# Life Sciences Grade 10 P1 North West November 2019 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-lfsc-p1-afr-memo-nov-2019/831ef94d-f46b-4864-9a22-bed3e0015f65
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P1 North West November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-lfsc-p1-afr-memo-nov-2019/831ef94d-f46b-4864-9a22-bed3e0015f65)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         PROVINSIALE ASSESSERING

                                      GRAAD 10

                               LEWENSWETENSKAPPE V1

                                     NOVEMBER 2019

                                     NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           2                      NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1   D
       1.1.2   D
       1.1.3   C
       1.1.4   B
       1.1.5   D
       1.1.6   A
       1.1.7   B
       1.1.8   A
       1.1.9   C                                                    (9 x 2)        (18)

1.2    1.2.1 Optimum temperatuur
       1.2.2 Epidermis
       1.2.3 Spieël
       1.2.4 Sekondêre groei/sekondêre verdikking
       1.2.5 Stoma/huidmondjie
       1.2.6 Sinoviale vloeistof /gewrigsvloeistof
       1.2.7 Permanente weefsel
       1.2.8 Femur
       1.2.9 Immuniteit
       1.2.10 Meristematiese weefsel                                                (10)

1.3    1.3.1   Slegs A 
       1.3.2   Slegs B 
       1.3.3   Geeneen 
       1.3.4   Slegs B 
       1.3.5   Slegs A 
       1.3.6   Beide A en B 
       1.3.7   Slegs A                                                    (7 x 2) (14)

1.4    1.4.1 (a)     Johan                                                          (1)

               (b)   Hy het die minste eritrosiete/rooibloedselle met
                     hemoglobien                                                     (1)

       1.4.2 (a)     Peter                                                          (1)

               (b)   Die aantal trombosiete/bloedplaatjies is laag                  (1)

       1.4.3 (a)     Suzan                                                          (1)

               (b)   Sy het die meeste eritrosiete / die liggaam produseer meer
                     eritrosiete by hoë hoogtes                                  (1)

       1.4.4 (a)     Suzan                                                          (1)

               (b)   Die aantal leukosiete is laag                                  (1)
                                                                                     (8)

                                                         TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          3                   NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1    2.1.1 B                                                                  (1)

       2.1.2 -       Chloroplast is teenwoordig
             -       Groot vakuool is teenwoordig
             -       Selwand is teenwoordig
             -       Geen sentrosoom                              Enige 3        (3)

       2.1.3 (a)     1                                                          (1)

              (b)    6                                                          (1)

       2.1.4 3       -     Vakuool                                              (1)
             5       -     Sentrosoom                                           (1)
             8       -     Endoplasmiese retikulum / ER/kernmembraan            (1)

       2.1.5 Dit is waar selrespirasie plaasvind en energie vrygestel word     (2)

2.1.6 Die bou van die nukleus/kern

       Rubriek vir die assessering van die skets

                   KRITERIA                   PUNT
        Opskrif                                 1
        Korrektheid van die diagram             1
        Enige twee korrekte byskrifte           2
                                                                                 (4)
                                                                                 (15)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           4                      NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.2    2.2.1 (a)     Melk                                                           (1)

              (b)    Daar is geen nul waardes in enige kolom nie/melk bevat
                     al die voedingstowwe wat in die tabel genoem word               (1)

       2.2.2 Botter                                                                 (1)

       2.2.3 Melk                                                                   (1)

       2.2.4 (a)     Botter                                                         (1)

              (b)    Spek                                                           (1)

       2.2.5 1,8 ∕ 18  X 100

              = 10 %                                                                (3)
                                                                                     (9)

2.3    2.3.1 Potometer                                                              (1)

       2.3.2 Om die tempo van transpirasie  te meet/te bepaal                      (2)

       2.3.3 1       -       Reservoir /inspuiting                                  (1)
             2       -       Lugblasie                                              (1)
             3       -       Water                                                  (1)

       2.3.4 Lig die kapillêre buis vir ‘n paar sekondes uit die water uiten
              plaas dit terug, suigkrag van transpirasie sal bietjie lug insuig     (2)

       2.3.5 -       Gebruik ‘n takkie met blare van ‘n plant wat besig is om te groei
             -       Sny die takkie onder water af
             -       Apparaat moet lugdig seël
             -       Laat tyd toe dat die plant by die nuwe omgewing aanpas (1)
                     (Merk slegs EERSTE een)

       2.3.6 -       Hoë ligintensiteit/direkte sonlig
             -       Hoë temperatuur
             -       Lae humiditeit/droë atmosfeer                     (enige 1 x 2)
                     (Merk slegs EERSTE een)                                         (2)
                                                                                    (11)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           5                    NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

2.4    2.4.1 Jacob                                                                (1)

       2.4.2 (a)     Ja                                                           (1)

              (b)    Omdat die parfuum-molekule uiteindelik eweredig sal
                     versprei en die hele kamer vuldeur die proses van
                     diffusie                                                     (2)
                                          OF
                     Die parfuum-molekule beweeg van ‘n hoë konsentrasie
                     na ‘n lae konsentrasie en vul die kamer

       2.4.3 Passiewe proses                                                      (1)
                                                                                   (5)
                                                                                   [40]

VRAAG 3

3.1    3.1.1 Kutikula is ‘n wasagtige lagie wat water binne en buite hou         (3)

       3.1.2 (a)     Xileem                                                       (1)

              (b)    -   Dwarswande is geperforeer /het openings, of is afwesig
                         om aaneenlopende vloei van water toe te laat

                     -   Xileemvate het geen selinhoud nie /dood /hol om
                         vryelike vloei van water toe te laat

                     -   Wande is met lignien versterk sodat die wande nie
                         platgesuig word deur suigkrag van transpirasie  nie/
                         weerstaan/sodat water vryelik kan beweeg

                     -   Wande het stippels om die laterale vloei van water
                         toe te laat

                     -   Dit is lank en silindries om aaneenlopende vloei van
                         water te verseker
                         (Merk slegs EERSTE twee)                   (2 x 2)        (4)

       3.1.3 Fotosintese                                                          (1)

       3.1.4 Osmose/worteldruk/suigkrag van transpirasie                          (1)
                                                                                   (10)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          6                       NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.2
                                            T
              Dikotiele wortel                               Dikotiele stingel
Xileem en floëem kom in die stele/sentrale       Xileem en floëem kom in vaatbondels
silinder voor                                   voor
Xileem en floëem is afwisselend                  Xileem en floëem lê op dieselfde radius
gerangskik / xileem lê in vorm van ‘n kruis     /vaatbondels in ‘n sirkel gerangskik
met floëem tussen die arms van die kruis
Duidelike endodermis teenwoordig             Endodermis is afwesig of nie duidelik
                                              sigbaar nie
Wortelhare teenwoordig                       Wortelhare teenwoordig
Murg afwesig                                 Murg teenwoordig
                                                                  Tabel          (1)
                                          Enige TWEE korrekte verskille (2 x 2) (4)
                                                                                 (5)

3.3    3.3.1 A       -     Draai- /spilgewrig                                      (1)

               B     -     Skarniergewrig                                          (1)

               C     -     Glygewrig /skarniergewrig                               (1)

               D     -     Bal-en-potjiegewrig                                     (1)

       3.3.2 ‘n Gewrig is ‘n plek waar een of meer bene bymekaar kom              (2)
                                                                                    (6)

3.4    3.4.1   B                                                                   (1)
       3.4.2   D                                                                   (1)
       3.4.3   A                                                                   (1)
       3.4.4   C                                                                   (1)
                                                                                    (4)

3.5    3.5.1 Emalje is die hardste deel van ‘n tand omdat dit die
             grootste hoeveelheid kalsiumsoute bevat                                (2)

       3.5.2 (a)     Tipe materiaal                                                 (1)

               (b)   Samestelling (% droë massa)                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          7                      NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

3.5.3

Rubriek vir die assessering van die grafiek

                    KRITERIA                                    PUNTE
Korrekte tipe grafiek, staafgrafiek (nie histogram                  1
nie) (T)
Opskrif met beide veranderlikes (C)                                 1
Opskrif vir beide X en Y-asse (insluitend eenheid)                  1
Toepaslike skaal vir X (breedte van stawe en                        1
spasies) en Y-asse (S)
Plot van punte op die grafiek (P)                  1: een tot vyf punte korrek geplot
                                                   2: al ses punte korrek geplot

NB:     -     Indien verkeerde tipe grafiek geteken is, sal punte verloor word vir
              korrekte tipe en vir plot van punte.
        -     Indien asse omgeruil is, sal punte verloor word vir opskrifte en
              korrekte skaal.                                                      (6)
                                                                                   (10)

3.6     3.6.1 - Biologiese waspoeier bevat ensieme                                 (1)

        3.6.2 Ongeveer 37 ˚C                                                       (1)

        3.6.3 - Hoë temperatuur veroorsaak dat die ensiem denatureer/vorm
                gewysig, en kan nie sy funksie verrig nie                          (2)

        3.6.4 - Minder waspoeier /minder elektrisiteit word benodig                (1)
                                                                                    (5)
                                                                                    [40]

                                                        TOTAAL AFDELING B:          80

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          8                    NW/November 2019
                                NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Wat is kanker?
Kanker is die resultaat van onbeheerde seldeling /mitose van liggaamselle wat tot
abnormale weefselgroei lei. Dit ontwikkel na ‘n gewas/tumors/vergroeisels/
swelsels.                                                                       (3)

Twee soorte gewasse/tumors
Nie-kwaadaardige  tumor en ‘n kwaadaardige tumor
By ‘n nie-kwaadaardige tumor, versprei die selle nie na ander dele van die liggaam
nie
Daarom is dit nie kankerselle nie
By ‘n kwaadaardige tumor hou die selle nie op groei nie 
Dit versprei en neem belangrike organe in
Sommige kankerselle kan afbreek, die bloed- en limfstelsel  binnegaan
En sodoende word die kankerselle na alle dele van die liggaam versprei          (4)

Oorsake van kanker
Rook van sigarette
Bestraling van die son, X-strale
Sekere geprosesseerde voedsel bv. gemorskos, kos wat in vet /olie gebraai is
(enige ander geskikte voorbeeld)
Asbes
Insekdoders
Besoedelingstowwe bv. industriële afval, mynbou, motoruitlaatgasse
(enige ander geskikte voorbeeld)
                                                                 (Enige 4)    (4)

Behandeling van kanker

Biopsie – Wanneer ‘n stukkie weefsel verwyder en ondersoek word om vas te stel
of dit kankeragtig is
Chirurgie – Tydens ‘n operasie word die gewas verwyder voordat dit begin versprei
Radioterapie – Behels die gebruik van bestraling/ hoë energie X-strale word gebruik
om die kankerselle te vernietig
Chemoterapie – Behels die gebruik van verskillende chemiese stowwe en medisyne
om die kankerselle te vernietig
Sutherlandia / Kankerbossie – Is ‘n inheemse plant wat gebruik kan word vir die
behandeling van kanker
                                                                  (Enige 3 x 2) (6)

                                                                   Inhoud        (17)
                                                                   Sintese       (3)
                                                                                 (20)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           9                     NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

    Kriteria                                 Uitbreiding                          Punt
   Relevansie        Slegs inligting oor kanker, tipe gewasse, oorsake en          1
       (R)           behandeling is verskaf.
                     (geen irrelevante inligting is genoem nie)

Logiese volgorde     Die inligting oor vorming van kanker, oorsake en               1
      (L)            behandeling daarvan is in ‘n logiese volgorde
                     aangebied.

  Volledigheid       Al die nodige feite oor kanker is genoem.                      1
       (C)           Die volgende minimum punte moet behaal wees:
                      - 5/7 vir die vorming van kanker en tipes gewasse
                     - 3/4 vir die oorsake van kanker
                     - 4/6 vir die behandeling van kanker

                                                         TOTAAL AFDELING C:           20
                                                             GROOT TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 LFSC P1 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-lfsc-p1-eng-memo-nov-2019/8a9107a0-3908-4af3-a994-aa568275e9fa) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 LIFE SCIENCES P1 AFR NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-life-sciences-p1-afr-nov-2019/7116547d-b8e4-4df7-ba4f-b2806693b26f) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 LIFE SCIENCES P1 ENG NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-life-sciences-p1-eng-nov-2019/d0028f12-ce82-4394-bf39-72482841f25d) — Life Sciences · QP · 2019 · Eng
- [NW GR 10 LS P2 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ls-p2-eng-memo-nov-2019/ffa5c50a-1e47-4e0b-a99b-6fc1223d2888) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW GR 10 LS P2 AFR MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ls-p2-afr-memo-nov-2019/607951f9-fff4-43a2-a52b-120b83fa59f3) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/0657e915-6679-4c6b-881b-40a1f15851b9) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/0c82afe6-0b61-4685-9c62-7a67740800e0) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/b43ba134-5609-4518-ab21-13789a757d2c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1/98f1b9c7-d258-4c78-92f4-2a43cccda7f3) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
