sal sakeondernemings minder
            produseer wat sal lei tot werksverliese vir mense, werkloosheid sal verhoog.
            
          In ‘n opswaai fase van die sakesiklus , sakeondernemings sal meer goedere en
            dienste produseer en meer mense indiens neem, indiensnemings sal verhoog.
            

      4. Verandering in pryse 
          In ‘n afswaai in die ekonomie, is pryse gewoonlik aansienlik hoog en mag
            verder toeneem. 
          Mense sal nie die goedere en dienste kan bekostig nie en sal minder goedere
            en dienste koop.

      5. Verandering in die wisselkoers 
          In ‘n afswaai is daar ‘n afname in die vraag vir ‘n land se goedere en dienste en
            ‘n afname in uitvoere. 
          Die vraag na die land se geldeenheid sal afneem en dit lei na die koopkrag wat
            sy waarde verloor
          In ‘n opswaai is daar ‘n toename vir ‘n land se geldeenheid. Meer mense koop
            die land se goedere en dienste. Die koopkrag verkry dan weer sy waarde. 
                                                                                      (8)
                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                     6                  NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES

3.1. Beantwoord die volgende vrae.
   3.1.1       Noem enige TWEE bank instellings in Suid-Afrika.

              FNB (Eerste nasional bank.) 
              ABSA Bank
              Capitec Bank
              Standard bank
              Nedbank                                                      (2 x 1) (2)
   3.1.2 Hoe kan ‘n toename in inkomste lei tot ontwikkeling van nywerhede?

            ’n Toename in inkome sal lei tot ‘n uitbreiding van ekonomiese aktiwiteite,
             want dit is beter salarisse en lone vir werknemers in die fabrieke. 
           ● ’n Toename in beide vraag en aanbod na goedere en dienste sal lei
             tot ‘n toename in BBP, wat ekonomiese groei tot gevolg het 
                                                                            (1 X 2) (2)
3.2.   DATARESPONS
       3.2.1 Watter negatiewe effek sal migrasie op die ekonomie hê?

              Misdaad koerse verhoog 
              Hoë werkloosheid lei tot armoede 
              Hoë afhanklikheid vanaf die regering                                 (1)
               (enige ander relevantenegatiewe effek)
       3.2.2    Hoekom migreer mense na stedelike gebiede?

              Mense is opsoek na beter ekonomiese geleenthede.
              Opsoek na ‘n beter lewenstandaard. 
              Opsoek na indiensneming.                                            (1)
       3.2.3. Beskryf kortliks die begrip stedelike migrasie
               Dit is die beweging van mense van plattelandse na stedelike
               gebiede.                                                           (2)
       3.2.4 Hoe sal die netto migrasie die Suid-Afrikaanse ekonomie
            beinvloed?

              Werkers wat werkloos is sal na ander plekke trek opsoek na werk
              Suid-Afrika sal ‘n tekort aan geskoolde werkers hê omdat hulle na ander
               lande sal immigreer.                                             (2)
3.2.5 Volgens jou mening hoekom is dit belangrik vir die regering om die
      bevolkingsgroeikoers te ken in die land?
    
     Sodat die regering kan beplan watter hulpbronne die burgers gaan benodig in die
      toekoms. 
     Sodat die toewysing van hulpbronne doeltreffend sal wees. 
     Hulpbronne soos infrastruktuur, onderwys en gesondheid projekte 
      (enige ander korrekte relevante respons)                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                      7                  NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.3 DATARESPONS

          3.3.1 Watter stadium van ekonomiese ontwikkeling word uitgebeeld in
                die bostaande inligting?

                Die self-onderhoudende fase.                                       (1)

          3.3.2 Noem EEN aktiwiteit wat gedoen deur hierdie mense.

                jagter versamelaars
                jagters
                Versamelaars                                        (enige 1 x 1) (1)

          3.3.3 Wat maak die tradisionele gemeenskappe so self to be self-
                onderhoudend?

                Hulle produseer genoeg vir gebruik en nie vir die mark nie.       (2)

          3.3.4 Beskryf kortliks die term nomadiese leefstyl.

                ‘n Leefwyse waar mense met hul diere beweeg na ander gebiede soos
                 hulpbronne uitgeput word.                                    (2)

          3.3.5 Hoe was vaardighede aangeleer gedurende hierdie fase?

                Vaardighede word aangeleer by die werk.
                Ervare persone het vaardighede geleer vir die jonger generasie.
                Voorbeelde: Steenwerk, Metaalwerk, veeteelt, ens.                (4)

3.4 Lys en verduidelik TWEE faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het
    in Suid-Afrika gedurende die landbou en mynbou fase.

         Tekort aan infrastruktuur.  Ontoereikende beskikbaarheid van paaie en spoorweë
          het ontwikkeling aan bande gelê.
         Tekort aan kapitaal. Suid-Afrika was ‘n arm land met ‘n ekonomie wat op lanbou
          gebaseer was, en wat deur die beleid van kolonialisme uitgebuit is 
         Tekort aan geskoolde werkers.  Daar was ‘n algemene tekort aan opgeleide
          mense met tegniese vaardighede om in die fabrieke en myne te werk. 
         Tekort aan mynwerkers.  In die gebiede in die omgewing van die myne was daar
          nie genoeg mense wat in die myne wou werk nie. Lone was uiters laag
                                                                               (2 x 4) (8)

3.5       Evalueer die impak van MIV/VIGS in die Suid-Afrikaanse ekonomie.

         MIV/VIGS het ‘n negatiewe impak op die grootte en samestelling van die Suid-
          Afrikaanse bevolking, ekonomiese groei en ontwikkeling.
         Die koers van afwesigheid as gevolg van ondersoeke sal produksie verhoog en
          verlaag. 
         Hierdie faktore sal die produksie kapasiteit van die land verlaag
         Die ekonomie sal minder produseer (geen ekonomiese groei) 
         Die tekort aan geskoolde werkers verhoog 
         Die ekonomie sal sukkel met geskoolde werkers                          (8)
                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    8                    NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 4        MAKRO EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES

4.1    Beantwoord die volgende vrae

       4.1.1 Noem TWEE tipes skaardheid.

              Absolute Skaarsheid.
              Relatiewe Skaarsheid.                                          (2 x 1 ) (2)

       4.1.1 Hoekom is die verbruik van goedere en dienste so belangrik in die
             ekonomie?

              Dit lei tot ekonomiese groei – produksie van goedere en dienste/ produksie
               skep werksgeleenthede- ekonomiese ontwikkeling.            (1 x 2 ) (2)

4.2    DATARESPONS

       4.2.1    Watter metode word gebruik om die BBP in die bostaande tabel
                te bereken?

              Produksie metode.                                                     (1)

       4.2.2 Identifiseer die sektor wat die minste bygedra het tot BBP in die
             bostaande tabel.

              Pimêre sektor                                                         (1)

       4.2.3. Beskryf kortliks die term Bruto Binnelandse Produk.

              Die totale waarde van goedere en dienste geproduseer binne die grense
               van die land binne ‘n gegewe tydperk.                          (2)

       4.2.4 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering belasting gebruik om die
             ekonomie te stimuleer?

              Die regering kan belasting verminder
              Verbruikers sal meer geld het om te spandeer
              Die vraag na goedere en dienste sal toeneem 
              Meer goedere en dienste sal geproduseer word.                        (2)

       4.2.5 Bereken die BBP teen markpryse by punt A. (Wys alle berekininge)

               Bruto waarde toegevoeg@ basiese pryse.            1 639 485
               +Belasting op produkte.                             312 863
               - Subsidies op produkte.                             19 106
               =Bruto binnelandse produk @ markpryse.            1 933 242           (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                           9                  NW/November 2019
                                       NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

4.3         DATARESPONS
            4.3.1 Wat is ‘n voorbeeld van inheemse boerdery metode van Afrika in die
                  bostaande bostaande uittreksel?
                     Gemengde oesstelsel.                                                  (1)
          4.3.2       Identifiseer die inheemse metode wat in Chad gebruik is vir die
                      produksie van suksesvolle oeste.
                     'n Reën-gevoede besproeiingstelsel.                                   (1)
          4.3.3       Beskryf kortliks die begrip inheemse kennis stelsels.
                     Kennis wat uniek is aan ‘n gegewe kultuur of gemeenskap .
                     Kennis van die omgewing saamgestel deur inheemse mense
                      deur ervaring .                                                      (2)
          4.3.4 Waarom is inheemse kennis belangrik in ons lewens?
                     DIt vorm die grondslag van gelowe en tradisionele praktyke.
                     Dit vorm die basis vir probleem-oplossings vir die plaaslike gemeenskappes,
                      veral die armes                                                     (2)

          4.3.5       Verduidelik waarom boerdery ‘n belangrike ekonomiese
                       aktiwiteit is.
                  
            Dit voorsien goedere en dienste aan die verbruiker.
                  
            Dit sal lei tot ‘n toename in die produksie van goedere en dienste/ lei tot
            ekonomiese groei.
          Die omskep werksgeleenthede wat lei tot ekonomiese ontwikkeling.
                                                                                    (4)
4.4 Onderskei tussen vrye en ekonomiese goedere.
      Vrye goedere                                    Ekonomiese goedere
         o Dit is vollop.                             o Dit is skaars. 
         o Dit het nut                                o Het waarde en nut. 
         o Dit het geen ruilwaarde nie.               o Het beperkte aanbod. 
         o Voorbeelde: see water, sonlig,               o Het ruilwaarde (het ‘n prys) 
            lug, reën water ens.                       o Voorbeelde: diamante, meubels,
                                                           enige ander geproduseerde
                                                           goedere 
                                                                                 (2 x 4) (8)
4.5 Bespreek die impak van stakings in die mynbou en industrieë in die
    ekonomie?
           Baie mense sal hul werke verloor/ afdankings
           Winsverliese wat sal lei tot lae produksie wat die ekonomiese groei
             affekteer. 
           Afname in BBP en BNI
           Dit kan lei tot ‘n toename in inflasie
           Beleggers sal hul vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie verloor en hul
            beleggings onttrek of stop om te investeer
           Die openbare beeld sal negatief geaffekteer word. 
                                                                                      (8)
                                                                                    [40]
                                                                   TOTAAL AFDELING B: 80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    10                       NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING C

Beantwoorde EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou antwoordeboek.

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE

Elke land ervaar sikliese patrone in die ekonomie:
     Met behulp van ‘n diagram, bespreek volledig die fases van ‘n
        sakesiklus.                                                               (26)
     Verduidelik die endogene redes (Keynesianse teorie) vir die sakesiklus?
                                                                                  (10)
INLEIDING
    Sakesiklusse is die opeenvolgende periodes van opswaaie en afswaaie van
       ekonomiese aktiwiteite. 
    Veranderinge in die vlak van ekonomiese aktiwiteite het ‘n repeterende patroon
       van uitbreiding en inkrimping in produksie, inkomste en verbruik oor ‘n paar jaar.
         
(Aanvaar enige ander relevante inleiding / definisie.) (Maks. 2)

LIGGAAM: HOOFGEDEELTE
                               SAKESIKLUS
                                                                               Tendens-lyn
                                                                 piek

                             piek
                                                                                 resessie
                                          resessie
                                                             uitbreiding
              Uitbreiding
  Reële                                                           d

   BBP                                                                         trog

                                                trog

                                                                                 tyd

                                                            opskrif= 1 punt
                                                            Tendenslyn= 1 punt
                                                            Piek= 1 punt
                                                            Trog=     1 punt
                                                            Benoeming van asse= 2 punte
                                                           TOTALE PUNT: (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    11                    NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

1. Voorspoed fase 

       Daar is ‘n toename in reële BBP. 
       Firmas maak hoë winste en nuwe besighede tree die mark binne.
       Hoe meer besighede open, hoe meer produksiefaktore word in diens geneem. 
       Die toename in inkomste veroorsaak ‘n toename in die totale vraag wat dan
        produseerders sal forseer om uitset te verhoog. 
       Verhoogte uitset veroorsaak ‘n toename in investerings besteding as
        produseerders hul besighede uitbrei en hul voorraad verhoog. 
        (Aanvaar enige relevante antwoord)

2. Resessie fase

       Hierdie fase volg ontmiddelik na die piek.
       Dit is die fase waar ekonomiese groei afplat.
       Dit word genoem die ekonomiese afswaai.
       Dit ontstaan wanneer daar ‘n afname in ekonomiese aktiwiteit vir ‘n periode van
        ses opeenvolgende maande of twee kwartale is.
       Indiensnemingsvlakke daal.
       Totale vraag daal.
       Die waarde van geld depresieer.
       Inflasie verhoog.
       Rentekoerse verhoog, die vraag na krediet daal.
        (Aanvaar enige relevante antwoord)

3. Depressie fase

       Gedurende hierdie fase sluit baie besighede hul deure gevolg deur lae uitset.
       Totale vraag verlaag as gevolg van baie mense wat ‘n lae of geen inkomste
        ontvang nie.
       Wanneer ekonomiese groei ‘n laagte punt behaal en ‘n trog word bereik. 
       Besigheids sentiment is laag. 
       Lae vraag na krediet.
       Aandeel pryse neem toe.
        (Aanvaar enige relevante antwoord)

4. Herstel fase

        Hierdie fase volg onmiddelik na die trog. 
        Dit dui ekonomiese groei aan na die inkrimping. 
        Die herstel is stadig, maar neem toe tot dat dit die voorspoed fase bereik. 
        Produksie verhoog en indiensneming verhoog. .
        Toename in uitvoere en die waarde van geld vermeerder.
        (NB: Aanvaar die verduideliking van die piek, trog, inkrimping, uitbreiding)
        ‘n Minimum van 20 punte word toegeken vir die verskillende fases van die
        sakesiklus en 6 punte vir die diagram.                                 (Maks 26)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    12                   NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

ADDISIONELE GEDEELTE

Verduidelik die endogene redes( Keynesianse teorie) vir sakesiklusse

      Die Keynesianse teorie dui daarop dat markte inherent onstabiel is. 
      Die vlak van ekonomiese aktiwiteite is voortdurend en onregmatig besig om die
       ekonomiese potensiaal te oorskiet. 
      Die prys meganisme versuim om vraag en aanbod van goedere en dienste te
       koordineer. 
      Pryse is nie buigbaar genoeg om afwaards aan te pas nie. 
      Hierdie wanverhoudinge veroorsaak sakesiklusse. 
      Die regeringsinmenging is daar om ‘n piek of trog glad te stryk soos dit ontstaan.
                                                                                  (10)

       Gevolgtrekking
      Sakesiklus kan gwbruik word om ekonomiese aktiwiteite te bapaal
      Sakesiklusse kan deur ekonome sowel as enige persoon anders, gebruik word om
       die toestand van die ekonomie te verstaan  (Enige relevante gevolgtrekking)
                                                                               (Maks2)
                                                                                    [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWE

Bespreek Fase 4: Vervaardiging en dienste fase (1994 tot hede) in die geskeidenis van
die Suid-Afrikaanse ontwikkeling onder die volgende sub- opskrifte:

HOOF GEDEELTE: Eienskappe van vervaardiging en dienste.                   (8)
             Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling          (9)
             Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase.     (9)
ADDISIONELE GEDEELTE: Bespreek kortliks die faktore wat ekonmiese ontwikkeling en
dienste bemoeilik het.                                                     (10)

Inleiding
Vanaf 1994 het globalisering Suid-Afrika bevoordeel as gevolg van die toeganklikheid tot
die internasionale markte .(Enige relevante antwoord maks 2 punte)

Hoofgedeelte

Eienskappe van die vervaardiging en dienste

     Vervaardiging het ontstaan as gevolg van die Werêld Oorlog en baie items wat
      eers ingevoer was moes nou plaaslike geproduseer word, na die einde van die
      oorlog. 
     Vervaardiging het meer gesofistikeerd geword en uitvoere het wegbeweeg van
      tradisionele rou material met uitvoer bevordering na 1990. 
     Regerings inisiatiewe se doelwit was om groei te deel en industralisasie te versprei
      oor die land.(desentralisasie). 
     Wisselkoerse was onstabiel, met ‘n sterk rand wat uitvoere bemoeilik het deur
      uitvoere duur te maak. 
                                                                    (Maks 8 punte )

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                    13                     NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling

      Demokratiese regering- vanaf 1994 was daar ‘n toename in die vertroue van
       Suid-Afrikaanse markte en meer investering in die land het gelei tot ‘n toename in
       uitset. 
      Die depresieerende rand- invoere deur ryk Suid-Afrikaners het die rand verswak
       en uitvoere en uitvoere bevorder. 
      Arbeidproduktiwiteit- beter bestuursvaardighede, toename in investering in
       arbeid-besparings toerusting en vaardigheids ontwikkeling het arbeidsproduktiwiteit
       verbeter. 
      Invloei van kapitaal- vertroue in die ekonomie en die stabiele lae inflasie sowel as
       die stabiliteit gedurende die globale finansiële krisis, het investering in Suid-Afrika
       verhoog.                                                         (Maks 9 punte)

Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase

      Uitkontraktering - Suid-Afrika het een van die hoof uitkontrakterende land
       geword, bv. personeeladministrasie. 
      Dienste - as gevolg van die groei in internasionale handel, het produksie en
       verkope toegeneem wat 'n verhoging in hoeveelhede van insetdienste soos
       vervoer, versekering, kommunikasie en bemarking tot gevolg het 
      Toerisme-maak ‘n substantiewe bydra tot indiensneming 
                                                                       (Maks 9 punte)
                                                                       Maks 26 punte

ADDISIONELE GEDEELTE

Bespreek kortliks die faktore wat ekonomiese groei bemoeilik het tydens
ekonomiese ontwikkeling van vervaardiging en dienste.
    Tekort aan geskoolde werkers - lae vlakke van onderwys en volwasse
     geletterdheid bemoeilik vaardigheids ontwikkeling.a 
    Tekort aan investerings kapitaal- Suid-Afrika is ‘n lae besparings nasie en
     wisselkoers beheer is verlaag end it lei tot uitvloeie.. 
    Krag tekorte - Eskom ervaar moeilikheid met sy kapasiteit, end it affekteer
     vervaardigings uitset. 
    Misdaad en korrupsie- politieke onsekerheid en die regerings korrupsie verlaag
     beleggers se vertroue                                         (Maks 10 punte)

Gevolgtrekking

‘n Kenmerk van 'n ontwikkelende nasie is die toename in investering in die tersiêre sektor.
Suid-Africa se ekonomie fokus op hierdie sektore om die BBP (ekonomiese groei ) te
verbeter.
(Aanvaar enige relevante gevolgrekking maks 2 punte)                 (Maks 2 punte)

                                                             TOTAAL AFDELING C:40
                                                                GROOT TOTAAL:150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW NSC GR 10 ECN P1 AFR NOV 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-ecn-p1-afr-nov-2019-1/8be3c8cb-01f8-44c3-a1d1-23414066f0fb) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 ENG FAL P1 NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-eng-fal-p1-nov-2019/00c570e5-df7f-4fe0-bb18-33f582441ccd) — Economics · QP · 2019 · Eng
- [NW GR 10 ECN P2 ENG MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p2-eng-marking-guidelines-nov-2019/9c4e0654-c078-442a-a2f5-0032bce22abf) — Economics · Memo · 2019 · Eng
- [NW Gr 10 ECN P2 AFR MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p2-afr-marking-guidelines-nov-2019/c1cc80c4-16fb-4bab-85de-01c545e8551c) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P1 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/2f110dad-04a5-4bf3-b05d-d881f351d4c0) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P1 MEMO GR10 NOV 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-memo-gr10-nov-2019-english/22b228ab-8ba1-4605-82a3-3168e3679cbf) — Economics · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 10 Economics

- [Grade 10 Economics P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/6bab9eed-eb05-460c-a90c-1b7ae3db0240) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-english-june-2024-question-paper/6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff) — QP · 2024 · Eng
- [ECONOMICS P1 QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1/a6b341ec-cf90-4c6c-bc44-6fd35bc80cb5) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
