# Technical Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 1 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p1-afrikaans-sept-2019/13492271-231c-4843-b040-911c0854723c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p1-afrikaans-sept-2019/13492271-231c-4843-b040-911c0854723c)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NATIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                      TEGNIESE WETENSKAPPE: V1

                             SEPTEMBER 2019

PUNTE: 150
TYD: 3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend die voorblad en
                                 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                  2                  NW/September 2019
                                        NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit NEGE (9) vrae.
       Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

2.     Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

3.     Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hier die vraestel
       gebruik word.

4.     Laat EEN reël tussen twee subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2
       oop.

5.     Jy mag ‘n nie-programeerbare sakrekenaar gebruik.

6.     Jy word aangeraai om die aangehegde GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

7.     Toon ALLE formules en bewerkings in AL jou berekeninge.

8.     Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ‘n minimum van TWEE
       desimale plekke.

9.     Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

10.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                   3                   NW/September 2019
                                         NSS

VRAAG 1 MEERVOUDIGE KEUSE VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1–1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.11 D.
1.1    Die wet wat die beste beskryf waarom ‘n bestuurder en passasier
       sitplekgordels moet dra wanneer hul ry:
       A      Newton se Eerste wet
       B      Newton se Tweede wet
       C      Newton se Derde wet
       D      Newton se Universele Gravitasie wet                                   (2)
1.2    Watter een van die volgende beskryf ‘n onelastiese botsing die beste?
       A      Beide momentum en kinetiese energie bly behoue.
       B      Totale kinetiese energie bly nie behoue, maar totale lineêre
              momentum bly behoue.
       C      Nie kinetiese energie of momentum bly behoue nie.
       D      Kinetiese energie bly behoue, maar totale lineêre momentum
              bly nie behoue nie.                                                   (2)

1.3    Watter een van die volgende SI-eenhede is ekwiwalent aan Pascal (Pa)?
       A      J.s-1
       B      F.m-1
       C      C.V-1
       D      N.m-2                                                                (2)
1.4    …………………is ŉ halfgeleier materiaal met ŉ oormaat negatiewe draers.

       A      Meevoorspanning

       B      P-tipe halfgeleier

       C      N-tipe halfgeleier

       D      Teenvoorspanning                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                       4                NW/September 2019
                                             NSS

1.5    ŉ Voorwerp word losgelaat vanaf die bo-punt van ‘n WRYWINGLOSE
      skuinsvlak AC, soos hieronder getoon.

       Watter EEN van die volgende stellings rakende die totale meganiese
       energie van die voorwerp in KORREK?

       A      (EK + EP)A = (EK + EP)C

       B      (EK + EP)A < (EK + EP)C

       C      (EK + EP)A > (EK + EP)C

       D      (EK + EP)A = - (EK + EP)C                                              (2)

1.6    Watter een van die volgende is VERKEERD met betrekking tot 20W - 50.
       A.    10W – 30, olie het ‘n laer viskositeit wanneer dit koud is as
             20W – 50 olie.

       B      20 toon viskositeit by 0 0C.

       C      50 toon viskositeit by 100 0C.
       D      10W – 30, olie het ‘n hoër viskositeit wanneer dit koud is as
              20W - 50 olie.                                                        (2)
1.7    Swaar voorwerpe word soms opgelig deur die verplasing van vloeistowwe
       in groot masjinerie. Die werkingsisteem van sulke masjiene kan beskryf
       word as:

       A      Resiprokerende
       B      Pneumatiese
       C      Hidrouliese
       D      Hibriede                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                   5                 NW/September 2019
                                         NSS

1.8    Twee identiese gloeilampe word in parallel geskakel, soos getoon in die
       stroombaan hieronder. Voltmeters V1 en V2 word oor elke gloeilamp geskakel.

       Watter EEN van die volgende voltmeterlesings is KORREK?

       A      V1 = 2V2

       B      V1 = V2

       C      V1 = ¼ V2

       D      V1 = ½ V2                                                            (2)

1.9    Wat is die waarde van die kapasitansie van ŉ kapasitor met ŉ
       potensiaalverskil van 4 V en ŉ lading van 16 C?

       A      4F

       B      16 F

       C      32 F

       D      ¼F                                                                   (2)

1.10   Indien die primêre spanning groter is as die sekondêre spanning word
       daar na die transformator verwys as ‘n…….

       A      WS transformator.

       B      Verlagingstransformator.

       C      GS transformator

       D      Verhogingstransformator.                                              (2)
                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                    6                  NW/September 2019
                                          NSS

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
Le Roux pas ŉ krag van 5 N op ‘n krat met ‘n massa van 4 kg toe om dit
oor ŉ GROWWE horisontale oppervlakte laat versnel soos in die diagram
hieroneler getoon.

2.1    Definieer die term versnelling.                                             (2)

2.2    Bereken die Netto krag toegepas op die blok.                                (3)
2.3    Beskou die scenario waar Le Roux nou twee blokke OOR ŉ
       WRYWINGLOSE horisontale vlak na regs met ‘n krag van 12 N sleep, die
       blokke is verbind met ŉ ligte onrekbare tou soos in die diagram hieronder
       getoon.

                            Ignoreer die effek van wrywing.

      2.3.1    Skryf Newton se tweede bewegingswet in words.                       (2)
       2.3.2 Teken ŉ vryeliggaamdiagram om al die kragte wat op die 4 kg blok
             inwerk aan te dui.                                               (4)

2.4    Bereken die:

       2.4.1    Versnelling deur die stelsel ervaar                                (6)

       2.4.2    Grootte van die spankrag (T)                                       (3)
2.5    Hoe sal die effek van wrywing die versnelling van die blokke beïnvloed?
       Skryf slegs, TOENEEM, AFNEEM OF BLY DIESELFDE.                              (1)
                                                                                   [21]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                      7                    NW/September 2019
                                            NSS

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
3.1   Bestudeer die volgende diagramme hieronder van ‘n 150 g tennisbal wat ‘n
      muur teen 20 m.s -1 tref, dit hop dan terug in die teenoorgestelde rigting teen
      16 m.s -1. Die tennisbal word loodreg na die muur gegooi.

       3.1.1    Definieer die term impuls in woorde.                                   (2)

       3.1.2    Bereken die impuls op die bal.                                         (4)

3.2   ‘n Kar met massa 1 000 kg beweeg wes met ‘n snelheid van 33 m.s-1 en
       bots kop-aan-kop teen ‘n trok met ‘n massa van 2 500 kg wat teen ‘n
       snelheid van 19 m.s-1 oos beweeg. Na die botsing beweeg die kar en die
       trok saam.

        3.2.1        Stel die beginsel van behoud van lineêre momentum in woorde. (2)
       3.2.2     Bereken die spoed van die sisteem onmiddelik na die botsing            (5)

        3.2.3        Toon deur berekening of die botsing elasties of onelasites is?     (6)
        3.2.4   Die kar is toegerus met ‘n lugsak. Verduidelik hoe die lugsak
                noodlottige beserings aan die bestuurder verminder.                     (3)
                                                                                       [22]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                    8                NW/September 2019
                                          NSS

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
‘n Seun gebruik ‘n tou om ‘n SPEELGOEDKAR te trek oor ‘n growwe oppervlak.
Die tou vorm ‘n hoek van 30° met die horisontaal, die seun pas ‘n krag van 15 N
toe. Die SPEELGOEDKAR beweeg ‘n afstand van 5 m terwyl die seun die krag
toepas.

Die wrywingskrag wat die kar gedurende die beweging ervaar is 2 N

4.1    Definieer die term arbeid verrig in woorde.                                 (2)

4.2    Teken ‘n vryeliggaamdiagram om al die kragte wat die SPEELGOEDKAR
       ervaar aan te dui.                                                (4)

4.3    Bereken die arbeid verrig deur die:

       4.3.1     Toegepasde krag.                                                  (4)

       4.3.2     Kinetiese wrywingskrag                                            (2)
                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                  9                   NW/September 2019
                                        NSS

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
‘n Klein metaalbal met ‘n massa van 1 000 kg word by ‘n bouperseel opgelig deur ‘n
ketting met weglaatbare massa en word gebruik om ‘n gebou te sloop. Die metaalbal
word sywaarts opgetrek tot 1,5 m bo sy laagste punt (punt A). Die bal word
bewegingloos by punt A gehou, en word dan vrygelaat om die gebou by punt B te
tref.

5.1    Stel die beginsel van behoud van meganiese energie.                        (2)
5.2    Bereken die meganiese energie van die blok by punt A.                      (3)
5.3    Berken die spoed van die bal by punt B.                                    (5)

5.4    ‘n TROK wat gebruik word om die rommel van die gesloopde gebou op te
        tel ry teen ‘n konstante snelheid van 25 m.s-1. Die enjin van die TROK
        produseer drywing van 40 kW.

       5.4.1     Definieer die term drywing in woorde.                            (2)
       5.4.2     Bereken die krag van die TROK se enjin.                          (3)
                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                      10                 NW/September 2019
                                            NSS

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
‘n Kompressiekrag veroorsaak interne spanning van 1 MPa in ‘n VEER wat bestaan
uit ‘n onbekende metaal. Die weerstandarea van die ronde VEER is 2 x 10–3 m2
en die oorspronklike lengte is 50 mm. Die krag veroorsaak die ronde VEER om te
verleng met 1 x 10–3 mm.

6.1      Definieer die term vervorming in woorde.                                   (2)
6.2     Stel Hooke se Wet in woorde.                                                (2)
6.3     Bereken die:
         6.3.1       Krag wat die VEER laat verleng                                 (4)
         6.3.2       Rekking in die metaal veroorsaak deur die krag                 (3)
         6.3.3       Elastisiteitsmodulus vir die metaal                           (3)
                                                                                  [14]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                     11                 NW/September 2019
                                           NSS

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
Vloeibare stowwe word gebruik by die ontwerp van hidrouliese masjiene as gevolg
van hul vermoë om te vloei. Tog word vloeistowwe bo gasse verkies in die
vervaardiging van hidrouliese masjiene.

7.1    Definieer die term viskositeit.                                              (2)
7.2    Wat is die effek van temperatuur op die viskositeit van vloeistowwe?         (2)
7.3    ‘n Hidrouliese remstelsel maak gebruik van Pascal se wet om te
       funksioneer. ‘n Krag (F1) word toegepas op Suier A, met ‘n oppervlakte (A1)
      van 0,5 m2. Die druk word oorgedra deur die remvloeistof na Suier B, met
      ‘n oppervlakte (A2) van 2 m2 en die krag (F2) wat toegepas word op die
      skyf wat aan die wiel vas is, is 1000 N.

                                                               Briekskoen
                                                Draaipunt

                                           Suier A
                                                                  Suier B
                                            Remvloeistof
                                                              Skyf vasgeheg
                                                                 aan wiel
                                    Krag (F1)

                           Briekpedaal

       7.3.1    Stel Pascal se Wet in woorde.                                       (2)
       7.3.2    Bereken die minimum krag wat toegepas moet word op Suier A? (4)
       7.3.3    Lys DRIE toepassings van hidroulika in tegnologie.                  (3)
                                                                                   [13]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                    12                  NW/September 2019
                                          NSS

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
Klein hoeveelhede onsuiwerhede kan by sillikon of germanium gevoeg word om
dit in ‘n p-tipe of n-tipe materiaal te verander.

8.1    Definieer die term dotering.                                                  (2)

8.2    Verduidelik waarom dotering met halfgeleiers gedoen word.                     (2)
8.3    ŉ Sekere parallel plaat kapasitor bestaan uit twee identiese aluminium
       plate, elk met ŉ area van 2 cm2. Die plate word geskei deur ‘n afstand van
       0,001 m en die tipe diëlektriese materiaal gebruik is lug.

       8.3.1     Definieer die term kapasitor.                                       (2)

       8.3.2     Bereken die kapasitansie van die kapasitor.                         (4)

       8.3.3     Noem DRIE faktore wat kapasitansie beïnvloed.                       (3)

8.4    ŉ Elektriese toestel met ‘n weerstand van 10 Ω ontvang ‘n stroom
       van 24 A vanaf 240 V.

       Bereken die:

       8.4.1     Drywing lesing van die elektriese toestel                           (3)
       8.4.2     Energie (hitte) oorgedra in 10 ure.                                 (4)
                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                     13                   NW/September 2019
                                           NSS

VRAAG 9 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

‘n Draadlus het 500 draaie. Elke draai het ‘n oppervlakte van 1,0 x 10-3 m2. Die lus
is in ‘n magnetiese veld wat loodreg is met die oppervlakte van die lus.
Die magnetiese vloed verander van 0,05 Wb na 0,06 Wb in 0,3 s.

9.1      Stel Faraday se wet van elektromagnetiese induksie in woorde.               (2)

9.2      Bereken die geïnduseerde emk in die lus.                                    (4)

ŉ Transformator het 200 primêre draaie en 100 sekondêre draaie. Die
primêre spanning van 240 V is in die diagram getoon.

                                   200 draaie

      INSET spanning                                                  UITSET spanning
                                                 100 draaie

Aanvaar ŉ ideale transformator.
9.3      Bereken die sekondêre spanning.                                             (4)
9.4      Die vereenvoudigde skets verteenwoordig ‘n WS-generator. Die
         hoof komponente is benoem A, B.

          Skryf neer die NAAM van die komponent benoem:
          9.4.1        A                                                               (1)
          9.4.2        B                                                               (1)
          9.4.3        Watter energie omskakeling vind plaas in ‘n WS-generator?      (1)
                                                                                     [13]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                              14                               NW/September 2019
                                                    NSS

INLIGTINGSBLAD VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 1

TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

                             NAAM                                  SIMBOOL                      WAARDE
Versnelling as gevolg van gravitasie                                       g            9,8 m.s -2
                                                                                        8,85 x 10-12
Die permitiwiteit van diëlektriese konstante lug.                      Ɛ
                                                                                        F.m-1

TABEL 2: FORMULES

KRAG

                   Fnet = ma                                           =                    =
                                                                       m
                                                                       g                m
                                                               F   g
                                                                       o
                                                                       r
                                                                       w                g
               fs    =
                     μ
                     N   s
                                                                               fk = m k N
                           = m sN
                     max
                fs

MOMENTUM

                             p   =
                                 m
                                 v
                =                               =
         Im                               Δ      m
                                                 v
  n
  e
  t
    F p
    Δ s   u
          l
          e                               p    f -
                                                 m
                                                 v             i
    t
                =
    Δ F
    p ne
       t  Δ
          t
                           pT(voor) = pT(na)
                             ∑pvoor = ∑pna

ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

W = FDx cos q                                        U = mgh                   or      E P = mgh

     1                               1
K=     mv 2     or           Ek =      mv 2          DK = K f - K i            or     DE k = E kf - E ki
     2                               2

                                                          W
ME = Ek + Ep                                         P=
                                                          Dt
                                              Pgem = Fv gem

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1                     15              NW/September 2019
                                           NSS

ELASTISITEIT, VISKOSITEIT EN HYDROLIKA

            F          F
                       o
                       rc                         Δl
s =           or Druk = Krag                 ε=
                        e
            A          A
                        Area
                       re
                        a                         L
                                              F1  F
    ε σ
    =                                            = 2
K
                                              A1 A 2

ELEKTROSTATIKA

        k εο Α              εο Α                  V
C=                     C=                    E=
            d     en         d                    d

                                              Q
                                         C=
                                              V

STROOMELEKTRISITEIT

        V
R=                                           q = I Dt
        I
                                                  W
W = VQ                                       P=
                                                  Δt
W = VI D t
                                             P = VI
W = I R Dt
        2
                                             P = I 2R
        V 2 Δt
W=
         R                                        V2
                                             P=
                                                  R
                                   R s = R 1 + R 2 + ...

                                    1  1   1
                                      = +     + ...
                                   R p R1 R 2

ELEKTROMAGNETISME

                                                       Δf
f = BA                                       ɛ =-N
                                                       Δt
                                        Vs Ns
                                          =
                                        Vp Np

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811) — Technical Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [NW TECH SC P1 MEMO AFR AND ENG SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p1-memo-afr-and-eng-sept-2019/869bfc5b-8072-4b88-ace3-d49b894bc570) — Technical Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECHNICAL SC P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sc-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/908d3036-cf44-49c2-932e-e507ab321f50) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
