# Economics Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the North West November 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-ecn-p1-afr-nov-2019-1/8be3c8cb-01f8-44c3-a1d1-23414066f0fb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-ecn-p1-afr-nov-2019-1/8be3c8cb-01f8-44c3-a1d1-23414066f0fb)

## About this document

Economics · Grade 10 · North West November · 2019. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        PROVINSIALE ASSESSERING

                                  GRAAD: 10

                                 EKONOMIE V1

                                NOVEMBER 2019

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                      Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om aaseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                      2             NW/November 2019
                                          NSS – Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

   1. Beantwoord VIER vrae in jou ANTWOORDEBOEK:

        AFDELING A: VERPLIGTEND
        AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae
        AFDELING C: Beantwoord EEN vraag

   2. Beantwoord slegs die vereiste hoeveelheid vrae, addisionele vrae sal NIE gemerk
      word NIE

   3. Nommer vrae soos op vraestel.

   4. Skryf die vraagnommer boaan elke vraag

   5. Lees vrae deeglik deur

   6. Los 2–3 lyne oop na ELKE vraag

   7. Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die format, inhoud en konteks
      van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

   8.    Gebruik net blou of swart ink.

   9.    Jy mag ‘n nieprogrammeerbare rekenaar gebruik.

   10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om aaseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   3                 NW/November 2019
                                       NSS – Graad 10

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                   30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
      die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die nommer
      (1.1.1 tot 1.1.8). in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D

   1.1.1. Ekonomie is ‘n wetenskap wat bestudeer hoe mense hul veelvoudige behoeftes
          en begeertes bevredig met…

          A. beperkte hulpbronne.
          B. onbeperkte hulpbronne.
          C. beperkte bevrediging.
          D. onbeperkte bevrediging.

   1.1.2. Die basiese ekonomiese probleem wat alle nasies mee in aanraking kom…

          A. vrye goedere.
          B. mense regte
          C. skaarsheid.
          D. vrye verkiesing.

   1.1.3. Die mees belangrikste ekonomiese deelnemers in die ekonomiese kringloop
          is…

          A. belasting.
          B. werkers.
          C. werkgewers.
          D. huishoudings.

   1.1.4. Die periode wat ‘n afname in ekonomiese aktiwiteite aandui is…

          A. herstel.
          B. resessie.
          C. tendenslyn.
          D. bewegende gemiddeldes.

   1.1.5. Die situasie waarin huishoudings alle goedere en dienste produseer wat hulle
          benodig vir oorlewing…

          A. geleentheidskoste.
          B. alternatiewes.
          C. selfversorgend
          D. keuse.

   1.1.6. Die eerste groep mense wat in die Suidelike en Westelike deel van Afrika
          gewoon het…

          A. Khoi-San.
          B. Afrika stamme.
          C. Europeërs.
          D. Arabiere.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om aaseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                 4                    NW/November 2019
                                     NSS – Graad 10

   1.1.7. Betaling van jou rekeninge deur middel van internet bankdienste staan bekend
          as…

          A. regte geld.
          B. E-elektronika.
          C. moderne geld.
          D. inheemse geld.

   1.1.8. Inligting van die grootte van die bevolking en die arbeidsmag word verkry vanaf
          die…

          A. IMF.
          B. SARB Kwartaallikse Bulletin.
          C. Werêld-bank.
          D. sensus.                                               ( 8 x 2 ) (16)
1.2. Kies die beskrywing uit KOLOM B wat pas by die item in KOLOM A.
     Skryf die letter (A–I) langs die vraagnommer.

        KOLOM A                                   KOLOM B

1.2.1    Positiewe stelling       A Waar goedere en dienste gekoop of verkoop word

1.2.2    Produkte mark            B ‘n Persoon wat trek na ‘n ander gebied opsoek na
                                     werk
1.2.3    Gelyke indiensnemings
                                  C Rou material of natuurlike hulpbronne wat onttrek,
1.2.4    Primêre sektor             gekweek en geoes word

1.2.5    Ekonomiese groei         D Gelyke geleenthede vir alle mense in die
                                    werksplek
1.2.6    Opbloei
                                  E Die periode van baie hoë ekonomiese aktiwiteite,
12.7     Ruilhandel                 voordat die ekonomie afneem

1.2.8    Arbeidsmag               F ‘n Stelling gebaseer op feite wat bewys kan word.

                                  G ‘n Proses van die ruil van goedere en dienste met
                                     mekaar sonder enige geld

                                  H Die ekonomiese aktiewe bevolking wat bestaan uit
                                    mense tussen die ouderdom van 15 en 64 wat aktief
                                    soek na werk

                                  I ‘n Toename in reële BBP

                                                                          (8 x 1) (8)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om aaseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  5                    NW/November 2019
                                      NSS – Graad 10

1.2 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die
    vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings en
    akronieme sal NIE aanvaar word nie.

 1.3.1 Alle fisiese en verstandelike pogings van menslike aktiwiteite in die produksie
       van goedere en dienste.

 1.3.2   Wanneer iemand die middele en hulpbronne het om ‘n produk te koop,
         Maar daar is geen aanbod van daardie produk nie.

 1.3.3   Hierdie is ‘n afdeling van ekonomie wat die somtotaal van die ekonomie as
         ‘n geheel bestudeer bv. indiensnemingskoers.

 1.3.4   Die proses waartydens mense in en uit die land beweeg.

 1.3.5   Die laagste draaipunt in die sakesiklus.

 1.3.6   Die vlak of sektor waartydens die rou materiale wat voorsien word deur die
         primêre nywerhede omgeskakel word in produkte vir verbruik.
                                                                    (6 x 1) (6)

                                                        TOTAAL AFDELING A: 30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om aaseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   6                     NW/November 2019
                                       NSS – Graad 10

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1 Noem enige TWEE menseregte.                                      (2 x 1) (2)

       2.1.2 Hoekom samel die regering belasting vanaf sakeondernemings en
             huishoudings in?                                        (1 x 2) (2)

2.2    Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

                     Fisiese arbeid                 Verstandelike arbeid

                                                        [Bron: www.google.com]

       2.2.1 Watter produksie faktor word uitgebeeld in bostaande spotprent?          (1)

       2.2.2 Wat is die vergoeding vir die uitgebeelde produksiefaktor ?              (1)

       2.2.3 Verduidelik kortliks die term produksie.                                 (2)

       2.2.4 Verduidelik die belangrikheid van entrepreneurs in die ekonomie          (2)

       2.2.5 Hoe lei ekonomiese groei na ekonomiese ontwikkeling?            (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om aaseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                           7                         NW/November 2019
                                               NSS – Graad 10

2.3      Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

                                          Ekonomiese kringloop

                                                                               Geld inkomste (lone,
                                        Fakormark                              salarisse, rente, wins)
          Koste
                                        -Huishoudings verkoop
                                        -Firmaskoop
                     Produksie                                     Arbeid, grond, kapitaal,
                      faktore                                     entrpreneurs-eienskappe

 Sakeondernemings                                                      Huishoudings
 -Koop produksiefaktore                                                -Verkoop produksiefaktore
 -Verkoop produkte                                                     -koop produkte

                   Goedere en dienste                              Goedere en dienste
                                        Produkte mark
      Inkomste
                                        -Firmas verkoop
                                        -Huishoudings koop                   Verbruikersuitgawes

                                                                [Bron: www.google.com ]

          2.3.1     Watter soort ekonomie word voorgestel deur die bostaande
                    diagram?                                                                              (1)

          2.3.2     Watter deelnemer in die ekonomie sal gebruik maak van
                    intermediëre goedere?                                                                 (1)

          2.3.3     Beskryf kortliks die term ekonomiese kringloop.                                       (2)

          2.3.4     Hoekom is dit belangrik dat die regering mense aanmoedig om
                    plaaslike goedere te koop?                                                            (2)

           2.3.5 Beskryf kortliks die rol van die huishouding in die bostaande
                 diagram.                                                                                 (4)

2.4      Onderskei tussen makro-ekonomie en mikro-ekonomie.                                   (2 x 4) (8)

2.5      Evalueer die effek wat die sakesiklus op die ekonomie.                                           (8)
                                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om aaseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   8                      NW/November 2019
                                       NSS – Graad 10

VRAAG 3:      EKONOMIESE STREWES                               40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1    Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1 Noem enige TWEE bank instellings in Suid-Afrika.                 (2 x 1) (2)

       3.1.2 Hoe kan ‘n toename in inkomste lei tot die ontwikkeling van
             nywerhede?                                                  (1 x 2) (2)

3.2    Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

                                    Migrasie:
      Landelike –stedelike migrasie verwys na die beweging
      van mense vanaf landelike gebiede na stede om te bly
      en te werk.’

                                                                  [Bron: www.google.com]

       3.2.1 Watter negatiewe effek kan migrasie hê op die ekonomie?                        (1)

       3.2.2 Hoekom migreer mense na stedelike gebiede?                                     (1)

       3.2.3 Beskryf kortliks die begrip stedelike migrasie.                                (2)

       3.2.4 Hoe sal die netto migrasie die Suid-Afrikaanse ekonomie beinvloed?             (2)

       3.2.5 Volgens jou mening, hoekom is dit vir die regering belangrik om te weet wat
             die bevolkingsgroeikoers van die land is?                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om aaseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                  9                   NW/November 2019
                                      NSS – Graad 10

3.3 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                            DIE TRADISIONELE LEEFSTYL

Die nomadiese gemeenskappe het bestaan uit nomadiese samelewings. Hierdie
samelewings was bekend as jagters-versamelaars. Hulle het beweeg na ‘n gebied,
al die hulpbronne gebruik en wanneer daar nie meer kos was nie het hulle na ‘n
ander gebied beweeg.
                                                                [Bron: www.google.com]

       3.3.1 Watter fase van ekonomiese ontwikkeling word uitgebeeld in die
             bostaande inligting?                                                  (1)

       3.3.2 Noem EEN aktiwiteit wat gedoen was deur hierdie groep mense?          (1)

       3.3.3 Beskryf kortliks die term nomadiese leefstyl.                         (2)

       3.3.4   Wat maak dat tradisionele samelewings selfonderhoudend is?          (2)

       3.3.5   Hoe was vaardighede aangeleer gedurende hierdie fase?               (4)

3.4   Lys en verduidelik enige TWEE faktore wat ekonomiese ontwikkeling
      bemoeilik het in Suid-Afrika gedurende die landbou- en mynbou fase.
                                                                         (2 x 4) (8)

3.5   Evalueer die impak van MIV/VIGS op die Suid-Afrikaanse
      ekonomie?                                                                    (8)
                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om aaseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                   10                     NW/November 2019
                                       NSS – Graad 10

VRAAG 4       MAKRO EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                                                     40 PUNTE-30 MINUTE
4.1    Beantwoord die volgende vrae.

       4.1.1 Noem TWEE tipes skaarsheid.                                          (2 x 1) (2)

       4.1.2 Hoekom is die verbruik van goedere en dienste belangrik in die
             ekonomie?                                                           (1 x 2) (2)

4.2    Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

        Waarde Toegevoeg in R Miljoene                                  2016
        Primêre sektor                                                   141 906
        Sekondêre sektor                                                 373 024
        Tersiêre sektor                                                1 124 555
        Bruto waarde toegevoeg teen basiesepryse                       1 639 485
        Belasting op produkte                                            312 863
        Subsidies op produkte                                             19 106
        Bruto Binnelandse Produk @ markpryse                                A

       4.2.1 Watter metode word gebruik om BBP te bereken in die bostaande
             tabel?                                                                       (1)

       4.2.2 Identifiseer die sektor wat die minste bygedra het tot BBP in die
             bostaande tabel.                                                             (1)

       4.2.3 Beskryf kortliks die begrip Bruto Binnelandse Produk.                        (2)

       4.2.4 Hoe kan die Suid-Arikaanse regering belasting gebruik om die
             ekonomie te stimuleer?                                                       (2)

       4.2.5 Bereken die BBP teen markpryse (A). Wys alle berekeninge.                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om aaseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1                                     11                       NW/November 2019
                                         NSS – Graad 10

4.3   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

         Inheemse kennis kan navorsers help om die krisis op te los

Afrika se navorsers word aangemoedig om inheemse kennis en innoverings stelsels
te gebruik as inspirasie, eerder as moderne-, kommersiële metodes om vordering te
maak in die oplossing van die kontinent se ontwikkelingsprobleme.

‘n Voorbeeld van ‘n suksesvolle toepassing van Afrika se inheemse kennis is die
gemengde gewasverbouingl wat gebruik word deur verskeie gemeenskappe in Oos-
Afrika. In Chad het plaaslike boere, 'n reën-gevoede besproeiingstelsel vir die
produksie van suksesvolle oese in woestynlande gebruik, maar die metode is
onsuksesvol vervang deur moderne kommersiële besproeiings metodes.

Om positiewe navorsing uitkomstes te verkry in Afrika, is daar ‘n dringende behoefte
om Westerse navorsingstegnieke met intergreer, met lewensveranderde inheemse
kennis, in verskillende velde van menslike pogings om innovasie en kreatiwiteit oor
die Kontinent te verhoog.
                                         [Bron: aangepas uit Universiteit van of Werêld nuus]

        4.3.1    Wat is ‘n voorbeeld van ‘n inheemse boerderymetode van Afrika
                 genoem in die bostaande uittreksel?                                              (1)

        4.3.2     Identifiseer die inheemse metode wat in Chad gebruik is vir die
                  produksie van suksesvolle oeste.                                               (1)

        4.3.3     Beskryf kortliks die begrip inheemse kennis stelsels.                          (2)

        4.3.4     Waarom is inheemse kennis belangrik in ons lewens?                             (2)

        4.3.5     Verduidelik waarom boerdery ‘n belangrike ekonomiese
                  aktiwiteit is.                                                                 (4)

4.4     Onderskei tussen vrye- en ekonomie goedere.                                    (2 x 4) (8)

4.5     Bespreek die impak van stakings op die ekonomie.                                          (8)
                                                                                                [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B: 80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om aaseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomie/V1                                       12                       NW/November 2019
                                            NSS – Graad 10

 AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK.

                                                                               PUNTE
                       STRUKTUUR VAN OPSTEL                                  TOEKENNING
  Inleiding
           ‘n Goeie begin is om die sleutel konsep wat in die vraag
            voorkom te definieer of om te omskryf.
           Gee addisionele inligting om die onderwerp te ondersteun.
           Moenie in die inleiding enige deel van die vraag insluit nie.
           Moenie enige gedeelte van die inleiding in die liggaam
            bespreek nie.
           Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan
            bespreek.                                                           Maks. 2
  Liggaam:
       Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In diepte
       bespreking/Ondersoek/Bespreek
       krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/
       Verduidelik/Assesseer/ Debatteer.                                        Maks. 26

     Addisionele gedeelte: Gee eie opinie/Bespreek
     krities/Evalueer/Evalueer krities/Trek ‘n grafiek en
     verduidelik/Gebruik ‘n grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe
     grafiek/Bereken/Bepaal/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Vertolk/             Maks. 10
     Debateer kortliks.
  Gevolgtrekking
      Die gevolgtrekking is ‘n samevatting van die onderwerp wat
          bespreek is in die liggaam en moet as ‘n hoë-orde respons
          gesien word.
      Die gevolgtrekking kan die vorm van ‘n eie opinie,
          voorbeelde, argumente om die bespreking van die
          onderwerp in die liggaam te ondersteun of teen te staan.
      Geen aspek van beide die inleiding en liggaam moet in die
          gevolgtrekking herhaal word nie.                                      Maks. 2
                                                               TOTAAL             40

 VRAAG 5 MAKRO-EKONOMIE                                                            40 PUNTE

 Elke land ervaar sikliese patrone in die ekonomie:
    ● Met behulp van ‘n diagram bespreek die fases van ‘n
        sakesiklus.                                                               (26 punte)
    ● Verduidelik die endogene redes (Keynesianse teorie) vir die
        sakesiklus.                                                              (10 punte) [40]

 VRAAG 6 EKONOMIESE STREWES                                                       40 PUNTE

 Bespreek fase 4: Vervaardiging en dienste fase (vanaf 1994 tot op datum) in die
 geskeidenis van die Suid-Afrikaanse ontwikkeling onder die volgende sub-opskrifte:
       Eienskappe                                                       (8 punte)
       Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling              (9 punte)
       Ekonomiese gevolge                                                (9 punte)
 Evalueer die faktore wat ekonomiese ontwikkeling van vervaardiging en dienste bemoeilik
 het.                                                                    (10 punte) [40]

                                                                        TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                           GROOT TOTAAL: 150
 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om aaseblief

## Related documents

- [NW NSC GR 10 ENG FAL P1 NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-gr-10-eng-fal-p1-nov-2019/00c570e5-df7f-4fe0-bb18-33f582441ccd) — Economics · QP · 2019 · Eng
- [NW GR 10 ECN P1 AFR MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p1-afr-marking-guidelines-nov-2019/974c0d4c-77d5-45da-a4f0-ddc809befba7) — Economics · Memo · 2019 · Afr
- [ECONOMICS P1 QP GR10 NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-qp-gr10-nov-2019-afr-d/927f304e-c980-4c0a-b687-d78d0b82ab3b) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (English) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-english-november-2015-question-paper/fc7bc46d-7e7d-4219-8c63-344f8a1a1f90) — Economics · QP · 2019 · Eng
- [Economics GR 10 Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/economics-gr-10-paper-1/7cebe7a5-09b4-44c9-8184-70242cf90eaf) — Economics · QP · 2019
- [NW GR 10 ECN P2 ENG MARKING GUIDELINES NOV 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-gr-10-ecn-p2-eng-marking-guidelines-nov-2019/9c4e0654-c078-442a-a2f5-0032bce22abf) — Economics · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 10 Economics

- [Grade 10 Economics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/aa451ed3-608a-4b51-901a-d63eec037da7) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 10 Economics P1 (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p1-english-june-2024-possible-answers/c23085d5-738d-46b4-b878-072af26bc958) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
