# Technical Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-maths-p1-afr-september-2019/10d77e3e-9fa4-419e-b393-8399566b3bd3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-maths-p1-afr-september-2019/10d77e3e-9fa4-419e-b393-8399566b3bd3)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                       TEGNIESE WISKUNDE VRAESTEL 1

                                   SEPTEMBER 2019

PUNTE:         150

TYD:           3 uur

                Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 2 antwoordblaaie en
                        ‘n inligtingsblad wat uit 2 bladsye bestaan.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                              2                           NW/September 2019
                                                 NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.       Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.       Beantwoord AL die vrae.

3.       Antwoord VRAAG 3.3.1, VRAAG 5.1 en VRAAG 8.5 op die
         ANTWOORDBLAAIE wat voorsien word. Handig die ANTWOORDBLAAIE in
         saam jou ANTWOORDBOEK.

4.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
         is.

5.       Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om die
         antwoorde te bepaal, duidelik aan.

6.       Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

7.       Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en ni-grafies)
         gebruik, tensy anders aangedui.

8.       Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

9.       Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Draai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                               3                            NW/September 2019
                                                  NSS

VRAAG 1

1.1    Los op vir x:

       1.1.1     x 2 - 81 = 0                                                                     (2)

       1.1.2     -2 x 2 - x = -4 (rond af tot TWEE desimale plekke).                              (4)

       1.1.3     ( x - 3)( x + 5) £ 0 en stel jou oplossing op ‘n getallelyn voor.                (3)

       1.1.4     2 x + 2 + 2 x = 20                                                               (4)

1.2    Los vir x en y gelyktydig op:

        x 2 + 2 xy = 3 y 2 - 7        en   3x - y = 1                                             (6)

1.3    Die formule om temperatuur te bereken is:
               5
         C =     ( F - 32 ) ; waar C grade in Celsius en F grade in Fahrenheit is.
               9

       1.3.1 Maak F die onderwerp van die formule.                                                (2)

       1.3.2 Bepaal die waarde van F as C, 35℃ is.                                                (2)

1.4    Druk 100 as ‘n binêre getal uit.                                                          (2)
                                                                                                [25]

VRAAG 2

Die parabool word gedefineer deur f ( x) = x2 - 9 .

                                                        -9

2.1    Bepaal die wortels van die parabool.                                                       (2)

2.2    Bepaal dus die aard van die wortels van die parabool.                                      (2)
                                                                                                  [4]

Kopiereg voorbehou                                                                   Draai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                  4                NW/September 2019
                                                     NSS

VRAAG 3

3.1    Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar (wys ALLE
       berekeninge):

                12 x - 2 .2 x + 2
       3.1.1                                                                              (5)
                 8 x . 3 x -4

       3.1.2      72   ( 32 - 18 )                                                        (3)

                                            1
       3.1.3    log 3 9 - log 5 1 + log 3                                                 (4)
                                            3

3.2    Bewys dat:

        log x 27 + log x 9 - log x 3 2
                                    =                                                     (5)
                 log x 729            3

3.3    Die gekonjugeerde van die komplekse getal is z = 3 + i .

       3.3.1 Teken die komplekse getal ( z ) op die Argand diagram, op die
             ANTWOORDBLAD wat voorsien word.                                              (2)

       3.3.2 Druk die komplekse getal in die polêre vorm z = r cisq uit.                  (6)

                                                  4-i
3.4    Los op vir x en y as:          x + yi =                                            (6)
                                                 3 + 2i
                                                                                        [31]

Kopiereg voorbehou                                                           Draai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                             5                                NW/September 2019
                                                NSS

VRAAG 4
                                                           k
4.1    Hieronder is die grafieke gedefinieer deur f ( x ) =  + q en g ( x ) = a x . Die punt
                                                           x
       B(-2; 4) lê op albei grafieke. Die grafiek van f ( x ) sny die x - as by A(x; 0).

       4.1.1 Bepaal die waardes van a, q en k.                                                    (5)

       4.1.2 Bepaal die lengte van OA.                                                            (2)

       4.1.3 Skryf die waardeversameling van           neer.                                      (1)

       4.1.4 As h ( x ) = f ( x ) – 2 , skryf die vergelyking van h ( x ) neer.                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                   Draai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                            6                               NW/September 2019
                                               NSS

4.2    Die grafieke van x 2 + y 2 = r 2 en g ( x) = - x - 5 word gegee hieronder. A en B is
       albei punte wat die sirkel en die reguitlyn sny, met A op die x - as en B op die
        y - as .

       4.2.1 Bepaal die waarde van r.                                                           (1)

       4.2.2 Wat is die definisieversameling van die sirkel?                                    (2)

       4.2.3 Skryf die koördinate van A en B neer.                                              (2)

       4.2.4 Skryf die vergelyking van die sirkel neer, waar die waardeversameling
             beperk is tot die positiewe y-waardes.                                             (2)
                                                                                               [16]

VRAAG 5

5.     Skets die grafiek van die volgende ellips 4 x 2 + 16 y 2 = 64 , op die
       ANTWOORDBLAD wat voorsien word.                                                          (4)
                                                                                                [4]

Kopiereg voorbehou                                                                 Draai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                 7                      NW/September 2019
                                                    NSS

VRAAG 6

6.1    In Januarie 2016 was die beraamde bevolking van ‘n dorp 24 000, wat buite ‘n
       chemiese aanleg gewoon het. Die aanleg is gesluit, waarna die bevolking met 18%
       per jaar gedaal het met ‘n verminderde balans, aangesien inwoners na nabygeleë
       stede verhuis het, opsoek na werk. Bereken die verwagte populasie aan die einde
       van 2020.                                                                       (3)

6.2    ‘n Bank bied ‘n nominale rentekoers van 8,5% p.a., daagliks saamgestel. Wat is
       die effektiewe rentekoers vir die jaar en hoeveel rente sal jy verdien as jy
       R5 000 deponeer in ‘n rekening, vir een jaar?                                  (4)

6.3    Martin belê R40 000 in ‘n spaar rekening met ‘n rentekoers van 6,5% p.a.
       maandeliks saamgestel. Na twee jaar, verander die rentekoers na 6% p.a.
       kwartaalliks saamgestel. Martin moet R8 000 onttrek van die rekening, ses
       maande later. Hoeveel geld sal in die rekening wees na vyf jaar?                      (9)
                                                                                            [16]

VRAAG 7

7.1    Bepaal die gemiddelde gradiënt van f ( x ) = x3 - 3 , tussen die punte A ( -1; -4)
       en B(2;5) .                                                                           (3)

7.2    Bepaal f '( x) deur EERSTE BEGINSEL te gebruik indien f ( x ) = -2 x 2 .              (5)

7.3    Bepaal:

       7.3.1
                 d
                 dx
                     (                          )
                    - x 4 + 2 x3 - 3 x 2 + 5x - 1                                            (4)

                 dy
       7.3.2        if y = 2( x + 4) 2                                                       (3)
                 dx
                                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                              Draai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                              8                           NW/September 2019
                                                 NSS

VRAAG 8

Gegee:      f ( x ) = - x3 + 2 x2 + 5x - 6

8.1      Bewys dat ( x - 1) ‘n faktor van f ( x) is.                                           (2)

8.2      Bepaal al die x – koördinate van f ( x) .                                             (5)

8.3      Bepaal die y – afsnit van f ( x) .                                                    (1)

8.4      Bepaal die koördinate van die draaipunte van f en rond af tot EEN desimale
         plek.                                                                                 (5)

8.5      Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD verskaf. Toon AL die
         afsnitte met die asse en die draaipunte duidelik aan.                                (5)
                                                                                             [18]

VRAAG 9

Die posisie van ‘n molekule in die heelal word gegee deur s ( t ) = 2t 3 - 4t 2 + 4 waar t
gemeet word in splitsekondes en s in nanometer.

9.1      Bepaal die spoed na 3 splitsekondes.                                                  (3)

9.2      Bepaal die versnelling na 1 splitsekonde.                                             (2)

9.3      Bepaal die maksimum spoed van die molecule.                                           (4)
                                                                                               [9]

Kopiereg voorbehou                                                                Draai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                            9                           NW/September 2019
                                               NSS

VRAAG 10

10.1   Bepaal die volgende integrale:

       10.1.1 ò ( x 2 - 6 x - 5 ) dx                                                        (4)

                æ 3ö
       10.1.2 ò ç
                ç x ÷÷ dx
                                                                                            (2)
                è    ø

10.2   Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksie h( x) = - 3x2 + 3

                                       y

                         -1                0                    x
                                                     f

       Bepaal die geskakeerde area wat begrens word deur die kromme gedefinieer
       h( x) = -3x2 + 3 en die x - as tussen x = -1 en x = 0 .                             (6)
                                                                                          [12]

                                                                              TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                             Draai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1            10    NW/September 2019
                               NSS

                       ANTWOORDBLAD

NAAM VAN LEERDER: ……….……………………………………………………..…….

VRAAG 3.3.1

                          Im

                                                      R

VRAAG 5.1

Kopiereg voorbehou                      Draai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1         11       NW/September 2019
                            NSS

                       ANTWOORDBLAD

NAAM VAN LEERDER: ……….……………………………………………………..…….

VRAAG 8.5

Kopiereg voorbehou                      Draai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                     12                                  NW/September 2019
                                                        NSS

                           INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

         - b ± b 2 - 4ac                                        b                                   4ac - b2
    x=                                                  x=-                                  y=
               2a                                              2a                                     4a

    a x = b Û x = log a b ,             > 0,    ≠ 1        > 0

    A = P(1 + ni)                       A = P(1 - ni)            A = P(1 - i) n              A = P(1 + i) n

                       m
           æ im ö
    ieff = ç 1 +   ÷ -1
           ç     m ÷
           è       ø

                      f ( x + h) - f ( x)
    f / ( x ) = lim
               h ®0            h

                                                           æ x + x y + y2 ö
    d = ( x2 - x1 ) 2 + ( y2 - y1 ) 2                   M çç 1 2 ; 1      ÷
                                                           è 2       2 ÷ø

                                                                                  y 2 - y1
    y = mx + c                          y - y1 = m( x - x1 )             m=                             m = tan q
                                                                                  x 2 - x1

    x2 y2
      +   =1
    a2 b2

                    a     b     c
   In DABC:            =     =                                           a 2 = b 2 + c 2 - 2bc. cos A
                  sin A sin B sin C

                               1
                 ∆         =        .
                               2

    sin 2 q + cos 2 q = 1                      1 + tan 2 q = sec 2 q                 cot 2 q + 1 = cos ec 2q

                      f ( x + h) - f ( x)                                              x n +1
    f / ( x ) = lim                                                         n
                                                                         ò x dx =             +C        , n ¹ -1
              h ®0             h                                                       n +1

      1                                                                     x           ax
    ò x dx = ln( x) + C ,          x>0                                   ò a dx =      ln a
                                                                                            +C      ,    a>0

Kopiereg voorbehou                                                                                 Draai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                            13                           NW/September 2019
                                               NSS

    p rad = 180°

              ℎ        =       = 2   = 360°          waar N = rotasiefrekwensie

                   ℎ       =    =                    waar D = diameter en
                                                     N = rotasiefrekwensie

    s = rq                                           waar r = radius en
                                                     q = middelpuntshoek in radiale

                           =     =                   waar r = radius, s = booglengte en
                                                     q = middelpuntshoek in radiale

    4h 2 - 4dh + x 2 = 0                             waar h = hoogte van segment,
                                                     d = diameter van sirkel en
                                                     x = koordlengte

           æo +o                                ö
    AT = a ç 1 n + o2 + o3 + o4 + . . . + on -1 ÷
           è 2                                  ø
                                                     waar a = gelyke dele,
                                                     oi = ith ordinate en
                                                     n = aantal ordinate

                                        OF

     AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn )            waar a = gelyke dele
                                                         o +o
                                                     m1 = 1 2
                                                           2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [NW TECH MATHS P1 MEMO SEPTEMBER 2019 ENG AFR](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-maths-p1-memo-september-2019-eng-afr/fd8d13ae-d6a0-4783-ae85-f782093ced33) — Technical Mathematics · Memo · 2019 · Eng
- [NW TECH MATHS P2 ENGLISH SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-maths-p2-english-september-2019/9f4e393d-795a-4f2d-9e33-863d67709ddc) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Tech MATH P1 (English) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-english-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/cbb0fb77-f70d-4cd1-925b-b2239541992f) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2019-eng/03e70273-8789-47a3-a80e-585ec0c60fd1) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2019-afr/04e22e60-abc7-467c-abf7-3348839fb6d5) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
