# Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP

> Grade 12 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/phys-sc-p1-qp-gr12-sept2014-afr/55f71500-2832-492d-9a33-74f6650f5eab
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/phys-sc-p1-qp-gr12-sept2014-afr/55f71500-2832-492d-9a33-74f6650f5eab)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2014

                  FISIESE WETENSKAPPE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                                  *PHSCA1*

          Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend ŉ 3-bladsy datablad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             FISIESE WETENSKAPPE V1                              (SEPTEMBER 2014)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Skryf jou NAAM in die toepaslike ruimte op die ANTWOORDEBOEK neer.

2.      Beantwoord AL die vrae.

3.      Nie programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

4.      Toepslike wiskundige instrumente mag gebruik word.

5.      Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik word.

6.      Jy word aangeraai om die aangehegte GEWENSBLAAIE te gebruik.

7.      Toon die formules en substitusies in ALLE berekeninge.

8.      Gee kort beskrywings, verduidelikings, ens. waar nodig.

9.      Rond jou finale numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
        plekke af.

10.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

11.     Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                  FISIESE WETENSKAPPE V1                                      3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier moontlike keuses word as antwoorde by die volgende vrae voorsien. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die beste antwoord en skryf A, B, C of D
langs die vraagnommer (1.1–1.10) op jou ANTWOORDEboek neer.

1.1     ŉ Bouer gooi ŉ baksteen vertikaal opwaarts met ŉ aanvanklike snelheid van
        7,35 m•s-1. Wanneer die baksteen ŉ maksimum hoogte bereik, dan is die ...

        A          versnelling van die baksteen 7,35 m•s-2 en sy potensiële energie is ŉ
                   maksimum.

        B          snelheid van die baksteen is 0 m•s-1 en sy potensiële energie is ŉ
                   minimum.

        C          snelheid van die baksteen is 9,8 m•s-1 en sy potensiële energie is ŉ
                   maksimum.

        D          versnelling van die baksteen is 9,8 m•s-2 en sy kinetiese energie is ŉ
                   minimum.                                                                       (2)

1.2     ŉ Voertuig met massa m beweeg horisontaal teen ŉ konstante snelheid op ŉ
        wrywinglose pad. Die kinetiese energie van die voertuig is K en die
        momentum is p. Die snelheid van die voertuig kan gegee word as:

        A          K
                   2p

        B          2K
                   p

        C          K
                   p

        D          p
                   K                                                                              (2)

1.3     Wanneer ŉ lugsak in ŉ motor tydens ŉ botsing ontplooi, word die kanse vir
        ernstige beserings aan ŉ passasier verminder aangesien die ...

        A          passasier tot rus in ŉ korter tydsperiode kom.

        B          netto-krag op die passasier verminder word.

        C          passasier se verandering in momentum verminder word.

        D          passasier se verandering in momentum vermeerder word.                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               FISIESE WETENSKAPPE V1                               (SEPTEMBER 2014)

1.4     ŉ Ruimtetuig ondervind ŉ gewig van X op aarde. Dit word die ruimte ingestuur
        en land op ŉ planeet met ŉ massa 2 maal dié van die aarde en ŉ radius van (½)
        van dié van die aarde. Die gewig van die ruimtetuig sal ... wees.

        A      8X

        B      ½X

        C      X

        D      ¼X                                                                              (2)

1.5     Sterrekundiges neem waar dat die lig wat deur ŉ ster uitgestraal word na die rooi
        kant van die sigbare spektrum skuif. Hierdie waarneming bevestig dat die ...

        A      ster nader aan die aarde beweeg.

        B      aarde nader aan die ster beweeg.

        C      temperatuur van die aarde toeneem.

        D      heelal uitsit.                                                                  (2)

1.6     ŉ Meisie staan langs die pad en ŉ brandweerwa nader haar met die sirenes wat
        loei en die rooi flitsligte aan. Sy maak die volgende waarnemings:

                   Frekwensie van klank gehoor              Kleur van die flitslig
        A                     Hoër                                  Rooi

        B                       Laer                                 Rooi

        C                       Hoër                                Oranje

        D                       Laer                                Oranje                     (2)

1.7     Watter stelling hieronder is WAAR vir weerstande (resistors) wat in dieselfde
        parallele kombinasie gekoppel is?

        A      Die spanning (V) oor die kombinasie is verdeel maar dieselfde stroom (I)
               vloei deur al die weerstande.

        B      Die stroom (I) deur elke kombinasie is verdeel maar die spanning (V) oor
               elke weerstand is dieselfde.

        C      Die stroom (I) en die spanning (V) oor elke kombinasie is verdeel.

        D      Die stroom (I) en die spanning (V) oor die kombinasie is dieselfde oor elke
               weerstand.                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                FISIESE WETENSKAPPE V1                                5

1.8     Twee sterk staafmagnete word geplaas met die noord- en suidpole wat na
        mekaar wys soos in die skets getoon. ŉ Stroomdraende geleier word tussen
        die twee magneetpole geplaas waar konvensionele stroom binne-in die bladsy
        in vloei.

                                                K

                                  SS                     NN

                                                J
        Die geleier ervaar ŉ krag in die rigting na ...

        A     N.

        B     S.

        C     K.

        D     J.                                                                             (2)

1.9     Indien ŉ lig deur ŉ koue, verdunde gas geskyn word, absorbeer die atome van
        die gas fotone met ŉ sekere ...

        A     snelheid en vorm ŉ absorpsie-spektrum.

        B     snelheid en vorm ŉ kontinue-spektrum.

        C     frekwensie en vorm ŉ absorpsie-spektrum.

        D     frekwensie en vorm ŉ lynemissie-spektrum.                                      (2)

1.10    ŉ Atoom in die grondtoestand absorbeer energie, E, en word na ŉ hoër
        energie-toestand opgewek. Wanneer die atoom na die grondtoestand
        terugkeer, word ŉ foton met energie ...

        A     E geabsorbeer.

        B     E vrygestel.

        C     ½E geabsorbeer.

        D     ½E vrygestel.                                                                (2)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 FISIESE WETENSKAPPE V1                            (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Krieketbal, massa 156 g, word laat val vanaf punt A op ŉ hoë gebou, 15 m hoog. Dit
tref die betonsypaadjie en bons terug tot ŉ maksimum van 4 m.

2.1     Bereken die snelheid waarmee die krieketbal die sypaadjie tref.                         (3)

2.2     Indien die effek van lugwrywing NIE tydens die val van die krieketbal geïgnoreer
        word NIE, hoe sal die waarde, bereken in VRAAG 2.1, verander? Skryf slegs
        HOËR, LAER of BLY DIESELFDE.                                                            (1)

2.3     Die krieketbal is in kontak met die betonsypaadjie vir 0,8 s.
        Ignoreer die effek van lugwrywing. Neem AFWAARTSE beweging as
        POSITIEF.

        2.3.1        Bereken die impuls van die krieketbal op die sypaadjie.                    (8)

        2.3.2        Bereken die (netto) gemiddelde krag van die sypaadjie op die
                     krieketbal.                                                                (4)

2.4     Skets die posisie teen tyd grafiek vir die beweging van die krieketbal van die
        oomblik dat dit laat val is totdat dit sy maksimum hoogte bereik na die bons.

        GEBRUIK PUNT A AS DIE NULPOSISIE.

        Dui die volgende op die grafiek aan:
              Die hoogte van waar die krieketbal laat val is
              Die hoogte wat die krieketbal bereik nadat dit gebons het
              Tyd wat die krieketbal in kontak met die betonsypaadjie is                       (4)

2.5     Die krieketbal word nou vervang met ŉ sagter bal met dieselfde massa. Noem
        hoe die (netto) gemiddelde krag uitgeoefen deur die betonsypaadjie op die
        sagter bal met jou antwoord in VRAAG 2.3.2 vergelyk.
        (Skryf slegs GROTER, KLEINER of BLY DIESELFDE.)
        Gebruik fisika-beginsels om jou antwoord te verduidelik.                                (3)
                                                                                               [23]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)              FISIESE WETENSKAPPE V1                                   7

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Motor met massa 1 500 kg is in rus by ŉ verkeerslig. ŉ Minibus, massa 2 000 kg, tref
die motor van agter teen ŉ spoed van 20 m•s-1. Onmiddellik na die botsing beweeg die
motor teen 12 m•s-1 vorentoe.

VOOR

NA

3.1     Stel die WET VAN BEHOUD VAN LINIEÊRE MOMENTUM in woorde.                               (2)

3.2     Bereken die spoed van die minibus onmiddellik na die botsing.                          (4)

3.3     Die bestuurder van die minibus dra NIE ŉ veiligheidsgordel NIE.

        Beskryf die beweging wat die bestuurder onmiddellik na die botsing ondergaan.          (1)

3.4     Stel die wet van fisika wat gebruik kan word om die beweging van die bestuurder
        in VRAAG 3.3 te verduidelik.                                                           (2)
                                                                                               [9]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             FISIESE WETENSKAPPE V1                               (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Windpomp op word plaas gebruik om water 37 m uit ŉ put te pomp. Die water vloei by
punt A, 37 m bokant die put, verby na die dam teen ŉ konstante snelheid van 2 m•s-1.

                                                                     A

                                      R                   37 m
                                                          m

4.1     Bereken hoeveel energie nodig is om 90 kg water vanuit die put na punt A te
        pomp.                                                                                  (4)

4.2     Dit is nodig dat 90 kg water per minuut deur die windpomp gepomp moet word.
        Wat is die maksimum drywing deur die windpomp benodig?                                 (3)

4.3     Die boer wil die plaas moderniseer. Die boer besluit om ŉ 0,5 kW petrol-
        waterpomp te koop.

        4.3.1   Sal die petrol-waterpomp voldoende drywing verskaf? (JA of NEE)                (1)

        4.3.2   Waarom sal jy die boer adviseer om eerder ŉ windpomp in plaas van ŉ
                petrol-waterpomp te gebruik?                                                   (1)
                                                                                               [9]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)               FISIESE WETENSKAPPE V1                                     9

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder toon ŉ krat met ŉ massa 50 kg wat teen ŉ helling afgly. Die
helling maak ŉ hoek van 30° met die horisontaal. Die beweging van die krat soos dit
teen die helling afgly, word deur ŉ werker beheer wat ŉ tou gebruik wat aan die krat
vas is. Die tou is parallel aan die helling. Die spanning in die tou, FT, is 300 N en ŉ
konstante wrywingskrag van 50 N werk in op die krat soos dit teen die helling afgly.

                                     Δx
                                                          FT

                                          50 kg

                               30°

5.1     Teken ŉ vrye-liggaam diagram met byskrifte om die kragte parallel aan die
        helling wat op die krat inwerk soos dit teen die helling afbeweeg, aan te toon.        (3)

5.2     Stel die ARBEID-ENERGIE STELLING in woorde.                                            (2)

5.3     Die verandering in kinetiese energie soos die krat van die bopunt van die
        helling afgly tot onder is 450 J.

        Gebruik die arbeid-energie stelling en bereken die lengte van die helling,
        ∆x.                                                                                    (5)

5.4     Bereken die koëffisiënt van kinetiese wrywing op die krat soos dit teen die
        helling afgly.                                                                         (4)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           FISIESE WETENSKAPPE V1                              (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Ambulans nader ŉ ongelukstoneel teen ŉ konstante snelheid. Die sirene van die
ambulans stel klankgolwe vry met ŉ konstante, onbekende frekwensie. ŉ Verklikker by
die toneel meet die frekwensie as 1,07 maal die frekwensie van die sirene.

6.1     Stel die DOPPLEREFFEK vir klank in woorde.                                           (2)

6.2     Bereken die spoed waarteen die ambulans die ongelukstoneel nader. Gebruik
        die spoed van klank in lug as 340 m•s-1.                                             (5)

6.3     Verduidelik, in terme van golfbeweging, waarom die frekwensie wat deur die
        verklikker gemeet word, hoër as die frekwensie van die bron is.                      (2)

6.4     Stel TWEE gebruike van die Doppler-vloeimeter op mense.                              (2)

6.5     ŉ Lyn in die waterstofspektrum het ŉ frekwensie van 7,55 x 1014 Hz wanneer dit
        in ŉ laboratorium gemeet word. Dieselfde lyn in die lig van ŉ stêr het ŉ
        frekwensie van 7,23 x 1014 Hz.

        Beweeg hierdie stêr WEG VAN of NA die aarde toe?
        Verduidelik jou antwoord.                                                            (2)
                                                                                            [13]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)              FISIESE WETENSKAPPE V1                                     11

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee metaalsfere, M en N, word op geïsoleerde staanders geplaas. M het ŉ lading van
-4 nC en word 30 mm vanaf N geplaas. P is ŉ punt 15 mm van M soos onder getoon.
Die NETTO ELEKTRIESE VELDSTERKTE by punt P as gevolg van M en N is
2 x 105 N•C-1 ooswaarts.

                         15 mm                      30 mm
                     X
                     P                       M = -4 nC                       N

                                                -

7.1     Definieer die term ELEKTRIESE VELD by ŉ punt.                                             (2)

7.2     Bereken die grootte en rigting van die elektriese veld by punt P as gevolg van
        die teenwoordigheid van sfeer M.                                                          (5)

7.3     Bereken die grootte van die lading op sfeer N.                                            (5)

7.4     Is lading op sfeer N, POSITIEF of NEGATIEF?                                               (1)

7.5     Teken die netto elektriese veldpatroon as gevolg van die twee sfere, M en N.              (3)

7.6     Bereken die grootte van die elektriese krag wat ŉ elektron sal ondervind indien
        dit by punt P geplaas word.                                                               (3)
                                                                                                 [19]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                                FISIESE WETENSKAPPE V1                              (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die vereenvoudigde skets hieronder toon ŉ GS-motor.

8.1                          Noem die beginsel waarop hierdie motor opereer.                                     (1)

8.2                          Stel die energie-omsetting wat in ŉ GS-motor plaasvind.                             (1)

8.3                          Gee ŉ rede waarom gedeelte BC in die diagram hierbo NIE ŉ magnetiese krag
                             ondervind NIE terwyl die spoel in die posisie is soos aangetoon.                    (2)

8.4                          In watter rigting sal die spoel roteer, KLOKSGEWYS of ANTI-KLOKSGEWYS?              (1)

8.5                          Noem EEN manier hoe die draai-effek (torsie)vergroot kan word.                      (1)

8.6                          Die grafiek hieronder toon aan hoe die spanning, wat deur die WS-generator
                             gelewer word, met tyd verander.

                             325

     Potensiaalverskil (V)
                                                                                              0,075
                                                                                                      Tyd (s)

                             -325

                             8.6.1   Bereken die frekwensie van die wissellende spanning.                        (3)

                             8.6.2   Die generator se gemiddelde drywingslewering is 2,7 kW. Bereken die
                                     maksimum stroom wat die generator lewer.                                    (5)
                                                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)              FISIESE WETENSKAPPE V1                                    13

VRAAG 9 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Leerder wil ŉ battery met ŉ emk van 13 V gebruik om ŉ lopende pop te opereer.
Die battery het ŉ onbekende interne weerstand, r. Die lopende pop het ŉ weerstand
van 6 Ω. Die leerder gebruik die stroombaan hieronder om ŉ verlangde
potensiaalverskil te verkry om die lopende pop te laat werk.

Wanneer skakelaar S gesluit word, daal die lesing op die voltmeter na 12 V en die
lopende pop funksioneer by ŉ maksimum drywing van 6 W.

9.1     Verduidelik kortliks waarom die lesing op die voltmeter daal wanneer
        skakelaar S gesluit word.                                                            (2)

9.2     Bereken die interne weerstand, r, van die battery. Toon al die stappe in jou
        bewerkings.                                                                          (9)

9.3     Bereken die grootte van die onbekende weerstand, R.                                  (3)

9.4     Weerstand R word met ŉ geleidingsdraag van onbeduidende weerstand
        vervang. Watter effek sal dit op die “verlore volt” hê?
        Verduidelik jou antwoord volledig.                                                (4)
                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                 FISIESE WETENSKAPPE V1                           (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 10 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Leerders in ŉ fisika-klas voer ŉ eksperiment uit met ŉ foto-elektriese sel om die
verwantskap van foto-elektrone uitgestraal en die frekwensie van die invallende lig te
ondersoek.

                     Invalstrale

ŉ Grafiek van die maksimum kinetiese energie (Ek) teen die frekwensie van die
invallende lig word geplot. Wanneer die reguitlyn geëkstrapoleer word, sny dit die x-as
by fo = 4,29 x 1014 Hz.

                Kinetiese
                energie (J)

               2,18 x 10-19        -----------------------

                                          fo                fx
                                                      Frekwensie van invallende lig (Hz)

10.1    Skryf ŉ ondersoekvraag vir hierdie ondersoek.                                           (2)

10.2    Wat word die frekwensie, fo, in die grafiek genoem?                                     (1)

10.3    Bereken die frekwensie, fx, op die grafiek.                                             (5)

10.4    Teken die skets-grafiek van die kinetiese energie van die foto-elektrone (op die
        y-as) teen die intensiteit van die invallende strale. (Geen waardes nodig op die
        grafiek nie.)                                                                           (3)
                                                                                               [11]

                                                                                TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                   FISIESE WETENSKAPPE V1                             15

                          DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                                   PAPER 1 (PHYSICS)

                    GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                               VRAESTEL 1 (FISIKA)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

           NAME/NAAM                    SYMBOL/SIMBOOL       VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
Swaartekragversnelling
                                                g                 9,8 m•s-2
Universal gravitational constant
Universele gravitasiekonstant
                                                G           6,67 x 10-11 N•m2•kg-2
Speed of light in a vacuum
Spoed van lig in ŉ vakuum
                                                c              3,0 x 108 m•s-1
Planck's constant
Planck se konstante
                                                h              6,63 x 10-34 J•s
Coulomb's constant
Coulomb se konstante
                                                k            9,0 x 109 N•m2•C-2
Charge on electron
Lading op elektron
                                                e               -1,6 x 10-19 C
Electron mass
Elektronmassa
                                               me              9,11 x 10-31 kg
Mass of earth
Massa op aarde
                                                M              5,98 x 1024 kg
Radius of earth
Radiusvan aarde
                                               RE               6,38 x 103 km

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
16                             FISIESE WETENSKAPPE V1                                         (SEPTEMBER 2014)

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

MOTION/BEWEGING

v f  vi  a t                           Δx  v i Δt  21 at 2 or/of Δy  v i Δt  21 at 2
                                                v  vf                 v  vf 
v f  v i  2ax or/of v f  v i  2ay
     2     2               2   2
                                          Δx   i       Δt or/of Δy   i       Δt
                                                2                      2 

FORCE/KRAG

                                          p  mv
Fnet  ma

                                          f k = µk N
fsmax = µsN
Fnet t  p
                                          w  mg
p  mv f  mv i
         Gm1 m2                                 M
F             2                          g = G d2
           d

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

W  Fx cos                              U  mgh               or/of       EP  mgh
                                          Wnet  K            or/of    Wnet  Ek
   1                           1
K  mv2            or/of   Ek  mv2
   2                           2          K  K f  K i       or/of    Ek  Ekf  Eki
                                             W
Wnc  K  U or/of Wnc  Ek  Ep       P
                                             t
Pav  Fv

WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG

                                               1
vf                                      T
                                               f
    v  vL         v  vL                                               c
fL        fs fL         fb              E  hf       or/of     E h
    v  vs         v  vb                                               
E  Wo  E k where/waar
                                  1                  1
E  hf and/en W0  hf0 and/en Ek  mv2        K max  mvmax
                                                        2

                                  2    or/ of        2

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)              FISIESE WETENSKAPPE V1                                                   17

ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA

  kQ1Q 2                                       kQ
F                                          E
     r2                                         r2
   V                                           F
E                                          E
   d                                           q
   W                                           Q
V                                          n=
   q                                           qe

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE

     V                                      emf ( ε ) = I(R + r)
R
     I                                      emk ( ε ) = I(R + r)
R s  R1  R 2  ...
 1   1   1                                  q I t
          .. .
R p R1 R 2

W = Vq                                           W
                                            P
                                                 Δt
W = VI  t
                                            P = VI
W= I2R  t
                                            P = I 2R
     V Δt 2
                                                V2
W=
      R                                     P
                                                 R

ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM

                                            Paverage  Vrms I rms       /   Pgemiddeld  Vwgk I wgk
          I max                   I
I rms                 /   I wgk  maks
              2                     2
                                            Paverage  I rms
                                                         2
                                                             R          /   Pgemiddeld  I 2wgkR
           Vmax                     Vmaks
Vrms                  /   Vwgk                           2
                                                         Vrms
                                                                                            2
                                                                                           Vwgk
                  2                   2     Paverage               /       Pgemiddeld 
                                                          R                                 R

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [PHYS SC P1 MEMO ENGAFR](https://www.hlayiso.com/library/phys-sc-p1-memo-engafr/da9b9ae0-718d-442a-95bc-aa0bfbf308f3) — Physical Sciences · Memo · 2014
- [PHYS SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2023 Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-qp-gr12-sept-2023-xhosa/2bbd2fc3-2b94-4d0c-9012-591942a529e4) — Physical Sciences · QP · 2023
- [PHYS SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-english/ef216851-4105-40f6-9cb0-f3146d776699) — Physical Sciences · QP · 2022 · Eng
- [2014AFR gau physical sciences p1 memo](https://www.hlayiso.com/library/2014afr-gau-physical-sciences-p1-memo/db77042f-0bdc-4e06-8f6b-ce760a7e4148) — Physical Sciences · Memo · 2014
- [2014ENG gau physical sciences p1 memo](https://www.hlayiso.com/library/2014eng-gau-physical-sciences-p1-memo/d8eca56a-f776-4202-84cd-3e2e7e299ae3) — Physical Sciences · Memo · 2014
- [Physical Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-nov-2014-memo-afr-eng/44924678-c33b-42e1-8937-fcfda16ea7b3) — Physical Sciences · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
