# Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 question paper from the North West November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p1-afr-nov-2019/574600ef-4b75-4bcd-b056-680b624df038
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p1-afr-nov-2019/574600ef-4b75-4bcd-b056-680b624df038)

## About this document

Accounting · Grade 10 · North West November · 2019. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     PROVINSIALE ASSESSERING

                                GRAAD 10

                          REKENINGKUNDE V1

                            NOVEMBER 2019

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

    Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, ‘n 6 bladsy antwoordeboek en ŉ
                                  formuleblad.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                           2                          NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

1.   Beantwoord AL die vrae.
2.   ‘n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
     beantwoord.
3.   ‘n FORMULEBLAD vir die finansiële aanwysers is aan die einde van die vraestel
     vir jou verskaf. Jy mag dit gebruik indien jy wil.
4.   Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien.
5.   Jy mag ‘n nie-progammeerbare sakrekenaar gebruik.
6.   Jy mag ‘n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vraestel te beantwoord.

7.   ALLE bewerkings moet tot EEN desimale punt getoon word, waar van toepassing.
8.   Skryf netjies en leesbaar.
9.   Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ‘n riglyn wanneer jy die vraestel
     beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.

                       VRAAG 1: 30 punte; 25 minute
Onderwerp van die vraag:       Hierdie vraag integreer:
Begrippe                               AARP-Rekeningkunde Begrippe
Rekeningkundige vergelyking            Rekeningkundige vergelyking

                       VRAAG 2: 55 punte; 45 minute
Onderwerp van die vraag:       Hierdie vraag integreer:
                                       Jaareinde aansuiwerings
Inkomstestaat
                                       Inkomstestaat van ’n eenmansaak

                       VRAAG 3: 40 punte; 30 minute
Onderwerp van die vraag:       Hierdie vraag integreer:
                                       Begrippe
Balansstaat en notas                   Jaareinde aansuiwerings
                                       Balansstaat en notas

                        VRAAG 4: 25 punte; 20 minute
Onderwerp van die vraag:        Hierdie vraag integreer:
                                Begrippe
Ontleding en vertolking         Berekening van finansiële aanwysers
                                Vertolking van finansiële aanwysers

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                         3                      NW/November 2019
                                    NSS – Graad 10

 VRAAG 1: BEGRIPPE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
                                            (30 punte; 25 minute)
1.1 AARP-BEGINSELS

    Kies ŉ term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs
    die letter (A–E) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.5) in jou
    ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6 G.                                          (5)

                        KOLOM A                               KOLOM B
     1.1.1 Hierdie beginsel beteken dat die              A Historiesekoste-
           persoon wat die boeke opstel sal aanneem        beginsel
           dat die onderneming in die nabye toekoms
           sal voortgaan om handel te dryf.
                                                         B Besigheidsenteits-
                                                           beginsel
     1.1.2 Die inkomste gegenereer gedurende ŉ
           sekere finansiële periode en die uitgawes
           aangegaan om die inkomste te genereer vir
           die periode moet albei in ag geneem word      C Omsigtigheids-
           in die spesifieke finansiële periode.            beginsel

     1.1.3 Volgens hierdie beginsel hoef inligting wat
           nie belangrik is nie en wat nie die
           besluitnemingsproses gaan beïnvloed nie,      D Wensenlikheids-
           nie in die finansiële state getoon te word      beginsel
           nie.(bv. Skoonmaakmiddels kan as Diverse
           uitgawes beskou word.)

     1.1.4 Vaste bates aangekoop word aangeteken in      E Paringsbeginsel
           die Bate-rekening en reflekteer die bedrag
           wat elke bate oorspronklik gekos het.
                                                         F Lopende saak
     1.1.5 Geld wat verlore is deur diefstal van
                                                           beginsel
           handelsvoorraad sal afgeskryf word, al is
           daar ŉ baie goeie moontlikheid dat ons die
           geld in die toekoms sal terug kry.

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                          4                       NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10

1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

   Die transaksies verskyn in die boeke van Leo Winkels. Die besigheid
   handhaaf ’n bruto winsopslag van 50% op kosprys.

   GEVRA:

   Ontleed die volgende transaksies volgens die opskrifte wat in die
   ANTWOORDBOEK voorsien is.                                                          (25)

   Aanvaar dat die Banksaldo vir al die transaksies gunstig is.

   Voorbeeld: Die eienaar neem goedere vir persoonlike gebruik, R500.

   TRANSAKSIES:

   1.2.1    Leo winkels betaal hul rekening/skuld van R 3 000 aan ŉ krediteur.

   1.2.2    ’n Debiteur stuur goedere, kosprys R500 terug aan die besigheid.

   1.2.3    Koop handelsvoorraad kontant, R14 000 minus 8% handelskorting.

   1.2.4    ‘n Krediteur belas die onderneming met R25 se rente op die
            agterstallige rekening wat Leo Winkels vergeet het om betyds te
            betaal.

                                                                                       30

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V1                          5                         NW/November 2019
                                      NSS – Graad 10

VRAAG 2: INKOMSTESTAAT                                              (55 punte; 45 minute)

Die inligting hieronder is geneem uit die boeke van RAV Verspreiders. Die
finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2019. Die winsopslag persentasie wat deur
RAV Verspreiders gebruik word, is 75%.

GEVRA:

Stel die Inkomstestaat van RAV Verspreiders vir die jaar geëindig
28 Februarie 2019 op.                                                                    (55)

INLIGTING:

Vooraansuiweringsproefbalans van RAV Verspreiders op 28 Februarie 2019
                                                Debiet       Krediet
 Balansstaatrekeninge-afdeling
 Kapitaal                                                       784 490
 Onttrekkings                                     403 860
 Lening: DEF Bank (18% p.j.)                                    235 000
 Grond en geboue                                  910 000
 Toerusting                                       140 000
 Opgehoopte waardevermindering op toerusting                     52 000
 Handelsvoorraad                                   16 500
 Debiteurekontrole                                 20 720
 Bank                                              55 500
 Krediteurekontrole                                             135 000
 Nominale rekeninge-afdeling
 Verkope                                                        875 000
 Koste van verkope                                400 000
 Debiteure-afslag                                  13 000
 Lone                                              20 300
 Kommissie-inkomste                                                8 400
 Salarisse                                         95 250
 Huurinkomste                                                    37 100
 Korting toegestaan                                   800
 Korting ontvang                                                     880
 Versekering                                        9 800
 Bankkoste                                          1 210
 Oninbare skulde                                    2 300
 Telefoon                                          12 560
 Water en elektrisiteit                            11 700
 Skryfbehoeftes                                    10 800
 Diverse rekeninge                                  3 570
                                                2 127 870     2 127 870

  Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                         6                        NW/November 2019
                                   NSS – Graad 10

 Aansuiwerings en addisionele inligting:

 A.     Kommissie van R4 000 is nog nie deur die onderneming ontvang nie.

 B.     Die telefoonrekening vir Februarie 2019 is nog nie aangeteken nie, R1 450.

 C.     Voor die voorraadopname maak die onderneming ’n donasie van
        goedere aan ’n plaaslike crèche, wat vir R1 400 verkoop kon word.
        Geen inskrywing is van die transaksie gemaak nie.

 D.     Die fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2019 het aan die lig
        gebring dat die volgende voorhande is:
          Handelsvoorraad                   R15 500
          Skryfbehoeftes                      R460

 E.     ’n Debiteur wat R1 200 skuld, word insolvent verklaar. ’n Dividend van
        40 sent in die rand is ontvang en aangeteken. Die res moet as oninbaar
        afgeskryf word.

 F.     ’n Bedrag van R2 000 word ontvang van B. Ben, ’n debiteur wie se
        rekening die vorige jaar as oninbaar afgeskryf is. Die
        Debiteurekontrolerekening asook die rekening van B. Ben is gekrediteer.
        Herstel die fout.

 G.     Die bankstaat vir Februarie is ontvang nadat die Vooraansuiwerings-
        proefbalans opgestel is. Die volgende moet aangesuiwer word:
              Geweierde tjek, R2 000. Dit was vir die vereffening van die
               rekening van H. Heidi vir R2 040.
              Rente op gunstige banksaldo, R480.
              Bankkoste, R183

 H.     Die versekeringsbedrag sluit ’n jaarlikse premie van R2 160 in wat op
        1 Julie 2018 betaal is.

 I.     Die huur het met R400 per maand vanaf 1 November 2018 toegeneem.
        Die huur vir Maart 2019 is ontvang en gedeponeer.

 J.     Rente op 'n lening van DEF Bank is nog nie aangeteken nie. Rente
        word gekapitaliseer. Die leningstaat is ontvang van DEF Bank en
        reflekteer die volgende:
         Saldo op 1 Maart 2018                                       270 000
         Terugbetalings deur die jaar                                 85 000
         Rente                                                          ?
         Saldo op 28 Februarie 2019                                  235 000

 K.     Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. op die
        kosprysmetode. Nuwe toerusting is op 1 September 2018 vir R24 000
        aangekoop. Die transaksie is geboekstaaf.
                                                                                     55
VRAAG 3: BEGRIPPE EN NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                         7                         NW/November 2019
                                   NSS – Graad 10

                                                               (40 punte; 30 minute)

3.1 Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

     3.1.1 Bedryfsbates sluit items in wat na verwagting binne een jaar in              (1)
           kontant omgeskakel kan word.

     3.1.2 Nie bedryfslaste sluit skuld in wat binne een jaar vereffen word.            (1)

     3.1.3 Krediteure vir salarisse en SAID (LBS) sal onder bedryfsbates                (1)
           verskyn.

3.2 Thabo Sepere besit ‘n skoenwinkel met die naam Thabo skoene. Jy
    word voorsien van ‘n uittreksel uit die Na-aansuiweringsproefbalans op
    30 September 2019. Die boekhouer het nog nie alle aansuiwerings in
    berekening gebring nie.
    Let wel: Die Netto wins vir die jaar is R774 300.

     GEVRA:
     Gebruik die proefbalans sowel as die addisionele inligting om die
     volgende op 30 September 2019 op te stel:

     3.2.1 Voorraad                                                                     (4)

     3.2.2 Handels- en ander ontvangbares                                               (5)

     3.2.3 Eienaarsbelang                                                               (7)

     3.2.4 Handels- en ander betaalbares                                                (6)

     3.2.5 Staat van finansiële posisie (Balansstaat)                                 (15)

UITTREKSEL UIT NA-AANSUIWERINGSPROEFBALANS VAN THABO SKOENE
                            OP 30 SEPTEMBER 2019
 Balansstaatrekeninge-afdeling                   Debiet    Krediet
 Kapitaal (01 Oktober 2018)                             1 036 470
 Onttrekkings                                   33 870
 Handelsvoorraad                               105 000
 Vaste Bates                                 1 933 000
 Debiteurekontrole                              80 500
 Vaste Deposito                                649 350
 Lening: ASA                                              120 000
 SAID (LBS)                                                 4 600
 Opgelope inkomste (rente op vaste deposito)     8 700
 Opgelope uitgawes (rente op lening)                        5 500
 Verbruiksgoedere voorhande (skryfbehoeftes)       900
 Bank                                                     710 000
 Wisselgeld                                      8 500
 Kleinkas                                        5 000
 Krediteurekontrole                                        55 000
AANSUIWERING WAT NOG NIE IN BEREKENING GEBRING IS NIE:
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                        8                       NW/November 2019
                                  NSS – Graad 10

A.   Thabo Sepere het ‘n voertuig ter waarde van R100 000 op
     1 Januarie 2019 na die besigheid oorgeplaas. Dit is nog nie geboekstaaf
     nie.

B.   Op 30 September 2019, nadat die fisiese voorraadopname gedoen is,
     het Thabo skoene met ‘n kosprys van R2 000 vir sy persoonlike gebruik
     geneem. Dit is nog nie geboekstaaf nie.

C.   Daar word jaarliks ‘n paaiement van R20 000 op die lening by ASA
     terugbetaal op 31 Desember.

D.   Die huur-inkomsterekening toon ‘n totaal van R102 000. Dit sluit drie
     maande se huur in wat vooruitontvang is.

E.   Daar is R950 te veel versekering betaal. Hierdie bedrag moet teen die
     bedrag verskuldig in die volgende jaar, verreken word.

F.   ‘n Bedrag van R500 is verkeerdelik teen die debiteurekontrolerekening
     gekrediteer. Hierdie bedrag is van C. Els, ‘n debiteur wie se rekening
     reeds in 2017 as oninbaar afgeskryf is, ontvang.

                                                                                    40

 VRAAG 4:            VERTOLKING VAN FINANSIËLE INLIGTING
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                         9                         NW/November 2019
                                   NSS – Graad 10

                                                                 (25 punte; 20 minute)

  Gebruik die inligting vir Beatle Bailey en beantwoord die volgende vrae.

  Na-afsluitingsproefbalans op 30 Junie                       2019       2018
  Vaste Bates                                                 222 664   203 804
  Vaste Deposito: ABSA (10%)                                   45 000    45 000
  Voorraad                                                     54 070    42 120
  Handels- en ander ontvangbares                               34 700    25 328
  Kontant en kontantekwivalente                                 1 650     6 200
  Eienaarsbelang                                              271 430   180 000
  Verbandlening: Eerste Bank (15% p.j)                         60 000   120 000
  Handels- en ander betaalbares                                26 654    22 452

  Addisionele inligting:
  Koste van verkope                                           600 000
  Bedryfsuitgawes                                             158 000
  Netto wins                                                  130 000

  GEVRA:

  4.1    Bereken Verkope as die onderneming ŉ winsopslag van 50% op
         kosprys gebruik.                                                             (2)

  4.2    Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang. Behoort die
         eienaar tevrede te wees met die opbrengs? Gee ŉ rede vir jou
         antwoord.                                                                    (6)

  4.3    Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2019.                              (5)

  4.4    Bereken die vuurproefverhouding vir 2019.                                    (4)

  4.5    Bereken die graad van solvensie vir 30 Junie 2019.                           (8)

                                                                                      25

                                                                             TOTAAL 150

         GRAAD 10 REKENINGKUNDE FINANSIËLE AANWYSERS FORMULEBLAD
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                                 10                              NW/November 2019
                                            NSS – Graad 10

Bruto wins X 100              _   _Bruto wins____ X 100            Netto wins voor belasting   X 100
 Verkope      1                   Koste van verkope  1                      Verkope               1

 Bedryfsuitgawes X 100                                       Bedryfswins X 100
     Verkope        1                                         Verkope       1

Bedryfsbates : Bedryfslaste                      (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste

          (Handels- en ander ontvangbares + Kontant en kontantekwivalente) : Bedryfslaste

 __Netto wins__ X 100
                                                          Totale bates : Totale laste
   Eienaarsbelang  1

 Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW NSC GR 10 ACC P1 ENG Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p1-eng-nov-2019/86646f19-be15-4f4f-8ae6-7106637f148b) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 ACC P2 AFR ANTW NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-acc-p2-afr-antw-nov-2019/f0870d04-c888-4c41-9fc2-cb970d5185a5) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/c0cfd296-feb7-4bf2-a5fc-869f7d9d7323) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/7012196a-ec15-4375-a249-165d47f0320e) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [NW GR 10 ACC P2 ENG MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p2-eng-memo-nov-2019/46918b6c-d54f-46fc-ab22-6836417f701d) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [NW GR 10 ACC P2 AFR MEMO NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-acc-p2-afr-memo-nov-2019/aedaf31d-8c3c-4c9e-a780-b9d0829858a5) — Accounting · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Accounting P1 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-1/3312807c-6e7e-4245-94b1-2ab99c2d85b9) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Accounting P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/5e4e6d3c-6636-4866-91a5-260e70a7da2d) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Accounting P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2/3383a451-2987-495f-a231-c33f8e26ed72) — Memo · 2026 · Eng
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
