# Economics Grade 12 P2 North West Mock 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Economics Paper 2 memorandum from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-ekn-p2-afr-memo-sept-2019/7394801d-df72-4940-9440-ce8ca16ec670
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 North West Mock 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-ekn-p2-afr-memo-sept-2019/7394801d-df72-4940-9440-ce8ca16ec670)

## About this document

Economics · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                     EKONOMIE V2

                                  SEPTEMBER 2019

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 2                          NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

         1.1.1       B minder as die gemiddelde üü
         1.1.2       D gedifferensieerd üü
         1.1.3       C openbaresektorprojekte üü
         1.1.4       A verminderde üü
         1.1.5       B ekonomiese groei üü
         1.1.6       C die bewusmaking van die voordele van verskillende
                        vakansiebestemmings üü
         1.1.7       A tabakrook üü
         1.1.8       D nie-hernubare üü                                          (8 x 2)        (16)

1.2      PASITEMS

         1.2.1       I ü alle besighede wat dieselfde produk aan die mark verskaf
         1.2.2       E ü addisionele voordeel wat ŉ verbruiker geniet uit die gebruik
                          van een ekstra eenheid goed of diens
         1.2.3       A ü voordele wat ŉ derde part geniet voortspruitend uit ŉ
                         transaksie waarby hulle nie betrokke was nie
         1.2.4       Hü lae groei, hoë werkloosheid en hoë inflasiekoers kom
                         gelyktydig voor
         1.2.5       Gü verhouding tussen die uitvoerpryse en invoerpryse van ŉ land
         1.2.6       B ü enige besoeker wat reis na ŉ ander land vir meer as een nag
                         maar vir korter as twaalf maande
         1.2.7       C ü die die hoeveelheid organismes wat in ŉ spesifieke
                         geografiese gebied gevind word
         1.2.8       Fü ongewenste stowwe wat in die atmosfeer vrygestel word
                                                                                 (8 x 1)        (8)

1.3      GEE DIE TERM

         1.3.1       korttermyn ü
         1.3.2       patentreg ü
         1.3.3       demeriete/nie-meriete ü
         1.3.4       hiperinflasie ü
         1.3.5       kulturele ü
         1.3.6       bemarbare permitte ü                                      (6 x 1)          (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:               30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 3                            NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2 : MIKRO-EKONOMIE

2.1      Beantwoord die volgende vrae:

         2.1.1.      Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste.
                       · Huur ü
                       · Waardeverminderingü
                       · Versekering ü
                       (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)         (2 x 1)        (2)

         2.1.2.      Hoe sal ŉ onelastiese vraagkurwe van ŉ monopolie pryse en
                     hoeveelheid beïnvloed?
                       · ŉ Verandering in prys sal kleiner persentasie verandering in
                          hoeveelheid vraag veroorsaak. üü
                       · Hoeveelheid gevra is nie sensitief ten opsigte van die prys
                          nie. üü
                       (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)       (1 x 2)          (2)

2.2      DATARESPONS

         2.2.1       Identifiseer die markprys in die grafiek hier bo.
                     40 ü                                                                        (1)

         2.2.2.      Identifiseer vanaf die grafiek 'n punt waar GK die MK sny?
                     bü                                                                          (1)

         2.2.3        Beskryf kortliks die term gelykbreikpuntt.
                     Dis ‘n punt waar die besigheid normale wins maak. üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde))
                                                                                                 (2)
         2.2.4       Wat gebeur by punt d?
                       · Punt d staan bekend as die sluitingspunt üü
                       · MK sny GVK op sy laagste punt. üü
                       · Dit is waar die aanbodkromme (MK) begin üü
                       · Die markprys is so laag dat die besigheid slegs sy
                          veranderlike koste kan betaal üü                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                  4                          NW/September 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         2.2.5.       Verduidelik wat sal gebeur indien die markprys verhoog word
                      tot R50
                       · Indien die markprys verhoog word tot R50, sny die MK-
                          kromme die GK-kromme by punt a. üü
                       · Punt a lê bokant die GK-kromme. Dit impliseer dat indien die
                          markprys bo die GK-kromme is, die onderneming sy
                          produksievlak (Hoeveelheid) tot 400 verhoog. üü
                       · As gevolg van die toename in die uitsetvlak sal die besigheid
                          'n ekonomiese wins teen 'n markprys van R50 behaal. üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)          (2 x 2)
                                                                                                 (4)

2.3      DATARESPONS

         2.3.1       Watter departement implementeer minimum lone?
                     Departtement van Arbeid ü                                                   (1)

         2.3.2.      Wanneer het die nasionale minimum lone in werking getree?
                     1 Januarie 2019 ü                                                           (1)

         2.3.3       Beskryf kortliks die term minimumloon.
                     Die laagte loon wat deur die regering toegelaat word om in alle
                     nywerhede betaal te word. üü                                                (2)
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)

         2.3.4       Hoe sal werkers bevoordeel word deur minimum lone?
                       · Hulle deel in die herverdeling van inkomste. üü .
                       · Hulle kan meer goedere en dienste bekostig. üü
                       · Hulle verhoog hulle lewendestandaard üü
                       · Hulle gaan meer onderhandelings hȇ. üü
                                                                                                 (2)
                       (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)

         2.3.5       Hoe suksesvol was die regering in hulle poging om inkomste
                     te herverdeel?

                     Die regering was suksesvol in hulle poging om in te meng in
                     markte deur die herverdeling van inkomste deur:
                     · Gebruik te maak van tradisionele metodes van herverdeling van
                        inkomste deur progressiewe belasting te gebruik, wat rykes
                        meer belas as armes. üP
                     · Van die wet gebruik te maak om herverdeling af te dwing deur
                        te fokus op SEB, herverdeling van grond, regstellendeaksie en
                        subsidies op eiendom.Pü
                      (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)                (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                5                          NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

2.4      Onderskei tussen natuurlike en kunsmatige monopolieë
         Natuurlike monopolie
            · Hoë ontwikkelingskoste verhoed dat ander die mark betree. üü
            · Die regering voorsien die produk. üü
            · Bv. Elektrisiteit in Suid-Afrika word deur die staatsonderneming, Eskom
              verskaf. ü
            · Dit kos miljarde rande om kragstasies te bou en in stand te hou en
              daar is dus geen ander verskaffers nie. üü                    (Maks 4)
         Kunsmatige monopolie
            · Hindernisse om te betree is nie ekonomies van aard nie. üü
            · 'n Voorbeeld van ‘n versperring is 'n patent. üü
            · 'n Patent is 'n wettige en eksklusiewe reg om 'n produk te vervaardig.
               üü
            · Bv. Denel Landstelsel vervaardig Casspirs üü
         (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)                  (Maks 4)          (8)
         (Ken hoogstens 2 punte toe vir blote lys van feite / voorbeelde)

2.5     Hoe kan die niemededingende beleid entrepreneursaktiwiteite
        bevoordeel?
        Die anti-mededingende beleid sal entrepreneursaktiwiteite bevoordeel deur:
        ·    Ekonomiese transformasie te bemark deur seker te maak dat daar geen
             beperkings tot toetrede tot die bedryf is nie.üü
        ·    Versterk ekonomiese mag van groot besighede in Suid-Afrika om ŉ
             billike verspreiding van inkomste en welvaart te verseker.üü
        ·    Om SA besighede te help om meer mededingend te word/laer pryse. üü
        ·    Te verseker dat die SA mededingingswet in lyn is met internasionale
             standaarde. üü
        ·    Om te voorkom dat monopolieë en ander sterk besighede hulle mag
             misbruik. üü
        ·    Om te voorkom dat besighede van beperkende praktyke soos
             prysvasstelling gebruik maak om die mark te verdeel. üü
        ·    Beheer oordrag van eienaarskap tot voordeel van die publiek.üü
        ·    Om alle Suid-Afrikaners die geleentheid te gee tot regverdige deelname
             in die ekonomie.üü
        ·    Verskaf markte waarin verbruikers toegang het tot vrye keuse van
             hoeveelheid en verskeidenheid.üü
        · Om ŉ omgewing te skep waar binnelandse markte effektief kan
             kompeteer. ü
        (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)                     (4 x 2)         (8)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                  6                           NW/September 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3 : KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

3.1       Beantwoord die volgende vrae:

         3.1.1       Noem enige TWEE wyses waarop die omgewing bewaar kan
                     word.
                        · Om ‘n ekologiese stelsel in plek te hê ü
                        · Verklaar as erfenisterrein ü
                        · Beskerm inheemse woude ü
                        · Beskerm vleilande ü
                        · Pas riviermondstelsels op ü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (2 x 1)                   (2)

         3.1.2.      Hoe beïnvloed die depresiasie van die rand toeriste vanaf
                     Engeland wat Suid-Afrika besoek?
                     Meer toeriste vanaf Engeland sal Suid-Afrika besoek omdat hulle
                     meer waarde kry van die pond as die rand depresieer. üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)        (1 x 2)            (2)

3.2      DATARESPONS

         3.2.1       Watter wȇreld erfenisgebied kan in die Noord Wes Provinsie
                     gevind word?
                        · Wieg van die mensdom ü
                        · Taung ü
                        · Vredefort Koepelü                                                       (1)

         3.2.2.      In watter sektor funksioneer toerisme?
                     Tersiȇre sektorü                                                             (1)

         3.2.3        Beskryf kortliks die term toerisme.
                      Die aktiwiteite van mense wat rys na of bly in plekke anders as hul
                      gewone omgewing vir nie langer as een jaar nie. üü
                      (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)                                (2)

         3.2.4.      Wat kan mense in landelike gebied doen om toeriste na hulle
                     omgewing te lok?
                        · Bou kulturele dorpe. üü
                        · Adverteer hul tradisionele kos en klere. üü
                        · Pas inheemse kennisstelsels toe om toeriste te lok.üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde) (Enige 1 x 2)             (2)

         3.2.5        Hoe kan toerisme huishoudings bevoordeel?
                       · Verdien 'n inkomste direk van die toerismebedryf. üü
                       · Verbeterde infrastruktuur vir toeriste, maar wat ook deur die
                          plaaslike mense gebruik kan word. üü
                       · Voorsien vaardighede: Toerisme vereis 'n verskeidenheid
                          vaardighede waarvoor onderwys en opleiding benodig word.
                          üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)
                     (Ken hoogstens 2 punte toe vir blote lys van feite / voorbeelde)
                                                                                   (2 x 2)        (4)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 7                             NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

3.3      DATARESPONS
         3.3.1       Noem EEN belangrike omgewings probleem
                       · Toenemende besoedeling ü
                       · Voortgesette gronddegradering ü
                       · Klimaatverandering ü
                       · Natuurlike hulpbronne word uitgebuitü               (Enige 1 x 1)         (1)

         3.3.2.      Noem een internasionale klimaat beraad wat gedurende 2000
                     gehou is.
                       · Verenigde nasies se Modelkooreenkoms oor
                          klimaatsveranderingü
                       · Konferensie van die partye (COP 17) ü
                       · Kyoto Protocol ü
                       · Johannesburg-beraad (WSSD) ü
                       (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)
                                                                       (Enige 1 x 1)               (1)

         3.3.3       Beskryf kortliks die term bewaring.
                     Voorkoming van die vermosing van hulpbronne üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)                            (2)
         3.3.4.      Verduidelik EEN gevolg van grond besoedeling.
                        · Verlies van vrugbare grond. üü
                        · Oorstromings veroorsaak deur ontbossing üü                               (2)
         3.3.5       Hoe belangrik is omgewings volhoubaarheid vir die
                     ekonomie?
                        · Om te verseker dat die hulpbronne nie op 'n manier gebruik
                           word wat vernietigend is vir die ekonomie nie. üü
                        · Om die verkoop van wild te stop omdat die regering hulle
                           belang vir die ekonomie besef en om wildreservate te
                           bewaar. üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)         (2 x 2)            (2)

3.4      Onderskei tussen die verbruikersprysindeks en die produsente-
         prysindeks.
                 Verbruikersprysindeks                     Produsente-prysindeks
          ·   Hou verband met lewenskoste.          ·     Hou verband met
              üü                                          produksiekosteüü
          ·   Die mandjie bestaan uit               ·     Die mandjie bestaan net uit
              verbruiksgoedere en dienste. üü             goedere. üü
          ·   Kapitaal en intermediêre goedere      ·     Kapitaal-en intermediêre
              word uitgesluit. üü                         goedere word ingesluit. üü
          ·   Pryse sluit BTW in üü                 ·     Pryse sluit BTW uit.
          ·   Rentekoerse word in berekening        ·     Rentekoerse word uitgesluit.
              gebring. üü                                 üü
          ·   Pryse van ingevoerde goedere          ·     Pryse van ingevoerde
              word nie eksplisiet getoon nie. üü          goedere word eksplisiet
                                                          getoon. üü
                                                                                   ( 4 x 2)        (8)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 8                          NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

3.5      Hoe kan die besigheidsektor toerisme suksesvol bevorder?

         Die besigheidsektor kan meer suksesvol in die bevordering van toerisme in
         Suid-Afrika wees:
         ·   Die openbaresektor verskaf die ekonomiese en basiese dienste
             infrastruktuur wat vir toerisme benodig word. üü
         ·   Voorsien ŉ superstruktuur wat bestaan uit ondernemings wat dienste
             soos akkommodasie, vervoer, besienswaardighede, kleinhandel,
             ontspanning en vermaak verskaf. üü
         ·   Ontwikkel toerisme bestemmings waar superwinste gegenereer kan
             word.üü
         ·   Voorsien werksgeleenthede in ontspanning en vermaak, skoonmaak
             dienste en vervoer wat deur toeriste benodig word om hul vakansie te
             geniet.üü
         ·   Neem deel aan advertensie veldtogte om SA as vakansie bestemming te
             bemarküü                                                                           (8)
         (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)
         (Ken ŉ maksimum van 2 punte toe vir die lys van feite/voorbeelde)    (4 x 2)
                                                                                                [40]

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

4.1      Beantwoord die volgende vrae:

         4.1.1       Noem enige TWEE vorms van vervoer-infrastruktuur.
                        · Paaie ü
                        · Lug ü
                        · Spoorlyne ü
                        · Hawens ü
                        · Parkeerparke ü
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord)           (2 x 1)        (2)

         4.1.2.      Hoe kan ŉ tekort aan inligting veroorsaak dat ŉ entrepreneur
                     die verkeerde besluite neem?
                     Wanneer 'n entrepreneur nie bewus is van alle koste wat daarmee
                     gepaard gaan nie, kan hy of sy 'n besigheid begin wat nie
                     winsgewend is nie en sal binnekort bankrot wees. üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)         (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 9                          NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

4.2      DATARESPONS

         4.2.1       Waarom word ESKOM beskou as ‘n prysmaker?
                     Dit is ‘n monopolie ü                                                      (1)

         4.2.2.      Wie is die reguleerder van energie in Suid-Afrika?.
                     Nersa ü                                                                    (1)
         4.2.3       Beskryf kortliks die term onvolmaakte mark.
                     Onstaan wanneer enige een van die vereistes van ‘n volmaakte
                     mark nie aan voldoen word nie. üü
                     (Aanwaar enige korrekte relevante antwoord)                                (2)

         4.2.4.      Bespreek kortliks die aard van produk wat ESKOM lewer.
                       · Hulle bied ŉ unieke produk aan. ü
                       · Daar is geen nabye plaasvervangers nie. ü                              (2)

         4.2.5       Waarom, in teenstelling met ŉ tipiese monopolie, maak ESKOM
                     nie ŉ wins oor die langtermyn nie?
                        · Eskom as ŉ Staats monopolie het groot verliese gelei a.g.v.
                           staatskaping, korrupte amptenare en ongeldige
                           transaksies.PP
                        · Staatshulp het in ŉ groot mate by gedra tot die oorlewing van
                           hierdie parastataal.PP
                     (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)           (2 x 2)              (4)

4.3      DATARESPONS

         4.3.1       Gee ‘n rede waarom so baie mense uit Afrika en die Middle
                     Ooste na Suid-Afrika toer.
                       · Besigheid ü
                       · Inkopies van goedere ü
                       · Besoek vriende en familie ü
                       · Mediese sorg ü                                                         (1)
                       · Plesier ü                             (Enige 1 x 1)

         4.3.2.      Watter faktore het steeds ‘n negatiewe invloed op buitelandse
                     toerisme??
                        · Impak van misdaad ü                                                   (1)
                        · Korrupsie ü
                        · Bekommernis oor veligheid en sekuriteit ü
                        · Swak infrastruktuur in landelike gebiede ü

         4.3.3       Beskryf die begrip inkomende toeris.
                     ‘n Toeris wat Suid-Afrika besoek vanuit ‘n ander land. üü
                     (Aanvaar enige ander relevante korrekte antwoorde)                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 10                         NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

         4.3.4.      Bereken die pertansie besoekers wat Suid-Afrika uit Europa
                     besoek.
                     ‘
                        1 275 679 X 100
                        8 339 354      1

                        15,29% or 15,3% üü                                                     (2)

         4.3.5.      Wat kan gemeenskappe doen om die groot impak wat
                     toerisme op die omgewing het te voorkom?

                     Die gemeenskap kan:
                        · Die waarde van die omgewing erken om volhoubare
                           ontwikkeling vir die toekoms te verseker en groepe stig wat
                           betrokke is by die opgradering van die omgewing üü
                        · Beskerm die omgewing se hulpbronne deur natuurbewering
                           strategieë üü
                        · Ontwikkel bemarkingstrategieë om eko toerisme te bemark.
                           üü
                        · Neem deel aan plaaslike inisiatiewe om te verseker dat
                           belanghebbendes houers bevoordeel word. üü
                     (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)              (2 x 2)         (4)

4.4      Bespreek prysvorming van ŉ individuele firma onder volmaakte
         mededinging m.b.v. ŉ goed benoemde grafiek.

                                             Besigheid se vraagkurwe

                        Pryse                                           GI=MI

                                                                                               (8)

                                                    Hoeveelheid
                                                    Firma

              · Die individuele besigheid is ŉ prysnemer in ŉ volmaakte
                mededingende mark. üü
              · Die individuele besigheid verkoop sy produkte teen mark prys P1 wat
                bepaal word deur die interaksie tussen vraag en aanbod. üü
              · Die individuele besigheid het ŉ horisontale vraagkurwe.üü
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                11                          NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

              · Onder volmaakte toestande is prys = GI=MI. üü
              · Daarom is die vraagkurwe van die individuele besigheid volkome
                elasties – daar sal ŉ vraag wees solank as die firma mark pryse vra
                vir sy produk.üü
              · Wanneer die besigheid probeer om sy produkte teen ŉ hoër prys as
                die markprys verkoop, sal daar geen vraag wees nie aangesien alle
                deelnemers volmaakte kennis van die mark het. üü
              · Verbruikers ken die bestaande markprys.üü
              · Die besigheid sal nie probeer om sy produkte teen ŉ laer prys as
                markprys te verkoop nie aangesien dit nie dan sy wins sal maksimeer
                nie. üü
                                                                               (4 x 2)

4.5      Hoe kan die staat gebruik maak van bevel en beheer metodes om
         omgewingsvolhoubaarheid te verseker?

         Staat kan bevel en beheer maatreëls effektief gebruik deur:
            · Maksimum vlakke van vrystelling van besoedeling vasstel bv.
                uitlaatgasse (koolstofdioksied), hulpbronne gebruik (ton vis), of
                minimum aanvaarbare vlakke van besoedeling.üü
            · Vasstel van kwantiteit standaarde: dit fokus op die hoeveelheid
                besoedeling wat vrygestel word, üü bv. motor uitlaat gasse ü
            · Verminder besoedelingstowwe, strenger standaarde kan ingestel word
                gebaseer op die beste beskikbare tegnologie.üü
            · Kwaliteit standaarde stel: dit fokus op die omgewingsimpak van die
                besoedeling wat vrygestel word. üübv. standaarde word gestel vir
                suiwer lug en water. ü
            · Motiveer munisipaliteite om ŉ blou druppel status te aanvaar t.o.v.
                suiwerheid van kraanwater. üü
            · Stel maatskaplike impakstandaarde: dit fokus op die effek wat
                besoedeling op mense het. üü
                Bv. Strenger standaarde teen geraasvlakke in dig bewoonde gebiede.
                ü
                (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)
                (Ken ŉ maksimum van 2 punte toe vir die lys van feite/voorbeelde)              (8)
                                                                                               [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                 12                            NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE

• Bespreek die kenmerke van 'n oligopolie as 'n markstruktuur. (26 punte)
• Hoe kan die oligopolie firma sy sukses koers verhoog in ‘n
  nie prys kompetisie?                                         (10 punte)                        [40]
INLEIDING

'n Oligopolie is 'n markstruktuur oorheers deur ŉ paar produsente, wat elk ‘n mate van
beheer oor die mark het. üü
(Aanvaar ander relevante inleiding)                                          (Maks 2)
HOOFDEEL

Aantal besighede ü
· Min groot maatskappye oorheers die mark in 'n oligopolie. üü
· As daar slegs twee firmas in die mark is, word dit 'n duopolie genoem. üü
Aard van die produk ü
· Die produk mag identies of gedifferensieerd wees. üü
· As die produk homogeen is, is die mark ŉ suiwer oligopolie. üü
· As die produk gedifferensieerd is, word die mark 'n gedifferensieerde oligopolie
   genoem. üü
Toetrede ü
· Nuwe produsente het vrylik toegang tot 'n oligopolistiese mark, hoewel dit nie
  maklik is nie, soos geïllustreer deur die feit dat daar slegs 'n paar besighede in die
  mark is. üü
· Maatskappye onder oligopolie adverteer intensief. üü
· Dit op sigself is 'n hindernis vir die toegang van ander firmas. üü
· Reklame is baie duur en maatskappye wat dit nie kan bekostig nie, sal nie kan
  kompeteer nie en sal uitval üü
Onderlinge besluitneming ü
· Maatskappye in 'n oligopolie is interafhanklik in hul besluitneming, omdat daar so
  min mededingers in die mark is. üü
· Enige besluit en optrede van een sal 'n direkte invloed hê op die winste van die
  ander wat sal vergeld deur pryse en uitsette te verander. üü
· In 'n oligopolie neem 'n firma nie net die markvraag vir sy produk in ag nie, maar
  ook die reaksies van ander maatskappye op sy prys- en uitsetbeleid. üü
Prysbeheer / markkrag ü
· Daar is beperkte mededingers in 'n oligopolie, wat besighede prysmakers maak.
   üü
· Die oligopolis het beperkte maar sterk mededingers, en moet dus hul moontlike
   reaksie oorweeg. üü
· 'n Oligopolie word gekenmerk deur rigiede pryse, want as een firma hul prys
   verlaag, sal mededingende maatskappye terugkap deur ook hulle pryse te sny.üü
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                13                          NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

Prys en winste ü
· Pryse van goedere en dienste is oor die algemeen hoër in onvolmaakte markte as
   in volmaakte mededinging. üü
· Oligopolieë ontwikkel handelsmerklojaliteit onder hul kliëntebasis sodat hulle
   ekonomiese wins kan genereer. üü

Markkonsentrasie ü
· Markkonsentrasie verwys na die aantal besighede en die grootte van hulle
  markaandeel. üü
· Byvoorbeeld, ‘n konsentrasie verhouding van 80% van vier besighede illustreer dat
  die mark hoogs gekonsentreer is. üü
· Die mark bestaanuit ander kleiner firmas. üü            (Maks 26)

ADDISIONELE DEEL
Hoe kan die oligopolie firmas hul sukseskoers verhoog in ŉ nie-prys
kompetisie?

Oligopolie firmas kan hul sukseskoers verhoog in ‘n nie-prys kompetiesie deur:
· Spandeer groot bedrae geld om handelsmerk lojaliteit te verseker en om nuwe
   klante te lok deur gebruik te maak van die media, spesiale aanbiedinge en
   afslagPü
· Fokus op produkontwikkeling waar nuwe produkte met unieke eienskappe en
   variasiein kwaliteit bekend gestel word om nuwe klante te lok. üP
· Handelsmerke lok ŉ sekere soort klant, waar ŉ produk of firma ŉ spesifieke beeld
   uit dra, spreek dit tot ŉ spesifieke soort klant.üP
· Gratis aflewering en installering kan moontlike klante oorreed om hulle voorkeure te
   veranderPü
· Langer waarborge vir verbruikers en krediet fasiliteite.ü
· Belê in langer opleidingsure om te verseker dat jy opgeleide werkersmag het.üP
· Bied uitgebreide na-verkoop dienste deur opgeleide, gemotiveerde werkers.Pü
· Belê in nuwe markte deur die diversifisering van jou produk reeks ü
   (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)
   (Ken hoogtekens 8 punte toe vir blote lys van feite/voorbeelde)         (Maks 10)

SLOT

'n Oligopolie het min te wen deur die vermindering van pryse en het baie om te
verloor deur die verhoging van pryse. üü
(Aanvaar ander korrekte relevante gevolgtrekking)                           (Maks 2)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                14                          NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6 : KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES

·   Bespreek oorsake van vraag-trekinflasie                 (26 punte)
·   Gee ‘n krietiese evaluasie van die gevolg van inflasie. (10 punte)

INLEIDING
Vraag-trekinflasie is wanneer die oormaatvraag gedryf word deur te veel geld, en te
min goedere. üü
(Aanvaar ander korrekte relevante inleiding)                               (Maks 2)
                                                                                              (40)
HOOFDEEL
Toename in huishoudelike verbruik
· Besteebare inkomste van huishoudings kan teen 'n vinniger tempo styg as die
  totale aanbod. üü
· Minder spaargeld: ü As verbruikers hul spaargewoontes verander en hul huidige
  en opgehoopte spaargeld spandeer, kan die groei in totale vraag die groei in die
  totale aanbod oorskry. üü
· Belastingvermindering: ü Dit geld meer vir persoonlike inkomstebelasting as
  indirekte belasting. üü
· Toegang tot krediet: ü Daar is groter beskikbaarheid van verbruikerskrediet of die
  beskikbaarheid van goedkoper krediet as gevolg van afname in uitleenkoerse. üü
                                                                          (Maks 8)

Staatsbesteding
· 'n Toename in die regering se uitgawes sonder 'n ooreenstemmende styging in die
   totale aanbod, lei tot prysstygings. üü
· As stygings in owerheidsbesteding gefinansier word deur lenings uit die
   bankstelsel, word groot somme geld in omloop geplaas. üü
· Infrastruktuur: √ 'n Regering kan kapitaalprojekte aangaan waarvan die grootte die
   onmiddellike kapasiteit van die ekonomie oortref. üü bv. Projekte soos behuising,
   treinspore en paaie. ü
· Verbruiksbesteding: ü regering sal besteding aan opvoedkundige gesondheid,
   beskerming en veiligheid verhoog. üü
· Sosiale besteding: ü regering voel soms dat hulle iets daadwerkliks moet doen om
   werkloosheid en armoede te verlig. üü
· Hulle leen geld en spandeer dit op openbarewerkeprogramme of verhoog die vlak
   van maatskaplike toelaes jaar na jaar. üü                               (Maks 8)

Beleggingsbesteding
· Laer rentekoerse mag tot gevolg hê dat die sentiment en wins van besighede
   verbeter kan word. üü
· Besighede belê meer en dit kan lei tot 'n toename in die vraag na goedere en
   dienste. üü Bv. 'n nuwe gebou benodig sement, stene en arbeid. ü
· As totale vraag teen 'n vinniger tempo styg as die totale aanbod, sal prysverhoging
   volg. üü                                                                 (Maks 6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                               15                          NW/September 2019
                                  NSS – Nasienriglyne

Uitvoerverdienste
   · Toename in verdienste uit uitvoere kan uit verskillende bronne kom. üü
   · Buitelandse groei: groei in die ekonomieë van ŉ land se handelsvennote kan 'n
      aanvraag vir 'n verskeidenheid plaaslik-vervaardigde goedere skep. üü
   · Vraag na kommoditeite: gedurende die uitbreidingsfase neem buitelandse vraag
      toe en laat uitvoervolumes styg üü                                   (Maks 4)
                                                                          (Maks 26)

ADDISIONELE DEEL

Gee ‘n kritiese evaluasie van die gevolge van inflasie.

Inflasie sal die volgende groepe bevoordeel omdat:
    · Leners (Debiteure) word bevoordeel omdat hulle goedere en dienste op krediet
        koop en dit oor tyd terugbetaal wanneer die waarde van die rand afgeneem het.
        üü
    · Beleggers (houer van aandele en vaste eiendom) word gewoonlik bevoordeel
        deur prys verhogings omdat die nominale waarde van hul waardes neig om
        proporsioneel toe te neem.Pü
    · Besighede sal hulle pryse aanpas om die effek van inflasie te omseil.
        Gedurende die tydperk van inflasie sal pryse meer toeneem as die werklike
        toename in koste PP
    · Die staat sal belasting verhoog om die daling in die rand waarde te dek.PP

Inflasie sal die volgende groepe benadeel:
    · Krediteure sal benadeel word deur hoë inflasie koers omdat hulle geld terug kry
        teen ŉ laer waarde. PP
    · Loon- en salaristrekkers, mense met ŉ vaste inkomste kan minder goedere
        koop weens prys stygings PP
    · Afgetredenes, pensionarisse en armes ervaar inflasie op die slegste moontlike
        manier omdat inflasie hulle daaglikse uitgawes verhoog (kos en medisyne).PP
    · Beleggers in bates met ŉ vaste nominale waarde sal ŉ skerp afname ervaar in
        die reële waarde van hulle finansiële beleggers.PP
    · Belasting betalers ervaar ŉ verhoging in nominale inkomste, maar hulle reële
        inkomste bly dieselfde terwyl daar van hulle verwag word om hoër belasting te
        betaal op hulle inkomste (Bracket-creep) wat hulle laat met laer verbruik
        uitgawes.PP                                                      (Maks 10)
(Alle feite moet in volsinne gegee word. Antwoorde moet in lyn wees met die vraag.)
SLOT

Hoë inflasiekoerse kan nie volgehou word sonder volgehoue hoë toenames in die
hoeveelheid geld nie. üü
(Aanvaar ander relevante gevolgtrekking)                                 (Maks 2)         [40]

                                                             TOTAAL AFDELING C:           40
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [NW NSC ECN P2 ENG MEMO SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-ecn-p2-eng-memo-sept-2019/4caf87fc-b290-4aab-9ff1-c7fe7f5f0b91) — Economics · Memo · 2019 · Eng
- [Economics P2 Memo June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-june-2019-eng/be2277e4-6605-42da-9dd7-a34e0ddbf6d6) — Economics · Memo · 2019 · Eng
- [Economics P2 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2019-memo-afr/846aeb3c-b8bb-4c9d-ab48-312d9bac1aa4) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [NW ECN PAPER 1 Afr SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-ecn-paper-1-afr-sept-2019/b6010c94-014f-4a28-af48-32fee5a27e90) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-2019-english/508a14ba-a1bb-463c-9739-8b79c8031f85) — Economics · QP · 2019 · Eng
- [Economics P1 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-nov-2019-memo-afr/5356311e-5173-4723-8d25-e9cf4c6c6da0) — Economics · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
