# Technical Sciences Grade 12 North West Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-v2-afr-september-2019/7545a707-af88-49c6-98cd-b7af7a4d6517
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 North West Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-v2-afr-september-2019/7545a707-af88-49c6-98cd-b7af7a4d6517)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NATIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2

                                SEPTEMBER 2019

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

            Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 4 gegewensbladsye

Kopiereg voorbehou                                              Blaai asseblief om

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                       2                  NW/September 2019
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
       ANTWOORDBOEK.

2.     Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

3.     Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik word.

4.     Los EEN lyn oop tussen twee subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

5.     ‘n nieprogrameerbare sakrekenaar mag gebruik word.

6.     Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

7.     Rond die FINALE numeriese antwoorde af tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke.

8.     Gee kort motiverings, besprekings ens. waar benodig.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                       3                   NW/September 2019
                                             NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die mees
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1-1.10) in die
ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2. B.

1.1    Watter een van die volgende is die algemene formule vir alkyne?

       A      CnH2n

       B      CnH2n + 2

       C      CnH2n – 2

       D      CnH2nO                                                             (2)

1.2    Watter EEN van die volgende koolwaterstowwe is versadig?

       A      C3H6

       B      C4H6

       C      C3H8

       D      C4H8                                                               (2)

1.3    Aan watter homoloë reeks behoort die onderstaande verbinding?

       A      Alkane

       B      Esters

       C      Haloalkane

       D      Karboksielsure                                                     (2)

1.4    Watter monomeer word gebruik om politeen te vervaardig?

       A      Chloroeteen

       B      Bromoeteen

       C      Etaan

       D      Eteen                                                              (2)
Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                         4                 NW/September 2019
                                               NSS

1.5    ‘n Sekere standaard elektrochemiese sel kan soos volg voorgestel word:
       Zn + Cu2+ → Zn2+ + Cu
       Watter EEN van die volgende tree op as reduseermiddel?

       A      Cu2+

       B      Zn2+

       C      Cu

       D      Zn                                                                    (2)

1.6    Watter stellings is waar vir ‘n elektrochemiese sel?

       A      Oksidasie vind plaas by die anode.

       B      Reduksie vind plaas by die anode.

       C      Oksidasie vind plaas by beide die katode en die anode.

       D      Reduksie vind plaas by beide die katode en anode.                      (2)

1.7    Wat sal die onafhanklike veranderlike wees in ‘n eksperiment waar die
       pad van ‘n ligstraal deur ‘n glasprisma by verskillende invalshoeke
       ondersoek word?

       A      Weerkaatsingshoek

       B      Opkomendehoek

       C      Invalshoek

       D      Brekingshoek                                                          (2)

1.8    Wat is die invalshoek, waar die brekingshoek 90° is en die ligstraal
       beweeg van ‘n optiese meer digte medium na ‘n optiese minder digte
       medium?

       A      Opkomendehoek

       B      Grenshoek

       C      Weerkaatsingshoek

       D      Brekingshoek                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                       5                    NW/September 2019
                                             NSS

1.9    Die frekwensie van ‘n elektromagnetiese golf is 2 GHz en die golflengte
       is 1 cm. Die spoed van die golf sal gelyk wees aan:

       A      2× 106 × 0,01

       B      2× 10-9 × 0,01

       C      2× 10-6 × 0,01

       D      2× 109 × 0,01                                                       (2)

1.10   Watter elektromagnetiese radiasie word deur soldate in nagvisie toerusting
       gebruik om voorwerpe in die nag te kan sien?

       A      Infrarooilig.

       B      Ultravioletlig

       C      Gammastrale

       D      Sigbare lig                                                         (2)
                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                          6                 NW/September 2019
                                                NSS

VRAAG 2

2.1    Definieer die volgende terme:

       2.1.1 Homoloë reeks                                                        (2)

       2.1.2 Koolwaterstof                                                        (2)

2.2    Kyk na die volgende verbindings A en B en antwoord die onderstaande vrae:

       Skryf neer die:

       2.2.1 Struktuurformule van die funksionele groep van verbinding B.         (2)

       2.2.2 Molekulêre formule van verbinding A.                                 (1)

       2.2.3 IUPAC naam van verbinding B.                                         (2)

       2.2.4 Die letter wat ‘n onversadigde verbinding voorstel.                  (1)

       2.2.5 Homoloë reeks van verbinding A.                                      (1)

2.3    Kyk na die volgende struktuur isomere:

                          C                                    D

       2.3.1 Definieer die term struktuur isomeer.                                (2)

       2.3.2 Watter tipe isomeer is verbindings C en D?                           (1)

       2.3.3 Wat is die NAAM van die funksionele groep van verbinding D?          (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                        7                     NW/September 2019
                                              NSS

       2.3.4 Gee die algemene formule van hierdie verbindings.                       (1)

2.4    Teken die struktuurformule van 2–bromo –3–metielbutaan.                       (3)
                                                                                     [19]

VRAAG 3

Die graad 12 leerders het ‘n eksperiment uitgevoer waar hulle die kookpunte van
verskillende verbindings (A–D) vergelyk het.

       Die resultate is in die onderstaande tabel aangeteken:

                                       MOLEKULÊRE
               VERBINDINGS                                  KOOKPUNT (℃ )
                                      MASSA (g•mol-1)
       A      Propanoësuur                  74                       141
       B      Propanol                      60                        97
       C      Propaan                       44                       – 42
       D      Propeen                       42                       – 48

3.1    Definieer die term kookpunt.                                                  (2)
3.2    Die kookpunt van verbinding C is baie laer as die van verbinding A.
       Noem die tipe intermolekulêre kragte wat verantwoordelik is vir hierdie
       verskil in:

       3.2.1 Verbinding A                                                            (1)

       3.2.2 Verbinding C                                                            (1)

3.3.   Is verbinding C ‘n gas of ‘n vloeistof by kamertemperatuur?                   (1)

3.4    Oorweeg die kookpunte van verbinding A en D. Gee ‘n rede vir hierdie
       verskil in kookpunte. In jou antwoord moet jy verwys na die TIPE &
       STERKTE VAN DIE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE EN DIE ENERGIE
       WAT BENODIG WORD.                                                             (3)

3.5    Watter verbinding sal die hoogste dampdruk hê?                                (1)

3.6    Verduidelik jou antwoord in VRAAG 3.5.                                        (2)

3.7    Verduidelik die neiging in die kookpunte van hierdie organiese
       verbindings.                                                                  (2)
                                                                                     [13]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                       8                     NW/September 2019
                                             NSS

VRAAG 4

Die vloei diagram hieronder wys sekere reakies van buteen.

                                        C

                                                                B
                            A

4.1    Watter tipe addisie reaksies word voorgestel deur ELK van die volgende
       letters?

       4.1.1 C                                                                     (1)

       4.1.2 A                                                                     (1)

       4.1.3 B                                                                     (1)

4.2    C4H10 word gebuik in kombuis stowe. Die gas verbrand in die
       teenwoordigheid van volop suurstof.

       Skryf neer ‘n gebalanseerde molekulêre formule van die reaksie wat sal
       plaasvind.                                                                  (3)

4.3    Gebruik STRUKTUURFORMULES en teken die gebalanseerde chemiese
       reaksie vir reaksie B.                                        (5)

4.4    ‘N polimeer word hieronder gegee.

       4.4.1 Definieer die term plastiek.                                          (2)

       4.4.2 Gee die NAAM van die polimeer wat hierbo gewys word.                  (1)
                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai asseblief om

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                          9                   NW/September 2019
                                                NSS

VRAAG 5

‘n Elektrolitiese sel word gebruik om ‘n metaal lepel met silwer te elektroplateer soos
onder aangedui.

5.1    Verduidelik wat elektroplatering beteken.                                    (2)

5.2    Beskryf die energie omskakeling wat in hierdie tipe sel plaasvind.           (2)

5.3    Is hierdie sel spontaan of nie-spontaan?                                     (1)

5.4    Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.3.                                       (2)

5.5    Gee die NAAM of FORMULE van die oksideermiddel.                              (1)

5.6    Wat is die doel van die battery in hierdie sel?                              (2)

5.7    Gee die NAAM of FORMULE van die elektroliet wat gebruik moet word in
       hierdie proses.                                                      (1)

5.8    Gee TWEE observasies wat gemaak kan word tydens hierdie proses.              (2)
                                                                                    [13]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                         10                   NW/September 2019
                                               NSS

VRAAG 6

‘n Galvaniese sel word opgestel soos in die diagram hieronder aangetoon:

6.1    Definieer galvaniese sel.                                                     (2)

6.2    Gee TWEE standaard toestande wat van toepassing is op hierdie sel.            (2)

6.3    In watter rigting sal die elektrone vloei in die eksterne stroombaan?
       Skryf neer van die Zn ELEKTRODE NA DIE Cu ELEKTRODE of
       van die Cu ELEKTODE NA DIE Zn ELEKTRODE.                                      (1)

6.4    Watter tipe reaksie is hierdie? (ENDOTERMIES of EKSOTERMIES).
       Verduidelik jou antwoord.                                                     (2)

6.5    Definieer die term reduksie.                                                  (2)

6.6    Skryf neer die:

       6.6.1 Halfreaksie wat plaasvind by die anode.                           (2)

       6.6.2 Selnotasie van hierdie sel.                                             (3)

6.7    Bereken die emk van hierdie sel.                                              (4)

6.8    Skryf TWEE funksies van die soutbrug neer.                                    (2)

6.9    Hoekom sal KNO3 ‘n gepaste elektroliet wees om in die soutbrug te
       gebruik?                                                                      (2)
                                                                                      [22]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                          11              NW/September 2019
                                                NSS

VRAAG 7

7.1    Skryf die wette van weerkaatsing neer.                                    (2)

7.2    Gee VIER eienskappe van ‘n beeld in ‘n vlakspieël.                        (4)

7.3    Skryf EEN woord vir die volgende stellings:

       7.3.1 Die denkbeeldige lyn wat loodreg met die oppervlak van ‘n
             voorwerp is.                                                        (2)

       7.3.2 Wanneer lig op ‘n growwe oppervlak skyn en weerkaats word in
             alle rigtings in.                                                   (2)

7.4    Wanneer wit lig deur ‘n driehoekige prisma geskyn word, word die
       volgende verskynsel waargeneem:

   Wit lig
                              Glas prisma

       7.4.1 Definieer dispersie.                                                (2)

       7.4.2 Watter kleur lig word die minste gebreek?                           (1)

       7.4.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 7.4.2 deur te verwys na
             golflengte.                                                         (2)

       7.4.4 Watter kleur lig sal die kortste golflengte hê?                     (1)
                                                                                 [16]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                        12                  NW/September 2019
                                              NSS

VRAAG 8

8.1.   Bestudeer die diagram hieronder wat breking/refraksie van lig in water
       verteenwoordig en beantwoord die volgende vrae.

       8.1.1 Definieer die term refraksie/breking.                                (2)

       8.1.2. Teken die DIAGRAM oor in jou antwoordeboek en benoem die
              diagram volledig, dui ook die verskillende mediums aan.             (7)

       8.1.3 Wat gebeur met die spoed van lig wanneer dit water binnedring?       (1)

8.2    Gee die TWEE toestande vir totale interne weerkaatsing.                    (4)

8.3    Noem TWEE toepassings van totale interne weerkaatsing.                     (2)

8.4    ‘n Voorwerp wat 30 mm lank is word 50 mm voor ‘n konvekse lens met ‘n
       brandpuntafstand van 15 mm geplaas. Teken ‘n straaldiagram akkuraat,
       op skaal, om die posisie van die beeld te bepaal.                     (5)

8.5    Noem TWEE visuele defekte wat deur brille reggemaak kan word.              (2)
                                                                                  [23]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai asseblief om

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                         13                   NW/September 2019
                                               NSS

VRAAG 9

9.1    Definieer elektromagnetiese golf.                                            (2)

9.2    Elektromagnetiese golwe word in SEWE kategorieë verdeel afhangend van
       hul golflengte en frekwensie.

       Noem hulle volgens hulle dalende golflengtes.                                (2)

9.3    Watter radiasie word gebruik?

       9.3.1 Vir die behandeling van vel kondisies.                                 (1)

       9.3.2 Vir kommunikasie en televisie.                                         (1)

9.4    Bereken die frekwensie van lig, as die foton 3, 44 × 10-23 J energie het.    (4)
                                                                                    [10]

                                                                        TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                     14                      NW/September 2019
                                           NSS

                     DATA VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12

                                   VRAESTEL 2
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

             NAAM                SIMBOOL                  WAARDE
Standaard druk                                   1,01 x 105 Pa
Stadaard temperatuur                             273 K/ 0° C
Spoed van lig in ‘n vakuum          c            3,0 x 108 m·s-1
Planck se konstante                 h            6,63 x 10-34 J·s

TABEL 2: GOLWE, KLANK EN LIG

        of

TABEL 3: FORMULES

 °       °           °

of

 °       °               °

of

 °       °                   °

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai asseblief om

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                                             15               NW/September 2019
                                                                   NSS

                                      TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                    Halfreaksies                      (V)
                                              F2(g) + 2e−    ⇌   2F−             + 2,87
                                                Co3+ + e−    ⇌   Co2+            + 1,81
                                       H2O2 + 2H+ +2e−       ⇌   2H2O            +1,77
                                     MnO4 –+ 8H+ +5e−        ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                             Cℓ2(g) + 2e−    ⇌   2Cℓ−            + 1,36
                                    Cr2O7 + 14H++6e−
                                          2–
                                                             ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                     O2(g) + 4H+ + 4e−       ⇌   2H2O            + 1,23
                                     MnO2+ 4H+ + 2e−         ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                               Pt2+ + 2e−    ⇌   Pt              + 1,20
                                             Br2(ℓ) + 2e−    ⇌   2Br−            + 1,07
                                     NO3 + 4H+ + 3e−
                                           –
                                                             ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                               Hg2+ + 2e−    ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                 Ag+ + e –   ⇌   Ag              + 0,80
                                       NO3 + 2H+ + e−
                                             –
                                                             ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                Fe3+ + e−    ⇌   Fe2+            + 0,77
                                     O2(g) + 2H+ + 2e−       ⇌   H2O2            + 0,68
                                                  I2 + 2e−   ⇌   2I−             + 0,54
                                                Cu+ + e−     ⇌   Cu              + 0,52

                                                                                                    Toenemende reduserende vermoë
                                       SO2 + 4H+ + 4e−       ⇌

   Toenemende oksiderende vermoë
                                                                 S + 2H2O        + 0,45
                                      2H2O + O2 + 4e−        ⇌   4OH−            + 0,40
                                               Cu2+ + 2e−    ⇌   Cu              + 0,34
                                    SO4 + 4H+ + 2e−
                                         2–
                                                             ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                Cu2+ + e−    ⇌   Cu+             + 0,16
                                               Sn4+ + 2e−    ⇌   Sn2+            + 0,15
                                         S + 2H+ + 2e−       ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                               2H+ + 2e−     ⇌   H2(g)           0,00
                                               Fe3+ + 3e−    ⇌   Fe              − 0,06
                                               Pb2+ + 2e−    ⇌   Pb              − 0,13
                                               Sn2+ + 2e−    ⇌   Sn              − 0,14
                                               Ni2+ + 2e−    ⇌   Ni              − 0,27
                                               Co2+ + 2e−    ⇌   Co              − 0,28
                                               Cd2+ + 2e−    ⇌   Cd              − 0,40
                                                Cr3+ + e−    ⇌   Cr2+            − 0,41
                                               Fe2+ + 2e−    ⇌   Fe              − 0,44
                                               Cr3+ + 3e−    ⇌   Cr              − 0,74
                                               Zn2+ + 2e−    ⇌   Zn              − 0,76
                                             2H2O + 2e−      ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                               Cr2+ + 2e−    ⇌   Cr              − 0,91
                                              Mn2+ + 2e−     ⇌   Mn              − 1,18
                                               Aℓ3+ + 3e−    ⇌   Aℓ              − 1,66
                                              Mg2+ + 2e−     ⇌   Mg              − 2,36
                                                Na+ + e−     ⇌   Na              − 2,71
                                               Ca2+ + 2e−    ⇌   Ca              − 2,87
                                               Sr2+ + 2e−    ⇌   Sr              − 2,89
                                               Ba2+ + 2e−    ⇌   Ba              − 2,90
                                                Cs+ + e-     ⇌   Cs              - 2,92
                                                  K+ + e−    ⇌   K               − 2,93
                                                  Li+ + e−   ⇌   Li              − 3,05

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai asseblief om

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                                                  16                  NW/September 2019
                                                                        NSS

                                            TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                         Halfreaksies                       (V)
                                                        Li+ + e-   ⇌    Li              - 3,05
                                                        K+ + e-    ⇌    K               - 2,93
                                                      Cs+ + e-     ⇌    Cs              - 2,92
                                                     Ba2+ + 2e-    ⇌    Ba              - 2,90
                                                     Sr2+ + 2e-    ⇌    Sr              - 2,89
                                                     Ca2+ + 2e-    ⇌    Ca              - 2,87
                                                       Na+ + e-    ⇌    Na              - 2,71
                                                    Mg2+ + 2e-     ⇌    Mg              - 2,36
                                                     Aℓ3+ + 3e-    ⇌    Aℓ              - 1,66
                                                    Mn2+ + 2e-     ⇌    Mn              - 1,18
                                                     Cr2+ + 2e-    ⇌    Cr              - 0,91
                                                   2H2O + 2e-      ⇌    H2(g) + 2OH-    - 0,83
                                                     Zn2+ + 2e-    ⇌    Zn              - 0,76
                                                     Cr3+ + 3e-    ⇌    Cr              - 0,74
                                                     Fe2+ + 2e-    ⇌    Fe              - 0,44
                                                       Cr3+ + e-   ⇌    Cr2+            - 0,41
                                                     Cd2+ + 2e-    ⇌    Cd              - 0,40
                                                     Co2+ + 2e-    ⇌    Co              - 0,28

         Toenemende oksiderende vermoë
                                                     Ni2+ + 2e-    ⇌    Ni              - 0,27

                                                                                                             Toenemende reduserende vermoë
                                                     Sn2+ + 2e-    ⇌    Sn              - 0,14
                                                     Pb2+ + 2e-    ⇌    Pb              - 0,13
                                                     Fe3+ + 3e-    ⇌    Fe              - 0,06
                                                     2H+ + 2e-     ⇌    H2(g)            0,00
                                               S + 2H+ + 2e-       ⇌    H2S(g)          + 0,14
                                                     Sn4+ + 2e-    ⇌    Sn2+            + 0,15
                                                      Cu2+ + e-    ⇌    Cu+             + 0,16
                                                 –
                                           SO4 + 4H+ + 2e-         ⇌    SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                    Cu2+ + 2e-     ⇌    Cu              + 0,34
                                            2H2O + O2 + 4e-        ⇌    4OH-            + 0,40
                                            SO2 + 4H+ + 4e-        ⇌    S + 2H2O        + 0,45
                                                       Cu+ + e-    ⇌    Cu              + 0,52
                                                        I2 + 2e-   ⇌    2I-             + 0,54
                                           O2(g) + 2H+ + 2e-       ⇌    H2O2            + 0,68
                                                      Fe3+ + e-    ⇌    Fe2+            + 0,77
                                                   –
                                             NO3 + 2H+ + e-        ⇌    NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                       Ag+ + e-    ⇌    Ag              + 0,80
                                                     Hg2+ + 2e-    ⇌    Hg(ℓ)           + 0,85
                                                –
                                           NO3 + 4H+ + 3e-         ⇌    NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                   Br2(ℓ) + 2e-    ⇌    2Br-            + 1,07
                                                     Pt2+ + 2 e-   ⇌    Pt              + 1,20
                                           MnO2+ 4H+ + 2e-         ⇌    Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                           O2(g) + 4H+ + 4e-       ⇌    2H2O            + 1,23
                                          Cr2O7 –+ 14H+ +6e-       ⇌    2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                   Cℓ2(g) + 2e-    ⇌    2Cℓ-            + 1,36
                                                –
                                          MnO4 + 8H+ + 5e-         ⇌    Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                           H2O2 + 2H+ +2 e-        ⇌    2H2O            +1,77
                                                      Co3+ + e-    ⇌    Co2+            + 1,81
                                                    F2(g) + 2e-    ⇌    2F-             + 2,87

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai asseblief om

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                       17        NW/September 2019
                                             NSS

TABEL 5: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [NW TECH SC P1 ENGLISH SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p1-english-sept-2019/f1e2f43b-31f3-4c42-9518-e71add9cf894) — Technical Sciences · QP · 2019 · Eng
- [NW TECH SC P2 ENG SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p2-eng-september-2019/0133945f-05e3-4211-9d9b-bfa38f65fc0e) — Technical Sciences · QP · 2019 · Eng
- [NW TECH SC P2V2 MEMO Eng Afr SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p2v2-memo-eng-afr-september-2019/488ef74b-519e-45d7-968e-9770e950e3b5) — Technical Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [NW TECH SC P1 MEMO AFR AND ENG SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p1-memo-afr-and-eng-sept-2019/869bfc5b-8072-4b88-ace3-d49b894bc570) — Technical Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Grade 12 Technical Sciences P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2026-nsc-november-mock-exam-memorandum-paper-1/5543b9af-5bb3-4e43-95e3-ad6028ca21e8) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
