# Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP

> Grade 10 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/phsc-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/1f8b5992-42ce-4308-8b8b-73b19d7217b3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/phsc-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/1f8b5992-42ce-4308-8b8b-73b19d7217b3)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 10

                           NOVEMBER 2020

          FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA V1
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 1 gegewensblad.

### Page 2

2                               FISIESE WETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2020)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDEBOEK.

    2.    Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae in die
          ANTWOORDEBOEK.

    3.    Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

    4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

    5.    Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
          VRAAG 2.2.

    6.    Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

    7.    Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

    8.    Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

    9.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
          plekke af.

    10.   Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

    11.   Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

    12.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)             FISIESE WETENSKAPPE V1                                      3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1–1.10) in die
ANTWOORDEBOEK byvoorbeeld 1.11 D.

1.1      Watter EEN van die volgende is ŉ vektor-hoeveelheid?

         A       Krag

         B       Tyd

         C       Spoed

         D       Afstand                                                                    (2)

1.2      Watter EEN van die volgende hoeveelhede is met sy KORREKTE
         SI-eenheid gegee?

                           HOEVEELHEID                             EENHEID
          A      Versnelling                                         m/s-2

          B      Verplasing                                            km

          C      Tyd                                                   s-1

          D      Frekwensie                                            Hz                      (2)

1.3       ŉ Voorwerp ondergaan konstante versnelling.

          Konstante versnelling beteken dat in gelyke tyd-intervalle die:

          A      Spoed van ŉ voorwerp is konstant

          B      Snelheid van ŉ voorwerp is konstant

          C      Snelheid van ŉ voorwerp verander met dieselfde grootte

          D      Verplasing van ŉ voorwerp verander met dieselfde grootte                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                             FISIESE WETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2020)

1.4     Beskou die vektordiagram wat hieronder gegee word.

                                     A

                            C                       B

        Watter EEN van die volgende beskryf die verhouding tussen vektore A, B en
        C KORREK?

        A    A+B+C=0

        B    A+B=C

        C    A+C=B

        D    B+C=A                                                                       (2)

1.5     ŉ Blok met massa m val vertikaal vanaf rus. Die blok val vir 5 m vertikaal
        vanaf sy oorspronklike hoogte (by punt Q) soos in die diagram hieronder
        getoon.

                             5m
                  20 m
                             Q

        Wanneer die blok punt Q bereik is die kinetiese energie wat die bygekry het
        in terme van m (massa van die blok) en g (gravitasie-versnelling) gelyk
        aan …

        A    0.

        B    15 mg.

        C    5 mg.

        D    20 mg.                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)             FISIESE WETENSKAPPE V1                                   5

1.6     Beskou die drie snelheid-tydgrafieke P, Q en R soos getoon hieronder.

          P                                   Q

                v                                  v

                           t                                    t

          R
                       v
                                   t

        Watter EEN (NE) van die volgende snelheid-tydgrafieke verteenwoordig die
        beweging van ŉ voorwerp waarvan die snelheid eenvormig verlaag?

        A     Slegs R

        B     Slegs Q

        C     P en Q

        D     P en R

1.7     Die diagram hieronder verteenwoordig ŉ staafmagneet. P, Q, R en S is
        punte op sekere afstande vanaf die suidpool van die magneet soos in die
        onderstaande diagram getoon.

               N               S
                                       P      Q        R    S

        By watter punt is die grootte van die magneetveld van die staafmagneet die
        SWAKSTE?

        A     P

        B     Q

        C     R

        D     S                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6                            FISIESE WETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2020)

1.8     Twee identiese sfere A en B word op geїnsoleerde staander geplaas, die
        ladings van die sfere is +2 μC en +6 μC onderskeidelik, soos getoon
        hieronder.

              +2 μC                              +6 μC
                      A                  B

        Wanneer die sfere in kontak gebring word, in watter rigting beweeg die
        elektrone?

        A    Vanaf A na B

        B    Vanaf B na A

        C    Geen beweging aangesien beide sfere positief gelaai is.

        D    Geen beweging, elektrone bly op A                                          (2)

1.9     Die dimensie van vier stukke koper van gelyke lengte en temperatuur van
        elke draad word hieronder gegee.

        Watter EEN van die vier drade sal die GROOTSTE weerstand teen die vloei
        van lading bied?

        A    5 cm in deursnee by 15 °C

        B    5 cm in deursnee by 85 °C

        C    2 cm in deursnee 85 °C

        D    2 cm in deursnee by 15 °C                                                  (2)

1.10    In watter EEN van die volgende sal klankgolwe die VINNIGSTE beweeg?

        A    Lug

        B    Vloeistowwe

        C    Vaste stowwe

        D    Vakuum                                                                     (2)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                 FISIESE WETENSKAPPE V1                                       7

VRAAG 2

2.1     ŉ Broer en suster stap huis toe van die skool af. Nadat hy 500 m ooswaarts
        geloop het, besef hy dat hy sy boek op skool agtergelaat het en hy keer
        terug skool toe. Sy suster hou aan stap na hul huis wat 800 m weg is . Sy
        kom by die huis 30 minute nadat sy die skool verlaat het.

                       Skool
                       Skool                                               Huis

                           500 m                             800 m

        2.1.1        Definieer die term gemiddelde spoed.                                       (2)

        2.1.2        Bereken die gemiddelde spoed van die meisie vanaf die skool na
                     haar huis.                                                                 (3)

        2.1.3        Gebruik ŉ vektorskaaldiagram en stel die verplasing van die seun
                     voor hy besef het dat hy sy boek by die skool gelos het totdat hy by
                     die huis gekom het. Sluit alle relevante inligting in die diagram in.

                     Gebruik die skaal 1 cm = 100 m vir die diagram.                            (3)

        2.1.4        Bereken hoe lank die seun sal neem om by die huis te kom vanaf
                     die tyd dat hulle albei die skool verlaat het as die gemiddelde spoed
                     van die seun 0,72 m.s-1 is.                                                (4)

2.2     'n Meisie beweeg om 'n sirkelpad van punt A na punt B. Die radius van
        die sirkelbaan is 25 m.

        Punt B is direk oos vanaf punt A.

                            A      25 m                  B

        Bereken die:

        2.2.1        Afstand afgelê deur die meisie.                                            (3)

        2.2.2        Verplasing van die meisie                                                  (2)
                                                                                               [17]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8                             FISIESE WETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3

ŉ Bakkie ry teen ŉ konstante snelheid van 54 km.h-1 in ŉ reguit- en gelyk-pad waar
die spoedbeperking 40 km.h-1 is.

3.1   Definieer die term versnelling.                                                     (2)

3.2   Herlei 54 km.h-1 na m.s-1.                                                          (3)

ŉ Polisieman sit sy motor van rus af net toe die bakkie verby hom ry. Die
polisiemotor versnel eenvormig teen 2 m.s-2 totdat dit ŉ maksimum snelheid van
20 m.s-1 bereik.

3.3   Bereken die tyd t wat dit neem vir die polisiemotor om sy maksimum snelheid
      te bereik.                                                                          (4)

3.4   Bepaal deur berekening watter voertuig (die bakkie of die polisiemotor) is voor
      op tyd t sekondes (genoem in VRAAG 3.3 hierbo).

      Neem aan dat die bakkie se spoed konstant bly.                                      (6)
                                                                                         [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)              FISIESE WETENSKAPPE V1                                     9

VRAAG 4

Die snelheids-tyd grafiek hieronder stel die beweging voor van ŉ meisie wat in ŉ
oostelike rigting op 'n reguit, gelyk pad met haar fiets ry.

4.1     Skryf neer die:

        4.1.1    Meisie se aanvanklike snelheid                                             (2)

        4.1.2    Grootte van die meisie se snelheid by t = 300 s                            (2)

4.2     Gebruik die inligting in die grafiek om die meisie se beweging te beskryf:

        4.2.1    Vanaf B na C                                                               (2)

        4.2.2    Vanaf C na D                                                               (2)

4.3     Sonder om bewegingsvergelyking te gebruik, bereken ELKEEN van die
        volgende:

        4.3.1    Afstand gedek deur die meisie vanaf A na C                                 (4)

        4.3.2    Versnelling van die meisie vanaf D na E                                    (4)

4.4     Gebruik die inligting vanaf die grafiek en gee ŉ rede waarom dit kan
        afgelei word dat die versnelling van die meisie die HOOGSTE tydens die
        interval D na E is.                                                                (2)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                                FISIESE WETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 5

ŉ Staalbal met 'n massa van 5 kg rol oor 'n wrywinglose oppervlak, soos
hieronder getoon. Wanneer die blok punt A bereik, het dit meganiese energie van
490 J.

Punt B is op die grond.

                                                                            D

                                         C
                A
                                                                           10 m
                                      6m
                         B

5.1     Stel die beginsel van behoud van meganiese energie in woorde.                        (2)

5.2     Gebruik jou kennis van die beginsel van behoud van meganiese energie
        en skryf die waarde neer van:

        5.2.1       Gravitasie potensiële energie van die bal by punt B.                     (1)

        5.2.2       Totale meganiese energie by punt C.                                      (1)

5.3     Bereken die gravitasie potensiële energie van die bal by punt C.                     (3)

5.4     Bepaal, deur berekeninge, of die bal punt D sal bereik of nie.                       (5)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2020)                 FISIESE WETENSKAPPE V1                                  11

VRAAG 6

6.1     Die figuur hieronder toon ŉ transversale golf wat beweeg. Die periode van die
        golf is 0,2 s.

        Bereken die:

        6.1.1    Frekwensie van die golf.                                                    (3)

        6.1.2    Spoed van die golf as die afstand D aan 3 meter gelyk is.                   (4)

        Skryf neer:

        6.1.3        TWEE-paar punte wat in fase is.                                         (2)

        6.1.4        Die amplitude van die golf.                                             (2)

6.2     Twee pulse X en Y beweeg teen dieselfde snelheid na mekaar. Die amplitude
        van puls X is 1,8 m en die amplitude van puls Y is 1,2 m. Die pulse ontmoet
        mekaar op punt R.

                             X

                1,8 m
                                              R

                                                                  1,2 m
                                                             Y

        6.2.1    Defineer ŉ puls.                                                             (2)

        6.2.2    Wat is die naam wat gegee word aan die tipe interferensie wat by punt
                 R plaasvind?                                                                 (1)

        6.2.3    Teken die resultaat van twee pulse by punt R.
                 (Dui die resulterende amplitude van die pulse in jou diagram.)              (2)
                                                                                            [16]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

12                             FISIESE WETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 7

7.1     Die diagram hieronder toon verskillende punte op ŉ longitudinale golf/lengte
        golf aan.

        7.1.1   Skryf die etikette vir A, B en C neer.                                         (3)

        7.1.2   Benodig hierdie tipe golf 'n medium om voort te plant?
                Skryf neer: JA of NEE.                                                         (1)

7.2   Die diagram toon TWEE klankgolwe wat vir dieselfde tydsinterval gemeet is.

      7.2.1     Watter EEN van die klankgolwe het 'n HOËR toonhoogte? Verduidelik
                die antwoord.                                                                 (3)

      7.2.2     Watter EEN van die klankgolwe (A of B), is HARDER?                            (1)
                                                                                              [8]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2020)             FISIESE WETENSKAPPE V1                                     13

VRAAG 8

8.1     Elektromagnetiese straling het 'n golfdeeltjie-dualiteit.
        Wat beteken dit?                                                                 (2)

8.2     Rangskik die volgende tipe elektromagnetiese stralings in volgorde van
        dalende golflengte.

        Infrarooi, gammastraal, sigbare lig, x-straal                                     (2)

8.3     Definieer ŉ foton.                                                                (2)

        ŉ Elektromagnetiese golf het ŉ golflengte van 2,5 x 10-9 m.

8.4     Bereken die hoeveelheid energie wat ŉ foton van hierdie golf het.                 (6)
                                                                                         [12]

VRAAG 9

9.1     Definieer ŉ magnetiese-veld.                                                      (2)

9.2     Die diagram toon ŉ staafmagneet.

                                       N          S

        Teken die magnetiese veld wat met die staafmagneet geassosieer is.                (3)

9.3     Is dit moontlik dat ŉ magneet een pool het? Ja of nee.                            (1)
                                                                                          [6]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

14                           FISIESE WETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 10

10.1    ŉ Klein metaalsfeer A met ŉ lading van + 2 x 10-9 C word op ŉ geïsoleerde
        staander geplaas.

                                      +2 x 10-9 C
                              A

        10.1.1 Hoe vergelyk die aantal elektrone met die aantal protone in sfeer A?

                 Kies uit MINDER AS, GROTER AS of GELYK AAN.                             (1)

        1013 elektrone word nou by sfeer A bygevoeg.

        10.1.2 Bereken die nuwe lading op sfeer A.                                      (4)

10.2    Twee identiese metaalsfere B en C wat op geïsoleerde staanders geplaas
        word, dra lading van + 4 x 10-6 C en -6 x 10-6 C soos in die diagram
        hieronder aangedui.

                              B                         C

        Die sfere word nou toegelaat om aan mekaar te raak.

                                          B         C

        Na aanraking word die sfere dan geskei en teruggebring na hul
        oorspronklike posisies, soos in die diagram hieronder getoon.

                                  B                       C

        10.2.1 Stel die beginsel van Behoud van lading.                                  (2)

        10.2.2 Bereken die aantal elektrone wat tydens kontak tussen die twee
               sfere oorgedra was.                                                       (6)
                                                                                        [13]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/NOVEMBER 2020)               FISIESE WETENSKAPPE V1                                    15

VRAAG 11

11.1    Definieer die term potensiaalverskil.                                              (2)

11.2    In die onderstaande elektriese stroombaan is die ammeter en die
        verbindingsdrade weglaatbare weerstand en die battery het geen interne
        weerstand nie.

                                            6Ω

                                            12 Ω              A
                                     P              Q

        11.2.1       Bereken die totale weerstand van die stroombaan.                        (3)

        11.2.2       Bereken die hoeveelheid lading wat deur die 6 Ω in 40
                     sekondes vloei as die lesing op die ammeter 0,9 A is.                   (5)

        11.2.3       Hoe vergelyk die potensiaal verskil oor die 6 Ω resistor met die
                     potensiaal verskil van die 12 Ω resistor?

                     Skryf slegs HOËR OOR DIE 6 Ω, LAER OOR DIE 6 Ω of
                     DIESELFDE AS.                                                           (1)

                     ŉ Koperdraad met ŉ lae weerstand is nou tussen punte P en Q
                     verbind.

        11.2.4       Sal die lesing op die ammeter VERHOOG, WORD NUL of BLY
                     DIESELFDE?

                     Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                            (2)
                                                                                            [13]

                                                                             TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

16                                 FISIESE WETENSKAPPE V1                                       (EC/NOVEMBER 2020)

                         DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
                       DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
                         PAPER 1 (PHYSICS) / VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABLE/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES
                                                            SYMBOL /
                  NAME / NAAM                                                     VALUE / WAARDE
                                                            SIMBOOL
     Acceleration due to gravity
                                                                 g           9,8 m·s-2
     Versnelling as gevolg van gravitasie
     Speed of light in a vacuum
                                                                 c           3,0 x 108 m·s-1
     Spoed van lig in ŉ vakuum
     Planck’s constant
                                                                 h           6,63 x 10-34 J.s
     Planck se konstante
     Charge on electron
                                                                 e-          -1.6 x 10-19 C
     Lading op elektron

TABLE/TABEL 2: FORMULAE / FORMULES
MOTION / BEWEGING

                             x = vit +
                                            1
                                              at 2         v f 2 = vi2 + 2ax              v + vi 
v f = vi + a t                             2                                         x =  f       t
                                                                                            2 

WEIGHT AND MECHANICAL ENERGY / GEWIG EN MEGANIESE ENERGIE

Fg = mg              U = Ep = mgh                Ek =
                                                        1
                                                          mv 2          Em = ( E k + E p ) i = ( E k + E p ) f
                                                        2

WAVES, LIGHT AND SOUND / GOLWE, LIG EN KLANK
                                      1                                           c
v=f                             T=                      E = hf         E= h
                                      f
                                                                                  

                                        c
∆x = v∆t                           n=                          c = fλ
                                        v

ELECTRICITY AND MAGNETISM / ELEKTRISITEIT EN MAGNETISME

     Q                       W                          V
I=                     V=                         R=
     t                                                 I
                             Q
 1  1
   = +
        1
           + ...       R s = R1 + R 2 + ...       n =
                                                         Q
R p R1 R 2                                               e

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [PHYS SCIENCES P1 QP GR10 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-qp-gr10-nov2019-afrikaans/778f6eb1-0b22-4d0b-b2ff-99ca806dec82) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8980388b-75ba-4481-8d07-3d437736ed84) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Gr 10 Physical Sciences P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-physical-sciences-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/ba98b1a9-c6ac-4e3c-90f8-1db72f96a634) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/54c2a4f2-34fa-4d05-af7e-0bb97d0bf91c) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/7d4c6de6-744b-4398-9e8c-0f308c9384cd) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
