# Life Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-lewens-wet-v1-memo-afr-sept-2019/f01e4dfc-7aee-44d8-86ed-fefc64084fee
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/nw-lewens-wet-v1-memo-afr-sept-2019/f01e4dfc-7aee-44d8-86ed-fefc64084fee)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V1

                                 SEPTEMBER 2019

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                           NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

   1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek ‘n kronkellyn
      en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

   2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
      Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
      nie.

   3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ‘n deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

   4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

   5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

   6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verbeur.

   7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

   8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
      korrek is, gaan voort om te krediteer.

   9. Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
      van die antwoord indien dit korrek is.

   10. Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
       verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

   11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

   12. Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

   13. Indien gewone name in terminologie gegee word
       Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         3                            NW/September 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

   14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
       andersom)
       Geen krediet nie.

   15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
       eenhede aandui.

   16. Wees sensitief vir die betekenis van ‘n antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word

   17. Opskrif
       Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet ‘n opskrif
       hê.

   18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
       ‘n Enkele word of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
       assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
       moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ‘n Nasiener wat in die relevante
       amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
       amptelike tale.

   19. Veranderinge aan die memorandum
       Memorandums mag nie verander word sonder dat die provinsiale interne
       moderator geraadpleeg is nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            4                  NW/September 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1         B PP
         1.1.2         BPP
         1.1.3         DPP
         1.1.4         CPP
         1.1.5         CPP
         1.1.6         BPP
         1.1.7         CPP
         1.1.8         APP
         1.1.9         DPP
         1.1.10        CPP                                                (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1         AldosteroonP
         1.2.2         NeuronP
         1.2.3         TestosteroonP
         1.2.4         ChorionP
         1.2.5         GlukagonP
         1.2.6         Veelvuldige/meervoudige skleroseP
         1.2.7         AllantoisP
         1.2.8         KonjunktivaP
         1.2.9         HipofiseP/ Pituitêre klier
         1.2.10        EndokrieneP                                                        (10)

1.3     1.3.1     Geeneen PP
        1.3.2     BPP
        1.3.3     GeeneenPP                                                 (3 x 2)        (6)

1.4     1.4.1     B - Chromatied/eP
                  C - SentromeerP
                  D - Sentriool P                                                         (3)

        1.4.2        (a) Metafase IIP                                                     (1)

                     (b) Anafase IP                                                       (1)

        1.4.3     - Homoloë chromosome skeiP/ chromosome beweeg uitmekaar
                  - Spoelfibrille trek saamP
                    (MERK SLEGS DIE EERSTE EEN)                           Enige           (1)

        1.4.4     - Elke chromosoom het DNS/’n segment van die ander chromosoomP
                  - Elkeen het ‘n mengsel van moederlike en vaderlike DNSP  Enige         (1)

        1.4.5     TweeP/2                                                                 (1)

        1.4.6     AP                                                                      (1)
                                                                                          (9)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           5                   NW/September 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

1.5     1.5.1   ‘n RefleksaksieP                                                          (1)

        1.5.2   MotorieseP neuron                                                         (1)

        1.5.3        (a)   SinapsP                                                        (1)

                     (b)   SensorieseP neuron en
                           verbindingsneuronP/interneuron                                 (2)
                                                                                          (5)

                                                             TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            6                          NW/September 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       A – Middelstukü                                                              (1)

         2.1.2 - MitochondriumsP: verskaf energie P vir beweging van die spermsel
               - StertP: kan vorentoe aandryf P om te swem/beweging van die
                         spermsel
               - Torpedo vormP: verminder wrywingP
                (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                Enige 2 x 2               (4)

         2.1.3       - Akrosoom*P
                     - dus is daar geen ensieme ü
                     - Die spermsel sal nie die ovum kan binnedring nieü
                     - daarom sal bevrugting nie plaasvind nieü          1* verpligte + 3         (4)
                                                                                                  (9)

2.2      2.2.1       - TSHü                                                                       (1)

         2.2.2       - Die hipofiseü/pituitêre klier word gestimuleer om
                     - minder TSH af te skeiü
                     - Dit veroorsaak dat die tiroiedü
                     - minder tiroksienü afskei
                     - Die tiroksienvlakke/-konsentrasie neem afü
                       na normaal                                                   Enige         (4)

         2.2.3       - As gevolg van ‘n toename in die basale metaboliese tempoü/
                       selrespirasie in mitochondriums
                     - sal die liggaamsmassa afneemü
                       (MERK SLEGS EERSTE EEN)                                                    (2)
                                                                                                  (7)

2.3      2.3.1   - Adrenalien verhoog die hartkloptempoü
                   sodat meer suurstof/glukose voorsien word aan die spiere/brein/sins-
                   organeü
                 - Die asemhalingstempo en -diepte neem toeü
                   om die hoeveelheid suurstof in die bloed te verhoogü
                 - Respirasie neem toeü
                   en meer energie is beskikbaar deur die omskakeling van glikogeen
                   na glukoseü
                   sodat die persoon vinniger /kragtiger kan reageer
                   (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                               Enige 2 x 2             (4)

         2.3.2 - The hipotalamusü word gestimuleer
               - impulse word na die bloedvate in die vel vervoer om te
                 verwydü/vasodilasie
               - gevolglik vloei meer bloedü na die oppervlak van die vel
               - meer bloed vloei na die sweetkliereü
               - ‘n toename in verdampingü vind plaas
               - en gevolglik word meer hitte verloorü                              Enige         (4)
                                                                                                  (8)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            7                          NW/September 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

2.4      2.4.1       - Bloedü
                     - Urieneü
                      (MERK SLEGS DIE EERSTE EEN)                                    Enige        (1)

         2.4.2       - Hepatieseü/lewerselle
                     - Spierselleü
                       (MERK SLEGS DIE EERSTE TWEE)                                               (2)

         2.4.3       - Die liggaam kan nie die bloedglukosevlakke verminder nieü
                     - en daarom moet hulle hulself daagliks met insulien inspuitü                (2)
                                                                                                  (5)

2.5      2.5.1       C - Kogleaü

                     D – Ronde vensterü                                                           (2)

         2.5.2       Kristaeü                                                                     (1)

         2.5.3       (a) - Impulse vanaf die koglea kan nie na die serebrumü vervoer
                           word nie
                         - en daarom sal daar geen gehoor wees nieP                               (2)

                     (b) - Deel D/ronde venster sal nie druk kan vrylaat nieP
                         - Die ronde venster/deel D sal nie die drukgolweP vanaf die
                           koglea absorbeer nie
                         - en gehoor sal verminder/eggo’s gaan plaasvindP            Enige        (2)
                                                                                                  (7)

2.6      2.6.1       - Breek inkomende ligstrale P
                     - om dit te fokus op die retinaP                                             (2)

         2.6.2       - Breek /buig ligstraleP
                     - dat lig die oog kan binnegaanP                                             (2)
                                                                                                  (4)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            8                            NW/September 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1       Verspreiding van die hoeveelheid ouksieneP                                     (1)

         3.1.2       - Om as kontroleü te dien
                     - om die resultate geldig te maakü                                             (2)

         3.1.3       (a) - Herhaal die ondersoekü
                         - Gebruik meer as 10 stingelsü /‘n groter monster
                           (MERK SLEGS DIE EERSTE TWEE)                                             (2)

                     (b) - Gebruik plante wat ewe oud isü
                         - Gebruik plante van dieselfde spesieü
                         - Hanteer plante op dieselfde manierü/tyd
                          (MERK SLEGS DIE EERSTE DRIE)                                              (3)
                                                                                                    (8)

3.2      3.2.1       AkkommodasieP                                                                  (1)

         3.2.2       (a) EP                                                                         (1)

                     (b) BP/D                                                          Enige        (1)

         3.2.3       -   Die siliêrspiere ontspanP
                     -   Suspensoriese ligamente trek styfP
                     -   Die lens word minder konveksP/platter
                     -   Die breekkrag van die lens verminderP
                         om ‘n helder beeld te handhaaf                                             (4)
                                                                                                    (7)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                         9                           NW/September 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1   53 + 5 + 13 + 12 = 83
                 = 100 – 83ü
                 = 17%ü                                                                            (2)
         3.3.2

                             Gasse wat by dra tot die Kweekhuis-effek

                            CFK’s

                       Osoon

                                                                                CO2
                     N2O

                       Metaan

                         PUNTETOEKENNING VIR DIE SIRKELGRAFIEK
                     Opskrif van die grafiek – beide veranderlikes 1
                     ingesluit
                     Sirkelgrafiek getrek                          1
                     1 – 4 Sektore korrek voorgestel/benoem        1
                     5     Sektore korrek voorgestel/benoem        2
                     1 – 4 Sektore korrek bereken                  1
                     5     Sektore korrek bereken                  2

                 LET WEL: Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is:
                 Punte sal verloor word vir korrekte tipe grafiek asook die
                 voorstelling en benoeming van die sektore. (Maks. 4/6)                            (6)
                                                                                                   (8)

3.4      3.4.1   -Voedselsekerheid verwys na die beskikbaarheid en toegangü
                 -tot genoeg, veilige en voedsame kosü
                 -vir mense te alle tyeü                                    Enige                  (2)

         3.4.2   - ‘n Koolstofvoetspoor is ‘n maatstaf vir die totale hoeveelheid
                    kweekhuisgas-vrystellingsü(voorbeeld van ‘n kweekhuisgas)
                 - per individuü /gedefinieerde populasie/ maatskappy per jaar                     (2)
                                                                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                            10                         NW/September 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

3.5      3.5.1       - Verstedelikingü
                     - Landbou-benodigdhedeü
                     - Hout as ‘n bron van brandstofü
                     - Dien as skrynwerk- en mynbou-materiaalü
                     - Medisinale gebruikeü
                     - Padkonstruksie/verbetering van infrastruktuurü
                     (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                        Enige         (2)

         3.5.2       - Verlies van habitatü
                       veroorsaak sterftesü/migrasie/uitsterwing van organismes
                     - Die suurstof en koolstofdioksied-balans word versteurü
                       minder plante wat fotosinteerü
                     - Voedselkettings word versteurü
                       spesies sterf uitü/migreer
                     - Degradasie van habitatü
                       lei tot ‘n toename in erosieü
                     - Vrystelling van kweekhuisgasse neem toeü
                       wat aanleiding gee tot klimaatsverandering op die aardeü
                       (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                Enige 2 x 2         (4)
                                                                                                   (6 )

3.6      3.6.1       - Die toename in die aarde se temperatuurü
                     - as gevolg van ‘n verhoogde kweekhuiseffekü/toename in die
                       koolstofdioksiedkonsentrasie in die atmosfeer                               (2)

         3.6.2       - Groot hoeveelhede voedingstowwe/minerale veroorsaak ‘n drastiese
                       toename in die groei van varswater-alge/algopbloeiingP
                     - Dit blokkeer die sonligPvan ander fotosinterende plante
                     - wat veroorsaak dat hulle doodgaanP
                     - Die dooie plantmateriaal ontbindP
                     - wat lei tot ‘n toename in ontbindingsbakterieëP
                     - Die bakterieë gebruik groot hoeveelhede suurstof vir die
                       ontbindingsprosesP
                     - wat veroorsaak dat ander organismes doodgaan as gevolg van ‘n
                       suurstof tekortP
                     - Die proses staan bekend as eutrofikasieP*
                                                                     1* verpligte + enige 4        (5)
                                                                                                   (7)
                                                                                                   [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:               80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        11                        NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Oögenese

- Onder die invloed van FSHü
- verdeel diploiede selle in die ovarium deur mitoseü
- om verskeie follikels te vormü
- Een sel in ‘n follikel vergrootü
- en verdeel deur meioseü
- Slegs een van die vier selle wat gevorm word oorleefü
- om in ‘n volwasse haploïede ovum te ontwikkelü.                               Enige         (4)

The rol van hormone gedurende die menstruele siklus

- Die pituitêre klierü/hipofise
- sekreteer FSHü
- wat die ontwikkeling van ‘n primêre follikel stimuleerü
- in een van die ovariumsü
- Slegs een follikel ontwikkel tot volwassenheid in elke siklusü
- tot ‘n volwasse Graaff follikelü
- Rondom dag 14ü
- beweeg die volwasse Graaff follikel na die oppervlak van die ovariumü
- en vorm ‘n effense swelselü
- Daar is ‘n skerp toename in die LH-konsentrasieü
- Die wand van die ovarium bars oopü
- Die ovumü/haploïede sekondêre oösiet word vrygestel
- Dit staan bekend as ovulasieü
- Na ovulasie ontwikkel die oorblyfsels van die Graaff follikelü
- in ‘n massa geel selleü naamlik die corpus luteum                             Enige         (10)

Indien bevrugting plaasvind

- Die corpus luteumü
- produseer progesteroonü
- Dit inhibeerü
- die sekresie van FSHü
- wat die ontwikkeling van primêre follikels verhoedü                           Enige         (3)

                                                                                 Inhoud: (17)
                                                                                 Sintese: (3)
                                                                                          (20)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblie

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        12                         NW/September 2019
                                    NSS – Memorandum

ASSESSERING VIR DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

      Toepaslikheid (T)           Logiese volgorde (L)             Volledigheid (V)
Alle inligting voorsien, is    Idees is in ‘n               Beantwoord alle aspekte
relevant vir die vraag         logiese/oorsaak-gevolg       wat by die opstel vereis
                               volgorde.                    word, met voldoene
                                                            besonderhede.
Al die inligting voorsien is   Al die inligting rakende:    Die volgende punte moet
relevant vir:                  - Oögenese en                ten minste ingesluit wees:
- Oögenese                     - die rol van hormone        - Oögenese (2/4)
- Die rol van hormone            gedurende die menstruele   - Die rol van hormone
  gedurende die menstruele       siklus                       gedurende die menstruele
  siklus                       - en bevrugting vind plaas     siklus (6/10)
- Bevrugting vind plaas                                     - Bevrugting vind plaas (1/3)
                               Is in ‘n logiese volgende
Daar is geen irrelevante       gegee.
inligting nie.
             1 punt                       1 punt                       1 punt

                                                             TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                 GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [NW NSC PREP LEWENS V2 MEMO SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-prep-lewens-v2-memo-sept-2019/eeb7d818-6f8b-4a90-a10b-b4b329cb6c16) — Life Sciences · Memo · 2019
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
