# Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

> Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-qp-gr12-sept2020-afrikaans/9a31be32-0d07-4850-bd1f-4a15d2bdb741
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-qp-gr12-sept2020-afrikaans/9a31be32-0d07-4850-bd1f-4a15d2bdb741)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2020

                   FISIESE WETENSKAPPE V2
                           (CHEMIE)

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend 2 gegewensblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                              FISIESE WETENSKAPPE V2                   (EC/SEPTEMBER 2020)

  INSTRUKSIES EN INLIGTING

  1.     Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDEBOEK.

  2.     Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
         ANTWOORDEBOEK.

  3.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

  4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

  5.     Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
         VRAAG 2.2.

  6.     Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

  7.     Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

  8.     Toon ALLE formules en substitusies in alle berekeninge.

  9.     Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
         plekke af.

  10.    Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

  11.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

  12.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                      FISIESE WETENSKAPPE V2                           3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Vier moontlike opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
 het net een korrekte antwoord. Skryf slegs die korrekte letter (A–D) langs die
 vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.11 E.

 1.1    Watter EEN van die volgende faktore sal die tempo van ŉ chemiese reaksie
        verhoog deur ŉ alternatiewe pad met laer aktiveringsenergie te bied?

        A      Druk

        B      Temperatuur

        C      Oppervlakte

        D      Positiewe katalisator                                                 (2)

 1.2    Strukturele isomere het altyd dieselfde ...

        A       koolstofketting.

        B       funksionele groep.

        C       molekulêre formule.

        D       fisiese eienskappe.                                                  (2)

 1.3    Watter EEN van die volgende het die HOOGSTE dampdruk?

        A       Pentaan

        B       Heksaan

        C       Heptaan

        D       Oktaan                                                               (2)

 1.4    Watter EEN van die volgende is die struktuurformule vir die funksionele
        groep etanoësuur?

                     O

        A            C   O   H                B       O   H

                     O                                O
        C                                     D
                     C                                C   H                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                                            FISIESE WETENSKAPPE V2              (EC/SEPTEMBER 2020)

 1.5    Beskou die chemiese reaksie hieronder:

                                          X      + gekonsentreerde H2SO4               CH3CHCHCH3 + H2O

        Watter EEN van die volgende is KORREK oor reaktant X?

        Reaktant X is ŉ ...

        A                                 tersiêre alkohol.

        B                                 primêre alkohol.

        C                                 sekondêre alkohol.

        D                                 primêre haloalkaan.                                                    (2)

 1.6    Die potensiële energiediagram hieronder is vir die hipotetiese omkeerbare
        reaksie hieronder.
                                       X2(g) ⇌ Y2(g)

                                                     Potensiële energiediagram

            Potensiële energie (kJ/mol)
                                              100

                                               68

                                                33
                                                      X

                                                                                   Y2
                                                10

                                                                 Verloop van reaksie

        Die waarde van ΔH (in kJ / mol) vir die gekataliseerde voorwaartse reaksie
        is gelyk aan ...

        A                                 23

        B                                 -23

        C                                 58

        D                                 -58                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                      FISIESE WETENSKAPPE V2                                5

 1.7    Die reaksie wat deur die gebalanseerde vergelyking hieronder voorgestel
        word, bereik ewewig in ŉ geslote houer.

                                 C(s) + CO2(g) ⇌    2CO(g)

        Meer C(s) en CO2(g) word by konstante temperatuur by die houer gevoeg.

        Hoe sal die aantal mol CO(g) en die waarde van Kc by ewewig beïnvloed
        word?

                     AANTAL MOLES VAN CO                      Kc

         A                     Verhoog                      Verhoog

         B                     Verhoog                  Bly konstant

         C             Bly konstant dieselfde      Bly konstant dieselfde

         D             Bly konstant dieselfde               Verhoog                       (2)

 1.8    Die verhouding tussen [H3O+] en [OH-] in waterige oplossings by konstante
        temperatuur word die beste voorgestel deur ...

         OH-                                         OH-

                         H3O+                                         H3O+
                           A                                          B

         OH-                                          OH-

                          H3O+                                        H3O+

                          C                                               D

                                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                             FISIESE WETENSKAPPE V2               (EC/SEPTEMBER 2020)

 1.9     Gasagtige chloor (Cℓ2), wat gebruik word om water in openbare
         swembaddens te ontsmet, reageer met water volgens die volgende
         gebalanseerde vergelyking.

                               Cℓ2 + H2O      HOCℓ + HCℓ

         Die byvoeging van chloor verander die pH van water in swembaddens.

         Watter EEN van die volgende stowwe moet van tyd tot tyd by openbare
         swembaddens bygevoeg word om die pH te verhoog?

         A      KCℓ

         B      NH4Cℓ

         C      H2SO4

         D      Na2CO3                                                             (2)

 1.10    Beskou die reaksie waarin magnesiumpoeier met OORMAAT reageer,
         50 cm3 van ŉ 0,1 mol∙dm-3, swawelsuuroplossing.

              Mg(s) + H2SO4(aq)              MgCl2 (aq) + H2(g)    ΔH < 0

         Watter EEN van die volgende veranderinge sal die produksietempo van
         waterstofgas verhoog?

         A      Toename in druk.

         B      Verhit die reaksiemengsel.

         C      Gebruik 100 cm3 met dieselfde suuroplossing.

         D      Voeg water by die reaksiemengsel.                                  (2)
                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                           FISIESE WETENSKAPPE V2                                 7

 VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Beskou verbinding A, wat ŉ lid van ŉ versadigde koolwaterstowwe homoloë reeks is.

                                                    H
       A.
                                               H    C     H
                      H     H      H      H                   H

              H       C    C       C      C         C         C   H

                      H     H      CH2    H         CH3       H

                                   CH3
 4
 2.1        Definieer die term homoloë reeks.                                                       (2)

 2.2        Gee ŉ rede waarom verbinding A as ŉ koolwaterstof geklassifiseer word.                  (2)

 2.3        Vir verbinding A, skryf die volgende neer:

            2.3.1    Algemene formule van die homoloë reeks waarin dit behoort.                     (1)

            2.3.2    IUPAC-naam.                                                                    (3)

 2.4        Beskou die verbindings P en Q hieronder:

                                                                             O

            P:      2-metiel-2-propanol                   Q: (CH3)2CH        C   H

            Skryf die volgende neer:

            2.4.1    Struktuurformule van verbinding P.                                              (2)

            2.4.2    IUPAC-naam van ŉ FUNKSIONELE isomeer van verbinding Q.                          (2)

            2.4.3    Gee ŉ rede waarom verbinding Q NIE ŉ POSISIONELE isomeer het
                     NIE.                                                                            (1)

 2.5        Politeen word geproduseer wanneer baie eteenmonomereenhede saam
            gevoeg word om 'n polimeer te vorm volgens die vergelyking:

                                n CH2         CH2                 Politeen

            2.5.1    Skryf die tipe reaksie wat deur die onderstreepte frase beskryf word,
                     neer.                                                                           (1)

            2.5.2    Gee ŉ rede waarom poliëtien as versadig beskou word.                            (1)

            2.5.3    Skryf EEN gebruik politeen neer.                                                (1)
                                                                                                    [16]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                             FISIESE WETENSKAPPE V2                    (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Die kookpunte wat in die tabel getoon is, is verkry tydens ŉ ondersoek na die kookpunte van
 verbindings A, B en C. Die verbindings het ŉ vergelykbare molekulêre massa.

                   VERBINDING              KOOKPUNTE (°C)
                 A       Heksaan                68

                 B         Pentanal               103

                 C        Pentan-2-ol             119

 3.1    Definieer die term kookpunt.                                                           (2)

 3.2    Gee ŉ rede waarom die verbindings wat tydens die ondersoek gebruik is, ŉ
        vergelykbare molekulêre massa moet hê.                                                 (1)

 3.3    Verduidelik die verskil in kookpunte van verbinding A en B deur na die TIPE en
        STERKTE van intermolekulêre kragte en energie te verwys.                               (4)

 3.4    Hoe sal die dampdruk van ŉ KETTING-isomeer van verbinding C vergelyk met
        die van verbinding C?

        Skryf slegs HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN neer.                                        (1)

 3.5    Verduidelik die antwoord in VRAAG 3.4 deur te verwys na MOLEKULÊRE
        STRUKTUUR en TIPE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE.                                              (3)

 3.6    Gebruik die MOLEKULÊRE FORMULES en skryf ŉ gebalanseerde vergelyking
        vir die volledige verbranding van heksaan neer.                                    (3)
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                       FISIESE WETENSKAPPE V2                           9

 VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Beskou die DRIE onvolledige organiese reaksies hieronder.

       I:         2-bromobutaan        + verdunde NaOH

       II:       Verbinding P + H2                   CH3CH(CH3)CH3

       III:      CH3CH2CH2COOH + CH3CH2CH2OH                   Ester + Q

 4.1   Vir reaksie I skryf neer die:

       4.1.1 TIPE reaksie wat plaasvind                                                     (1)

       4.1.2 IUPAC-naam van die organiese produk van gevorm het                             (2)

       Die verdunde natriumhidroksied in reaksie I word vervang met gekonsentreerde
       natriumhidroksied en die reaksiemengsel word sterk verhit.

 4.2   Skryf ŉ gebalanseerde vergelyking neer vir die reaksie wat plaasvind wanneer
       gekonsentreerde natriumhidroksied in reaksie I gebruik word, met behulp van
       STRUKTUURFORMULES.
       (Ignoreer die BYPRODUK.)                                                             (6)

 4.3   Vir reaksie II skryf neer die:

       4.3.1 Naam van die tipe addisie-reaksie wat plaasvind                                (1)

       4.3.2 Naam van die katalisator wat gebruik word                                      (1)

       4.3.3 Struktuurformule van verbinding P                                              (2)

 4.4   Beskou reaksie III.

       Skryf neer:

       4.4.1 Die naam van die tipe reaksie wat plaasvind                                    (1)

       4.4.2 EEN reaksietoestand                                                            (1)

       4.4.3 Naam of formule van anorganiese produk Q                                       (1)

       4.4.4 Die struktuurformule en IUPAC-naam van die ester wat geproduseer
             word.                                                                         (4)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                           FISIESE WETENSKAPPE V2                   (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 ŉ Faktor wat die tempo van ŉ chemiese reaksie beïnvloed, word ondersoek deur twee
 eksperimente 1 en 2 uit te voer waarin die volgende reaksie plaasvind.

                               CaCO3 (s) + 2 HCℓ (aq)  CaCℓ2 (aq) + H2O (ℓ) +CO2(g)

 In beide eksperimente word stukke suiwer kalsiumkarbonaat (CaCO3) van dieselfde
 massa by OORMAAT soutsuuroplossing (HCℓ) in OPEN-houer bygevoeg. Een
 reaksietoestand word in eksperiment 2 verander.

 Elke houer is op ŉ massa-skaal geplaas, soos in die diagram hieronder getoon.

                                                                    Beker + inhoud

                                                                      Skaal

 Die grafiek hieronder toon die veranderinge in massa van die beker en die inhoud
 tydens die reaksie in eksperiment 1 en 2.

                        200              Eksperiment 1

 Massa van die beker                                 Eksperiment
                                                     2

 en inhoud (g)
                       184,8
                       0

                                0                              5        8
                                            Tyd (Minute)
 5.1                   Definieer die reaksietempo in woorde.                                             (2)

 5.2                   Skryf die FORMULE of NAAM neer van die stof wat verantwoordelik is vir die
                       afname in die massa van die beker en die inhoud soos die reaksie verloop.         (1)

 5.3                   Skryf EEN ander apparat neer wat benodig word om die reaksietempo te meet
                       vir de bogenoemde eksperimente behalwe die skaal.                                 (1)

 5.4                   Bereken die gemiddelde reaksietempo in g∙min-1 vir eksperiment 2.                 (3)

 5.5                   Bereken die massa van kalsiumkarbonaat wat gebruik was in eksperiment 1.          (6)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                             FISIESE WETENSKAPPE V2                       11

 5.6    Die Maxwel-Boltzman verdelingskurwes vir die reaksie in eksperimente 1 en 2
        word hieronder gegee.

                Aantal deeltjies
                                         A

                                                                   B

                                         Kinetiese energie
        5.6.1        Watter faktor wat die reaksietempo beïnvloed, word ondersoek?              (1)

        5.6.2        Watter kurwe (A of B) verteenwoordig die reaksie in eksperiment 2?         (1)

        5.6.3        Verduidelik die antwoord op VRAAG 5.6.2 deur na die botsingsteorie te
                     verwys.                                                                    (3)

 5.7    In ŉ tweede ondersoek word ŉ derde eksperiment (eksperiment 3) uitgevoer
        waarin HCℓ van HOËR KONSENTRASIE gebruik word. Al die ander toestande
        bly dieselfde in eksperiment 3 as in eksperiment 1.

        5.7.1        Skryf ŉ ondersoekende vraag neer vir die tweede ondersoek waarin
                     eksperiment 3 met eksperiment 1 vergelyk word.                             (2)

        Hoe vergelyk die volgende hoeveelhede in eksperiment 3 met
        eksperiment 1?

        Skryf LAER AS, HOËR AS of GELYK AAN neer.

        5.7.2        Tyd vir die reaksie om te voltooi.                                         (1)

        5.7.3        Hoeveelheid CO2 wat geproduseer word.                                      (1)

 5.8    Gee ŉ rede vir die antwoord in VRAAG 5.7.3.                                            (2)
                                                                                              [24]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                                                     FISIESE WETENSKAPPE V2              (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Beskou die omkeerbare reaksie wat in ŉ geslote houer plaasvind:

                                                       H2(g) + I2(g)    ⇌    2 HI(g)

 6.1     Definieer die term omkeerbare reaksie.                                                               (2)

 Die grafiek hieronder toon die veranderinge in die hoeveelheid stowwe H2, I2
 en HI vanaf die oomblik dat die reaktante in ŉ leë houer gepomp word

                                        GRAFIEK VAN DIE HOEVEELHEID STOF TEENOOR TYD

            Hoeveelheid stof (mol)
                                                  H2

                                             I2

                                                   HI

                                        t0        t1           t2                      t3
                                                                       Tyd
 6.2    Watter reaksie (VOORWAARTSE of TERUGWAARTSE) het ŉ HOËR
        reaksietempo gedurende die interval t0 tot t1?                                                        (1)
 6.3    Het die chemiese reaksie gedurende die interval t2 tot t3 gestop?

        Skryf slegs JA of NEE.

        Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                                          (3)

 Op tyd t3 word die druk op die ewewigstelsel verhoog deur die volume by konstante
 temperatuur te verlaag.

 6.4    Hoe sal die toename in druk die volgende beïnvloed?

        Skryf slegs VERHOOG, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer.

        6.4.1                        Reaksietempo.                                                            (1)

        6.4.2                        Aantal mole van HI.                                                      (1)

        6.4.3                        Konsentrasie van HI.                                                     (1)
Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                      FISIESE WETENSKAPPE V2                          13

 6.5    Verduidelik die antwoord van VRAAG 6.4.3 bo.                                       (2)

 6.6    Die tabel hieronder toon die ewewigskonstantes, Kc-waardes vir die reaksie by
        verskillende temperature.

                       Temperatuur (°C)            Kc

                             448                   50,3

                             227                   129

        6.6.1    Is daar ŉ HOË of LAE OPBRENGS by 227 °C?

                 Gee ŉ rede vir die antwoord.                                              (2)

        6.6.2    Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES?

                 Verduidelik die antwoord deur na Le Chatelier se beginsel te verwys.      (4)

 6.7    Die reaksie word begin deur waterstofgas (H2) en jodiumgas (I2) in te plaas
        ŉ leë houer van 0,5 dm3 wat dan verseël en verhit word.

        Wanneer die reaksie ewewig bereik by 448 °C, word gevind dat die
        konsentrasie van H2 en I2 is onderskeidelik 0,46 mol.dm-3 en 0,39 mol.dm-3.

        Die waarde van die ewewigskonstante, Kc is gelyk aan 50,3 by 448 °C.

        Bereken die:

        6.7.1    Konsentrasie van HI by ewewig.                                            (4)

        6.7.2    Persentasie opbrengs by 448 °C.                                           (7)
                                                                                          [28]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                              FISIESE WETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 7.1    Bestudeer die volgende reaksies wat die stap-vir-stap-ionisasie-reaksie van
        fosforsuur (H3PO4) toon.

        I       H3PO4 + H2O        ⇌    H2PO4 + H3O+            Ka = 7,5 × 10-3

        II      H2PO4 + H2O        ⇌        HPO42    + H3O+     Ka = 1,3 × 10-12

        7.1.1    Definieer ŉ suur volgens die Lowry-Bronsted-model.                                (2)

        7.1.2    Skryf die formule van die stof wat as amfoliet optree in reaksie I en II
                 neer.                                                                             (1)

        7.1.3    Gee ŉ rede vir die antwoord in VRAAG 7.1.2.                                       (2)

        7.1.4    Watter stof, H2PO4 of HPO42        , sal ŉ HOËR Kb waarde het?

                 Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                      (3)

 7.2    Beskou die hidrolise van die ioon C2HO4            wat deur die gebalanseerde
        vergelyking hieronder voorgestel word.

                         C2HO4 (aq)     +     H2O(ℓ)   ⇌      C2H2O4   +    OH

        7.2.1    Definieer die term hidrolise.                                                     (2)

        7.2.2    Skryf die gekonjugeerde basis van C2H2O4 neer.                                    (2)

        7.2.3    Gee ŉ rede deur na stof (we) in die vergelyking te verwys waarom die
                 hidrolise C2HO4 ŉ ALKALIESE oplossing gee?                                        (2)

 7.3    ŉ Groep leerders voer ŉ titrasie uit om die aantal molekules, x, te bepaal van
        water kristalisasie in die gehidreerde oksaalsuur (C2O4H2 ∙x H2O)

        Hulle het eers ŉ oplossing van gehidreerde oksaalsuur voor te berei, deur
        7,56 gram gehidreerde oksaalsuur in water op te los tot ŉ volume van 250 cm3
        oplossing.

        Tydens ŉ titrasie word 25 cm3 oplossing van gehidreerde oksaalsuur met
        presies 24 cm3 van ŉ 0,5 mol∙dm-3 oplossing van natriumhidroksied
        geneutraliseer volgens die gebalanseerde vergelyking:

             C2O4H2. x H2O(s) + 2 NaOH(aq)              C2O4Na2(aq) + (x+2) H2O(ℓ)

                      (Kristalisasie van water reageer nie met die basis nie)

        7.3.1    Definieer ŉ sterk basis.                                                          (2)

        7.3.2    Bereken die pH van die 0,5 mol∙dm-3 natriumhidroksied oplossing.                  (5)

        7.3.3    Bepaal die waarde van x deur die berekening.                                   (7)
                                                                                               [28]

                                                                                   TOTAAL:     150
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2020)                              FISIESE WETENSKAPPE V2                                    15

                                NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
                                NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                          DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                                  PAPER 2 (CHEMISTRY)

                      GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                 VRAESTEL 2 (CHEMIE)

         TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

    NAAM/NAME                               SIMBOOL/SYMBOL                 WAARDE/VALUE
    Standard pressure
                                             p                            1,013 × 105 Pa
    Standaarddruk
    Molar gas volume at STP
                                            Vm                             22,4 dm3∙mol-1
    Molêre gasvolume teen STD
    Standard temperature
                                            Tθ                             273 K
    Standaardtemperatuur
    Charge on electron
                                            e                              -1,6 × 10-19 C
    Lading op elektron
    Avogadro’s constant
                                            NA                             6,02 × 1023 mol-1
    Avogadro se konstante

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

        m                               n                m
   n=        or/of                 c=       or/of c =                      pH= -log[H3O+]
        M                               V                MV
                                                                           Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
        N                         ca Va   na                               at /by 298K
   n=         or/of                     =
        NA
                                  cb Vb nb
        V
   n=
        Vm

   Eθcell = Eθcathode–Eθanode / Eθsel = Eθkatode–Eθanode

   Eθcell = Eθreduction–Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie–Eθoksidasie

   Eθcell = Eθoxidising agent–Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel–Eθreduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 16                                            FISIESE WETENSKAPPE V2                               (EC/SEPTEMBER 2020)

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

1           2        3           4         5         67                8            9         10      11       12         13       14      15      16      17       18
(I)         (II)                                                         Atoomgetal                                       (III)    (IV)    (V)     (VI)    (VII)    (VIII)
                                           KEY/ SLEUTEL                Atomic number
      1                                                                                                                                                               2
      H                                                                                                                                                               He
2,1
      1                                                                            29                                                                                 4
                                                 Elektronegatiwiteit                           Simbool
      3        4                                                             1,9   Cu                                        5       6       7       8       9        10
                                                  Electronegativity                            Symbol
      Li       Be                                                                                                            B       C       N       O       F        Ne
1,0         1,5                                                                    63,5                                   2,0      2,5     3,0     3,5     4,0
      7        9                                                                                                             11      12      14      16      19       20
      11       12                                                                                                            13      14      15      16      17       18
      Na       Mg                                               Benaderde relatiewe atoommassa                               Aℓ      Si      P       S       Cℓ       Ar
0,9         1,2                                                 Approximate relative atomic mass                          1,5      1,8     2,1     2,5     3,0
      23       24                                                                                                            27      28      31      32      35,5     40
      19       20          21        22        23        24      25        26           27      28      29       30          31      32      33      34      35       36
      K        Ca          Sc        Ti        V         Cr      Mn        Fe           Co      Ni      Cu       Zn          Ga      Ge      As      Se      Br       Kr
0,8         1,0      1,3         1,5       1,6       1,6       1,5     1,8           1,8      1,8     1,9      1,6        1,6      1,8     2,0     2,4     2,8
      39       40          45        48        51        52      55        56           59      59      63,5     65          70      73      75      79      80       84
      37       38          39        40        41        42      43        44           45      46      47       48          49      50      51      52      53       54
      Rb       Sr          Y         Zr        Nb        Mo      Tc        Ru           Rh      Pd      Ag       Cd          In      Sn      Sb      Te      I        Xe
0,8         1,0      1,2         1,4                 1,8       1,9     2,2           2,2      2,2     1,9      1,7        1,7      1,8     1,9     2,1     2,5
      86       88          89        91        92        96                101          103     106     108      112         115     119     122     128     127      131
      55       56          57        72        73        74      75        76           77      78      79       80          81      82      83      84      85       86
      Cs       Ba          La        Hf        Ta        W       Re        Os           Ir      Pt      Au       Hg          Tℓ      Pb      Bi      Po      At       Rn
0,7   133   0,9137         139   1,6 179       181       184     186       190          192     195     197      201      1,8204   1,8
                                                                                                                                     207   1,9
                                                                                                                                             209   2,0     2,5
      87       88          89
      Fr       Ra          Ac
0,7         0,9226                         58        59        60      61               62    63      64       65          66       67      68      69      70       71
                                           Ce        Pr        Nd      Pm               Sm    Eu      Gd       Tb          Dy       Ho      Er      Tm      Yb       Lu
                                           140       141       144                      150   152     157      159         163      165     167     169     173      175
                                           90        91        92      93           94        95      96       97         98       99      100     101     102      103
                                           Th        Pa        U       Np           Pu        Am      Cm       Bk         Cf       Es      Fm      Md      No       Lr
                                           232                 238

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/851ef73d-62a5-4b19-b6cb-e009163ddf34) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [PHYS SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT2020 A E](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-memo-gr12-sept2020-a-e/91c998b5-2ceb-4a4b-b327-c403d1661716) — Physical Sciences · Memo · 2020
- [Gr 12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a) — Physical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Physical Sciences P2 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-nov-2020-afr/798fcbd8-dd69-4871-95a6-d42a4af1a841) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [PHYS SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-xhosa/13f21dbf-3361-4d61-a76b-ac8c43587a07) — Physical Sciences · QP · 2023

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
