# Life Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the North West Mock Exam 2019, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-prep-lewens-v2-memo-sept-2019/eeb7d818-6f8b-4a90-a10b-b4b329cb6c16
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/nw-nsc-prep-lewens-v2-memo-sept-2019/eeb7d818-6f8b-4a90-a10b-b4b329cb6c16)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                             LEWENSWETENSKAPPE V2

                                    SEPTEMBER 2019

                                    NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                       2                            NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

   1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek ‘n kronkellyn en dui
      ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

   2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
      Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

   3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ‘n deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

   4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

   5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

   6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

   7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

   8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te krediteer.

   9. Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
      moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
      antwoord indien dit korrek is.

   10. Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
       nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

   11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

   12. Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

   13. Indien gewone name in terminologie gegee word
       Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                             NW/September 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

   14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
       andersom)
       Geen krediet nie.

   15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

   16. Wees sensitief vir die betekenis van ‘n antwoord, wat soms op verskillende
       maniere aangebied kan word

   17. Opskrif
       Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet ‘n opskrif hê.

   18. Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
       ‘n Enkele word of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
       assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
       gekrediteer word, indien dit korrek is. ‘n Nasiener wat in die relevante amptelike
       taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

   19. Veranderinge aan die memorandum
       Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator moet
       geraadpleeg word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai asseblief om

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4               NW/September 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1     1.1.1        B
        1.1.2        D
        1.1.3        A
        1.1.4        B
        1.1.5        C
        1.1.6        A
        1.1.7        C
        1.1.8        B
        1.1.9        C
        1.1.10       A                                     (10 x 2)       (20)

1.2     1.2.1        Alleel
        1.2.2        Geen
        1.2.3        Sentromeer 
        1.2.4        Anafase I
        1.2.5        Haploïed 
        1.2.6        Kleurblindheid
                                                                            (6)

1.3     1.3.1        Slegs A
        1.3.2        Slegs B
        1.3.3        Slegs A                                  (3 x 2)     (6)

1.4     1.4.1        47                                                    (1)

        1.4.2        Down sindroom                                         (1)

        1.4.3        Outosome                                              (1)

        1.4.4        Vroulik                                               (1)

        1.4.5        Chromosoompaar 23/gonosome is XX                      (1)

        1.4.6        Nie-disjunksie                                        (1)
                                                                            (6)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai asseblief om

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                       5                       NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

1.5     1.5.1        Kloning                                                   (1)

        1.5.2        (a) A                                                     (1)

                     (b) C                                                     (1)

        1.5.3        (a) 4                                                     (1)

                     (b) 5
                         6                                                     (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

        1.5.4        Beenmurg
                     Naelstring
                     Amniotiese vloeistof                                      (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                   (8)

1.6     1.6.1        (a) F                                                     (1)

                     (b) D                                                     (1)

                     (c) E/ A                                                  (1)

                     (d) C                                                     (1)
                                                                                (4)

                                                         TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          6                            NW/September 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1     2.1.1        (a) DNS                                                             (1)

                     (b) bRNS/ mRNA                                                      (1)

        2.1.2        CGT                                                                (2)

        2.1.3        GCA                                                                (2)

        2.1.4        Translasie
                        - Elke oRNS/tRNA dra ‘n spesifieke aminosuur
                        - Wanneer die antikodon van die oRNS/tRNA
                        - by die kodon van die bRNS/mRNA pas,
                        - sal die oRNS/tRNA die vereiste aminosuur na die
                           ribosoom bring.
                        - Die aminosure verbind aanmekaar met peptiedbindings
                        - om die vereiste proteïen te vorm.              Enige (5)
                                                                                (11)

2.2     2.2.1        Die skielike, onwillekeurige verandering in die genetiese kode 
                     van ‘n sel                                                           (1)

        2.2.2        Geenmutasie                                                         (1)

        2.2.3        - ‘n Geenmutasie affekteer ‘n enkel of ‘n paar basispare in ‘n
                        geen
                     - die basisvolgorde CCT verander na CAT
                     - wat ‘n ander polipeptied vervaardig                       Enige   (2)

        2.2.4        (a) Glutamiensuur                                                   (1)

                     (b) Valien                                                          (1)

        2.2.5        - Die twee stringe sal nie skei nie
                     - Die DNS sal nie repliseer nie
                     - proteïensintese sal nie plaasvind nie                   Enige     (2)
                                                                                          (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai asseblief om

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                        NW/September 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

2.3     2.3.1        Selmembraan                                                     (1)

        2.3.2        - Om saam te trek en die chromosome na die pole te trek
                     - Om aan die sentromeer van die chromosome vas te heg 
                     (Merk slegs eerste EEN)                                          (1)

        2.3.3        Metafase II                                                     (1)

        2.3.4        Die chromosome is in ‘n enkel ry
                     op die ewenaar gerangskik                                       (2)

        2.3.5        Oorkruising
                     Onwillekeurige rangskikking van chromosome           Enige      (1)
                                                                                      (6)

2.4     2.4.1        (a) BbNn                                                        (1)

                     (b) bbnn                                                        (1)

        2.4.2        BN, Bn, bN, bn                               (Alles of niks)   (2)

        2.4.3        (a) Bitter vrugte sonder vlekke                                 (1)

                     (b) Soet vrugte met geel vlekke                                 (1)
                                                                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai asseblief om

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          8                                     NW/September 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

        2.5.1        - Die ouers het die dominante fenotipe/het een dominante
                       alleel
                     - Om kinders met die resessiewe eienskap te hê/bb
                     - moet die ander alleel van elke ouer resessief wees/b                            (3)

        2.5.2          P1/ouers      Fenotipe      Krom pinkies           x    Reguit pinkies

                                     Genotipe            Bb               x        bb 
                       Meiose
                                     G/gamete      B,       b             x        b;       b

                       Bevrugting

                       F1            Genotipe      Bb ;         Bb ;          bb     bb

                                     Fenotipe      2 krom pinkies
                                                   2 reguit pinkies *

                             Ouers en nakomelinge/P1 en F1
                             Meiose en bevrugting
                                                                        (*verpligte punt + 5)

                                                    OF

                      P1/ouers      Fenotipe    Krom pinkies        x Reguit pinkies

                                    Genotipe        Bb              x              bb
                      Meiose
                                    G/gamete      B, b          x         b, b 
                                                   Gamete     b        b
                      Bevrugting                     B        Bb      Bb
                                                     b        bb      bb
                                                    Korrekte genotipes 
                      F1            Fenotipe      2 krom pinkies,
                                                  2 reguit pinkies *

                               Ouers en nakomelinge/P1 en F1                                           (6)
                               Meiose en bevrugting         (*verpligte punt + 5)                      (9)
                                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai asseblief om

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                       9                           NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3       3.1.1    Ceratotherium                                                        (1)

        3.1.2    - Voorvaders van die renoster het baie klein horings gehad
                 - Omdat hulle die bos skoongemaak het / met ander renosters
                   baklei het oor maats
                 - het hulle hul horings sterker geword/oorgebruik
                 - wat veroorsaak het dat dit langer/sterker gegroei het in
                   ‘n enkele renoster se lewe
                 - Hierdie kenmerk is na die volgende generasie oorgedra Enige (4)
                                                                                (5)

3.2     3.2.1    Genetiese manipulering/ genetiese modifikasie / kunsmatige
                 seleksie                                                              (1)

        3.2.2    - Langer plante
                 - Korter lewenssiklus
                 - Hoër opbrengs
                 - Kan in aluminium ryk grond groei
                 - Meer in staat om met onkruid te kompeteer                          (3)
                 (Merk slegs eerste DRIE)
                                                                                       (1)
        3.2.3    - Dit is baie duur
                 - Dit verminder variasie
                 - Dit is ‘n gesondheidsrisiko                              Enige (2)
                 (Merk slegs eerste TWEE)                                          (6)

3.3     3.3.1    - Die oorspronklike garnaalbevolking is in twee verskillende
                   bevolkings verdeel
                 - deur die landbrug Panama / Karibiese see en Stille oseaan
                 - wat ‘n geografiese versperring is
                 - Daar was geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie
                 - Elke bevolking is aan verskillende omgewingsfaktore
                   blootgestel
                 - Natuurlike seleksie het onafhanklik in elke bevolking
                   plaasgevind
                 - en individue van elke bevolking het mettertyd van mekaar
                   verskil
                 - genotipies en fenotipies
                 - Indien die twee bevolkings weer met mekaar sou meng
                 - sal hulle nie in staat wees om te kan kruisteel nie 
                   Die twee bevolkings is nou verskillende spesies            Enige
                                                                                       (6)

        3.3.2    Kontinentale drywing                                                 (1)
                                                                                       (7)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai asseblief om

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        10                              NW/September 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

3.4     3.4.1    (a) Kleur van die dassies                                                  (1)

                 (b) Oorlewingstempo van die dassies                                        (1)

        3.4.2    - Dit verminder hul oorlewing/ meer dassies gaan dood / dit is
                   skadelik / dit is dodelik vir die wit dassies / dassies kan uitsterf
                 - Hulle sal deur predatore op die swart rotse gesien word
                                                   OF
                 - Hulle kon nie van predatore wegkom nie
                 - omdat wit dassies nie vinnig op koue dae warm word nie
                                                                                     Enige   (2)

        3.4.3    - Om genoeg tyd vir voortplanting en oorlewing toe te laat
                 - Om die persentasie te bereken wat die betroubaarheid van die
                    resultate sal verseker
                                               OF
                 - ‘n Verandering in die bevolking se proporsies sal nie oor ‘n korter
                   tydperk waargeneem word nie
                 - Om die betroubaarheid van die resultate te verseker.         Enige       (2)

        3.4.4    - Dassies moet dieselfde grootte / ouderdom wees
                 - Doen die ondersoek in dieselfde habitat/omgewing
                 - Gebruik dieselfde tegnieke om ‘n steekproef te doen
                 - Vang dieselfde hoeveelheid dassies in elke steekproef
                 - Vang elke groep op dieselfde tyd van die dag
                 - Die weersomstandighede moet dieselfde wees                               (1)
                   (Merk slegs eerste EEN)

        3.4.5    - Daar is variasie in die kleur  van die dassies
                 - Wit en bruin dassies
                 - is nie gekamoefleerd nie/kan nie vinnig genoeg opwarm om
                   energie te kry om weg te hardloop nie
                 - en word deur predatore doodgemaak
                 - Die swart dassies 
                 - is beter gekamoefleerd/warm vinniger op om energie te kry om
                   van predatore weg te kom
                 - en oorleef/ plant voort
                 - Die alleel vir swart kleur word na die volgende generasie
                   oorgedra                                                 Enige           (6)
                                                                                             (13)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai asseblief om

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                      11                            NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

3.5     3.5.1    Homo habilis                                                           (1)

        3.5.2    - Genetiese / mitochondriale DNS
                 - Kulturele                                                            (2)
                 (Merk slegs eerste TWEE)

        3.5.3    Ardipithecus ramidus                                                   (1)

        3.5.4    (1400 - 500) 
                 = 900  cm3                                                             (2)

        3.5.5    Daar is ‘n oorvleueling in die periode van hul bestaan / beide het
                 tussen 2 en 1,6 mjg geleef                                              (1)

        3.5.6    - Hulle kan die volume
                 - van die fossiel se kranium bepaal.                                   (2)
                                                                                         (9)
                                                                                         [40]

                                                            TOTAAL AFDELING B : 80

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai asseblief om

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                      12                           NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

        Neiging/ ontwikkeling na bipedalisme (B)
        Foramen magnum, kurwe van die werwelkolom en pelviese gordel
        - By die aapagtige wesens was die foramen magnum in ‘n agtertoe
          posisie,
        - maar by moderne mense in ‘n vorentoe posisie 
        - Moderne mense het ‘n meer gekromde /S-vormige werwelkolom
        - vir beter balans
        - Aapatige wesens het ‘n minder gekromde /C-vormige werwelkolom
        - Moderne mense het ‘n kort, breë pelvis/komvormige pelvis
          wat dit geskik maak om die liggaam se gewig te dra, 
        - terwyl aapagtige wesens se pelvisse lank en smal is
        - Korter arms by mense toon
        - verminderde afhanklikheid daarvan vir voortbeweging
        - Dus vertoon mense ‘n meer gevorderde vlak van bipedalisme    Enige
                                                                                      (8)

        Verandering in dieet vanaf rou na gaar kos (D)
        Prognatisme, gebit/tande, vorm van verhemelte
        - Mense se kake is nie-prognaties/ hulle het ‘n plat gesig om gekookte
          kos te eet
        - in vergelyking met aapagtige wesens se kake wat prognaties is/’n
          skuins gesig het om kos op te skep / om hulle afhanklikheid van hul arms
          te verminder
        - Oogbankriwwe is minder opvallend by mense
        - omdat die aksie van die kleiner kake minder krag van die skedel en
          oogbankriwwe nodig het
        - Aapagtige wesens het sterker kake
        - om rou kos te breek en te kou
        - Afwesigheid van spasies (diastema) tussen die sny- en oogtande by
          mense toon dat die dieet meer verfynd is
        - Mense het kleiner tande/sny- en oogtande
        - en platter maal- en voormaal-tande vir beter fynkou
        - in vergelyking met langer en reghoekige verhemeltes van aapagtige
          wesens
                                                                           Enige 9    (9)
                                                                           Inhoud:    (17)
                                                                         Sintese:     (3)
                                                                                      (20)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai asseblief om

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                      13                              NW/September 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

   Kriteria    Toepaslikheid (R)           Logiese volgorde (L)         Volledigheid (C)
  Algemeen Alle inligting verskaf is      Idees is in ‘n logiese/    Alle aspekte deur die
            relevant tot die tema.        oorsaak-gevolg             opstel vereis, is
                                          volgorde aangebied         genoegsaam
                                                                     bespreek.
  Vir          Slegs inligting van        Al die inligting oor:      Die volgende punte
  hierdie      toepassing op die          - Bipedalisme              moet ten minste
  opstel in    verandering na             - Verandering van          behaal word:
  V4           bipedalisme en die            dieet
               verandering in dieet van      is in ‘n logiese wyse   - Bipedalisme (5/8)
               rou na gaar kos is            aangebied               - Verandering van
               bespreek.                                               dieet (6/9)

               Daar is geen irrelevante
               inligting nie
  Punt                       1                       1                         1

                                                           TOTAAL AFDELING C: 20
                                                               GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai asseblief om

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
