# Geography Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-geo-p1-afr-memo-nov-2019/6462ac71-fa29-4983-b913-d0a2c79415ae
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-geo-p1-afr-memo-nov-2019/6462ac71-fa29-4983-b913-d0a2c79415ae)

## About this document

Geography · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           PROVINSIALE ASSESSERING

                                        GRAAD 10

                                     GEOGRAFIE V1
                                    NOVEMBER 2019
                                    NASIENRIGLYNE

PUNTE: 225

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                               2                           NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 1:
1.1.1   B
1.1.2   D
1.1.3   C
1.1.4   C
1.1.5   A
1.1.6   D
1.1.7   A
1.1.8   C                                                                       (8 x 1) (8)

1.2.1 Geleiding
1.2.2 Doupunt temperatuur 
1.2.3 Lykant 
1.2.4 Magma 
1.2.5 Eksosfeer/Termosfeer 
1.2.6 Sedimentêr
1.2.7 Sinkliene                                                                 (7 x 1) (7)

1.3.1 2,5 km                                                                    (1 x 1) (1)
1.3.2 Hoe hoër die voggehalte in die lug, hoe hoër is die kondensasievlak.     (1 x 1) (1)
1.3.3   8°C                                                                     (1 x 1) (1)
1.3.4 Cirrus                                                                    (1 x 1) (1)
1.3.5 Konveksiereën                                                            (1 x 2) (2)
1.3.6 Klimaatstoestande: Areas met hoë temperature en vogtige lug 
        Area: Binneland van Suid-Afrika/
               Somer reënvalstreke in Suid-Afrika                             (2 x 2) (4)
1.3.7 A – Cirrus
        B – Cumulus
        C – Stratus
        D – Stratocumulus
        E – Altocumulus                                                         (5 x 1) (5)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                              3                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

1.4.1 Die area op die oppervlak van die aarde onmiddellik bokant die fokus
       word die episentrum genoem.                                               (1 x 1) (1)
1.4.2 7.1 intensiteit                                                            (1 x 1) (1)
1.4.3 Richterskaal                                                              (1 x 1) (1)
1.4.4 Bepaal die aktiewe verskuiwingsones 
       Identifiseer hoë risiko areas 
       Voorspel waar aardbewings mag voorkom 
       Maak seker die nooddienste is beskikbaar 
       Bou damme op die verskuiwingslyne om skokke te absorbeer 
       Versterk bestaande infrastrukture en huise 
       Bou sterk breekwaters om kusstreke te beskerm 
       Bou aardbewingbestande geboue
       Vroegtydige waarskuwingsisteme vir tsunami’s  (enige twee)            (2 x 2) (4)

1.4.5 Baie mense sterf 
       Geboue het ineengestort 
       Debris (brokstukke) wat in strate geland het, het het mense beseer 
       Vure kon uitbreek 
       Mense is dakloos gelaat
       Waterpype en -infrastruktuur is gebreek 
       Gebreekte gas- en brandstofpype veroorsaak gevaar
       Ineengestorte brûe en snelweë bemoeilik nooddienste 
       Vensters wat breek, beseer mense  (enige vier)                            (4 x 2) (8)

1.5.1 Sonbestraling (insolasie) is inkomense kortgolfradiasie van die son         (1 x 1) (1)
1.5.2 Refleksie                                                                    (1 x 1) (1)
1.5.3 Opwaards                                                                    (1 x 1) (1)
1.5.4 Absorpsie  Verstrooiing  Refleksie                                         (3 x 1) (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                              4                      NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

1.5.5 Koolstofdioksied 
       metaan 
       CFK’s 
       distikstofoksiede 
       water damp  ( enige twee)                                           (2 x 2) (4)
1.5.6 Toenemende voorkoms van velkanker 
       Leeragtige vel 
       Oogsiektes soos katerakke 
       Verswakte immuunsisteme         (enige twee)                        (2 x 2) (4)

1.6.1 Suid-Atlantiese hoogdruksel                                           (1 x 1) (1)
1.6.2 1032 hPa                                                             (1 x 1) (1)
1.6.3 Kouefront                                                             (1 x 1) (1)
1.6.4 Winter                                                              (1 x 2) (2)
1.6.5 a) 16 ° C 
       b) Suid-Wes 
       c) Heeltemal bewolk / oortrokke / 8/8 
       d) 20 knope 
       e) Geen                                                           (5 x 2) (10)
                                                                                      [75]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                              5                            NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 2:

2.1.1 Troposfeer 
2.1.2 Stratosfeer 
2.1.3 Mesosfeer 
2.1.4 Waterdamp 
2.1.5 Ultraviolet 
2.1.6 Stratosfeer 
2.1.7 Temperatuur inversie 
2.1.8 Albedo                                                                     (8 x 1) (8)

2.2.1 Mantel 
2.2.2 Yster 
2.2.3 Die mens leef op die oppervlak van die aarde en plant voedsel in die grond. 
2.2.4 Mohorovicic afbreking/Moho-vlak 
2.2.5 Plate 
2.2.6 5 000 ° C 
2.2.7 Mantel                                                                       (7 x 1) (7)

2.3.1 Die geleidelike verwarming van die aarde se atmosfeer a.g.v. die toevoeging
       van kweekhuisgasse.                                                         (1 x 1) (1)
2.3.2 Lewendehawe/beeste                                                         (1 x 2) (2)
2.3.3 “verwarm die aarde 20 keer vinniger as koolstofdioksied”                  (1 x 2) (2)
2.3.4 Dit veroorsaak indirek suurreën, 
       vreemde spesies, 
       verwoestyning, 
       dooie sones in oseane 
       giftige water  (enige een)                                                (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                6                              NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.3.5 Bespaar elektrisiteit 
       Gebruik ‘n hoër standaard van elektriese apparaat 
       Koolstofbelasting 
       Energiebelasting 
       Brei vervoersisteem uit 
       Beperk die vrystelling van koolstof 
       Stel spoedbeperkings op paaie vas 
       Gebruik elektriese voertuie 
       Verminder die gebruik van bemestingstowwe 
       Brei metaanonttrekking uit 
       Verminder die produksie van CFK’s  (enige vier)                              (4 x 2) (8)

2.4.1 Alfred Wegener                                                                  (1 x 1) (1)
2.4.2 A beweeg weg van mekaar 
       B beweeg ná mekaar toe                                                         (2 x 1) (2)
2.4.3 A Divergente grens 
       B Konvergente grense                                                          (2 x 2) (4)
2.4.4 Die plate dryf op die gesmelte mantel 
       Die aardkors is in verskeie groot stukke gebreek en dié beweeg konstant in
       verskillende rigtings 
       Die aardkors is in sewe plate gebreek wat rondbeweeg op die vloeibare
       mantel. 
       Die plate is nie vas nie en kan rondbeweeg op die vloeibare mantel. 
       (enige twee)                                                                   (2 x 2) (4)
2.4.5 Plant- en dierelewe is soortgelyk
       Gletserafsettings in Brasilië en Wes-Afrika kom ooreen 
       Fossielreste en rotsformasies lê in lyn op die twee kontinente 
       (enige twee)                                                                    (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                               7                            NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.5.1 Wanneer die veranderinge in klimaatsisteme nuwe weerpatrone veroorsaak
       wat oor n lang tydperk bly.                                                (1 x 1) (1)
2.5.2 Aardverwarming                                                             (1 x 2) (2)
2.5.3 Visspesies kan uitsterf a.g.v. die temperatuurverandering in die water. 
       Seelewe kan uitsterf as hul habitat verander en hul nie genoeg kos het nie. 
       Vis sal nie in warmer water kan leef nie. 
       Die verandering in temperatuur van die mariene ekosisteem sal daartoe lei
       dat die spesies uitsterf.  (enige een)                                    (1 x 2) (2)
2.5.4 3 000 jaar / years                                                         (1 x 2) (2)
2.5.5 Oseane wat vergroot word, lei tot stygende seevlakke wat weer kan lei tot
       oorstroming van kuslyne 
       Veranderende neerslagpatrone 
       Veranderde weerspatrone lei tot die toename van ekstreme weerstoestande
       Veranderinge in grondkwaliteit en plantegroei, 
       Veranderings in ekosisteme en verlies aan biodiversiteit  (enige vier)     (4 x 2) (8)

2.6.1 3 500 mense                                                                  (1 x 1) (1)
2.6.2 Die askombers het duisende diere sonder weiding en water gelaat            (1 x 2) (2)
2.6.3 Saamgestelde                                                                (1 x 2) (2)
2.6.4 Aktief – bars steeds gereeld uit 
      Rustend – toon geen teken van aktiwiteit nie, maar kan tog weer uitbars     (1 x 2) (2)
2.6.5 Suid-Amerika  en Australië                                               (2 x 2) (4)
2.6.6 A        Pyp/sentrale ventilasie 
       C       Gang 
       D       Plaat 
       E       Magmakamer/Batoliet                                                 (4 x 1) (4)
                                                                                             [75]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                8                            NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 3:

3.1.1 Lewensverwagting 
3.1.2 Emigrasie 
3.1.3 Akwakultuur 
3.1.4 Trekfaktore 
3.1.5 Bevolkingsdigtheid 
3.1.6 Geletterdheidsvlak 
3.1.7 Depopulasie 
3.1.8 Bevolkingsverspreiding                                                      (8 x 1) (8)

3.2.1 I 
3.2.2 J 
3.2.3 E 
3.2.4 D 
3.2.5 C 
3.2.6 G 
3.2.7 F                                                                              (7 x 1) (7)

3.3.1 ‘n Staafgrafiek, vertikaal gerangskik, wat die bevolkingsverspreiding aantoon
       deur ‘n kategorie soos ouderdom/geslag.                                    (1 x 1) (1)
3.3.2 5 jaar                                                                         (1 x 1) (1)
3.3.3 Konkawe profiel                                                              (1 x 1) (1)
3.3.4 Wyd                                                                        (1 x 2) (2)
3.3.5 Baie groot jong bevolking
       Hoë geboortesyfer 
       Min bejaardes/
       Hoë sterftesyfer                                                          (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                              9                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.3.6 A – Afhanklikes/jeug 
       B – Ekonomies aktief/volwassene 
       C – Afhanklikes/ouer persone                                               (3 x 2) (6)

3.4.1 Aanvraag na water oorskry die aanbod.                                        (1 x 1) (1)
3.4.2 Tugela-Vaal 
       Oranjerivierprojek 
       Bergrivierskema 
       Lesotho-hooglandprojek 
       uThukela-uMahlatuze-skema 
       Mooi-Umgeni-skema  (enige twee)                                             (2 x 1) (2)
3.4.3 Dit verminder waterbronne vir gebruikers stroom-af. 
       Verrottende plante stel kweekhuisgasse vry.
       Damwal blokkeer vismigrasie. 
       Versteur ekosisteme. (enige twee)                                         (2 x 2) (4)
3.4.4 Maak seker dat navorsing gedoen word op alternatiewe waterbronne 
       Moedig hersirkulering van water aan. 
       Dwing wette af wat waterbesoedeling voorkom
       Herstel vleilande
       Verwyder vreemde plantegroei
       Voed mense op oor bewaring van waterbronne        (enige vier)              (4 x 2) (8)

3.5.1 Afnemende sterftesyfers.                                                     (1 x 1) (1)
3.5.2 Bevolking verminder                                                        (1 x 2) (2)
3.5.3 Die vreemdeling-immigrasie in Noorweë help teen die lae geboortesyfer (1 x 2) (2)
3.5.4 ‘n Lae tot negatiewe geboortesyfer
       ‘n Lae sterftesyfer   (enige een)                                          (1 x 2) (2)
3.5.5 Daar sal minder mense in die ekonomies aktiewe ouderdomsgroep wees 
       Die ekonomie sal as resultaat daaronder ly                                (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                10                             NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.5.6 Negatief        Kulturele verskille kan stremming veroorsaak 
                      Xenofobie kan ‘n probleem wees 
       Positief       Buitelanders bring kennis en vaardighede met hulle saam 
                      Buitelanders kan nuwe vaardighede hê 
                      (Een positief en een negatief)                                (2 x 2) (4)

3.6.1 57 persent                                                                   (1 x 1) (1)
3.6.2 57 persent                                                                  (1 x 2) (2)
3.6.3 Kraanwater is meestal veilig om te drink 
       Kraanwater is maklik bekombaar 
       Kraanwater is meestal beskikbaar 
       Mense kan waterverwante siektes kry as hul ongesuiwerde water drink
       (enige twee)                                                                (2 x 2) (4)
3.6.4 Mense kan diaree kry 
       Kan ander bakterie-verwante siektes en kan sterf as gevolg daarvan.        (2 x 2) (4)
3.6.5 Streng regulasies en boetes vir industrieë wat riviere besoedel 
       Maak meer geld beskikbaar vir navorsing 
       Beperk toegang tot damme 
       Keer dat mense nie hul afval in die water stort nie.  (enige twee)         (2 x 2) (4)
                                                                                             [75]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                               11                             NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 4:

4.1.1 A 
4.1.2 C 
4.1.3 B 
4.1.4 A 
4.1.5 D 
4.1.6 C 
4.1.7 B 
4.1.8 C                                                                             (8 x 1) (8)

4.2.1 Verdampingstranspirasie 
4.2.2 Kondensasie 
4.2.3 Neerslag 
4.2.4 Infiltrasie 
4.2.5 Afloop 
4.2.6 Grondwater 
4.2.7 Verdamping                                                                   (7 x 1) (7)

4.3.1 ‘n Mens wat van een plek na ‘n ander trek, veral om werk en beter
       lewensomstandighede te vind                                                  (1 x 1) (1)
4.3.2 ‘Brain drain’ is wanneer geskoolde en opgeleide mense ‘n land verlaat
       om elders te bly.                                                           (1 x 1) (1)
4.3.3 Wanneer opgeleide mense ‘n land verlaat, verlaat hulle die arbeidsmark
       of sluit hulle besighede wat daartoe lei dat ongeskooldes werkloos raak.  (1 x 1) (1)
4.3.4 Gebrek aan opgeleide persone om ander op te lei; werksverliese a.g.v.
       maatskappye wat sluit                                                      (1 x 2) (2)
4.3.5 Die verlaging van lewenstandaard
       Die verlaging van opvoedingspeil 
       Die verlaging van gesondheidsorg 
       Hoë misdaadsyfer 
       Die waarde van die rand wat verlaag  (enige twee)                          (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 12                            NW/November 2019
                                   NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

4.3.6   (a) Die seisoenale beweging van mense met hul lewende hawe oor n kort
               afstand  na hoër dele in die somer en valeie in die winter         (2 x 2) (4)
        (b) Indie 
               Skotland 
               Switserland 
               Griekeland 
               Lesotho  (enige een)                                                 (1 x 2) (2)

4.4.1 Seewater kan geprosesseer word om die sout te verwyder en dit in
        varswater verander, vir mense om te drink en te gebruik                      (1 x 1) (1)
4.4.2 Israel                                                                         (1 x 1) (1)
4.4.3 Dit is baie duur 
        Dit gebruik baie elektrisiteit  (enige een)                                 (1 x 1) (1)
4.4.4 Erge droogte in die Wes-Kaap                                                  (1 x 2) (2)
4.4.5 Omgekeerde osmose                                                               (1 x 2) (2)
4.4.6 Oranje rivier                                                                 (1 x 2) (2)
4.4.7 Die vraag in Gauteng is groter as die beskikbaarheid.                         (1 x 2) (2)
4.4.8 S.A. is ‘n droë land met ‘n lae reënval 
        S.A. het min standhoudende riviere 
        Mense gebruik nie water spaarsamig in Suid-Afrika nie.  (enige twee)        (2 x 2) (4)

4.5.1 a) Menslike Immuniteitsgebreksvirus 
        b) Verworwe Immuniteitsgebreksindroom                                       (2 x 1) (2)
4.5.2 Negatief                                                                      (1 x 1) (1)
4.5.3 3,2                                                                           (1 x 2) (2)
4.5.4 Swaziland                                                                    (1 x 2) (2)
4.5.5 Destabilisering van families 
        Gesondheidsfasiliteite sukkel om die volume pasiënte te behandel 
        Versekeringsbesighede sukkel om voort te bestaan 
        Produksie en arbeidvoorsiening verminder 
        Mense is meer dikwels afwesig van werk
        Ekonomie verswak a.g.v. mense wat siek is/sterf. (enige vier)              (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                13                              NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

4.6.1 Die aantal visse wat die wet mense toelaat om te vang                           (1 x 1) (1)
4.6.2 24 persent                                                                      (1 x 1) (1)
4.6.3 Visvoorraad in die see is baie laag en mense wat van ‘n inkomste daaruit
       afhanklik is, sal geen inkomste hê nie.                                       (1 x 2) (2)

4.6.4 a) South African Sustainable Seafood Initiative/Suid-Afrikaanse Volhoubare
          Seekos Inisiatief                                                         (1 x 2) (2)
       b) Hulle het ‘n sakgrootte kaart gemaak wat mense inlig oor watter vis spesies
          goeie voorraad het 
          Hulle voed mense op oor vis en die voorraad vis in die see.               (2 x 2) (4)

4.6.5 a) 15 mm 

       b) 15h30 to 16h00 

       c) 100 kumegs 

       d) 18h00 to 18h30 

       e) 15h30 to 18h00 = 2 en ‘n half ure                                          (5 x 1) (5)
                                                                                            [75]

                                                                      GROOTTOTAAL: 225

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 GEO P1 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-geo-p1-eng-memo-nov-2019/ed226972-c849-4b86-8106-e1c10ad7d923) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 GEOGRAPHY P1 ENG ANNEX NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-geography-p1-eng-annex-nov-2019/16e01c5a-63ec-4162-92e9-670e2573f153) — Geography · Addendum · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 GEOGRAPHY P1 ENG NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-geography-p1-eng-nov-2019/b92a8bba-9ad0-48e3-b31b-227579c33047) — Geography · QP · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 GEOGRAPHY P1 AFR NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-geography-p1-afr-nov-2019/1547462c-1ac8-4f35-aa1f-02dd8dfaa01a) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 GEOGRAPHY P1 AFR BYLAAG NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-geography-p1-afr-bylaag-nov-2019/9e44bcd1-12be-427f-962b-141b18480d63) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEO P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2019-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/73fe4183-5c7c-44aa-8516-6bbddee9b1ea) — Geography · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [GR10 S2 Gography QP P1 ENG](https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-gography-qp-p1-eng/79cfc8a8-f21b-4256-9280-5bcb03fc2c4d) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
