# Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 question paper from the North West November 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-agric-sc-p1-afr-nov-2019/1f9d88a3-51e1-4094-b36a-9caed8093229
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-agric-sc-p1-afr-nov-2019/1f9d88a3-51e1-4094-b36a-9caed8093229)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · North West November · 2019. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        PROVINSIALE ASSESSERING

                                   GRAAD 10

                       LANDBOUWETENSKAPPE V1
                              NOVEMBER 2019

       PUNTE: 150

       TYD: 2½ uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           2                             NW/November 2019
                                            NSS – Graad 10

     INSTRUKSIES EN INLIGTING

     1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik Afdeling A en Afdeling B.

     2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

     3. Begin ELKE vraag op ‘n nuwe bladsy.

     4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommerstelsel wat in hierdie vraestel
        gebruik is.

     5. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

     6. Toon ALLE berekeninge, insluitend formules, waar nodig.

     7. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                               3                            NW/November 2019
                                                NSS – Graad 10

      AFDELING A

      VRAAG 1

       1.1    Verskeie opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
              korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
              (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer. Byvoorbeeld 1.1.11. D.

                1.1.1.   Die grootste in terme van organisasie vlakke in die ekologie.

                         A   Bioom.
                         B   Biosfeer.
                         C   Gemeenskap.
                         D   Ekosisteem.

                1.1.2.   Individuele organismes van dieselfde soort staan bekend as ...

                         A   ‘n spesie.
                         B   biotiese komponent.
                         C   ‘n genus.
                         D   autotrofies.

                1.1.3.   ‘n Belangrike funksie van ontbinders.

                         A   Stel suurstof in die atmosfeer vry.
                         B   Tree op as sekondêre verbruikers.
                         C   Produseer voedsel vir primêre verbruikers.
                         D   Bespoedig die verrottingsproses wat            minerale      in   die
                             voedselketting vrystel.

                1.1.4.   Plante wat aangepas is vir baie nat toestande.

                         A   Mesofiete.
                         B   Xerofiete.
                         C   Hidrofiete.
                         D   Edafiete.

                1.1.5.   ‘n Fisiografiese faktor.

                         A   Ligintensiteit.
                         B   Helling.
                         C   pH van die grond.
                         D   CO2 konsentrasie in die lug.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                              4                               NW/November 2019
                                               NSS – Graad 10

                Die diagram hieronder is van toepassing op vrae 1.1.6 tot 1.1.8.

                                                       D

                                                      C

                                                       B

                     10 000
                                                       A

                1.1.6.    Die diagram hierbo verteenwoordig ‘n …

                          A   voedselweb.
                          B   piramiede van lewende organismes.
                          C   piramiede van biomassa.
                          D   piramiede van getalle.

                1.1.7.    Die verhouding tussen die produsente en die sêkondere verbruikers is …

                          A   1:100.
                          B   10:100.
                          C   100:1.
                          D   100:10.

                1.1.8.    Die vlak wat die grootste hoeveelheid biomassa in die piramiede
                          verteenwoordig.

                          A   Vlak D.
                          B   Vlak C.
                          C   Vlak B.
                          D   Vlak A.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                             5                               NW/November 2019
                                              NSS – Graad 10

                1.1.9.   Die regte volgorde van gebeure tydens die watersiklus:

                         A   Verdamping → kondensasie → wolk vorming → presipitasie →
                             water afvloei na strome
                         B   Kondensasie → presipitasie → wolk vorming → verdamping →
                             water afvloei na strome
                         C   Presipitasie → water afvloei na strome → wolk vorming →
                             verdamping → kondensasie
                         D   Wolk vorming → presipitasie → kondensasie → water afvloei na
                             strome → verdamping

                1.1.10. ‘n Ektoparasiet:

                         A   Lewe binne in die gasheer
                         B   Lewe buite op die gasheer
                         C   Besoek die gasheer op sekere intervalle
                         D   Beskadig nooit die gasheer nie                             (10 x 2)      (20)

       1.2      Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op SLEGS
                A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A nie.
                Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer
                (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 Slegs B.

                                      KOLOM A                              KOLOM B
               1.2.1     A   Maak gebruik van duur hulpbronne          Volhoubare landbou
                         B   Integreer natuurlike en biologiese
                             beheerstelsels
               1.2.2     A   Bestuur van weiding                       Aangeplante
                         B   Mielies word daarop verbou                weiding

               1.2.3     A   Baie verskillende grasspesies             Flora van woude
                         B   Slange en groot voël lewe
               1.2.4     A   Teruggee van grond aan gemeenskappe       Herstel van
                         B   Verandering die besitregte                grondregte

               1.2.5     A   Siektes en parasiete wet                  Veesiekte beheer
                         B   Bevorder dieregesondheid
                                                                                        (5 x 2)       (10)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                              6                            NW/November 2019
                                               NSS – Graad 10

      1.3       Gee EEN word/term/frase vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs
                die woord/term/frase langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die
                ANTWOORDEBOEK neer.

                1.3.1   Interaksie tussen organismes, in dieselfde area, wat dieselfde
                        hulpbronne gebruik

                1.3.2   Wanneer daar ‘n verhoging in meganisasie en industrië is

                1.3.3   Landbou produkte wat in die sekondêre industrië gebruik word om
                        produkte te vervaardig gereed vir menslike gebruik

                1.3.4   Die proses waar wildediere gevang en getem word

                1.3.5   Die proses waar wild onwettig gejag en afgeslag word              (5 x 2)      (10)

      1.4       Verander die ONDERSTREEPTE WOORD in ELK van die volgende stellings
                om dit WAAR te maak. Skryf slegs die korrekte woord langs die vraag
                nommer (1.4.1 tot 1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

                1.4.1   Hoogte is die rigting waarna die helling val.
                1.4.2   Fisiografiese faktore, is faktore wat verbandhou met grond.
                1.4.3   Produsente is organismes wat van ander organismes afhanklik is vir
                        voedingstowwe.
                1.4.4   Kommersiële boerdery is op kleinskaal en informeel.

                1.4.5   Minnesota en Hampshire is voorbeelde van hoenderrasse.             (5 x 1)     (5)

                                                                        TOTAAL AFDELING A:                 45

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                             7                            NW/November 2019
                                              NSS – Graad 10

      AFDELING B

      VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE

      Begin hierdie vraag op ‘n NUWE bladsy.

      2.1        Die foto hieronder verteenwoordig TWEE natuurlike veld toestande.

                     Kant A                                                        Kant B

                2.1.1   Indien Kant B vir 5 jaar gelos word, sonder enige inmenging, sal die
                        veld verander. Noem hierdie natuurlike verandering wat sal
                        plaasvind.                                                                 (1)

                2.1.2   Gee ‘n term vir die eerste tipe plante wat in kant B sal groei
                        gedurende die eerste jaar.                                                 (1)

                2.1.3   Noem TWEE metodes wat die boer kan gebruik om te voorkom dat
                        kant A verander en lyk soos kant B.                                         (2)

                2.1.4   Definieer die term aangeplante weiding.                                    (2)

      2.2        Weiveldbestuur is baie belangrik in ‘n veeboerdery onderneming.

                2.2.1   Definieer die onderstreepte term hierbo.                                    (2)

                2.2.2   Gee TWEE redes waarom weiveldbestuur belangrik is.                          (2)

                2.2.3   Verduidelik die term wisselweiding.                                        (2)
                2.2.4   Noem TWEE ander veldbestuurpraktye.                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                              8                              NW/November 2019
                                               NSS – Graad 10

        2.3      Tropgrootte is die getal diere van ‘n spesifieke klas per eenheidsoppervlakte
                 grond vir ‘n bepaalde tydperk.

                2.3.1    Noem DRIE faktore wat tropgrootte beinvloed.                                  (3)

                2.3.2    Verduidelik TWEE gevolge van ‘n te groot tropgrootte.                         (4)

      2.4        Die kaart hieronder toon die belangrikste ekologiese gebiede in Suid Afrika.

                                               Savanna                      Grasveld
                        Sukkulente
                          karoo

                                        Nama Karoo
                                                                                       Ruigtebos

                        Fynbos

                                                                          Woud

                2.4.1    Skryf ‘n ander term vir die woorde wat vetgedruk is bo die kaart neer.        (1)

                2.4.2    Gee TWEE voorbeelde van flora wat in die fynbos area’s aangetref
                         kan word.                                                                     (2)

                2.4.3    Identifiseer, vanuit die kaart hierbo, TWEE ekologiese areas met lae
                         reënval gemiddeldes per jaar.                                                 (2)

                2.4.4    Noem TWEE ekologiese areas wat die meeste weidingsmateriaal vir
                         diere produseer.                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                             9                                   NW/November 2019
                                              NSS – Graad 10

        2.5     Die diagram hieronder stel ‘n sekere natuurverskeinsel voor.

                                                       Sonlig
                                                                           Gereflekteerde
                                                                           sonlig

                                             Wolke

                                                                Infra-rooi of hitte
                                                                    bestraling

                                      Oppervlakte

                2.5.1   Formuleer a gepaste opskrif vir die diagram.                                    (2)
                2.5.2   Gee TWEE menslike aksies wat die verskynsel in VRAAG 2.5.1
                        veroorsaak.                                                                     (2)
                2.5.3   Stel DRIE gevolge wat hierdie verskynsel op die landbou het voor.               (3)
                                                                                                        [35]

      VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE
      Begin die vraag op ‘n NUWE bladsy.

        3.1     Die tabel hieronder stel die hoeveelheid verskillende lewendehawe in S.A. in
                die jaar 2000 en 2010 voor.

                     LEWENDEHAWE             TOTALE IN 2000               TOTALE IN 2010
                                               (Miljoene)                   (Miljoene)
                 Beeste                            14                           13
                 Skape & Bokke                     32                           25
                 Varke                              3                            2
                3.1.1   Verduidelik TWEE belangrike bydraes wat lanbou tot S.A. se
                        ekonomiese status maak.                                                         (2)
                3.1.2   Lei, vanuit die tabel hierbo, die algemene tendens van die totale
                        lewendehawe tussen 2000 en 2010 af.                                             (2)
                3.1.3   Teken ‘n gekombineerde staafgrafiek van die totale beeste en varke
                        vir die jare 2000 en 2010.                                                      (6)
                3.1.4   Bereken die verskil in die totale vir skape en bokke vanaf 2000 tot
                        2010.                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                             10                              NW/November 2019
                                              NSS – Graad 10

        3.2      ‘n Diagram wat twee vorme van voedsel aantoon.

                                                                              Blikkies
                                            Vars
                                            voedsel                           voedsel

                3.2.1   Noem TWEE ander metodes van voedsel preserveering.                          (2)

                3.2.2   Verskaf TWEE redes waarom dit nodig is om voedsel te preserveer.            (2)

                3.2.3   Onderskei tussen vars voedsel en stapelvoedsel.                             (2)

                3.2.4   Gee die tipe kennisstelsel wat nodig is om te weet dat Mopanie
                        wurms eetbaar is.                                                           (1)

      3.3        Vir die landbou om effektief te funksioneer moet daar wetgewing wees om
                 die wat en hoe van landbou-aktiwiteite te reguleer.

                3.3.1   Differensieër tussen die Grondwet en ‘n Groenskrif.                         (2)

                3.3.2   Lys DRIE aspekte van landbou wat deur die verskillende wette
                        gereguleer word.                                                            (3)

        3.4      Landbou-organisasies.

                3.4.1   Noem TWEE funksies van die Departement van Landbou.                         (2)

                3.4.2   Gee die volle name vir die volgende landbou organisasies:

                        (a)   LNR                                                                   (1)

                        (b)   NLBR                                                                  (1)

                        (c)   WNNR                                                                  (1)

                3.4.3   Voorsien TWEE voordele van landbou-organisasies.                            (2)

      3.5       Voedselsekerheid in Suid Afrika.

                3.5.1   Verduidelik die konsep voedselsekerheid in Suid Afrika.                     (2)

                3.5.2   Gee TWEE bedreigings van voedselsekerheid in Suid Afrika.                   (2)
                                                                                                    [35]
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                              11                               NW/November 2019
                                               NSS – Graad 10

      VRAAG 4: VEEKUNDE

      Begin hierdie vraag op ‘n NUWE bladsy.

        4.1     Die foto hieronder toon ‘n Suid Afrikaanse beesras aan.

                4.1.1   Identifiseer die ras waaraan hierdie bul behoort.                            (1)

                4.1.2   Identifiseer, vanuit die foto hierbo, TWEE eienskappe van die ras.           (2)

                4.1.3   Gee die wetenskaplike naam waaronder die ras geklassifiseer word.            (1)

                4.1.4   Lys TWEE eienskappe van ‘n bul.                                              (2)

                4.1.5   Noem EEN ander Suid Afrikaanse inheemse beesras.                             (1)

      4.2      Die prente van TWEE Suid Afrikaanse beesrasse.

                                 RAS A                                      RAS B

                4.2.1   Identifiseer die doel vir ras A en ras B.                                    (2)

                4.2.2   Gee die naam van ras A.                                                      (1)
                4.2.3   Beskryf TWEE eienskappe van die beesras in VRAAG 4.2.2.                      (2)

                4.2.4   Noem TWEE ander beesras wat vir dieselfde doel as ras A geteel
                        word.                                                                        (2)
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                               12                           NW/November 2019
                                                NSS – Graad 10

        4.3      Die foto hieronder toon twee tipes kleinvee in Suid-Afrika.

                                RAS A                                RAS B

                4.3.1   Identifiseer vanuit die foto’s:

                          (a)   Ras A                                                               (1)

                          (b)   Ras B                                                               (1)

                4.3.2   Verwys na EEN eienskap van ras A.                                           1)

                4.3.3   Gee die doel van ras B.                                                     (1)

                4.3.4   Verduidelik hoe ras B ontstaan het.                                         (2)

                4.3.5   Noem die produk wat deur Angora bokke geproduseer word.                     (1)

        4.4      Pluimvee word geklassifiseer volgens hulle produksie doeleindes.

                4.4.1   Noem die TWEE tipes produksiestelsels wat algemeen in hoender
                        produksie voorkom.                                                          (2)

                4.4.2   Gee EEN tipe inheemse hoender ras.                                          (1)

                4.4.3   Lys VIER vereistes vir suksesvolle pluimvee produksie.                      (4)

        4.5     Wildsboerdery in Suid Afrika.
                4.5.1   Gee TWEE redes waarom olifante bedreig word.                                (2)

                4.5.2   Verduidelik waarom renosters vir hul horings gestroop word.                 (2)

                4.5.3   Lys DRIE redes waarom wildboerdery vir S.A belangrik is.                    (3)
                                                                                                    [35]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:              105
                                                                        GROOT TOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [NW NSC GR 10 AGRIC SC P1 Eng Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-agric-sc-p1-eng-nov-2019/0ac3984e-f92c-4c27-a3fe-e66e1be81b73) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Eng
- [NW GR 10 AGRIC SC P1 AFR Memo Nov 2019 2](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p1-afr-memo-nov-2019-2/b5e44997-93f5-41e2-8669-d23324e2ff85) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [NW GR 10 AGRIC SC P1 Eng MEMO Nov 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-agric-sc-p1-eng-memo-nov-2019/4b4b1db5-feb8-42a2-b1b3-42c00c004ba4) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW NSC GR 10 AGRIC SC P2 AFR NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-agric-sc-p2-afr-nov-2019/3e78f03c-4ebf-4c63-bf83-9a40ba4f4ce1) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/8a907289-485b-454c-9cc0-2afc0a4f1d23) — Memo · 2020 · Afr
- [AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-memo-nov2020-afrikaans/45ac7592-4a18-441a-9655-3b4ebbd679f7) — Memo · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-memo-nov2020-english/14b52847-d4a5-4720-92cc-414ddcccccb4) — Memo · 2020 · Eng
- [AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-memo-nov2020-english/0cde408f-4576-4900-99d7-203253091309) — Memo · 2020 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
