# Economics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-ekn-p2-afr-sept-2019/f95e42f7-4818-4993-bf98-d36ac769762f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-ekn-p2-afr-sept-2019/f95e42f7-4818-4993-bf98-d36ac769762f)

## About this document

Economics · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                  EKONOMIE V2

                                SEPTEMBER 2019

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                  2                      NW/September 2019
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

         AFDELING A: VERPLIGTEND
         AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
         AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.       Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
         nagesien word NIE.

3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

4.       Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

5.       Lees die vrae aandagtig deur.

6.       Begin ELKE vraag op `n NUWE bladsy.

7.       Laat 2–3 reëls tussen die onderafdelings van vrae oop.

8.       Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
         konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.       Gebruik slegs swart of blou ink.

10.      Jy mag `n nieprogrammeerbare sakrekenaars gebruik.

11.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                     3                    NW/September 2019
                                               NSS

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1      Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
         Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
         (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer bv. 1.1.9 E.
         1.1.1       ŉ Volmaak mededingende onderneming sal ŉ verlies oor die kort
                     termyn ly indien die prys … koste.

                     A    gelyk is aan gemiddelde
                     B    minder is as die gemiddelde koste.
                     C    Meer as die gemiddelde
                     D    meer as die gemiddelde veranderlike
         1.1.2       Die aard van die produk van ŉ monopolistiese mededinger is …
                     A    Sonder substitute.
                     B    homogeen.
                     C    uniek.
                     D    gedifferensieerd.

         1.1.3       ŉ Koste-voordeel-ontleding is ŉ metode wat gebruik word vir die
                     assessering van …

                     A    eksternaliteite.
                     B    markmislukking.
                     C    openbaresektorprojekte.
                     D    privaatsektorprojekte.

         1.1.4       Gedurende periodes van inflasie neig mense se inkomste om te …

                     A    verminderde.
                     B    vermeerder.
                     C    Konstant te bly.
                     D    vermeningvuldig.

         1.1.5       Die hoofdryfkrag agter die ontwikkeling van toerisme …

                     A    herverdeling van inkomste.
                     B    ekonomiese groei
                     C    regstellende aksie.
                     D    persoonlike ontwikkeling.

         1.1.6       Lande poog om ŉ volhoubare toerisme industrie te bereik deur …

                     A    toeriste toe te laat om ŉ inkomste te verdien tydens hulle
                          besoek.
                     B    om slegs sekere vaardighede in die toerisme bedryf in diens
                          te neem.
                     C    die bewusmaking van die voordele van verskillende
                          vakansiebestemmings.
                     D    die voordele van inheemse groepe te verminder.
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                         4                        NW/September 2019
                                                   NSS

         1.1.7         ŉ Voorbeeld van lugbesoedeling is ...

                       A     tabakrook.
                       B     riool storting.
                       C     vasteafval.
                       D     industriële afval.

         1.1.8         Natuurlike hulpbronne wat uitgeput raak indien dit nie na behore
                       bestuur word nie, staan bekend as … hulpbronne.

                       A     Hernubare
                       B     oneindige
                       C     natuurlike
                       D     nie-hernubare                                              (8 x 2)       (16)

1.2      Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
         slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
         ANTWOORDEBOEK neer.

                       KOLOM A                                      KOLOM B
         1.2.1       Industrie                    A voordele wat ŉ derde party geniet
                                                    voortspruitend uit ŉ transaksie waarby
                                                    hulle nie betrokke was nie
         1.2.2       Marginale nut
                                                  B enige besoeker wat reis na ŉ ander land vir
                                                    meer as een nag maar vir korter as twaalf
         1.2.3       Positiewe                      maande
                     eksternaliteite              C die hoeveelheid organismes wat in ŉ
                                                    spesifieke geografiese gebied gevind word

         1.2.4       Stagflasie                   D ŉ besoeker wat in ŉ land reis maar wat
                                                    binne die grense van die land woon
                                                  E addisionele voordeel wat ŉ verbruiker
         1.2.5       Handelsooreenkomste            geniet uit die gebruik van een ekstra
                                                    eenheid goed of diens
         1.2.6       Buitelandse toeris           F ongewenste stowwe wat in die atmosfeer
                                                    vrygestel word
                                                  G verhouding tussen die uitvoerpryse en
         1.2.7       Biodiversiteit
                                                    invoerpryse van ŉ land
                                                  H lae groei, hoë werkloosheid en hoë
         1.2.8       Besoedelingstowwe              inflasiekoerse kom herhaaldelik voor
                                                  I alle besighede wat dieselfde produk aan
                                                    die mark verskaf
                                                                                      (8 x 1)         (8)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                   5                         NW/September 2019
                                             NSS

1.3      Gee EEN term vir elke van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
         langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
         Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

         1.3.1       Tydperk van produksie waartydens slegs die veranderlike
                     produksiefaktore kan verander, terwyl ten minste een faktor
                     onveranderd bly

         1.3.2       ŉ Eksklusiewe reg wat amptelik deur die regering aan ŉ uitvinder
                     gegee word om sy/haar uitvinding te vervaardig en te verkoop

         1.3.3       Produkte wat oor negatiewe eksternaliteite beskik, soos alkohol en
                     tabak

         1.3.4       Wanneer ŉ land buitensporige en aanhoudende prysstygings
                     ervaar wat meer as 50% per jaar is

         1.3.5       Die tipe toerisme wat fokus op museums kuns gallerye
                     argeologiese terreine kerke, moskees, volksmusiek en -danse

         1.3.6       Die regering verskaf aan elke besigheid ŉ lisensie om tot ŉ sekere
                     hoeveelheid te besoedel                                      (6 x 1)        (6)

                                                               TOTAAL AFDELING A:                 30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                                   6                          NW/September 2019
                                                             NSS

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1      Beantwoord die volgende vrae:

         2.1.1                      Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste.                       (2 x 1)        (2)

         2.1.2                      Hoe sal ŉ anelastiese vraagkurwe van ŉ monopolie pryse en
                                    hoeveelheid beïnvloed.?                                   (1 x 2)                (2)

2.2      Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                          SLUITINGSPUNT

                                                                                MK

           INKOMSTE EN KOSTE
                                                                                                GK
                               50
                               40                                                         GVK
                               30
                               20                                                       GI ˂ GK
                               10

                                            Hoeveelheid          100 200 300 400                H

         2.2.1                      Identisifeer die markprys in die grafiek hier bo.                                (1)

         2.2.2                      Identifiseer ‘n punt uit die grafiek waar GK vir MK sny..                        (1)

         2.2.3                      Beskryf kortliks die term gelykbreekpunt.                                        (2)

         2.2.4                      Wat gebeur at punt d?.                                                           (2)

         2.2.5                      Verduidelik wat sal gebeur indien die markprys verhoog word tot
                                    R50.                                                       (2 x 2)               (4)

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                   7                          NW/September 2019
                                             NSS

2.3      Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                                   MINIMUM LOONVERHOGING

         Die wetgewing bepaal ‘n minimum nasionale tarief van R20 per uur, of R3 500
         per maand, afhangende van die aantal ure wat gewerk word. Die R20 per uur
         tarief sal stadig in die landbou- en huishoudelike werksektore infaseer word met
         die werknemers wat R18 en R15 onderskeidelik verdien.
                                                                     [Bron https:mywage.co.za]

         2.3.1        Watter departement implementeer minimum lone?                                (1)

         2.3.2        Wanneer het die nasionale minimum lone in werking getree?                    (1)

         2.3.3        Beskryf kortliks die term minimumloon.                                       (2)

         2.3.4        Hoe sal werkers bevoordeel word deur minimum lone?                           (2)

         2.3.5        Hoe suksesvol was die regering in hulle poging om inkomste te                (4)
                      herverdeel?                                                (2 x 2)

2.4      Onderskei tussen natuurlike en kunsmatige monopolieë.                       (4 x 2)       (8)

2.5      Hoe kan die niemededingende beleid entrepreneursaktiwiteite bevoordeel?                   (8)
                                                                             (4 x 2)               [40]

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1      Beantwoord die volgende vrae:

         3.1.1        Noem enige TWEE wyses waarop die omgewing bewaar kan word.
                                                                          (2 x 1)                  (2)

         3.1.2        Hoe beïnvloed die depresiasie van die rand toeriste vanaf
                      Engeland wat Suid-Afrika besoek?                               (1 x 2)       (2)

3.2      Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                     NOORDWES LEI MEER JEUGDIGES OP AS TOERGIDSE

          Noordwes se Departement van Toerisme het gedurende Juniemaand 2018
          meer as 100 studente in die provinsie opgelei as toergidse. Dit vorm deel
          van die departement se inisiatief om toerismebestuur te verbeter deur
          jaarliks jongmense te werf en toe te rus met die nodige vaardighede om in
          die sektor te floreer.
                                                                 [Bron The Mail, Julie 2018]

         3.2.1        Watter wȇreld erfenisgebied kan in die Noord West Provinsie gevid
                      word?                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                   8                           NW/September 2019
                                             NSS

         3.2.2       In watter sektor funksioneer toerisme?                                         (1)

         3.2.3       Beskryf kortliks die term toerisme.                                            (2)

         3.2.4       Wat kan mense in landelike gebied doen om toeriste na hulle
                     omgewing te lok?                                                               (2)

         3.2.5       Hoe kan toerisme huishoudings bevoordeel?                                      (4)

3.3      Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                           KLIMAAT                         ·   Energie-onafhanklikheid
                                                           ·   Bewaar reënwoude.
                       BERAAD                              ·   Volhoubaarheid
                                                           ·   Groen werk
                                                           ·   Leefbare stede
                     Wat as dit ‘n groot grap
                                                           ·   Hernubare hulpbronne
                     is en ons skep ‘n beter
                                                           ·   Skoon water, lug
                       wêreld vir niks nie?
                                                           ·   Gesonde kinders

                                                                      [Bron City Press, Mei 2018]

         3.3.1       Noem EEN belangrike omgewings probleem.                                        (1)

         3.3.2       Noem enige internasionale klimaat beraad wat gedurende 2000
                     gehou is.                                                                      (1)

         3.3.3       Omskryf kortliks die term bewaring.                                            (2)

         3.3.4       Verduidelik EEN gevolg van grond besoedeling.                                  (2)

         3.3.5       Hoe belangrik is omgewings volhoubaarheid vir die ekonomie?
                                                                               (2 x 2)              (4)

3.4      Onderskei tussen die verbruikersprysindeks en die produsente-prysindeks.
                                                                            (4 x 2)                 (8)

3.5       Hoe kan die besigheidssektor toerisme suksesvol bevorder?                  (4 x 2)        (8)
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                    9                          NW/September 2019
                                              NSS

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1      Beantwoord die volgende vrae:

         4.1.1       Noem enige TWEE vorme van vervoer-infrastruktuur.                (2 x 1)       (2)

         4.1.2       Hoe kan ŉ tekort aan inligting veroorsaak dat ŉ entrepreneur die
                     verkeerde besluite neem?                                    (1 x 2)            (2)

4.2      Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                 ESKOM SE 20% VERHOGINGSVERSOEK IS SOOS “OM WATER
                                OPDRAAND TE STOOT”

          Eskom sê dat sy likiditeit drasties beïnvloed is deur die verhoging van 2,2% vir
          die 2018 finansiële jaar, wat laer is as die inflasietarief. Die tariefverhoging van
          5,23% vir die jaar, soos voorgestel deur Nersa, sal die likiditeit van die
          maatskappy verder beïnvloed.

          Volgens die voorsitter, was Eskom besig om “water opdraand te stoot” deur vir
          ŉ tariefverhoging van 20% te vra. ”Tariewe is nie noodwendig die wondermiddel
          om al Eskom se probleme op te los nie, maar dit is ook nie regverdig om ŉ
          onverbiddelike houding teenoor die energie- reguleerder te hê nie.”
                                                                [Bron New Age, 31 Januarie 2018]

         4.2.1       Waarom word ESKOM beskou as ‘n prysmaker?                                      (1)

         4.2.2       Wie is die reguleerder van energie in Suid-Afrika?                             (1)

         4.2.3       Beskryf kortliks die term onvolmaakte mark.                                    (2)

         4.2.4       Beskryf kortliks die aard van die produk wat Eskom lewer.                      (2)

         4.2.5       Waarom, in teenstelling met ‘n tipiese monopolie, maak Eskom nie
                     ‘n wins oor die langtermyn nie?                            (2 x 2)             (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2                                   10                             NW/September 2019
                                              NSS

4.3      Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

              AANTAL BUITELANDSE TOERISTE PER LAND VAN HERKOMS: 2018

                           Land van oorsprong                      Getalle

                       Europa                                             1 275 679
                       Amerika                                              432 890
                       Asia en Australiȅ                                    420 666
                       Afrika en die Midde Ooste                          6 184 319
                       Ongespesifiseerde                                     25 800
                       Groot totaal                                       8 339 354

                               [Bron South African Tourism Strategic Research Unit, 2018 November]

         4.3.1       Gee ‘n rede waarom so baie mense uit Afrika en die Midde Ooste
                     na Suid Afrika toer.                                                             (1)

         4.3.2       Watter faktore het steeds ‘n negatiewe invloed op buitelandse
                     toerisme?                                                                        (1)

         4.3.3       Beskryf kortliks die term inkomende toeris.                                      (2)

         4.3.4       Bereken die persentasie toeriste wat Suid Afrika uit Europa
                     besoek.                                                                          (2)

         4.3.5       Wat kan gemeenskappe doen om die groot impak wat toerisme op
                     die omgewing het te voorkom?                           (2 x 2)                   (4)

4.4      Bespreek prysvorming van ‘n individuele firma onder volmaakte mededinging
         met behulp van ‘n goed benoemde grafiek.                         (4 x 2)                     (8)

4.5      Hoe kan die staat suksesvol gebruik maak van bevel en beheer metodes om
         omgewingsvolhoubaarheid te verseker.                                                         (8)
                                                                                                      [40]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:                 80

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Economics/P2                                 11                            NW/September 2019
                                             NSC

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
Maak seker dat antwoorde die struktuur wat hieronder aangedui word volg, sodat die
maksimum aantal punte behaal kan word:

                                                                               PUNTE-
                      STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                             TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ‘n laerorde-antwoord.                                          Maks. 2
· ’n Goeie beginpunt is om die hoofterm, wat met die vraagonderwerp
    verband hou, te definieer.
· Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
· Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
· Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
    bespreek.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/Ondersoek/               Maks. 26
Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/
Verduidelik/Teken ‘n grafiek en verduidelik/Gebruik ‘n grafiek wat gegee
en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek
Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/
                                                                                Maks. 10
Evalueer krities/Bekeken/Aflei/Vergelyk/Skep ‘n grafiek en
verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/ Hoe/ Maak
voorstelle
Slot
Enige hoërode-slot behoort die volgende in te sluit:                            Maks. 2
· ’n Kort samevatting van dit wat alreeds bespreek is, sonder om feite
   wat reeds genoem is, te herhaal
· Enige mening of waardeoordeel van die feite wat bespreek is
· Addisionele ondersteuningsinligting wat die bespreking/analise
   verstrek
· ‘n Opponerende sienwyse met motivering, indien verlang
· Aanbevelings
TOTAAL                                                                             40

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 40 MINUTES
 ·   Bespreek die kenmerke van ’n oligopolie as ‘n markstruktuur           (26 punte)
 ·   Hoe kan oligopolie firmas hul sukseskoers verhoog in ‘n nie-prys
     kompetisie?                                                           (10 punte)          [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 40 MINUTE

 · Bespreek volledig die volgende oorsake van vraag-trekinflasie.   (26 punte)
 · Gee ‘n kritiese evaluasie van die gevolge van inflasie.          (10 punte)                 [40]
                                                             TOTAAL AFDELING C:                 40
                                                                  GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [NW NSC ECN P2 ENG MEMO SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-ecn-p2-eng-memo-sept-2019/4caf87fc-b290-4aab-9ff1-c7fe7f5f0b91) — Economics · Memo · 2019 · Eng
- [NW ECN PAPER 1 Afr SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-ecn-paper-1-afr-sept-2019/b6010c94-014f-4a28-af48-32fee5a27e90) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P2 QP SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-qp-sept-2019-english/508a14ba-a1bb-463c-9739-8b79c8031f85) — Economics · QP · 2019 · Eng
- [Economics P2 Memo June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-june-2019-eng/be2277e4-6605-42da-9dd7-a34e0ddbf6d6) — Economics · Memo · 2019 · Eng
- [Economics P2 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2019-memo-afr/846aeb3c-b8bb-4c9d-ab48-312d9bac1aa4) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3) — Economics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-english-june-2025-possible-answers/3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-mg-eng/f6c27985-fe67-48df-afba-d85bf5f76379) — Memo · 2025 · Eng
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [NW 12 ECONOMICS P2 QP ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-economics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-english/c80fc8cc-fc9d-44e9-a820-8736783a4556) — QP · 2025 · Eng
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
