# History Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 History Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-hist-p1-afr-memo-nov-2019/add93eb8-e351-4281-8021-8bd1ec999628
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/history) › [History Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-hist-p1-afr-memo-nov-2019/add93eb8-e351-4281-8021-8bd1ec999628)

## About this document

History · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              PROVINSIALE ASSESSERING

                                             GRAAD 10

                                              GESKIEDENIS

                                            NOVEMBER 2019

                                            NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                                 2                                 NW/November 2019
                                    NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

1.       BRONGEBASEERDE VRAE
1.1     Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te ontwikkel:

     KOGNITIEWE                 HISTORIESE VAARDIGHEDE                            GEWIGS-TOEKENNING
       VLAKKE                                                                         VAN VRAE
                        Onttrek inligting uit bronne
       VLAK 1           Selektering en organisasie van relevante inligting uit            30%
                         bronne                                                            (15)
                        Defineer historiese begrippe/terme
                        Interpretasie van bewyse uit bronne                               40%
       VLAK 2           Verduidelik inligting uit bronne verkry                           (20)
                        Analiseer bewyse uit bronne
                        Interpreteer en evalueer bewyse uit bronne
                        Skakel met bronne om bruikbaarheid,
                         betroubaarheid, eensydigheid, en beperkings vas te                30%
       VLAK 3            stel                                                              (15)
                        Vergelyk en kontrasteer interpretasies en
                         perspektiewe in die bronne en kom tot onafhanklike
                         gevolgtrekkings

1.2     Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
        word:
         By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir enige
            ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of voorbeelde.
         Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar aan die vereistes
            van die vraag voldoen is.
         In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag (vaardighede waaraan aandag gegee
            moet word) sowel as die vlak van die vraag in kursiefgedrukte skrif aangedui.
         Daar word van leerders verwag om 'n standpunt in te neem wanneer ‘tot watter mate’
            vrae beantwoord word om enige punte te verwerf.
1.3     Assesseringsprosedures vir brongebaseerde vrae
         Gebruik 'n regmerk () vir elke korrekte antwoord
         Gee aandag aan die puntetoekenning bv. (2 x 2) wat neerkom op twee redes en word
           twee punte elk toegeken (); (1 x 2) wat neerkom op een rede en twee punte
           toegeken word ()
         Indien 'n vraag 4 punte tel word 4 regmerke () aangedui
        Paragraafvraag
        Paragrawe moet globaal (holisties) geassesseer word. Beide die inhoud en die struktuur van
        die paragraaf moet in berekening gebring word wanneer punte toegeken word. Die volgende
        stappe moet gebruik word wanneer 'n antwoord op 'n paragraafvraag geassesseer word:
         Lees die paragraaf en plaas 'n kolpunt () by elke punt binne-in die teks waar die
            kandidaat relevante bewyse gebruik het om die vraag te beantwoord.
         Lees die paragraaf weer om die mate waartoe die kandidaat in staat was om relevante
            bewyse te gebruik om die paragraaf te beantwoord, te evalueer.
         Maak regmerkies (), wat aan die kandidaat vir die paragraaf toegeken is, aan die einde
          van die paragraaf, sowel as die vlak (1, 2 of 3) soos in die holistiese rubriek aangedui en
          gee kommentaar, bv.
          _________________________________________________________
          _________________________________________________________
          ____________________________________________________ 
                                                                      Vlak 2
          Gebruik meestal relevante bewyse om die paragraaf te skryf.
         Tel al die regmerkies vir die brongebaseerde vrae op en skryf dan die punt onder in die
          regterkantse kantlyn, bv.
                                            32
                                            50
         Maak seker dat die totale punte akkuraat na die buiteblad van die antwoorde-boek
          oorgedra word.
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                                3                              NW/November 2019
                                   NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.      OPSTELVRAE
2.1     Die opstelvrae vereis dat kandidate:
         In staat sal wees om hul argument op 'n logiese en samehangende wyse te stel. Hulle
            moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en bymekaarvoeg sodat dit vir hulle
            moontlik sal wees om 'n redelike reeks feite of 'n effektiewe argument te kan weergee om
            sodoende die gestelde vraag te beantwoord. Dit is noodsaaklik dat 'n opstel 'n inleiding, 'n
            samehangende en gebalanseerde liggaam van bewyse en 'n slot het.
2.2     Nasien van opstelvrae
         Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal word deur die
           handboeke wat by 'n spesifieke sentrum gebruik is.
         Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting hê as dit wat ingesluit
           is by 'n riglyn vir nasien van 'n spesifieke opstel.
         By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate krediet kry vir enige
           ander relevante antwoord.
2.3     Globale assessering van 'n opstel
        Die opstel sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie benadering vereis dat die
        onderwyser die totale produk as 'n geheel sal bepunt sonder om die samestellende dele
        individueel te bepunt. Hierdie benadering moedig die leerder aan om 'n individuele mening
        aan te bied deur gebruik te maak van geselekteerde feitelike bewyse om 'n argument te
        ondersteun. Daar sal nie van die leerder verwag word om slegs 'feite' neer te skryf om 'n beter
        punt te behaal nie. Hierdie benadering sal leerders ook ontmoedig om 'model-antwoorde' voor
        te berei en te reproduseer sonder om die spesifieke vereistes van die vraag in ag te neem.
        Holistiese nasien van opstelle gee krediet aan leerders se mening, ondersteun deur bewyse.
        Anders as by inhoudsgebaseerde nasien, word leerders met holistiese assessering nie vir
        ontoereikende taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien die klem op die volgende val:
         Die konstruksie/daarstelling van 'n argument
         Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te
             ondersteun
         Die leerder se interpretasie van die vraag.
2.4     Assesseringsprosedures van die opstel
        2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer die opstel nagesien word.
        2.4.2 Tydens die eerste deurlees van die opstel moet regmerkies toegeken word vir 'n
              relevante inleiding (aangedui met 'n kolpunt ('bullet') in die
              nasienriglyne/memorandum), vir elke hoofmoment/aspek wat volledig
              gekontekstualiseer is en 'n relevante slotopmerking (aangedui met 'n kolpunt in die
              nasienriglyn/memorandum) bv. 'n antwoord waar daar 5 hoofpunte is, sal daar dus 7
              regmerkies wees.
        2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
              • Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer
                                                                             ^
              • Verkeerde stelling           _________________
                • Irrelevante stelling       |
                                                     |
                                                     |
                • Herhaling                          R
                • Analise                            A√
                • Interpretasie                      1√
2.5     Die matriks
        2.5.1   Gebruik van die matriks vir die assessering van opstelle
        By die nasien van opstelle, moet die kriteria gebruik word wat in die matriks voorsien word.
        Tydens die assessering van 'n opstel moet beide die inhoud en die aanbieding in ag geneem
        word. 'n Punt word toegeken by die snypunt van die inhoud en aanbieding, gebaseer op die
        sewe vaardigheidvlakke.
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
    Geskiedenis                                4                                   NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

       (a)    Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter mate
              die hoofmomente gedek is om en die inhoudsvlak (op die matriks) vas
              te stel.
                                                                     I      VLAK 4

       (b)    Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die matriks) van die aanbieding bepaal.
                                                                    I        VLAK 4
                                                                   A         VLAK 3
       (c)    Ken ‘n algehele punt toe met behulp van die matriks.
                                                                     I      VLAK 4       }26–27
                                                                     A      VLAK 3

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
     Geskiedenis                                            5                                        NW/November 2019
                                            NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

NASIENMATRIKS VIR OPSTELLE: TOTAAL: 50
                      VLAK 7            VLAK 6           VLAK 5           VLAK 4            VLAK 3           VLAK 2        VLAK 1*
AANBIEDING        Baie goed         Baie goed        Goed beplande     Argument         Toon soms         Poging         Weinig of
                  beplande en       beplande en      en                beplan en        bewys van 'n      aangewend      geen poging
                  gestruktureerd    gestruktureerd   gestruktureerde   gestruktureer.   gestruktureerd    om             om die
                  e opstel.         e opstel. 'n     opstel.           Bewyse tot 'n    e en beplande     antwoord te    opstel te
                  Goeie sintese     Relevante        Poog om 'n        sekere mate      argument.         struktureer.   struktureer
                  van inligting.    argument is      duidelike         gebruik om       Poog om 'n        Grootliks      nie.
                  Het 'n goed       gevolg.          argument te       argument te      argument vol      beskrywend
                  gebalanseerde     Bewyse           ontwikkel.        ondersteun.      te hou.           of poog om
INHOUD            , oorspronklike   gebruik om die   Gevolgtrekking    Slotsom bereik   Gevolgtrekkin     argument te
                  argument          argument te      gemaak uit        op grond van     g nie duidelik    ontwikkel.
                  ontwikkel met     verdedig.        bewyse om die     bewyse.          ondersteun        Geen poging
                  bewyse.           Poog om 'n       argument te                        deur bewyse       om 'n
                  Argument          onafhanklike     ondersteun.                        nie.              gevolgtrekki
                  deurgaans         gevolgtrekking                                                        ng te maak
                  volgehou en       uit die bewyse                                                        nie.
                  verdedig.         te maak om
                  Onafhanklike      die argument
                  gevolgtrekking    te ondersteun.
                  gemaak uit
                  bewyse om
                  die argument
                  te ondersteun.
VLAK 7
Vraag is ten
volle
beantwoord.
Inhoudskeuse          47–50             43–46
ten volle
relevant tot
argument wat
gevolg is.
VLAK 6
Vraag is
beantwoord.
Inhoudseleksie        43–46             40–42             38–39
relevant tot
argument wat
gevolg is.
VLAK 5
Vraag
grotendeels
beantwoord.           38–39             36–37             34–35            30–33            28–29
Inhoud
toereikend en
relevant.
VLAK 4
Vraag
herkenbaar in
antwoord.
Sommige                                                   30–33            28–29            26–27
weglatings of
irrelevante
keuse van
inhoud.
VLAK 3
Keuse van
inhoud hou
verband met
vraag, maar                                                                26–27            24–25            20–23
beantwoord dit
nie. Hou soms
nie verband met
die vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Vraag
onbereikend                                                                                 20–23            18–19         14–17
beantwoord.
Inhoud skraal.
VLAK 1*
Vraag
ontoereikend
beantwoord of                                                                                                14–17          0–13
glad nie.
Ontoereikend of
irrelevante
inhoud.
* Riglyne vir die toekenning van 'n punt in Vlak 1:
• Vraag glad nie beantwoord nie/ totaal irrelevante inhoud; geen poging om die opstel
  te struktureer nie                                                                                              =0
• Vraag sluit basiese en algemene irrelevante inligting in; geen poging om die
  opstel te struktureer nie                                                                                       = 1–6
• Vraag ontoereikend en vaag beantwoord ; klein poging om die opstel te struktureer                               = 7–13
Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                            6                             NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1:       WAT SE TRANSFORMASIES HET NA 1750 IN SUIDER-AFRIKA
               PLAASGEVIND WAT TOT DIE UITBREIDING VAN SUIDER
               TSWANA-HOOFMANSKAPPE GELEI HET?
1.1
        1.1.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]
               Suid-Tswana                                                      (1 x 1) (1)
        1.1.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]
               Sorghum
               Giers
               Beeste                                                           (3 x 1) (3)
        1.1.3 [Verduideliking van ‘n historiese begrip uit Bron 1 A – V 2]
               ‘n Groot gebied wat permanent deur ‘n sekere groep mense
                  bewoon word
               ‘n Plek waar mense hul daaglikse aktiwiteite kan verrig
               Enige ander relevante antwoord                            (enige 1 x 2) (2)
        1.1.4 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]
               Grasdakke
               Vuur vir kook
               Vuur vir pottebakkery
               Vuur vir ystersmelting                                    (enige 3 x 1) (3)
1.2
        1.2.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]
               Geskrewe rekords
               Argeologiese bewyse                                              (2 x 1) (2)
        1.2.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V1]
               Moslem handelaars
               Portugese handelaars
               Khoi-handelaar                                                   (3 x 1) (3)
        1.2.3 [Evaluering van die bruikbaarheid van Bron 2 B – V 2]
               Die Bron is NUTTIG want:
                Dit verskaf inligting oor hoe die Tswana-geskiedenis ontdek is
                Dit verskaf die name van verskeie stamme wat met die Tswana-
                  mense handel gedryf het
                Dit noem die handelsitems wat tussen die Tswana-mense en ander
                  stamme uitgeruil is
                Enige ander relevante antwoord                        (enige 2 x 2) (4)
        1.2.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1 B – V 2]
               Sommige hoofmanne het ryk geword as gevolg van hul beheer oor
                   handelskakels
               Mense het by ander hoofmanskappe aangesluit vir beskerming
               Goeie reën gedurende hierdie tydperk het meer weiveld beskikbaar
                   gestel
               Enige ander relevante antwoord                     (enige 2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                           7                             NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

1.3
        1.3.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1 C – V 2]
              a) Vrouens
                   huistake verrig
                   gekook
                   bier gemaak
                   na die kinders gekyk
                   Enige ander relevante antwoord                       (enige 1 x 2) (2)
              b) Mans
                   vergaderings bygewoon (kgotla)
                   beesherders
                   geboer
                   handel gedryf
                   Enige ander relevante antwoord                       (enige 1 x 2) (2)
        1.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1 C – V 2]
               Daar was so baie huise in Dithakong gebou
               Dithakong was een van die groot nedersettings met ‘n
                  hoë bevolking
               Die nedersetting het vinnig gegroei om baie mense te
                  akkommodeer
               Enige ander relevante antwoord                       (enige 2 x 2) (4)
        1.3.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 A – V 1]
               Klippe
               Gras (dekgras)                                                  (2 x 1) (2)
1.4
        1.4.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 D – V 1]
               Angola
               Mosambiek
               Die Kaap                                                        (3 x 1) (3)
        1.4.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 D – V 1]
               Droogte wat boerdery en weiveld verminder het
               Mededinging vir skaars hulpbronne                               (2 x 1) (2)
        1.4.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 1 D – V 1]
               Dithakong
               Molokwane                                                       (1 x 1) (1)
1.5     [Vergelyking van inligting uit Bronne 1 C en 1 D – V 3]
         Bron 1 D word deur Bron 1 C ondersteun, aangesien beide bronne
            verduidelik/wys hoe Dithakong, in die 1820’s, ‘n groot nedersetting
            geword het
         Bron 1 D word deur Bron 1 C ondersteun, aangesien beide bronne
            Dithakong, as ‘n plek waar baie aktiwiteite plaasgevind het, weerspieël,
            bv. handeldryf
         Enige ander relevante antwoord                                (Enige 2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                            8                           NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

1.6     [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante Bronne – L3]
        Leerders kan die volgende aspekte in hul antwoord insluit:

        In reaksie op hierdie vraag word van die leerder verwag om die Tswana-volk
        se leierskapstyl, lewenstyle en hul handelstelsels te verduidelik.
           Die Stamhoofde het ‘n adviserenderaad gebruik om die nedersetting/dorp te
            bestuur (eie kennis)
           Tswana-mense het klippe, in plaas van hout, gebruik om hul opstalle (huise) te
            bou. Hout is as ‘n bron van energie gebruik om vuur te maak om die daaglikse
            aktiwiteite van die Tswana-volk te onderhou (1 A)
           Die gebruik van klip was omgewingsinvol aangesien dit die hout bewaar
            het (1 A)
           Handelskakels het met ander stamme ontstaan; die Khoi in die Kaapkolonie, die
            Portugese in Angola en Mosambiek en Moslem (1 B and 1 D)
           Sommige stamhoofde het baie ryk geword as gevolg van hul beheer oor die
            handelsroetes, en hoofmanskappe het begin groei namate meer mense by hulle
            anngesluit het (1 B)
           Dithakong was een van die Tswana-nedersettings wat baie groot was en duisende
            mense geakkommodeer het (1 C)
           Tswana-nedersettings was groot met bevolkings van meer as 20 000 mense (eie
            kennis)
           Droogte en kompetisie vir skaars hulpbronne het daartoe gelei dat hoofmanskappe
            alliansies met mekaar opgebou het vir beskerming. Dithakong en Molokwane is
            goeie voorbeelde van groot Tswana-nedersettings (1 D)
           Enige ander relevante antwoord

Gebruik die volgende rubriek om 'n punt toe te ken:

                        Gebruik bewyse op elementêre wyse d.w.s. Toon
                         geen of min begrip vir die Tswana-mense se
       VLAK 1            leefstyle of handelskakels                            PUNTE
                        Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ‘n onderwerp te      0-2
                         skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie.
                        Bewyse is meestal relevant en hou in ‘n groot mate
                         verband met die onderwerp, bv. Toon 'n mate van
       VLAK 2            begrip vir die Tswana-mense se leefstyle of           PUNTE
                         handelskakels                                          3-5
                        Gebruik bewyse op ‘n baie eenvoudige wyse om ‘n
                         paragraaf te skryf.
                        Gebruik relevante bewyse bv. Demonstreer 'n
                         deeglike begrip van die Tswana-mense se
       VLAK 3            leefstyle en handelskakels                            PUNTE
                        Gebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerde     6-8
                         paragraaf en toon begrip van die onderwerp.
                                                                                       (8)
                                                                                      [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                           9                            NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 2:        HOE HET DIE WET OP GROND VAN 1913 DIE GRONDONTEIENING
                ONDER SWART SUID-AFRIKANERS VERSKERP

2.1
        2.1.1 [Definisie van ‘n historiese begrip uit Bron 2 A – V 1)
               Grondonteiening van die swart Suid-Afrikaners deur die blanke
                 minderheidsregering
               Die Wet wat die grondslag vir Apartheidswette neergelê het;
                 armoede vir die swart Suid-Afrikaners
               Enige ander relevante antwoord                             (1 x 2) (2)

        2.1.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 A – V 1]
               Die druk van die polities, magtige blanke boere                (1 x 2) (2)

        2.1.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 A – V 1]
               Die Wet het minder as 7.5% Suid-Afrikaanse grond, as reserwes
                   vir swart Suid-Afrikaners opsy gesit, om grond te koop
               Die Wet het gestipuleer dat swart Suid-Afrikaners nie meer grond
                   buite die reserwes kon koop nie. Hul kon ook nie langer grond buite
                   die reserwes huur of vir deelboerdery gebruik nie          (2 x 1) (2)

        2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 A – V 2]
               Die Wet het swart Suid-Afrikaners gedwing om in die oorvol reserwes
                   te woon
               Die Wet het swart Suid-Afrikaners gedwing om hul vee goedkoop
                   aan blanke boere te verkoop
               Enige ander relevante antwoord                            (2 x 2) (4)

        2.1.5 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 A – V 1]
               Hulle is verhoed om met blankes mee te ding en hul het
                   loonarbeiders of arbeidshuurders geword                     (1 x 2) (2)

        2.1.6 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 A- V 2]
               Die 1913 Wet op Grond is op so manier bekragtig dat dit die
                   moontlikheid vir swart Suid-Afrikaners om kommersiële boere
                   te word, verhoed het
               Dit het ook die moontlikheid van swart Suid-Afrikaners, wat met
                   Blanke boere meegeding het, verhoed om hul landbou-aktiwiteite
                   uit te brei
               Enige ander relevante antwoord                              (2 x 2) (4)

2.2
        2.2.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 B – V 1]
               Die 1913 Wet op Grond weerspieël die sosio-ekonomiese onreg
                   van Apartheid in Suid-Afrika                        (1 x 1) (1)

        2.2.2 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 B – V 1]
               Stem saam, swart en blanke Suid-Afrikaanse boere het oeste en
                   winste van landbou-aktiwiteite gedeel                (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                            10                           NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

         2.2.3 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 B – V 1]
                Swart Suid-Afrikaners kon nie langer grond buite ‘n sekere
                    gebied (reserwes) koop of huur nie
                Swart Suid-Afrikaners kon nie langer winste van landbou-aktiwiteite
                    deel nie; hulle het hul inkomste verloor
                Hulle was gedwing om, rondom myngebiede in Suid-Afrika,
                    trekarbeiders te word                                   (1 x 3) (3)

         2.2.4 [Vergelyking van inligting uit Bronne 2 A en 2 B – V 2]
                Beide bronne dui dat swart Suid-Afrikaners tot 7.5% van
                   Suid-Afrika se grond beperk was
                Beide bronne dui dat swart Suid-Afrikaners nie land buite die
                   reserwes kon koop of huur nie
                Beide bronne verduidelik dat swart Suid-Afrikaners, deur die
                   1913 Wet op Grond, tot armoede veroordeel is
                Enige ander relevante antwoord                        (enige 2 x 2) (4)

2.3
         2.3.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 C – V 1]
                Hulle het in die ossewa geslaap
                Hulle het langs openbare paaie geslaap                  (enige 1 x 2) (2)

         2.3.2    [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 C – V 1]
                  Die familie moes onder die dekmantel van die duisternis van
                      die nag ‘n graf grawe                                   (1 x 1) (1)

         2.3.3    [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 C – V 2]
                  ‘n Onskuldige kind, moes in die geheim, op ‘n ander man se
                      land begrawe word
                  Kriminele het die reg gehad om begrawe te word, maar ‘n
                      onskuldige was die reg op ‘n waardige begrafnis ontneem
                  Enige ander relevante antwoord                             (2 x 2) (4)
         2.3.4    [Interpretasie van bewyse uit Bron 2 C – V 2]
                  Die boodskap gaan oor die pyn en lot van die Kgobadi gesin
                  Dit gaan oor hoe die 1913 Wet op Grond dit vir die Kgobadi gesin
                      moeilik gemaak het om hul kind te begrawe
                  Enige ander relevante antwoord                             (2 x 2) (4)

2.4
         2.4.1 [Uittreksel van bewyse uit Bron 2 D – V 1]
                Die 1913 Wet op Grondbesit
                Gedwonge uitsettings                                    (enige 1 x 1) (1)

         2.4.2 [Evaluering van die bruikbaarheid van Bron 2 D – V 2]
                Die Bron is nuttig:
                Dit dui die datums waarop die 1913 Wet op Naturelle Grondbesit
                   ingestel is en wanneer dit afgeskaf is
                Dit dui die pyn en swaarkry wat swartgesinne gely het
                Dit dui ook hoe die huidige demokratiese regering die kwessie van
                   grond hanteer
                Enige ander relevante antwoord                       (enige 2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
      Geskiedenis                           11                             NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.5      [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit relevante bronne – V 3]

         Leerders kan die volgende punte in hul antwoord insluit:

            Die Wet op Naturelle Grondbesit was in 1913, deur die Unie-Regering,
             onder die voorwendsel om eenvormigheid op grondkwessies in al die
             provinsies te bring, bekendgestel (eie kennis)
            As gevolg van ongelukkigheid om met swart Suid-Afrikaanse boere mee te
             ding, het blanke boere die regering versoek om swart grondbesit in Suid-
             Afrika te beperk (2 A)
            Die Wet het 7.5% grond vir reserwes opsy gesit, waar swart Suid-Afrikaners
             kon woon en met hul boerdery en ander aktiwiteite kon voortgaan
             (2 A & 2 B)
            Duisende swart Suid-Afrikaanse boere is uit hul land gesit en moes
             plaasarbeiders en arbeidshuurders op plase in blanke besit word (2 A)
            Swart kinders is ook onderwys geweier op plase in blanke besit (eie kennis)
            Alhoewel swartmense in die meerderheid was, het hulle slegs 7-8 % van
             die grond beset (2 B)
            Die Wet op Grond het ellende en armoede onder die swartes gebring, en
             sommige moes die plase, waarop hulle vir baie jare gewerk het, verlaat (2 C)
            Enige ander relevante antwoord

Gebruik die volgende rubiek om ‘n punt toe te ken:

                        Gebruik bewyse op elementêre wyse d.w.s. Toon
                         geen of min begrip van hoe die Wet op Naturelle
       VLAK 1            Grondbesit die lewens van swart Suid-                 PUNTE
                         Afrikaners beïnvloed het                               0-2
                        Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ‘n onderwerp te
                         skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie.
                        Bewyse is meestal relevant en hou in ‘n groot mate
                         verband met die onderwerp, bv. Toon 'n mate van
       VLAK 2            begrip van hoe die Wet op Naturelle Grondbesit        PUNTE
                         die lewens van swart Suid-Afrikaners beïnvloed         3-5
                         het
                        Gebruik bewyse op ‘n baie eenvoudige wyse om ‘n
                         paragraaf te skryf.
                        Gebruik relevante bewyse bv. Demonstreer 'n
                         deeglike begrip van hoe die Wet op Naturelle
       VLAK 3            Grondbesit die lewens van swart Suid-                 PUNTE
                         Afrikaners beïnvloed het                               6-8
                        Gebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerde
                         paragraaf en toon begrip van die onderwerp.

                                                                                         (8)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
   Geskiedenis                            12                             NW/November 2019
                               NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING B : OPSTELVRAE

VRAAG 3: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750

[Beplan en konstrueer 'n oorspronklike argument, wat op relevante bewyse gebaseer is, deur
van analitiese en interpretasie vaardighede gebruik te maak]

SINOPSIS
Met die skryf van hierdie opstel moet die leerders ‘n standpunt inneem, en al die
veranderinge wat die Britse-regering aan die Kaap ingestel het, verduidelik. Hulle moet ook
verduidelik hoe die Boere op hierdie veranderinge gereageer het.

HOOFASPEKTE
Leerders kan die volgende aspekte by hul antwoord insluit:
 Inleiding: Leerders moet ‘n gedagterigting volg deur óf saam te stem, of nie saam
   te stem, dat die Engelse ‘n beleid van Anglikanisering ingestel het nadat hulle in 1803
   die Kaap in beheer geneem het.

UITBREIDING
Veranderinge wat deur die Engelse in die Kaap voorgestel is:
 Afskaffing van die slawernystelsel
 Anglikisering van instansies; skole, kerke . . .
 Engels word ‘n dominante taal
 Ordonnansie 50 van 1828 – tekort aan arbeid

Boere se reaksie op die veranderinge:
 Trekboere het hulself georganiseer en na die Noorde getrek
 Het die Britse owerheid verwerp
 Het geglo dat Britse owerhede teen hulle gediskrimineer het
 Het oor die Oranjerivier, na die Transoranje-streek getrek
 Mfecane het dit vir die Boere moeilik gemaak, maar hulle het gevorderde
   tegnologie gehad
 Die Boere (Voortrekkers) het paadjies geskei en verskeie leiers het in verskillende
   gebiede in Suid-Afrika gevestig

SLOT
   Enige relevante slot is aanvaarbaar
                                                                                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
   Geskiedenis                           13                            NW/November 2019
                              NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 4: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG VAN 1899-1902

[Beplan en konstrueer 'n oorspronklike argument, wat op relevante bewyse gebaseer is, deur
van analitiese en interpretasie vaardighede gebruik te maak]

SINOPSIS
Daar word van die leerders verwag om die redes, wat tot die geveg tussen Britanje en die
Boererepublieke gelei het, krities te bespreek, asook die redes waarom die Boere die oorlog
beëindig het.

HOOFASPEKTE
Leerders moet die volgende aspekte in hul antwoord insluit:
 Inleiding: Leerders moet 'n standpunt inneem en verduidelik of die franchise-regte
   die hoofredes was dat Brittanje ‘n oorlog teen Transvaal geloots het.

UITBREIDING
Britse belangstelling in Suid-Afrika:
 Ekonomiese redes
 Ontdekking van goud
 Politieke magstryd – Franchise-regte
 Rol van Jameson – gespanne verhoudings tussen die Engelse en die Boere
 Koers van die oorlog – strategieë wat deur albei partye geïmplementeer was
 Verdrag van Vereeniging
 Resultate van die oorlog
 Enige ander relevante antwoord

SLOT
Leerders moet die bespreking met ‘n relevante gevolgtrekking, wat op die opstel van
toepassing is, saamvat.
                                                                                  [50]

                                                                        TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 HIST P1 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-hist-p1-eng-memo-nov-2019/8f19370c-07ff-4fba-9a3e-93ece9f5cb99) — History · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 HISTORY P1 ENG NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-history-p1-eng-nov-2019/94d4b147-9a6c-4d6b-8957-6dfbc8d13def) — History · QP · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 HISTORY P1 AFR NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-history-p1-afr-nov-2019/04751482-b50f-4b7d-9a3d-05f35e696073) — History · QP · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 HISTORY P1 ENG ADD NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-history-p1-eng-add-nov-2019/fb5044f1-aa77-46b2-a635-195103440c6a) — History · QP · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 HISTORY P1 AFR ADD NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-history-p1-afr-add-nov-2019/b2fa8b8b-e2e7-4a78-a808-4ce4b6c5b596) — History · QP · 2019 · Afr
- [HISTORY GR10 MEMO NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/history-gr10-memo-nov2019-eng-d/ad78b1de-36ff-4b2f-921b-bfea5474e54e) — History · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 10 History

- [Grade 10 History November 2026 Mock Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-history-2026-november-mock-exam-addendum/d566e6d9-8258-4765-b80b-6c83e66b06d6) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 History November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-history-2026-november-mock-exam-question-paper/6d783e5b-2a47-447a-9161-e3748f3e10a8) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 History November 2026 Mock 2 Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-history-2026-november-mock-exam-2-addendum/69ecae02-9d7e-459d-92de-178ab11c8a56) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 History November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-history-2026-november-mock-exam-2-question-paper/bed9a11e-6193-4fe9-851b-93c16def76a6) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 10 His ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-his-atp-2023-24/77b69460-c4e9-4807-8d15-fdb95c83ebd3) — ATP
- [EC History Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-history-grade-10-march-2025-qp-and-memo/e50c532b-d70e-4ae5-b45d-e752d9219b14) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
