# Mathematical Literacy Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-literacy-p1-afr-september-2019/d2c13eec-f359-4b2b-9809-c7ad3d265c51
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-literacy-p1-afr-september-2019/d2c13eec-f359-4b2b-9809-c7ad3d265c51)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

                                    SEPTEMBER 2019

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 antwoordblad en ŉ addendum van 4 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                           2                              NW/September 2019
                                                     NSS

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.      ANTWOORDBLAD: Skryf jou naam in die spasies voorsien en handig jou
         ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDBOEK in.

 3.      Gebruik die ADDENDUM soos volg:

             ·   Gebruik BYLAAG A om Vraag 2.1 te beantwoord
             ·   Gebruik BYLAAG B om Vraag 4.1 te beantwoord
             ·   Gebruik BYLAAG C om Vraag 4.2 te beantwoord

 4.      Nommer jou antwoorde korrek soos die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

 5.      ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy
         anders vermeld.

 6.      Toon ALLE berekeninge duidelik aan.

 7.      Rond ALLE antwoorde toepaslik af tot die gegewe konteks, tensy anders vermeld.

 8.      Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

 9.      Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                                3                           NW/September 2019
                                                          NSS

 VRAAG 1

 1.1      Die grafiek hieronder verteenwoordig die maandelikse uitgawes van die Jacobs-
          familie huishouding.

         Bestudeer die grafiek hierbo en beantwoord die vrae wat volg.

         1.1.1       Identifiseer die tipe grafiek wat hierbo gebruik is.                          (2)

         1.1.2       Bereken die totale bedrag waarvoor die Jacobs-huishouding maandeliks
                     moet begroot.                                                        (2)

         1.1.3       Rangskik die bedrae van die begrote items in dalende volgorde.                (2)

         1.1.4       Meet die lengte van die “Skoolfonds” staaf in mm.                             (2)

         1.1.5       Mev Jacobs verdien ŉ netto maandelikse inkomste van R11 335 en Mnr
                     Jacobs verdien ŉ netto maandelikse inkomste van R14 363.
                     Bepaal die totale netto maandelikse inkomste van die Jacobs-huishuiding. (2)

         1.1.6       Definieer die term netto inkomste.                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                             4                                 NW/September 2019
                                                       NSS

1.2      Mnr Jacobs wil ŉ nuwe bagasie sak koop vir sy vakansie na die Nasionale
         Krugerwildtuin.
         Hy het die onderstaande twee advertensies gevind terwyl hy op die internet gesoek het.

              OCTOLITE HANDBAGASIE                     AMERIKAANSE TOER BAGASIE

          Skaal: 1:50                                Skaal: 1:75

                     Verkoopprys:                                   Verkoopprys:
          R2 499 (15% BTW ingesluit)                         R1 999 (15% BTW uitgesluit)

         Bestudeer die twee opsies hierbo en beantwoord die vrae wat volg.

         1.2.1       Skryf die akroniem BTW ten volle uit.                                            (2)

         1.2.2       Bereken die totale BTW wat op die Amerikaanse toer bagasie gehef is.             (2)

         1.2.3       Verduidelik wat die skaal vir die Octolite handbagasie beteken.                  (2)

         1.2.4       Bepaal die aantal wiele van die Amerikaanse toer bagasie.                        (2)

         1.2.5       Definieer die term verkoopprys in die konteks hierbo.                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                               5                                NW/September 2019
                                                         NSS

1.3      Die sirkeldiagram hieronder dui die persentasie mense aan wat die Nasionale
         Krugerwildtuin van vyf verskillende Suid-Afrikaanse Provinsies besoek het. In 2018
         het 1 659 793 mense van die vyf provinsies die Nasionale Krugerwildtuin besoek.

                 Besoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin in 2018 van vyf provinsies

                                                         [Bron: Aangepas uit www.iol.co.za/travel]

         Bestudeer die sirkeldiagram en inligting hierbo en beantwoord die vrae wat volg.

         1.3.1       Skryf die totale aantal besoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin vir 2018 in
                     woorde neer.                                                                      (2)

         1.3.2       Identifiseer die provinsie met die hoogste aantal besoekers na die Nasionale
                     Krugerwildtuin vir 2018.                                                          (2)

         1.3.3       Bereken die totale aantal besoekers van KwaZulu-Natal na die Nasionale
                     Krugerwildtuin in 2018.                                                           (2)

         1.3.4       Skryf, as ŉ verhouding in die eenvoudigste vorm, die persentasie besoekers
                     van die Wes-Kaap tot die persentasie besoekers van die Oos-Kaap.                  (2)

         1.3.5       Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ŉ besoeker na die Nasionale
                     Krugerwildtuin te kies wat van die Vrystaat af kom.                               (2)
                                                                                                       [32]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                            6                                     NW/September 2019
                                                      NSS

VRAAG 2

2.1   Mnr Fortune ontvang maandeliks ŉ bankstaat met betrekking tot die voertuig wat hy
      gekoop het. Die kontantprys van die voertuig was R151 140. Aangesien Mnr Fortune nie
      genoeg kontant gehad het nie, het hy die voertuig op huurkoop bekom.
      ŉ Voorbeeld van een van sy state word in BYLAAG A gegee. Bestudeer BYLAAG A en
      beantwoord die vrae wat volg.

      2.1.1 Skryf die straatnam neer wat in hierdie staat gebruik is.                                    (2)

      2.1.2 Bereken die aantal dae wat in hierdie staat-periode ingesluit is.                            (2)

      2.1.3 Hoeveel paaiemente het Mnr Fortune al betaal volgens hierdie staat?                          (2)

      2.1.4 Die NCA diensfooi sluit 15% BTW in.             Bereken die BTW wat op hierdie
            diensfooi gehef is.                                                                          (3)

      2.1.5 Toon aan hoe die uitstaande kapitaal balans waarde van R71 350,23 bereken was.               (2)

      2.1.6 Bereken die totale bedrag wat Mnr Fortune vir die motor sal betaal oor die volle
            termyn van die lening.                                                           (3)

      2.1.7 Vandaar, bereken die totale bedrag wat Mnr Fortune sou gespaar het indien hy die
            motor kontant gekoop het.                                                        (3)

2.2   Kevin was motors by ŉ motorwassery oor naweke om geld te spaar vir sy Desember
      vakansie.

      Kevin trek die volgende tabel op vir sy beplanning:

      TABEL 1: Inkomste van motors was

            Maand             Junie     Julie       Aug         Sept        Okt             Nov
        Aantal motors          11        17          A           33         20              28
          Inkomste
                              495        765       1 170       1 485            B          1 260
          (in Rand)

      Gebruik die tabel om die vrae wat volg te beantwoord.

      2.2.1 Definieer die term inkomste.                                                                 (2)

      2.2.2 Voltooi die volgende formule om sy inkomste per motor gewas, te bereken.

              Inkomste (in Rand) = … × …                                                                 (2)

      2.2.3 Is hierdie ŉ voorbeeld van ŉ direkte of indirekte verhouding? Verduidelik jou
            antwoord.                                                                     (2)

      2.2.4 Bereken die versmiste waardes van A en B in die tabel.                                       (4)

      2.2.5 Bereken sy totale inkomste vanaf Junie tot November.                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                            7                               NW/September 2019
                                                      NSS

2.3      Kevin en Joan het besluit om Phuket (Thailand) gedurende hul Desember vakansie te
         bsoek.

         2.3.1       Kevin en Joan beplan om elk R10 000 vir spaargeld saam te neem.
                     Herlei hul totale spaargeld na Thai Baht.
                     Gebruik die wisselkoers: R0,438 per Thai Baht                                 (3)

         2.3.2       Joan het R15 000 in ŉ rekening by More Money Bank 2 jaar terug belê. Die
                     bank hef ŉ 7,8% enkelvoudige rente per jaar. Bereken die totale bedrag wat
                     die bank na twee jaar uitbetaal het.                                       (4)

         2.3.3       Die vakansie pakket het nie drankies en vervoer op Phuket Eiland ingesluit
                     nie. TABEL 2 hieronder toon die koste van drankies aan.

                     TABEL 2: Koste van drankies
                                                         Koste per persoon (in Rand)
                      Drankies                           R12, 00 per drankie

                     Kevin en Joan het ooreengekom dat elke persoon een drankie drie keer
                     daagliks gedurende hul 7-dae verblyf by die B-Lay Tong Phuket Hotel mag
                     drink.
                     Bereken hoeveel (in Rand) hulle sal spandeer op drankies vir hul totale duur
                     van verblyf.                                                                 (3)
                                                                                                  [39]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                           8                               NW/September 2019
                                                     NSS

VRAAG 3

3.1   Wonderblokkies (Magic Cubes) was populêre speelgoed in die 1980’s.
      Bestudeer die twee wonderblokkies hieronder en beantwoord die vrae is volg.

                Silindriese wonderblokkie                     Kubieke Wonderblokkie

      Afmetings van ŉ silindriese wonderblokkie      Afmetings van ŉ kubieke wonderblokkie

                          67 mm

                                      60 mm

                                                                  57 mm

         3.1.1 Bereken die radius van die silindriese wonderblokkie indien die deursnit
               67 mm is.                                                                           (2)

         3.1.2 Bereken die totale volume van die silindriese wonderblokkie in mm3.

                 Die volgende formule mag gebruik word:

                 Volume van ŉ silinder =     × radius × radius × hoogte, waar       = 3,142        (3)

         3.1.3 Bereken die totale buite-oppervlak van die kubieke wonderblokkie in mm2.

                 Die volgende formule mag gebruik word:

                 Totale buite-oppervlak = sy × sy × 6                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                                    9                               NW/September 2019
                                                              NSS

3.2    Die tabel hieronder verteenwoordig die tyd wat dit neem vir ŉ speler en spanne om die
       wonderblokkie op te los. Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        NEEM KENNIS:

       ·    Speler tyd is die tyd wat dit ŉ speler neem om die wonderblokkie een keer op te los.
       ·    Span tyd is die totale tyd wat dit al die spelers in ŉ span neem om die wonderblokkie
            een keer op te los.

           Rang    Speler           Speler tyd          Rang        Span   Span tyd
           1       Zoë              10,8 sekondes 1         A        6 minute 53 sekondes
           2       Enrique          13,6 sekondes 2         B        7 minute 44 sekondes
           3       Thabang          16,1 sekondes 3         C        9 minute 11 sekondes
           4       Koos             23,1 sekondes 4         D        9 minute 17 sekondes
           5       Bongani          23,2 sekondes 5         E        9 minute 23 sekondes
           6       Lee              23,9 sekondes 6         F        9 minute 28 sekondes
           7       Thulani          24,3 sekondes 7         G        9 minute 41 sekondes
           8       Liam             24,8 sekondes 8         H        9 minute 49 sekondes
           9       Gregory          26,7 sekondes 9         I        9 minute 59 sekondes
           10      Olivia           29,3 sekondes 10        J        10 minute 13 sekondes
                                            [Bron: Aangepas vanaf: www.mindgamers.redbull.com]

        3.2.1     Herlei die A-span se tyd wat dit geneem het om die wonderblokkie op te los, na
                  sekondes.                                                                      (2)

        3.2.2     Bereken die totale tyd wat dit die tien spelers geneem het om die wonderblokkie
                  op te los. Gee jou antwoord in minute en sekondes.                              (4)

 3.3    Die sjokolade hieronder was aan al die deelnemers by die kompetisie gegee.
        Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                             3 cm

                                              3 cm
                                                                           8 cm

                                                     4,2 cm

        3.3.1     Bereken die totale oppervlak van al die reghoekige sye van die sjokolade pakkie.

                  Jy mag die volgende formule gebruik:
                  Oppervlak = Lengte × Wydte                                                                (4)

        3.3.2 Bereken die omtrek van EEN driehoek in mm.                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                             10                                NW/September 2019
                                                       NSS

 3.4   Bestudeer die bestandele hieronder wat gebruik word om vetkoeke te maak en
       beantwoord die vrae wat volg.

       BESTANDELE (Maak 24)
             3
         · 6 koppies meel
             4
         · 2 teelepels sout
         · 2 eetlepels suiker
         · 1 pakkie gis
         · Louwarm water
         · Kookolie (vir bak)

       3.4.1 Indien een koppie = 250 ml, bereken die totale hoeveelheid meel, in ml, wat
             gebruik sal word om 48 vetkoeke te maak.                                    (2)

       3.4.2 In die kook instruksie, staaf dit dat die olie in die pan verhit moet word tot 375 °F.

               Herlei 375 °F na °C. Rond jou antwoord af tot die naaste tien.

               Die volgende formule mag gebruik word:

               °C = (°F – 32°) ÷ 1,8                                                                  (2)

       3.4.3 Hoeveel eetlepels suiker sal benodig word om 72 vetkoeke te maak?                        (2)
                                                                                                      [27]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                             11                                NW/September 2019
                                                       NSS

 VRAAG 4

 4.1   Vanaf Johannesburg sal Kevin en Joan na die Nasionale Krugerwildtuin vlieg. Verwys na
       BYLAAG B in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord.

       4.1.1     In watter algemene rigting is Hoedspruit vanaf Johannesburg?                         (2)

       4.1.2     Hoe lank sal dit Kevin en Joan neem om vanaf Johannesburg na Phalaborwa te
                 vlieg?                                                                               (2)

       4.1.3     Indien Kevin en Joan vanaf Johannesburg Lughawe om 06:59 vlieg, teen watter
                 tyd sal hul die lughawe in Phalaborwa bereik?                                        (2)

       4.1.4     Die gemiddelde spoed van ŉ Airbus A380 is 900 km/h. Indien dit 50 minute
                 neem vir die Airbus om vanaf Johannesburg na Nelspruit te vlieg, bepaal die
                 afstand wat dit gevlieg het.

                 Jy mag die volgende formule gebruik:

                                                                                                      (4)

       4.1.5     Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ŉ 1 uur vlug te kies. Gee jou antwoord
                 as ŉ persentasie.                                                                    (3)

 4.2   Bestudeer die sitplekplan van die vliegtuig op BYLAAG C en beantwoord die vrae wat
       volg.

       4.2.1     Hoeveel uitgang deure word op die sitplekplan aangedui?                              (2)

       4.2.2     Skryf die ry nommers neer van die Ekonomiese Plus klas sitplekke wat in-sitplek
                 krag het.                                                                            (2)

       4.2.3     Die werklike lengte van die vliegtuig (vanaf die kajuit tot aan die einde van die
                 passasierskajuit) word gegee as 50 m. Indien die skaal van die sitplekplan
                 1 : 200 is, bereken die lengte van die vliegtuig op die sitplekplan in mm.           (4)
                                                                                                      [21]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                           12                               NW/September 2019
                                                     NSS

 VRAAG 5

 5.1     Die data in die tabelle hieronder verteenwoordig die afstand (in km) wat leerders van
         Exhibition Hoërskool skool toe geloop het die oggend voordat hul ŉ Wiskundige
         Geletterdheid toets geskryf en die punte wat hul vir die toets behaal het (uit 50).

         Gebruik die data hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

         TABEL 3 : Afstand (in km) deur leerders geloop

                 0,2             0,5               0,3                1,2              0,25
                0,75             1,3                3                 1,2               1,8
                 2,4             1,5               0,2                0,8               2,6
                  3              1,4              0,75                0,5               1,2
                 3,2             0,8               0,3                 1                1,8

         TABEL 4 : Punte vir die toets behaal

                 49               38               37                 30               39
                 34               29               19                 27               25
                 20               28               43                 33               41
                 15               25               38                 40               30
                 18               30               39                 28               28

         5.1.1 Identifiseer die TWEEDE kortste afstand wat deur ŉ leerder afgelê is.               (2)

         5.1.2 Bepaal die hoogste punt wat deur ŉ leerder behaal is                                (2)

         5.1.3 Noem EEN data-insamelingsinstrument wat gebruik was om hierdie data te
               versamel.                                                              (2)

         5.1.4 Bepaal die mediaan van die toets punte.                                             (3)

         5.1.5 Bepaal die modus van die toets punte.                                               (2)

         5.1.6 Bereken die gemiddelde punt vir die toets.                                          (3)

         5.1.7 Is die data in die tabel met betrekking tot die afstande wat leerders afgelê het, ŉ
               voorbeeld van kontinue of diskrete data?                                            (2)

 5.2     Gebruik die afstandwaardes van TABEL 3 hierbo om die gegewe frekwensietabel op die
         ANTWOORDBLAD aan die agterkant van die vraestel te voltooi. Handig jou
         ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDBOEK in.                                                (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                             13                               NW/September 2019
                                                       NSS

 5.3     Bestudeer die 5-getal opsomming hieronder en bereken die Interkwartiele Omvang
         (IKO) vir die punte wat deur die leerders behaal is.

            Minimum            K1              K2             K3         Maksimum
              punt                                                         punt
               15              26              30              38           49                       (3)

 5.4     Bereken die persentasie leerders wat die toets gedruip het indien die slaagsyfer vir die
         toets 25 uit 50 is.                                                                         (3)

 5.5     Verwys na die data in die tabel met betrekking tot die afstande geloop en punte deur
         leerders behaal op die vorige bladsy om die vrae wat volg te beantwoord.

         5.5.1 Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ŉ leerder te kies wat minder as 1 km op
               die dag van die toets geloop het.                                                     (2)

         5.5.2 Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ŉ leerder te kies wat meer as 35 uit 50
               vir die toets behaal het. Skryf jou antwoord as ŉ desimaal.                           (2)
                                                                                                     [31]

                                                                                         TOTAAL 150

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1               NSS                NW/September 2019

ANTWOORDBLAD

Naam:                                              GR: 12

VRAAG 5.2

          Afstand (in km)       Telling         Frekwensie

   0 – 0,5

   0,6 – 1

   1,1 – 1,5

   1,6 – 2

   2,1 – 2,5

   2,6 – 3

   3,1 – 3,5

                                    TOTAAL:

## Related documents

- [NW Maths Literacy P1 Memo Eng SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-literacy-p1-memo-eng-sept-2019/4f7be8fe-0cbf-46ce-b229-bc2928395b3f) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/4a98f93e-3ab7-4371-b4c5-b42354468a6e) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Maths Lit P1 QP June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-qp-june-2019-eng/54718008-4e55-45cc-85bb-20bf408ff8f8) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Eng
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P1 (English) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p1-english-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/b94cd72e-83d6-480c-8302-36093d2fdd3f) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/425d97d9-9130-46cd-b01a-5c5a5983d22d) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-addendum/657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
