# Life Sciences Grade 10 P2 North West November 2019 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ls-p2-afr-memo-nov-2019/607951f9-fff4-43a2-a52b-120b83fa59f3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P2 North West November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ls-p2-afr-memo-nov-2019/607951f9-fff4-43a2-a52b-120b83fa59f3)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     PROVINSIALE ASSESSERING

                                 GRAAD 10

                         LEWENSWETENSKAPPE V2

                               NOVEMBER 2019

                                NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              2                   NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
    1.1.2 C
    1.1.3 C
    1.1.4 D
    1.1.5 C
    1.1.6 D
    1.1.7 C
    1.1.8 B
    1.1.9 B
    1.1.10 D
                                                                            (10 x 2)           (20)

1.2    1.2.1   Suurstof
       1.2.2   Biogeografie
       1.2.3   Stikstof
       1.2.4   Alien/uitheemse spesie
       1.2.5   Radiometriese datering
       1.2.6   Relatiewe datering
       1.2.7   Lewende fossiel
       1.2.8   Gondwanaland
       1.2.9   Selakant
                                                                            (9 x 1)            (9)

1.3    1.3.1   Slegs A 
       1.3.2   Slegs B 
       1.3.3   Slegs A 
       1.3.4   Beide A en B
       1.3.5   Slegs B 
                                                                            (5 x 2)            (10)

1.4    1.4.1 Voedselweb                                                                       (1)

       1.4.2 ‘n Duidelik afgebakende gebied waar daar noue interaksie tussen
             plante, diere en die omgewing is.                                                (2)

       1.4.3 (a)       haas/muis                                           (Enige 1)          (1)
             (b)       valk                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                        NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

        1.4.4

                                      Valk/slang

                                    haas/muis

                                 veldblomme/gras

                                   Voedselpiramide                                             (4)

       1.4.5 Dit is ‘n voedselbron vir hase en muise,  hulle sal ‘n ander bron van
             voedsel  moet vind of emigreer. Dit sal die slang en valk ook
             beïnvloed wat van hulle vir voedsel afhanklik is.  Die voedselketting/
             -web sal ineen stort.
                            OF
             Die haas en muis sal eerste doodgaan
             Dan is daar geen voedsel vir die slang en valk nie
             Hulle sal ook doodgaan of emigreer.                   (Enige 2)               (2)
                                                                                            (11)

                                                                  TOTAAL AFDELING A: 50

AFDELING B

VRAAG 2

2.1    2.1.1 Die sirkulasie van water tussen die waterdamp in die atmosfeer
             en die water op en onder die grond.                                               (2)

       2.1.2 Waterstof en suurstof                                                            (2)

       2.1.3 Aspek, helling , hoogte bo seespieël                                            (3)

       2.1.4 Y                                                                                 (1)

       2.1.5 - Y front suid 
             - suidelike hellings ontvang minder sonlig                                        (2)

       2.1.6 - die son verskaf stralingsenergie vir plante om te fotosinteer 
             - veroorsaak dat water verdamp om waterdamp te vorm
             - warm vogtige lug styg in die atmosfeer waar kondensasie plaasvind (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                      NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

       2.1.7 B - transpirasie - waterdamp styg in die atmosfeer
             C - kondensasie - soos die waterdamp styg, koel dit af /
                  vorm waterdruppels 
             E - infiltrasie - water word deur die grond geabsorbeer en
                 dit filtreer deur die grond om die watertafel  te bereik
                                                                                (3 x 2)           (6)
                                                                                                  (20)

2.2    2.2.1   Die skielike dood van ‘n groot aantal species in ‘n kort tyd.                     (1)

       2.2.2 (Aanvaar antwoorde tussen) 55 – 60  miljoen jaar gelede/mjg                        (2)

       2.2.3 Permiese  uitsterwing                                                               (1)

       2.2.4 400 – 200  = 200 families
                                       OF
             400 – (210 tot 230)  = (190 tot 170)  families                                    (3)

       2.2.5 - Baie genera is totaal uitgewis gedurende die uitsterwing
             - hulle nisse is oopgelaat /minder predatore
             - hierdie nisse word gou deur ander genera  spesies oorgeneem
             - wat diversifiseer en nuwe genera deur natuurlike seleksie
               vorm/spesies.                                                                      (5)
                                                                                                  (12)

2.3    2.3.1 Sinapsied                                                                           (1)

       2.3.2 Uitwendige oordrom /lê eiers                                                Enige (1)
             (Merk slegs die eerste antwoord)

       2.3.3 Tande
             Hare
             Warmbloedige metabolisme
             Liggaam van die grond opgelig                                                Enige (2)

       2.3.4 Vere /hol bene  /vlerke/snawel                                   Enige (2)
             (Merk slegs die eerste twee antwoorde)

       2.3.5 Klein tande/werwels in die stert/kloue aan voorste ledemate.                Enige (1)
             (Merk slegs die eerste twee antwoorde)

       2.3.6 Vermiste skakel/oorgangsfossiel                                                   (1)
                                                                                                (8)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           5                      NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1    3.1.1 - Dit tref gewoonlik die slagoffers in hul produktiewe jare
               en verwyder sodoende die broodwinner uit gesinne
                      OF
             - Wanneer dit nie noodlottig is nie, lei dit tot ongeskiktheid
               en verarmingvan die familie.                                                    (2)

       3.1.2 R8 biljoen per jaar                                                               (1)

       3.1.3 - gesonde dieet
             - laer inname van vetterige voedsel
             - handhaaf ‘n gesonde massa /gewig
             - oefening
             - neem medikasie wat cholesterol verlaag
             - hou op rook
              (Merk slegs eerste vier)                                                          (4)

       3.1.4 Hartaanval: wanneer die koronêre bloedvate verstop, sodat daar
             nie genoeg bloed na die hartspier vloei nie. Die hartspierselle kan
             doodgaan, en die persoon kan ‘n hartaanval kry.                                   (2)
             Beroerte: ‘n Bloedklont of gebarste bloedvat voorkom bloedvloei
             na die brein. Die brein ervaar ‘n tekort aan suurstof, sodat die
             weefsel beskadig of kan selfs doodgaan.                                           (2)
                                                                                                (11)

3.2    3.2.1
                                            H

                                             36˚

                               108˚

                                                    112˚

                                  104˚

                     T S P
       Swart:          28/276 x 360o = 36o
       Wit:            85/276 x 360o = 112°
       Bruin:          81/276 x 360o = 104°
       Indiër:         82/276 x 360o = 108° 
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            6                         NW/November 2019
                                   NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

                         Kriteria                              Punte toekenning
         Berekeninge (B) om sektore te bepaal                            4
         Geskikte opskrif (O)                                            1
         Korrekte tipe (T) grafiek                                       1
         Sleutel (S) om sektore aan te dui                               1
         Sektore (P) korrek                             1 punt = een tot drie korrekte
                                                                  sektore getrek
                                                        2 punte = al vier sektore korrek
                                                                  getrek
                                                                                                    (9)
       3.2.2 Wit Suid-Afrikaners                                                                   (1)
                                                                                                    (10)

3.3    3.3.1 2: Trikuspidale klep                                                                  (1)
             3: Regteratrium                                                                       (1)
             6: Longslagaar (pulmonêre arterie)                                                    (1)

       3.3.2 Die bloed vanuit die linkerventrikel moet na die res van die liggaam 
             gepomp word
             terwyl bloed vanuit die regterventrikel slegs na die longe 
             gepomp word.                                                                           (2)

       3.3.3 Atriale sistool
             - spiere van atriums trek saarn  terwyl
             - die ventrikelspiere ontspanne  bly
             - suurstofarme/ gedeoksigineerde bloed word uit die regteratrium qeforseer
               in die regterventrikel  in
             - suurstofryke/ geoksigineerde bloed word uit die linkeratrium
               in die linkerventrikel  in geforseer
             - die bikuspidale en trikuspidale kleppe is oop  terwyl
               die halfmaanvormige kleppe toe is 
                                                                           (Enige 5) (5)
                                                                                     (10)

3.4    3.4.1                                      T
                         Woud bioom                          Sukkulente Karoo bioom
               Hoë bome en struike/varings               Geen hoë bome, net struike,
                                                          wyd verspreid
               Stratums plante, struike, grasse. /       Plantegroei vorm nie lae nie
               Top laag, houtagtige struike, varings,     plante is wyd verspreid
               kruidagtige bolle
               Blare is groot en plat / ontwikkel na      Plantegroei baie dig/ geen
               klimplante / epifiete in bome             spasies tussen plante
                                                                 (Tabel 1 + enige 2 x 2)            (5)

       3.4.2 (a)       C - Fynbos                                                             (2)
             (b)       G- Savanna                                                             (2)
                                                                                                (9)
                                                                                               [40]

                                                                    TOTAAL AFDELING B: 80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                     NW/November 2019
                                 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

       *Besoedeling (P):
           Skadelike stowwe wat in die omgewing vrygestel word beïnvloed die
            fisiese, chemiese en biologiese omgewing.
           Dit affekteer plant- en dierelewe en ontwrig die voedselketting, 
            giftige stowwe kan siektes veroorsaak en organismes doodmaak,
            bevolkings neem af/word bedreig /sterf uit.
           Klimaatsverandering veroorsaak natuurrampe  (orkane, tornado’s,
            droogtes, tsunami’s, ens.) wat massavernietiging of uitsterwing kan
            meebring.
                                                            (1 verpligtend* + enige 2) (3)
       Bestuur:
           Verminder – verminder die hoeveelheid afval wat die mens genereer.
           Hergebruik – gebruik produkte ‘n paar keer.
           Hersirkuleer – om afval in ‘n nuwe produk te omskep.
                                                                          (Enige 2)    (2)

       *Habitatvernietiging deur mense (H):
           Die totale habitat word vernietig, 
             die bevolkingsgrootte neem af, 
             organismes trek na ‘n ander gebied,
             organismes word bedreig en staar uitsterwing in die gesig.
           Oorbenutting gee aanleiding tot ’n daling in die bevolkingsgrootte. 
                                                             (1 verpligtend* + enige 1) (2)
       Bestuur:
           Om die gebied te rehabiliteer
           Om nie natuurlike hulpbronne te oorbenut nie en
           Om beheermaatreëls soos lisensies en boetes in te stel.
                                                                           (Enige 2)    (2)

       *Klimaatsverandering (C):
           Klimaatsverandering as gevolg van osoonvermindering en aardverwarming
             verminder fotosintese in plante en
             laat plantegroei afneem en
             voedselproduksie daal. 
           Vermindering in die aantal/soorte organismes veroorsaak
           Ontwrigting in voedselkettings. 
                                                          (1 verpligtend* + enige1) (2)
       Bestuur:
           Verminder die verbranding van fossielbrandstowwe. 
           Aanplant van bome. 
           Gebruik kernkrag, wind- en sonkrag. 
                                                                        (Enige 2)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             8                        NW/November 2019
                                    NSS – Graad 10 – Nasienriglyne

        *Indringing van uitheemse spesies (I):
            Kompeteer met inheemse spesies aangesien daar nie natuurlike
               vyande is om hul getalle in toom te hou nie.
            Hulle plant vinnig voort en wen die kompetisie teen inheemse spesies.
            Bevolkingsgrootte van inheemse spesies neem af,
               spesies word bedreig/sterf uit.
                                                             (1 verpligtend* + enige 1) (2)

        Bestuur:
           Meganiese beheer - uitroei van uitheemse spesies deur afsaag,
             ontwortel en brand van indringers. 
           Chemiese beheer - sommige chemiese stowwe is spesifiek en
             selekteer slegs indringers om dood te maak. 
           Biologiese beheer - deur siekte veroorsakende organismes soos
             fungi of insekte wat op die indringerplant voed om dit sodoende
             te beheer. 
           Te veel insekdoders en kunsmis word gebruik. 
           Oorbenutting. 
                                                                          (Enige 2)                 (2)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria             Relevansie        Logiese volgorde                     Volledigheid
                         (R)                   (L)                               (C)
Algemeen     Alle inligting wat gegee Idees is in ‘n                    Beantwoord alle
             is, is relevant vir die  logiese/oorsaak-                  aspekte vereis deur
             onderwerp                gevolg volgorde                   die opstel in
                                      gegee                             genoegsame
                                                                        besonderhede
In die opstel        Slegs inligting relevant   Alle feite t.o.v        Al VIER
                     tot die maniere waarop     maniere waarop          onderwerpe is
                     biodiversiteit deur die    biodiversiteit deur     deeglik beskryf:
                     mens bedreig word en       die mens bedreig        P = 4/5
                     hoe dit bestuur kan        word en hoe dit         H = 3/4
                     word, is gegee             bestuur kan word,       C = 3/4
                                                is logies aangebied     I = 3/4
Punte                           1                          1                      1

                                                                          Inhoud = 17
                                                                          Sintese = 3

                                                                     TOTAAL AFDELING C:             20

                                                                        GROOT TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW GR 10 LS P2 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ls-p2-eng-memo-nov-2019/ffa5c50a-1e47-4e0b-a99b-6fc1223d2888) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 LIFE SCIENCES P2 AFR NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-life-sciences-p2-afr-nov-2019/c001dbdf-0c9a-4ba5-a990-6ec94f1b2c6e) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [NW NSC GR 10 LIFE SCIENCES P2 ENG NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-life-sciences-p2-eng-nov-2019/1acc383a-bfec-4a1a-bd68-2dc3bce29cac) — Life Sciences · QP · 2019 · Eng
- [NW GR 10 LFSC P1 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-lfsc-p1-eng-memo-nov-2019/8a9107a0-3908-4af3-a994-aa568275e9fa) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW GR 10 LFSC P1 AFR MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-lfsc-p1-afr-memo-nov-2019/831ef94d-f46b-4864-9a22-bed3e0015f65) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/e7a029c4-1a57-4fd2-8fe0-7dd48b83d249) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/0c82afe6-0b61-4685-9c62-7a67740800e0) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/b43ba134-5609-4518-ab21-13789a757d2c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1/98f1b9c7-d258-4c78-92f4-2a43cccda7f3) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
