# Economics Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p2-afr-marking-guidelines-nov-2019/c1cc80c4-16fb-4bab-85de-01c545e8551c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p2-afr-marking-guidelines-nov-2019/c1cc80c4-16fb-4bab-85de-01c545e8551c)

## About this document

Economics · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 10

                                  EKONOMIE V2

                                NOVEMBER 2019

                                NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                  Bllaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                        2                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

       1.1.1   A
       1.1.2   D
       1.1.3   C
       1.1.4   C
       1.1.5   A
       1.1.6   C
       1.1.7   B
       1.1.8   D                                                     (8 X 2) (16)

1.2    PASITEMS

       1.2.1   D
       1.2.2   H
       1.2.3   E
       1.2.4   G
       1.2.5   B
       1.2.6   A
       1.2.7   I
       1.2.8   F                                                      (8 x 1) (8)

1.3    GEE DIE TERM

       1.3.1   Stagflasie
       1.3.2   Welsyn/Toelae
       1.3.3   Uitgebreide openbare werke program
       1.3.4   Indiensnemingsgelykheid
       1.3.5   Migrasie
       1.3.6   Mark ewewig                                             (6 x 1) (6)

                                                          TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                    Bllaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                        3                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae van hierdie afdeling.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1 Noem enige TWEE eienskappe van nut.
                Nut verskil van persoon tot persoon
                Die nut van ‘n produk kan verander                     (2 x 1) (2)

       2.1.2 Hoe affekteer die wet van verminderde marginale nut die
             hoeveelheid verbruik?
                 Hoeveelheid gebruik neemtoe                      (1 x 2) (2)

2.2    Study the graph below and answer the questions that follow.

       2.2.1 What is represented by E0?
                Ewewigspunt                                                      (1)

       2.2.2 Identifiseer die hoeveelheid geproduseer vir P0 en A0.
                 H0                                                              (1)

       2.2.3 Beskryf wat gebeur het met die prys en hoeveelheid in die grafiek.
                Prys neemtoe van P0 na P1 en hoeveelheid neemaf van H0 na
                  H1                                                       (2)

       2.2.4 Verduidelik die wet van vraag.
                 Die wet van vraag sê dat as die prys van ‘n produk toeneem sal
                   die hoeveelheid gevra afneem                             (2)

       2.2.5 Wat sal ‘n verskuiwing in die vraagkurwe veroorsaak?
                Vernadering in verbruikersinkomste
                Verandering in die grootte van die bevolking
                Verandering in verbruikersvoorkeure                   (2 x 2) (4)

2.3    Study the cartoon below and answer the questions that follow.

       2.3.1 Identifiseer die bron waarvan die strokiesprent verkry was.
                 Google                                                          (1)

       2.3.2 Watter tipe belasting word uitgebeeld in die prent hierbo?
                Indirekte belasting/sondebelasting                               (1)

       2.3.3 Verduidelik kortliks die term begroting.
                 Finansiële beplanning vir die toekoms                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Bllaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                        4                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

       2.3.4 Hoekom stel die regering die tipe belasting genoem in 2.3.2 op?
                Om mense aan te moeding om nie skadelike goedere te gebruik
                  nie.                                                     (2)

       2.3.5 Verduidelik die impak van belasting op die ekonomie.
                 Die verhoog staatsinkomte
                 ‘n Verhoging in staatsinkomste kan gebruik word vir die
                   verbetering van infrastruktuur
                 Inkomste van gebruik word om by te dra na sosiale dienste
                   (ondersteuning van burgers van ‘n land)            (2 x 2) (4)

2.4    Hoekom tree die regering in die mark in?
          Die regering probeer om markongelykhede te bekamp deur regulasies,
            bealsting en subsidies
          Regering mag ook intree in markte om algemene ekonomiese
            regverdigheid te bevorder
          Die regering tree in om ander doelwitte soos nasionale eenheid en
            vooruitgang te bevorder
          Die regering tree in om meer inkomste te verdien          (4 x 2) (8)

2.5    Bespreek enige VIER kriteria wat ‘n produk of diens aan moet voldoen
       om die wêreld mark te betree.
          Daar moet ‘n bree aanvraag wees vir die produk
          Dit moet vervoer kan word
          Die koste van die vervoer moet minder wees as die waarde van die
             produk
          Dit moet duursaam wees
          Inskrywing van die produk mag nie beperk wees nie
          Enige VIER verduidelik                                    (4 x 2) (8)
                                                                            [40]

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

3.1    Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1 Noem TWEE doelwitte van die Arbiedsverhoudinge wet.
                Self-regering
                Meerderheidsgelykheid
                Konsultasie                                    (2 x 1) (2)

       3.1.2 Wat is die doel van die Werklooshiedsversekeringsfond?
                Om burgers in die land te help wat werkloos is, wat hul werk
                   verloor het en wat probeer om nuwe werk te vind (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Bllaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                         5                             NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.2    Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

      3.2.1   Identifiseer die stad wat beinvloed word deur die staking in die
              uitreksel hierbo.
                   Nairobi                                                   (1)

       3.2.2 Wat is die oorsaak van die geskil in die uittreksel hierbo?
                Agv kontrakte en werksekuriteit                                   (1)

       3.2.3 Verduidelik kortliks die term, vakbond.
                 ‘n Organisasie wat werkers se ekonomiese belangstelling
                   verteenwoordig                                                 (2)

       3.2.4 Verduidelik die belangrikheid van die Wet op Basiese
             Diensvoorwaardes vir werkers.
                 Om werksers se regte tot reverdige arbeidspraktyke te
                   verseker                                                       (2)

       3.2.5 Hoe kan werkloosheid die ekonomie beinvloed?
                Lewenstandaard verlaag
                Hoe meer mense werkloos is hoe meer uitgawes het die
                  regering
                Minder mense neem deel aan ekonomiese aktiwiteite
                                                                   (2 x 2) (4)

3.3    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       3.3.1 Identifiseer vanaf die inligting hierbo, die hoeveelheid mense wie
             nie aktief betrokke was in die ekonomie nie.
                 14,6 million                                                (1)

       3.3.2 Wat is die hoofrede vir die hoë werkloosheidsyfer in
             Suid-Afrika?
                 Gebrek aan onderrig en opleiding                                 (1)

       3.3.3 Verduidelik kortliks die term, werkloosheid.
                 ‘n Situasie waar mense bereid is om te werk maar nie ‘n werk kry
                   nie                                                       (2)

       3.3.4 Hoekom moet die regering bekommerd wees oor die hoë
             werkloosheidsyfer in ons land?
                Hoe meer mense werkloos is, hoe meer mense sal op die
                   regering staat maak vir finansiӫle hulp                        (2)

       3.3.5 Hoe kan die regering in tree om deelname van gemarginaliseerde
             groepe te verseker in ons land se ekonomie?
                 Onderrig en vaardigheidsopleidingsprogramme vir die
                  minderbevooregtes
                 Die regering bied ook hulp aan besighede wat hierdie groep
                  mense kan help
                 Enige ander relevante antwoord                       (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Bllaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                        6                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.4    Bespreek kortliks die verskillende tipes werkloosheid.

             Wrywingswerkloosheid – wanneer ‘n persoon tussen werke is
             Sikliesewerkloosheid – agv die skommelinge in die ekonomie
             Strukturelewerkloosheid – wanneer die vaardigheide van die arbeiders
              nie ooreenstem met die vraag in die ekonomie nie
             Seisoenalewerkloosheid – werkers word net benodig sekere tye van die
              jaar                                                     (4 x 2) (8)

3.5    Evaluaeer die impak wat meganisasie op die vraag na arbeid het
       in ‘n land.
            Die vraag na fisiese arbeid verminder
            Die vraag na meer spesifieke arbeid neem toe
            Groot skaalse produksie lei tot ‘n vraag na arbeid
            Met verbeterde tegnologie, sal ‘n toename in vraag na arbeid en
               kapitaal voortduur 
                                                                         (4 x 2) (8)
                                                                                [40]

VRAAG 4: MIKRO EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE KWESSIES

4.1    Beantwoord die vrae wat volg.

       4.1.1 Gee TWEE voorbeelde van openbare goedere en dienste.
                Goedere wat nie deur private ondernemings verniet of teen ‘n lae
                  koste gegee kan word nie
                Vullisverwydering
                Water en sanitasie
                Veiligheidsdienste en gesondheidsorg               (2 x 1) (2)

       4.1.2 Hoe kan die regering maksimum pryse implementer.
                Hef pryse op goedere soos basiese kos, behuising en
                  vervoer                                          (1 x 2) (2)

4.2    Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

       4.2.1 Oor hoeveel jaar sal die subsidieskema plaasvind?
                Oor 3 jaar                                                        (1)

       4.2.2 In watter maand is ons Nasionale Begrotingstoespraak
             gelewer?
                 Februarie                                                        (1)

       4.2.3 Verduidelik die konsep, prysplafon.
                 Die regering beheer pryse, stel ‘n limiet op hoe hoog pryse vir
                   sekere godere en dienste mag wees                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Bllaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                        7                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

       4.2.4 Gee ‘n rede hoekom die regering besluit het om minimum lone te
             implementeer.
                 Om ongelykheid te verminder
                 Om werkers te beskerm teen uitbuiting van werkgewers
                 Om te verseker dat burgers van die land steeds ‘n goeie
                   lewenstandaard handhaaf                               (2)

       4.2.5 Hoe sal indirekte belasting die ekonomie negatief beinvloed?
                Dit sal pryse laat toeneem
                Verlaag verbruik
                ‘n Verlaging in verbruik lei tot ‘n afname van
                  regeringsinkomste
                                                                                   (4)

4.3    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       4.3.1 Identifiseer die vorm van die kurwe in Fig. 1.
                 Konkawe                                                         (1)

       4.3.2 Wat is die hoofrede vir die verskuiwing in ‘n verbruiker se
             indifferensiekurwe?
                 Verbruikers se inkomste                                         (1)

       4.3.3 Wat is die verskil tussen ‘n indifferensiekurwe en ‘n
             produksiemoontlikheidskurwe?
                 Indifferensiekurwe word gesien uit die verbruikers se oogpunt
                 PMK word gesien uit die ekonomie se oogpunt                 (2)

       4.3.4 Wat word geanaliseer deur ‘n indifferensiekurwe?
                Totale nut of satisfaksie                                       (2)

       4.3.5 Verduidelik die wet van substitusie.
                 Die wet sê dat hoe skaarser ‘n produk is, hoe groter sal die
                   substitusie waarde wees
                 Die marginale nut van ‘n produk wat skaars raak, neem toe in
                   vergelyking met die marginale nut van die produk wat toeneem
                   in beskikbaarheid                                         (4)

4.4    Bespreek VIER faktore wat die vraag na arbeid bepaal.
          Die prestasie van die ekonomie – Indien die ekonomie groei, word meer
            goedere en dienste, wat deur arbeid geproduseer word, verkoop en
            meer arbeid word indiens geneem.
          Produktiwiteit van arbeid – Die verhouding tussen reele uitsette en die
            hoeveelheid insette wat gebruik word om uitsette te produseer.
            Produktiwiteit is ‘n maatsaf van doeltreffendheid.
          Verbeterings in tegnologie – Tegnologie verbeter menslike vermoëns,
            en die vooruitgang verhoog die marginale produksie van arbeid
          Die aanbod van ander faktore – Wanneer kapitaal, grond, behoorlike
            onderwys en entrepreneurskap beskikbaar is nie, sal werkers nie werk
            kry nie                                                    (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou                                                     Bllaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                            8                             NW/November 2019
                                    NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

4.5       Suid-Afrika se arbeidswetgewing stem ooreen met internasionale
          wette. Verduidelik VIER arbeidsregte.
              Die reg op waardige werksomstandighede
              Die reg op werk wat vrylik gekies of aanvaar is
              Die reg op voldoende vergoeding
              Die reg op ‘n beperkte werksdag en rustye met vergoeding
              Die reg op gelyke betaling vir werk van gelyke waarde
              Die reg op gelyke behandeling
              Die reg op veilige en higiëniese werksomstandighede
                (Verduidelikings word gedoen in eie woorde oor vier van die regte)
                                                                             (4 x 2) (8)

                                                                                     [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B: 80

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae van hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.

VRAAG 5: MIKRO EKONOMIE                                          40 PUNTE – 40 MINUTE

Alhoewel geen mark perfekte mededinging het nie, word alle reële markte as
onvolmaak geklassifiseer. Daar word gesê dat 'n volmaakte mark gebruik word as 'n
standaard waardeur die effektiwiteit en doeltreffendheid van werklike markte gemeet
kan word. "

       Bespreek volledig die eienskappe van volmaakte en onvolmaakte
        markte.                                                                      (26)
       Watter stappe kan die regering neem om markmislukking te voorkom?            (10)

                                                                                     [40]
INLEIDING

         ‘n Mark is ‘n potensiele plek of ‘n gereëlde situasie waar kopers
          (huishoudings) en verkopers (besighede) ontmoet om produkte dienste en
          geld te ruil. 

HOOFGEDEELTE                                                                 Maks. 26

Volmaakte Mark:
    Groot aantal kopers en verkopersGeen individuele deelnemer kan die prys
     beinvloed deur eie vraag en aanbod van goedere nie
    Homogeniese produktesDie produkte wat aangebied word is min of meer
     dieselfde
    Maklik om mark te betree en te verlaatKopers kan die mark vrylik verlaat en
     betree sonder enige beperkings
    Perfekte inligtingKopers weet presies wat elke verkoper se prys is
    Verkopers is prysnemersVerkopers moet die heersende markprys
     aanvaarAs hulle hul pryse opstoot to bo die markprys sal hulle niks verkoop
     nie
    In realiteit is daar geen volmaakte makte niein sekere sektore soos mynbou
     en landbou word sekere voorwaardes nagekom

Kopiereg voorbehou                                                         Bllaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                        9                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

Onvolmaakte markte:
   Daar is ‘n paar verkopershierdie vervaardigers het ‘n direkte invloed op die
     prys van die produk, hulle word nie teruggehou deur mededinging nie
   Heterogene produkteDie produkte in die mark is verskillend van mekaar en
     verbruikers soek spesifieke kwaliteite van elke produkDie verkoper verskaf
     goedere en dienste wat geen nabye substituut het nie
   Onvolmaakte inligtingDit is nie maklik nie en soms onmoontlik vir kopers om
     te weet wat al die pryse in die mark is
   Ander verkopers is beperk om die mark te betreeDie verkoper word beskerm
     teen mededinging deur patente, die beheer van hulpbronne en
     regeringsbeperkings
   Die verkoper het beheer oor die prysDie vervaardiger van die produk of
     diens kan die prys hef en die koper kan nie onderhandel of die prys beinvloed
     nie
   Daar is baie onvolmaakte markte waarmee ons te doen het elke
     dagVoorbeelde sluit in Telkom, Eskom, rekenaarvervaardigers en selfoon
     maatskappye

ADDISIONELE GEDEELTE

      Die implementering van belasting om verbruikersbesteding te beinvloed
       (direkte en indirekte belasting)
      Die implementering van subsidies om te help met die vervaardiging en
       verbruik van produkte (vir vervaardigers en verbruikers)
      Welsyn aan burgers van die land in die vorm van sosiale dienste of toelae
      Die implementering van maksimum en minimum pryse om te verseker dat
       kopers nie uitgebuit word nie
      Die implementering van wetgewing rakende vervaardiging en minimum lone
       om die veiligheid en welsyn van werkers te verseker
                                                                            Maks. 10

SLOT

      Terwyl geen mark duidelik as volmaakte mededinging geklasifiseer kan word
       nie, al die reële wêreld markte kan geklasifiseerd word as onvolmaak en met
       verbruikers en regeringsbesteding help dit om die mark te ontwikkel
      Enige relevante opsomming rakende die onderwerp wat bespreek was

Kopiereg voorbehou                                                     Bllaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                         10                              NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE SOSIO EKONOMIESE KWESSIES
                                         40 PUNTE – 40 MINUTE

"Die regering het 'n aantal veranderinge aangaande die wyse waarop natuurlike
hulpbronne aangewend moet word, aangepas."

      Verduidelik hoe die regstelling plaasgevind het ten opsigte van grond,
       minerale en energie in Suid-Afrika.                                         (26)
      Wat is die uitdagings vir die Mynbou industrieë in Suid-Afrika?             (10)
                                                                                   [40]
INLEIDING

      Natuurlike hulpbronne is materiale of stowwe wat voorkom in die natuur en
       kan uitgebuit word vir ekonomiese gewin. Hierdie hulpbronne is rou materiale
       wat onttrek word uit die natuur.

HOOFGEDEELTE

      Ekonomiese regstelling is om reg te maak wat verkeerd was
      Grond
          o Die regering het grondhervorming bekend gestel
          o Die regering koop grond by wit boere vir die gebruik vir
             gemarginaliseerde boere
          o Die Grondhervormingsprogram – die doel van hierdie program is om
             die geldigheid van eise te assesseer, om grond terug te kry vir eisers of
             om eisers finansieel te vergoed
          o Grondherverdeling – om landbou-grond vir voorheen benadeelde
             Suid-Afrikaners tot die beskiking te stel. Hierdie program is gemik op
             die armes, plaaswerkers, vroue en nuwe kommersiele boere

      Minerale en Energie
          o Die minerale en petroleum hulpbronontwikkelingswet poog om
             restelling te versnel in die mynbou industrie – regering nasionaliseer
             mineraleregte effektief
          o Die departement van minerale en energie skryf beleide om eienaarskap
             te reguleer, asook die ontgunning, gebruik en verwerking van die
             minerale in SA
          o Die regering is alleen bewaarder van al die minerale en petroleum
             hulpbronne in SA
          o Mense moet aansoek doen om hierdie hulpbronne te myn
          o Hierdie wette forseer aansoekers om geleenthede beskikbaar te stel vir
             voorheenbenaadeelde groepe
          o Deur Eskom, stel die regering die land instaat om te verbind met
             mekaar op ‘n nasionale elektrisiteitrooster
          o Provisiale en plaaslike regering vervang ou sanitasiesisteme met nuwe
             sisteme in baie gemeenskappe
          o Regering poog om alle gemeenskappe toegang te gee tot skoon water
             deur pyplyne
          o Die mynbou industrie is onder druk om ongesuiwerde water te
             behandel
                                                                             Maks. 26
Kopiereg voorbehou                                                       Bllaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                         11                                NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

ADDISIONELE GEDEELTE

Uitdagings wat mynboubedrywe in die gesig staar in SA

      Ekonomiese prestasie – toenemende en dalende spandering deur die
       regering en inflasie
      Indiensneming – gebrek aan opleiding en onderrig verhoog hindernisse om
       die regte mense aan te stel
      Inkomste-ongelykheid – dit veroorsaak spanning tussen verskillende dele van
       die bevolking en beinvloed die daaglikse atiwiteite a.g.v. stakende werkers oor
       loonverspreiding
      Armoede – indien daar ‘n daling in vraag is verlaag produksie wat laer wins en
       verkope in gevolg het
      Stabilitieit – wanneer ‘n land onstabiel is onttrek buitelandse beleggers en
       kapitaal daal
                                                                               Maks. 10
SLOT

      Die mynbou industrie in SA is ‘n hoof bron van inkomste vir ons ekonomie en
       relevante beleide moet geimplimenteer word om te verseker dat die sektor tot
       die ekonomie bydra
      Enige gepaste antwoord tov onderwerp bespreek                          [40]

                                                           TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                  GROOT TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                        Bllaai om asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 ECN P2 ENG MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p2-eng-marking-guidelines-nov-2019/9c4e0654-c078-442a-a2f5-0032bce22abf) — Economics · Memo · 2019 · Eng
- [NW GR 10 ECN P1 AFR MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p1-afr-marking-guidelines-nov-2019/974c0d4c-77d5-45da-a4f0-ddc809befba7) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 ECN P1 AFR NOV 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-ecn-p1-afr-nov-2019-1/8be3c8cb-01f8-44c3-a1d1-23414066f0fb) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 ENG FAL P1 NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-eng-fal-p1-nov-2019/00c570e5-df7f-4fe0-bb18-33f582441ccd) — Economics · QP · 2019 · Eng
- [ECONOMICS P2 GR10 QP NOV2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr10-qp-nov2019-engd/f4ef6087-17ae-469e-8720-2bb087011b7d) — Economics · QP · 2019
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9) — Economics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Grade 10 Economics P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/6bab9eed-eb05-460c-a90c-1b7ae3db0240) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-english-june-2024-question-paper/6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff) — QP · 2024 · Eng
- [ECONOMICS P1 QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1/a6b341ec-cf90-4c6c-bc44-6fd35bc80cb5) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
