# Physical Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP

> Grade 11 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-gr11-qp-november-afrikaans/1cd3d740-7b0e-4aa4-96a0-f9b9f4f0c1a2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-gr11-qp-november-afrikaans/1cd3d740-7b0e-4aa4-96a0-f9b9f4f0c1a2)

## About this document

Physical Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 11

                          NOVEMBER 2016

                 FISIESE WETENSKAPPE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                FISIESE WETENSKAPPE V1                 (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou NAAM en VAN in die toepaslike spasie op jou ANTWOORDE-
        BOEK.

 2.     Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
        ANTWOORDEBOEK.

 3.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEDEBOEK.

 4.     Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelstel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 5.     Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
        VRAAG 2.2.

 6.     Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 7.     Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

 8.     Jy word aangeraai om die aangehegde GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

 9.     Toon ALLE formules en substitusie in ALLE bewerkings.

 10.    Rond jou finale numeriese antwoord af tot ŉ minimum van TWEE desimale
        plekke.

 11.    Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.

 12.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)               FISIESE WETENSKAPPE V1                                   3

  VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

  Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
  slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letters (A–D) langs
  die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.

  1.1    ŉ Seun gooi ŉ tennisbal vertikaal opwaarts in die lug. By die maksimum
         hoogte is die bal se…

         A     potensiële energie ŉ maksimum.

         B     potensiële energie ŉ minimum.

         C     meganiese energie nul.
  .
         D     kinetiese energie ŉ maksimum.                                                   (2)

  1.2    ŉ Leerder stoot ŉ blok met massa M teen ŉ konstante snelheid met ŉ stok oor
         ŉ ruwe horisontale oppervlak met ŉ krag F wat ŉ hoek van 30° met die
         horisontaal maak (FIGUUR 1). Die vrye-liggaam diagram hieronder toon al die
         kragte wat op die blok inwerk.

                                          30º

                                                FA
                                                     M
                                        FIGUUR 1

                                               FN

                            Ff

                                          Fg             FA

         Watter EEN van die volgende dui die KORREKTE verwantskap tussen die
         grootte van die horisontale kragte in die vrye-liggaam diagram?

         A     Ff = FA

         B     Ff = FA sin300

         C     Ff = FA cos300

         D     Ff = FA cos600                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 FISIESE WETENSKAPPE V1                   (EC/NOVEMBER 2016)

    1.3   Vier stroombane met drie identiese weerstande wat in verskillende posisies
          gekoppel is, word hieronder getoon. Watter EEN van die volgende
          stroombane sal die grootste stroom deur ammeter A deurlaat?

          A                                     B

          C                                     D

                                                                                                (2)

    1.4   Die resultant van al die kragte wat inwerk op ŉ voorwerp is nul indien die
          voorwerp …

          A    versnel.

          B    vertraag.

          C    teen ŉ konstante snelheid teen die helling afgly.

          D    om ŉ sirkel teen ŉ konstante snelheid beweeg.                                    (2)

    1.5   Watter van die volgende waarnemings van alledaagse aktiwiteite verwys NIE
          na Newton se Derde Bewegingswet NIE?

          A    ŉ Swemmer is in staat om vorentoe te beweeg in ŉ swembad.

          B    ŉ Vuurpyl sweef in die ruimte.

          C    ŉ Vuurpyl word aangedryf die ruimte in.

          D    ŉ Uil klap sy vlerke om aan te hou vlieg.                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)               FISIESE WETENSKAPPE V1                                   5

 1.6     Twee weerstande van 3 Ω en 6 Ω onderskeidelik word gekoppel soos in
         die skets hieronder getoon. Die interne weerstand van die battery is
         weglaatbaar klein. Die verhouding van I1 : I2 van die elektriese stroom in
         die weerstande is:

                                                  I2           I1

                                                   6Ω           3Ω

         A      1:1

         B      1:2

         C      2:1

         D      1:4                                                                           (2)

 1.7     Twee kragte van groottes 11 N en 5 N onderskeidelik, werk gelyktydig op ŉ
         voorwerp in. Watter EEN van die volgende KAN NIE die resultant van die
         twee kragte wees NIE?

         A      5N

         B      16 N

         C      6N

         D      9N                                                                            (2)

 1.8     ŉ Seun staan op ŉ balkon en luister na ŉ vrou wat op die onderverdieping
         sing. Hy kan nie die vrou sien nie. Die hoofverskynsel wat toelaat dat die
         seun die klank hoor is ...

         A     transmissie.

         B     weerkaatsing.

         C     breking.

         D     defraksie.                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                FISIESE WETENSKAPPE V1                  (EC/NOVEMBER 2016)

 1.9     Die diagram hieronder verteenwoordig twee klein sfere wat aan geïsoleerde
         toutjies aan die plafon hang. Sfeer Q het ŉ lading dubbel so groot as die
         lading op sfeer P. Die sfere word ŉ afstand van 60 cm van mekaar geplaas,
         soos hieronder getoon en die elektrostatiese krag tussen hulle is F. Indien
         die afstand tussen die sfere verdubbel word na 120 cm, is die elektrostatiese
         KRAG (F) wat sfeer P nou op sfeer Q uitoefen …

                                      60 cm

                       P                                      Q

                       +1C                                   +2C

         A    ¼ F.

         B    ½ F.

         C    2 F.

         D    4 F.                                                                         (2)

 1.10    In die diagram hieronder beweeg ŉ staafmagneet relatief tot ŉ spoel. Die
         geïnduseerde stroom in die spoel is in die rigting soos aangetoon. Die
         magneet ...

         A    is stilstaande.

         B    nader die spoel met ŉ noordpool.

         C    induseer ŉ elektriese veld rondom die spoel.

         D    nader die spoel met ŉ suidpool.                                             (2)
                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  FISIESE WETENSKAPPE V1                                   7

 VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Die diagram hieronder toon ŉ tou en ŉ katrolsisteem van ŉ toestel wat gebruik word
 om ŉ 122,5 kg houer teen ŉ konstante snelheid opwaarts te lig. Aanvaar dat die toue
 lig en onelasties is en dat die katrolle wrywingloos is.

                     T1                                              T2
                                  30º                   60º

                                           122,5 kg

 2.1      Bereken die gewig van die houer.                                                       (3)

 2.2      Die houer beweeg opwaarts teen ŉ konstante snelheid soos aangetoon
          hierbo.

          2.2.1      Teken ŉ vektordiagram van al die kragte wat op die houer inwerk en
                     dui ook al die hoeke aan wat in die diagram voorkom.                        (5)

          2.2.2      Bepaal die groottes van die kragte T1 en T2.                                (7)

 2.3      Die houer beweeg opwaarts teen ŉ konstante snelheid:

          2.3.1      Wat sê hierdie stelling vir ons in verband met die kragte wat op die
                     houer inwerk?                                                                  (2)

          2.3.2      Watter EEN van Newton se wette ondersteun jou antwoord in
                     VRAAG 2.3.1?                                                                 (2)
                                                                                                 [19]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               FISIESE WETENSKAPPE V1                   (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy)

 ŉ Houer met ŉ massa van 5 kg word langs ŉ horisontale oppervlak gestoot oor ŉ
 afstand van 4 m in ŉ oostelike rigting na punt P deur ŉ konstante krag van 25 N, soos
 getoon in die diagram hieronder. Die kinetiese wrywings-koëffisiënt tussen die houer
 en die oppervlakte is 0,40.

                                                                             N

                                                                     W           O
       25 N                         5 kg          4m          P            S

 3.1     Teken ŉ kragte-diagram en toon AL die kragte wat op die 5 kg houer inwerk.           (4)

 3.2     Skryf Newton se Tweede Bewegingswet neer in woorde.                                  (2)

 3.3     Bereken die grootte van die:

         3.3.1   Normaalkrag wat op die 5 kg houer inwerk                                     (4)

         3.3.2   Wrywingskrag wat op die 5 kg houer inwerk                                    (3)

 3.4     Toon met behulp van berekeninge dat die houer na regs versnel.                     (4)
                                                                                           [17]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                FISIESE WETENSKAPPE V1                                 9

 VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 ŉ Voorwerp met ŉ massa van 3 kg hang aan ŉ ligte, onelastiese tou oor ŉ wrywinglose
 katrol. Die tou is aan ŉ 5 kg houer vasgeheg. Die houer word oor ŉ rowwe oppervlak
 getrek met ŉ krag, FA, van 36 N en beweeg teen ŉ konstante snelheid.

                                                           FA

                             T2                    30º
                                       5 kg

                        T1

                 3 kg

 4.1    4.1.1    Teken ŉ vrye-liggaamdiagram van die kragte wat op die 3 kg voorwerp
                 inwerk.                                                                         (2)

        4.1.2    Bepaal die grootte van die spanningskrag op die 3 kg voorwerp.                  (4)

 4.2    Teken ŉ vrye-liggaamdiagram van AL die kragte wat op die 5 kg houer inwerk.              (5)

 4.3    Wat is die grootte van die spanning, T2 op die 5 kg houer?                               (1)

 4.4    Bereken die wrywingskrag tussen die oppervlak en die 5 kg houer.                         (5)
                                                                                                [17]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              FISIESE WETENSKAPPE V1                   (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Halley se komeet, met ŉ beraamde massa van 1 x 1015 kg, was op sy naaste punt ŉ
 afstand van 1,3 x 108 km vanaf die Aarde, met massa van 6 x 1024 kg, toe dit die
 laaste keer waargeneem is in 1986.

 5.1     Stel Newton se Universele Gravitasiewet in woorde.                                     (2)

 5.2     Is die grootte van die gravitasiekrag ondervind deur die komeet GELYK AAN,
         GROTER AS of KLEINER AS die gravitasiekrag ondervind deur die aarde?                   (1)

 5.3     Stel die fisika-wet wat van toepassing is op die antwoord in VRAAG 5.2
         hierbo.                                                                                (2)

 5.4     Sal die versnelling van die komeet TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY
         soos dit nader aan die aarde beweeg? Verduidelik.                                      (3)

 5.5     Bereken die grootte van die gravitasiekragte wat deur die aarde op Halley se
         komeet uitgeoefen word by die naaste punt vanaf die aarde.                            (5)
                                                                                              [13]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2016)                FISIESE WETENSKAPPE V1                                    11

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Zingi en Tumi doen ŉ ondersoek om ŉ onbekende stof te identifiseer. Hulle skyn ŉ
ligstraal op ŉ onbekende stof en verander die invalshoek terwyl hulle die brekingshoek
aanteken. Hulle lesings word in TABEL 6.1 hieronder aangeteken.

TABEL 6.1:
Invalshoek in grade       0,0    5,0    10,0   15,0   20,0   25,0   30,0   35,0    40,0
Brekingshoek in grade     0,0    3,76   7,50   11,2   14,9   18,5   22,1   25,5    28,9

TABEL 6.2:     Brekingsindeks van verskillende stowwe. Die brekingsindeks van lug*
               (nlug) is bereken by standaardtemperatuur en druk (STD).

     Medium            Brekingsindeks             Medium             Brekingsindeks
Vakuum 1                       1          Asetoon                         1,36
Helium                    1,000036        Etanol                          1,36
Lug*                     1,0002926        Suikeroplossing (30%)           1,38
Koolstofdioksied           1,00045        Gesmelte Kwarts                 1,46
Water: Ys                    1,31         Glisireen                      1,4729
Water: Vloeistof
(20 ºC)                    1,333          Suikeroplossing (80%)              1,49
Rots sout                  1,516          Saffier                            1,77
Kroonglas                   1,52          Glas (tipies)                   1,5 tot 1,9
Natriumchloried             1,54          Kubiese zirconia               2,15 tot 2,18
Polistireen             1,55 tot 1,59     Diamant                           2,419
Broom                      1,661          Silikon                            4,01

6.1   Skryf neer die doel van die ondersoek.                                                    (2)

6.2   Identifiseer die volgende veranderlikes in die ondersoek hierbo.

      6.2.1     Onafhanklike                                                                    (1)

      6.2.2     Afhanklike                                                                      (1)

6.3   Gebruik:

      6.3.1     TABEL 6.1 om die brekingsindeks van die onbekende stof te bereken               (4)

      6.3.2     TABEL 6.2 om die onbekende stof te identifiseer                                 (1)

6.4   Indien die brekingsindekse van lug en natriumchloried 1.00 en 1.54
      onderskeidelik is, bereken die grenshoek.                                                (5)
                                                                                              [14]

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  FISIESE WETENSKAPPE V1               (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy)

ŉ Groep leerders demonstreer in ŉ fisika-les die diffraksie van golwe deur gebruik te
maak van monochromatiese rooi lig met ŉ golflengte van 675 x 10 -9 m. Die rooi lig
word deur ŉ spleet met ŉ wydte van 3,2 x 10-5 m geskyn en val dan op ŉ skerm wat ŉ
afstand van 2,5 cm van die spleet is.

                                                                 Skerm

                              Lig
                                Ɵ                            O
                                                    Ɵ

                                               2,5 cm        P

7.1   Definieer die term diffraksie.                                                          (2)

7.2   Skryf neer Huygens se Beginsel.                                                         (2)

7.3   Op die skerm word helder en donker bande waargeneem:

      7.3.1     Wat verteenwoordig hierdie helder en donker bande op die skerm?               (2)

      7.3.2     Hoe vergelyk die wydte van die sentrale band met die ander bande?
                Skryf neer slegs NOUER, WYER of GELYK AAN.                                    (2)

7.4   Die rooi lig word vervang deur ŉ blou lig. Hoe sal hierdie verandering van
      ligkleur die volgende beïnvloed?
      Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE.

      7.4.1     Die golflengte                                                                (1)

      7.4.2     Graad van diffraksie                                                        (1)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                FISIESE WETENSKAPPE V1                                13

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee metaalsfere Q1 en Q2, op geisoleerde staanders met ladings, +6 x 10-6 C en
-4 x 10-6 C onderskeidelik, word ŉ afstand van 3 m van hul middelpunte geplaas.
’n Puntlading P is 1,2 m vanaf Q2 op dieselfde vlak soos aangedui in die skets
hieronder.

                 Q1                                    Q2
                                   3m                             1,2 m
                                                                          P

8.1   Definieer Coulomb se wet.                                                           (2)

8.2   Teken die elektriese veldpatroon tussen die twee ladings.                           (3)

8.3   Bereken die:

      8.3.1   Elektrostatiese krag uitgeoefen deur Q1 op Q2                               (5)

      8.3.2   Elektriese veldsterkte by punt P as gevolg van Q1 en Q2                     (7)

      8.3.3   Aantal elektrone in oormaat op Q2                                           (2)
                                                                                         [19]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                FISIESE WETENSKAPPE V1                 (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 9 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 In die diagram hieronder is resistors A en B in parallel geskakel en C is in serie
 geskakel, soos in die stroomdiagram hieronder getoon. Die effektiewe weerstand
 oor die parallelle skakeling is 2 Ω en die lesing op voltmeter V is 24 V. Die
 weerstand van die geleiers is weglaatbaar klein.

 9.1   Stel Ohm se wet in woorde.                                                             (2)

 Bereken die:

 9.2   Weerstand van resistor B                                                               (5)

 9.3   Stroom in die stroombaan                                                               (7)

 9.4   Potensiaalverskil oor weerstand A                                                   (7)
                                                                                          [21]

                                                                            TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                 FISIESE WETENSKAPPE V1                                    15

                        DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11
                     GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11
                        PAPER 1 (PHYSICS) / VRAESTEL 1 (FISIKA)

                            TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS
                            TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

          NAME/NAAM                      SYMBOL/SIMBOOL              VALUE/WAARDE
 Acceleration due to gravity
                                                 g                        9,8 m.s-2
 Swaartekragversnelling
 Universal Gravitational constant
                                                G                   6,67 x 10-11 N.m².kg-2
 Swaartekragkonstante
 Coulomb’s constant
                                                 k                   9,0 x 109 N.m².C-2
 Coulomb se konstante
 Speed of light in a vacuum
                                                 c                     3,0 x 108 m.s-1
 Spoed van lig in ŉ vakuum
 Charge on electron
                                                e-                      -1,6 x 10-19 C
 Lading op elektron
 Electron mass
                                                me                     9,11 x 10-31 kg
 Electronmassa
 Charge on electron
                                                e-                      -1,6 x 10-19 C
 Lading op elektron
 Radius of earth
                                                RE                      6,38 x 106 m
 Radius van aarde
 Mass of earth
                                                Mg                     5,98 x 1024 kg
 Massa van aarde

 TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

 MOTION/BEWEGING

 vf = vi + a∆t                                 ∆x = vi ∆t + ½a∆t²
                                               ∆x = vf + vi ∆t
 vf²= vi ²+ 2a∆x or/of vf²= vi ²+ 2a∆x                    2

 FORCE/KRAG

 Fnet = ma                                     w = mg
      GM1 M2
 F=                                            fs(max) = μsN
        r2
 fk = μkN

 WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG

         c                                           1
    n=                                         T=
         V                                           𝑓
 n1 sin θ1 = n2 sin θ2                         𝑣 = 𝑓𝜆

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                 FISIESE WETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2016)

 ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA

      k 𝑄1 𝑄2                                         F
 F=                   (k = 9,0 x 109 N.m².C-²)   E=
        r²                                            q
      k𝑄                                              V
 E=                   (k = 9,0 x 109 N.m².C-²)   E=
       r²                                             d

 ELECTROMAGNETISM/ELEKTROMAGNETISME

 Φ = BA cos θ                                    ɛ = - N ∆Φ
                                                           ∆t

 CURRENT ELECTRICITY/STROOMELEKTRISITEIT

      V
 R=                                              R = R1 + R2 + ...
      I
      Q                                          1 1        1      1
 I=                                                =    +      +      + ...
      𝛥𝑡                                         R 𝑅1      𝑅2      𝑅3

 W = Vq                                               W
                                                 P=
                                                      Δt
 W = VI∆t
                                                 P = VI
 W = I² R ∆t
                                                 P = I² R
 W = V² ∆t
      R                                               V²
                                                 P=
                                                      R

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 Phy P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-phy-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/c449db0b-bbf2-408d-a0c5-2cc8d7a28b49) — Physical Sciences · QP · 2016 · Afr
- [PHYS P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phys-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/d4278775-0f30-4e0c-960c-6cee080cc536) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [PHYS SCIENCES P1 QP GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-qp-gr11-nov2019-afrikaans/890ec1c4-b8d6-41cd-80ca-721189f62915) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Physical Sciences P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-memo/52138247-be21-4533-bf4e-3e8df44eb7df) — Physical Sciences · Memo · 2016
- [Gr11 Phy P2 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-phy-p2-afrikaans-june-2016-question-paper/91bc2d21-0fb6-44a8-8053-f5fcb970d501) — Physical Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Phy P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-phy-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8454255e-2150-492d-97bc-699c6f2996d8) — Physical Sciences · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 11 Physical Sciences

- [KZN Physical Sciences Grade 11 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-11-november-2025-p1-and-memo/82b3d6a5-9e71-4efe-a8e0-f2a63d6aff58) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-11-november-2025-p2-and-memo/f6f699c6-e985-44e2-9d36-d660697bd6fe) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 11 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-11-june-2025-p2-and-memo/b76990f6-708a-47e3-a903-95cc3c58534d) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4c5694d8-7cdc-4fd9-90b4-55bbb8969872) — QP + Memo · 2025
- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR11 MEMO 2024 ENG AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr11-memo-2024-eng-afr-watermark/f8ef6058-1783-44bd-b372-4b15bc7c5c5c) — Memo · 2024 · Eng
- [Physical Sciences Physics P1 MEMO May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-p1-memo-may-june-2024-kzn/2d743463-488a-4ee1-ba5e-7e7decd16681) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
