# Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-p2-afr-september-2019/9504e752-1bf3-485d-8e96-dc5c4e156dc6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-p2-afr-september-2019/9504e752-1bf3-485d-8e96-dc5c4e156dc6)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                           GRAAD 12

                                        WISKUNDE V2

                                      SEPTEMBER 2019

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 inligtingsblad
                              en ‘n antwoordeboek van 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    2                              NW/September 2019
                                              NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording
          van die vrae gebruik, duidelik aan.

4.        Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.        Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
          gebruik, tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

7.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.        ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    3                              NW/September 2019
                                              NSS

VRAAG 1

Die tyd (in sekondes) tussen die opeenvolgende landings van vliegtuie by ‘n lughawe op
dag 1 was aangeteken. Die data word in die Kumulatiewe Frekwensietabel hieronder
gegee.

              Tyd in sekondes         Aantal vliegtuie        Kumulatiewe
                                       (Frekwensie)            Frekwensie

                   60 < t £ 90               2                      2
                  90 < t £ 120               16                    18
                  120 < t £ 150              28                    46
                  150 < t £ 180              17                    63
                  180 < t £ 210               k                     p
                  210 < t £ 240              7                     80

1.1      Toon aan dat k = 10.                                                                  (1)

1.2      Skryf die waarde van p neer.                                                          (1)

1.3      Bereken die geskatte gemiddelde tyd tussen die landings van twee opeenvolgende
         vliegtuie.                                                                     (3)

1.4      Dit word gegee dat (q ; 186,89) die interval van die landingstye, binne EEN
         standaardafwyking van die geskatte gemiddeld, tussen vliegtuie is.

         1.4.1 Skryf die geskatte standaardawyking neer van die tyd tussen die
               opeenvolgende landings van die vliegtuie.                                       (2)

         1.4.2 Bereken die waarde van q.                                                       (1)

1.5      Op dag 2 land dieselfde hoeveelheid vliegtuie as wat op dag 1 geland het op die
         lughawe. Die tydsverloop, tussen die opeenvolgende landings van al die
         vliegtuie op dag 2, is m sekondes korter as die tye in die bostaande tabel.

         Indien daar ‘n ogief van dag 2 se data geteken moet word, sal die volgende waar
         wees:

              ·    Die ogief sal geanker word by (57 ; 0)
              ·    Die maksimum waarde van die ogief sal by (237 ; 80) wees

         Bepaal die gemiddelde tydsverloop tussen die landings van twee vliegtuie op
         DAG 2, as dit gegee word dat die frekwensieverspreiding vir die twee dae
         dieselfde is.                                                                         (2)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                     4                            NW/September 2019
                                               NSS

VRAAG 2

Die punte, in persentasie, wat tien matrikulante in ‘n Rekeningkunde- en Wiskundetoets
behaal het word in ‘n tabel hieronder gegee.

 Rekeningkunde
                       76      65      88      68      70    79     51      66      59        74
     Toets
   Wiskunde
                       80      69      93      19      76    85     57      79      62        78
     Toets

2.1      Identifiseer ‘n uitskieter in die bostaande data.                                     (1)

2.2      Bepaal die vergelyking van die kleinste kwadrate regressielyn nadat die uitskieter
         in die bostaande data geïgnoreer is.                                                  (3)

2.3      ‘n Ander leerder van dieselfde klas het 83% in die Rekeningkundetoets behaal,
         maar kon weens siekte nie die Wiskundetoets skryf nie. Gebruik die vergelyking
         wat in 2.2 bepaal is, om die leerder se punt vir die Wiskundetoets te voorspel.       (2)

2.4      Die onderwyser het besluit om vir die leerder wat afwesig was, die voorspelde
         punt wat in 2.3 behaal is te gee. Ander leerders in die klas het gevoel dat dit
         onregverdig is.

         Motiveer aan hierdie leerders waarom die voorspelde punt ‘n goeie aanduiding is
         van wat die leerder moontlik in die Wiskundetoets kon behaal het.                     (2)

2.5      Nadat die Wiskundevakadviseur die antwoordstelle van die Wiskundetoetse
         gemodereer het, het sy besluit om elke toetspunt met p% te verminder.
         Verduidelik, sonder enige berekeninge, watter invloed hierdie vermindering van
         die Wiskundetoetspunte op die helling van die kleinste kwadrate regressielyn
         van die bostaande data het, indien die uitskieter geïgnoreer word.             (2)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                     5                           NW/September 2019
                                               NSS

VRAAG 3

In die diagram hieronder, is P (–5 ; 1), Q(7 ; –2) en R(1 ; 6) die hoekpunte van D PQR.
PQ sny die x-as by D. Die hoogtehoek van QR is a .
PS ^ RQ en L lê op die x-as sodat PL ^ x - as.

                                            y    R(1 ; 6)

                                                       S

                 P(–5 ; 1)

                                           O
                         L           D                                       x

                                                                      Q(7 ; –2)

3.1     Skryf die vergelyking van die lyn PL neer.                                           (1)

3.2     Bereken die gradient van QR.                                                         (2)

3.3     Bepaal die vergelyking van die lyn PS.                                               (4)

3.4     Bereken die grootte van die inklinasiehoek van PQ.                                   (3)

3.5     Bereken die grootte van ˆ
                               PQS.                                                          (4)

3.6     Dit word gegee dat die oppervlaktes van D PRS = 4x 2 en D PQS = 16x 2 .
        Bereken die lengte van SQ, SONDER om die koördinate van S te bereken.                (5)
                                                                                             [19]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                       6                                 NW/September 2019
                                                 NSS

VRAAG 4

In die onderstaande diagram word twee sirkels gegee. Sirkel O, met middelpunt as
oorsprong, sny die y-as by A en gaan deur die punt C(6 ; 3). Die sirkel met middelpunt
B(2p ; –p) raak die sirkel O uitwendig in punt E. Die middelpunte van die twee sirkels
word verbind met die lyn OB.
                                         y
                                     A

                                                            C(6 ; 3)

                                     O                                                   x

                                                        E

                                                                       B(2p ; –p)

4.1     Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt O.                                        (2)

4.2     Bepaal die koördinate van A.                                                                   (2)

4.3     Bepaal die vergelyking van AC.                                                                 (3)

                                                          1- 5
4.4     Bereken die waarde(s) van k waarvoor die lyn y =         x + k die sirkel met
                                                              2
        middelpunt O sal sny in twee punte, een met ‘n positiewe x-waarde en die ander
        een met ‘n negatiewe x-waarde.                                                                 (2)

4.5     Dit word gegee dat die lengte van EB =          20 .

        4.5.1        Skryf, in terme van p, die vergelyking van sirkel B in die vorm
                     ( x - a ) 2 + ( y - b ) 2 = r 2 neer.                                             (2)

        4.5.2        Bepaal die waarde van p as p > 0                                                  (5)

4.6     Veronderstel ‘n derde sirkel met die volgende vergelyking word gegee:
        x 2 + y 2 + 4 x cos q + 8 y sin q + 3 = 0

        Bepaal die maksimum lengte wat die radius van hierdie sirkel kan wees vir enige
        waarde van q .                                                                                 (6)
                                                                                                       [22]

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                       7                              NW/September 2019
                                                 NSS

VRAAG 5

5.1      Vereenvoudig elk van die volgende sonder om ‘n sakrekenaar te gebruik.
         Toon ALLE bewerkings.

                          sin110°.tan 60°
         5.1.1                                                                                      (7)
                     cos 540°.tan 250°.sin 380°

         5.1.2       (1 - 2 sin 22,5°)( 2 sin 22,5° + 1)                                            (4)

                                    cos 2 x. tan x
5.2      Gegee die uitdrukking:
                                       sin 2 x

         5.2.1       Vir watter waarde(s) van x, in die interval x Î [0° ; 180°] , sal hierdie
                     uitdrukking ongedefinieerd wees?                                               (3)

                                  cos 2 x. tan x cos x
         5.2.2       Bewys dat                  =       - tan x                                     (5)
                                     sin 2 x      sin x
                                                                                                    [19]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      8                                   NW/September 2019
                                                NSS

VRAAG 6

In die onderstaande diagram word die grafieke van f (x) = acosx en g(x) = sinbx geskets vir
die interval x Î [0° ; 180°]. Die punt P(180° ; –3) is op die grafiek van f.

    y

           f

1

                                                                x
    0°                      90°                               180°
                                                         g

                                                                P(180° ; –3)

6.1      Skryf die waardes van a en b neer.                                                              (2)

6.2      Skryf die periode van f neer.                                                                   (1)

6.3      Skryf die waardeversameling van g(x) + 3 neer.                                                  (2)

6.4      Vir watter waarde(s) van x, in die gegewe interval, is f ( x).g ¢( x) > 0                       (3)

6.5      Wanneer die grafiek van g , q° na links geskuif word, val dit saam met die funksie
         y - cos 2 x = - sin 2 x. Bereken die waarde van q.                                              (3)
                                                                                                         [11]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    9                                 NW/September 2019
                                              NSS

VRAAG 7

7.1      In die diagram hieronder word D ABC geskets met A by die oorsprong, B op die
         x-as en die hoogtehoek C met koördinate (bcosA ; bsinA)
                                          y
                 C (bcosA ; bsinA)

                                                                             x
                                      A                             B

         Gebruik die bostaande diagram en bewys dat a 2 = b 2 + c 2 - 2bc cos A                   (4)

7.2      In die diagram hieronder, is D TPR gelyksydig met PR = 60 eenhede. Q is ‘n
         punt op RT sodat RQ:QT = 5:1

                                                    R

                                                              60

                                  Q

                              T                                          P

         7.2.1       Toon aan, deur berekeninge, dat PQ=55,68 eenhede.                            (4)

         7.2.2       Dit word gegee dat S enige punt op die reguit lyn PQ is. Bereken die
                     afstand QS wanneer S die naaste aan R is                                     (4)
                                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        10                       NW/September 2019
                                                  NSS

Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 8, 9 en 10.

VRAAG 8

In die onderstaande diagram is BAED ‘n koordevierhoek met BA || DE. BE = DE en
DBCˆ = 68o. Die raaklyn aan die sirkel in D, ontmoet AB verleng tot C.

                                     D                                  E
                                                                  1
                                      1 2
                                                                   2

                                    68o       2
                                          1       3
                            C                 B                    A

8.1      Bereken, met redes, die grootte van:

         8.1.1        ˆ
                     DEA                                                                     (2)

         8.1.2       Â                                                                      (1)

         8.1.3       D̂2                                                                     (2)

         8.1.4       B̂ 2                                                                    (1)

         8.1.5       D̂ 1                                                                    (3)

8.2      Bewys dat D BDC gelykbenig is.                                                      (2)

8.3      Bewys dat DE ‘n raaklyn is aan die sirkel wat deur die punte C, B en D gaan by
         D.                                                                                  (2)
                                                                                             [13]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                   11                     NW/September 2019
                                             NSS

VRAAG 9

In die diagram is DGFC ‘n koordevierhoek en AB is ‘n raaklyn aan die sirkel by B.
Koorde DB en BC is getrek. DG verleng en CF verleng ontmoet in E en DC word verleng
na A. EA | | GF

                                            E
                                            1 2

                         G
                               2
                         1

                                             1
                                                2F
      2
D
      1                                         2
                                            1                                     2
                                                    C                                   A
                                                                           1

                                   2   1
                                   B

9.1        Gee ‘n rede waarom B̂1 = D̂1 .                                                (1)

9.2        Bewys DABC | | | DADB .                                                       (3)

9.3        Bewys Ê 2 = D̂ 2                                                             (4)

9.4        Bewys AE=      AD × AC .                                                      (5)

9.5        Lei vervolgens af dat AE = AB.                                                (3)
                                                                                         [16]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                12                          NW/September 2019
                                          NSS

VRAAG 10

10.1     In DABC hieronder is D en E punte op AB en AC onderskeidelik sodat
                                                      AD AE
         DE | | BC. Bewys die stelling wat beweer dat   =    .                          (6)
                                                      DB EC

                                  A

                         D                                     E

                     B                                                    C

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                  13                          NW/September 2019
                                            NSS

10.2     In die diagram hieronder is P die middelpunt van AC in DABC. R is ‘n punt op
                               AR 3
         AB sodat RS | | BP en       = . RC sny BP in T.
                               AB 5
                                                  A

                                                            S

                                                                 P
                          R

                                        T

              B
                                                                                C

         Bepaal, met redes, die volgende verhoudings:

                     AS
         10.2.1                                                                            (4)
                     SC

         10.2.2      RT
                                                                                           (3)
                     TC

                     Oppervlakte van ΔRAS
         10.2.3                                                                            (2)
                     Oppervlakte van ΔRSC

                     Oppervlakte van ΔTPC
         10.2.4                                                                            (3)
                     Oppervlakte van ΔRSC
                                                                                           [18]

                                                                            TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                    14                                            NW/September 2019
                                                              NSS

                                          INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

     - b ± b 2 - 4ac
x=
           2a
A = P (1 + ni)         A = P (1 - ni)               A = P(1 - i ) n                   A = P(1 + i) n
                                     n
Tn = a + (n - 1)d           Sn =       [ 2a + (n - 1)d ]
                                     2

Tn = ar n-1                   Sn =
                                      (
                                     a r n -1   ) ; r ¹1                              S¥ =
                                                                                                a
                                                                                                    ; -1 < r < 1;
                                       r -1                                                    1- r

F=
       [
     x (1 + i ) - 1
               n
                   ]                      P=
                                               x[1 - (1 + i) -n ]
                                                                                  f ' ( x ) = lim
                                                                                                    f ( x + h) - f ( x )
            i                                          i                                       h® 0          h
                                                      æ x + x 2 y1 + y 2 ö
d = ( x 2 - x1 ) 2 + ( y 2 - y1 ) 2                M çç 1      ;         ÷
                                                      è 2          2 ÷ø

                                                                                  y 2 - y1
y = mx + c                    y - y1 = m( x - x1 )                         m=                              m = tan q
                                                                                  x 2 - x1

(x - a )2 + ( y - b)2 = r 2
                a     b     c
In DABC:           =     =                                          a 2 = b 2 + c 2 - 2bc. cos A
              sin A sin B sin C
                                           1
              oppervlakte DABC =             ab.sin C
                                           2
sin(a + b ) = sin a . cos b + cosa . sin b                                sin(a - b ) = sina . cos b - cosa . sin b
cos(a + b ) = cosa . cos b - sin a . sin b                                cos(a - b ) = cosa . cos b + sin a . sin b

         ìcos 2 a - sin 2 a
         ï
cos 2a = í1 - 2 sin 2 a                                                    sin 2a = 2 sin a . cos a
         ï2 cos 2 a - 1
         î
                                                                          n            2

   åx                                                                    å (x - x )
                                                                              i
x=                                                            s = i =1
                                                                    2

       n                                                                      n
           n( A)
P( A) =                                                       P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
           n(S )

yˆ = a + bx                                                    b=
                                                                        å (x - x )( y - y )
                                                                          å (x - x)        2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [NW MATHS P2 ENGLISH SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-p2-english-september-2019/f2f23402-6726-460e-bb8f-16840aaabbcc) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2019 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2019-answer-book-eng-afr/85bcf3b2-7d54-40fe-b6fc-713aa7fc97fb) — Mathematics · Addendum · 2019 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2019 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2019-memo-afr-eng/c35b9be5-727d-4eb3-acf4-8a0a42fcd3a1) — Mathematics · Memo · 2019 · Eng
- [Gr 12 Gauteng Sep 2019 P1](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-sep-2019-p1/a2deda82-cc1b-4103-84d4-6d1ce61c2914) — Mathematics · QP · 2019
- [2019 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 LIMP](https://www.hlayiso.com/library/2019-grade-12-math-trial-exam-paper-1-limp/831efe5b-dbdc-4b34-9f4d-0c7aadcfdef4) — Mathematics · QP · 2019
- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
