# Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP

> Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/physc-p2-grd10-qp-gr10-nov2019-afrikaans/aabe1c3e-f538-432d-9309-a4f06281cbd5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP](https://www.hlayiso.com/library/physc-p2-grd10-qp-gr10-nov2019-afrikaans/aabe1c3e-f538-432d-9309-a4f06281cbd5)

## About this document

Physical Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 10

                             NOVEMBER 2019

           FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 gegewensblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             FISIESE WETENSKAPPE P2                     (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou NAAM en VAN in die toepaslike ruimtes op die
        ANTWOORDEBOEK.

 2.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae in die
        ANTWOORDEBOEK.

 3.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

 4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 5.     Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
        VRAAG 2.2.

 6.     Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 7.     Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

 8.     Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

 9.     Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
        plekke af.

 10.    Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

 11.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

 12.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  FISIESE WETENSKAPPE P2                                  3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1–1.10) in
die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D.

1.1 Wat is die persentasie waterstof in ŉ molekule waterstofperoksied met molêre
    massa van 34 g.mol-1, as een mol waterstof met een mol suurstof reageer?

      A     72,72%
      B     94,12%
      C     11,11%
      D     5,88%                                                                     (2)

1.2 In watter EEN van die volgende verbindings kom ioniese binding tussen
    elementêre deeltjies voor?

      A     Natriumchloried
      B     Kwik
      C     Water
      D     Swawel                                                                    (2)

1.3 2 molekules waterstofgas by STD beset ŉ volume van ...

      A     11,2 liter.
      B     44,8 liter.
      C     2 liter.
      D     22,4 liter.                                                               (2)

1.4 Watter EEN van die volgende stowwe is verantwoordelik vir suurreën?

      A     H 2 SO 3
      B     BaCO 3
      C     HCℓ
      D     NH 4 +                                                                    (2)

1.5 Watter EEN van die volgende word uit rivierwater verwyder deur dit te kook?

      A     Grond
      B     Takkies en blare
      C     Skadelike bakterieë
      D     Loodkonsentrasie                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  FISIESE WETENSKAPPE P2                 (EC/NOVEMBER 2019)

1.6   Watter EEN van die volgende is korrek wat betref ŉ FISIESE
      VERANDERING van ŉ stof?

      (I)      Geen nuwe stowwe word gevorm nie.
      (II)     Intermolekulêre kragte word gebreek.
      (III)    Energieveranderings is groot.
      (IV)     Aantal atome word bewaar.

      A       Slegs I en II
      B       Slegs I, II en IV
      C       Slegs I, II en III
      D       Slegs I, III en IV                                                          (2)

1.7   Watter EEN van die volgende stellings verklaar die beste waarom gasse
      maklik saamgepers word?

      A       Gasse bestaan uit deeltjies wat in konstante beweging is.
      B       Die afstand tussen die deeltjies is groot in vergelyking met die
              deeltjiegrootte.
      C       Die deeltjies bots met mekaar sonder om energie te verloor.
      D       Wanneer die gemiddelde kinetiese energie van die deeltjies verhoog,
              beweeg die deeltjies vinniger.                                              (2)

1.8   Watter van die volgende stellings hieronder verduidelik waarom ys buite die
      yskas smelt?

      A       Die volume van die materiaal neem af by hoë temperatuur.
      B       Atome beweeg verder uitmekaar by hoë temperatuur.
      C       Kinetiese energie van atome neem af by hoë temperatuur
      D       Kinetiese energie van atome bly dieselfde by hoë temperatuur.               (2)

1.9   Watter EEN van die volgende is ŉ moontlike strategie wat ŉ gemeenskap
      kan neem om te verseker dat hulle gereelde watervoorsiening het?

      A       Vloede
      B       Bou van damme
      C       Hoë graad van verdamping
      D       Verwydering van boorgate                                                    (2)

1.10 Watter EEN van die volgende is die NAAM vir die onderstreepte frase:
     soliede, rotsagtige kors wat die hele vlak bedek?

      A       Die atmosfeer
      B       Die hidrosfeer
      C       Die litosfeer
      D       Die biosfeer                                                                 (2)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     FISIESE WETENSKAPPE P2                                   5

VRAAG 2

Bestudeer die lys hieronder wat verskillende stowwe toon:

      glas; messing; koperdraad; yster; aluminium; tafelsout; lug; natriumchloried

2.1     Definieer die term homogene mengsel.                                              (2)

2.2     Gebruik die inligting hierbo en skryf neer:

        2.2.1    TWEE stowwe wat NIE mengsels is NIE                                      (2)

        2.2.2    ŉ Homogene mengsel                                                       (1)

        2.2.3    ŉ Verbinding                                                             (1)

        2.2.4    EEN stof wat smeebaar is                                                 (1)

        2.2.5    ŉ Brose stof                                                             (1)

        2.2.6    Chemiese naam vir tafelsout                                              (1)

        2.2.7    ŉ Magnetiese materiaal                                                    (1)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              FISIESE WETENSKAPPE P2                        (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 3

Leerders ondersoek die smelt- en kookpunte van 6 stowwe, A tot F, en die
resultate word in die tabel hieronder gegee.

        STOWWE                     SMELTPUNT (°C)              KOOKPUNt (°C)
           A                           3000                        4200
           B                            200                        500
           C                            -150                       -200
           D                             -5                         15
           E                            -220                       -300
           F                           1083                        2567

3.1   Definieer die term kookpunt.                                                        (2)

3.2   Vir die bogenoemde ondersoek, skryf neer:

      3.2.1    Die afhanklike veranderlike                                                 (1)

      3.2.2    ŉ Ondersoekende vraag                                                       (2)

3.3   Gebruik die tabel hierbo wat die resultate voorstel en skryf die letter (A–F)
      neer wat die stof(we) voorstel wat:

      3.3.1    ŉ Gas is by 25 °C                                                           (1)

      3.3.2    ŉ Vloeistof is by 300 °C                                                    (1)

      3.3.3    Die sterkste aantrekkingskragte tussen die deeltjies het.
               Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                (2)

      3.3.4    Die swakste aantrekkingskragte tussen die deeltjies het.
               Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                (2)

3.4   Graad 10-leerders ondersoek die effek van die verhoging van temperatuur
      op drie verskillende stowwe (A, B en C).

      Bestudeer die diagramme van die stowwe hieronder en beantwoord die
      volgende vrae.

      3.4.1    Herrangskik die diagramme volgens die toenemende gemiddelde
               kinetiese energie van die stowwe.                                           (2)

      3.4.2    In watter fase is stof C?                                                   (1)
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                       FISIESE WETENSKAPPE P2                             7

VRAAG 4

Die atoomteorie het oor die jare verander. Die atoommodelle A en B demonstreer
hierdie veranderinge.

                         Model A                 Model B

4.1    Skryf die naam neer van die wetenskaplik wat model A voorgestel het.               (1)

4.2    Hoe weerlê (loënstraf) model B die voorstelle wat in Model A gemaak word?          (3)

In ŉ ander atoommodel is isotope ontdek. Koper het twee isotope, naamlik:
                                    63
                                         Cu en 65 Cu

Die relatiewe atoommassa van die twee isotope is 63,5 amu.

4.3    Skryf die definisie van isotope in woorde neer.                                    (2)

4.4    Bepaal deur berekeninge watter isotoop van koper die meeste in die natuur
       voorkom.                                                                          (5)
                                                                                        [11]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
      8                                 FISIESE WETENSKAPPE P2                      (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 5

Die diagram hieronder toon die vereenvoudigde periodieke tabel van elemente. Die letters
A tot L in die periodieke tabel verteenwoordig sommige van die hoofgroep elemente, maar
is NIE die chemiese simbole van die elemente nie.

5.1       Hoeveel protone het ŉ atoom van element K?                                                      (1)

5.2       Skryf die sp-notasie vir ŉ element wat deur die letter K voorgestel word, neer.                 (2)

5.3       Skryf die aantal valenselektrone neer van ŉ element wat deur F voorgestel word.                 (1)

5.4       Skryf die letter neer wat magnesium in die periodieke tabel voorstel.                           (1)

5.5       Skryf die letter neer wat ŉ element voorstel wat:

          5.5.1   in periode 2 is en ŉ X- ioon sal vorm.                                                  (1)

          5.5.2   die elektronkonfigurasie 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 4 het.                                  (1)

          5.5.3   dieselfde aantal elektrone as Ca 2 + sal hê.                                            (1)

          5.5.4   soortgelyke chemiese eienskappe as suurstof sal hê.                                     (1)

          5.5.5   in periode 3 is wat ŉ ioon vorm met ŉ lading van -3.                                    (1)

5.6       Watter EEN van die letters C, D en F stel ŉ element met die laagste elektronaffiniteit
          voor? Verduidelik die antwoord.                                                                 (3)

          Die letter J stel ŉ element voor wat minder reaktief is as ŉ element wat deur letter B
          voorgestel word.

5.7       Verduidelik hierdie stelling deur te verwys na die elektronegatiwiteit tussen elemente
          wat deur letter J en letter B voorgestel word.                                               (4)
                                                                                                      [17]

      Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   FISIESE WETENSKAPPE P2                                9

VRAAG 6

Die grafiek hieronder toon die eerste ionisasie-energie van elemente uit periode 3 in
die periodieke tabel.

6.1    Definieer die term eerste ionisasie-energie.                                         (2)

6.2    Verduidelik die verskil in eerste ionisasie-energie tussen natrium en magnesium.     (2)

6.3    Skryf die benaderde eerste ionisasie-energie van natrium vanaf die grafiek,
       neer.                                                                                (1)

6.4    Verduidelik waarom magnesium maklik geïoniseerd word.                                (2)

6.5    Gebruik die inligting hierbo en bereken die energie wat benodig word om ŉ
       elektron uit die natriumatoom te verwyder.                                           (3)

6.6    Teken ŉ Aufbau-diagram van ŉ natriumioon.                                            (2)

6.7    Die Haber-proses gebruik die reaksie tussen stikstof en waterstof om ammoniak
       te vorm. Die vorming van ammoniak is eksotermies en stel 46 kilojoules per mol
       gevormde ammoniak vry.

-                                  3N 2 ( g ) + H 2 ( g ) → 2 NH 3( g )

       6.7.1    Watter tipe verbinding bestaan in die molekule van ammoniak?                (1)

       6.7.2    Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.7.1.                                    (2)
                                                                                           [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            FISIESE WETENSKAPPE P2                   (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 7

ŉ Chloorgas kan in die laboratorium voorberei word deur gekonsentreerde
soutsuur met mangaandioksied te reageer. Mangaan (II) chloried en water word
gevorm.

7.1 Definieer die term molekule.                                                     (2)

7.2 Stel die wet van behoud van massa.                                               (2)

7.3 Skryf neer:

     7.3.1   Die Lewis-struktuur vir die watermolekule                               (2)

     7.3.2   ŉ Gebalanseerde chemiese vergelyking van bogenoemde chemiese
             reaksie. Toon alle fases van die reaktante en produkte                  (4)

7.4 Bereken die molêre massa van water.                                             (2)
                                                                                   [12]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      FISIESE WETENSKAPPE P2                            11

VRAAG 8

8.1 8,78 g suurstofgas is nodig om met ŉ onbekende massa waterstofgas te reageer
    om waterdamp te vorm. Die gebalanseerde vergelyking hiervoor is:

                                 O2( g ) + 2H 2( g ) → 2H 2 O( g )

      8.1.1    Definieer die term eksotermiese reaksie.                                     (2)

      8.1.2    Is hierdie reaksie ŉ sintese of ŉ ontbindingsreaksie?
               Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                 (2)

      8.1.3    Bereken die aantal mol waterdamp wat gevorm is.                              (2)

8.2 Die reaksie tussen sink en verdunde soutsuur word deur die gebalanseerde
    vergelyking hieronder voorgestel:

                             Zn(s) + 2HCℓ(aq) → ZnCℓ 2 (aq) + H 2 (g)

      Die konsentrasie van die suuroplossing is 0,1 mol.dm-3. Die massa sinkchloried
      wat gevorm word, is 0,85 g.

      8.2.1    Definieer die term konsentrasie in woorde.                                   (2)

      8.2.2    Is bogenoemde reaksie ŉ voorbeeld van ŉ redoksreaksie? Skryf JA of
               NEE neer en gee ŉ rede vir die antwoord.                                     (2)

      8.2.3    Bereken die volume soutsuuroplossing wat benodig word om met sink
               te reageer om 0,85 g ZnCℓ2 te vorm.                                         (5)
                                                                                          [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            FISIESE WETENSKAPPE P2                       (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 9

9.1    Daar is gevind dat ŉ monster van 60 g tetra-etiellood, ŉ petrolbymiddel
       (‘additive’), 38,43 g lood, 17,83 g koolstof en 3,74 g waterstof bevat.

       9.1.1   Definieer die term empiriese formule.                                      (2)

       9.1.2   Gebruik relevante berekeninge om die empiriese formule van hierdie
               verbinding te bepaal.                                                      (4)

9.2    Bepaal die molekulêre formule van die verbinding met ŉ empiriese formule
       van CH en ŉ molekulêre massa van 78 g.mol-1.                                       (2)

9.3    Hieronder word ŉ formule van die gehidreerde karbonaat van ŉ onbekende
       groep 1-metaal, voorgestel deur X met die formule-massa van 268, gegee:

                                 X2CO3.10H2O

       9.3.1   Wat is die algemene naam vir ŉ stof waarin water nie direk geheg is
               aan die metaalioon, soos hierbo aangedui nie?                              (1)

       9.3.2   Bepaal, deur berekeninge, die onbekende groep 1-metaal wat deur
               X in die formule voorgestel word.                                         (3)
                                                                                        [12]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   FISIESE WETENSKAPPE P2                                13

VRAAG 10

Die drie proefbuise, X, Y en Z hieronder, bevat kleurlose oplossings. Die oplossings in
elke proefbuis kan kaliumjodied of natriumkarbonaat of magnesiumsulfaat wees.
Toetse word uitgevoer om te bepaal watter proefbuis watter soute bevat.

                             X           Y          Z

Die volgende toets is uitgevoer en die waarnemings is gedoen:

• Bariumchloriedoplossing word by oplossing X bygevoeg; die oplossing bly kleurloos.
• Bariumchloriedoplossing word by Y en Z bygevoeg; in beide gevalle word ŉ wit
  neerslag gevorm.
• Verdunde salpetersuur word by die oplossing Y wat die neerslag bevat, bygevoeg;
  die neerslag los op.
                                                                                             (2)
10.1   Definieer die term dissosiasie.

10.2   Gee ŉ rede waarom bariumchloriedoplossing as elektroliet gebruik kan word.            (2)

10.3   Skryf die naam van die neerslag in proefbuis Z neer.                                  (1)

       Gebruik die bostaande inligting om die oplossings in elk van die proefbuise X, Y
       en Z te identifiseer.

10.4   Skryf die LETTER wat die proefbuis verteenwoordig en daarlangs die NAAM
       van die oplossing en die rede vir die keuse.                                          (6)

10.5   Watter tipe reaksie vind tussen die neerslag in Y en die salpetersuur plaas?          (1)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                              FISIESE WETENSKAPPE P2                       (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 11

Daar is baie siklusse wat wêreldwyd voorkom. Water word in oseane, yskappe (‘ice
caps’), riviere en ook mere gevind, asook in die lug wat ons inasem. Baie fisiese
veranderinge vind tydens die watersiklus plaas en energie-oordrag vind ook plaas.

Hieronder is die diagram van die watersiklus.

11.1   Verduidelik die term hidrosfeer kortliks.                                              (1)

11.2   Skryf die naam van die proses neer wat soos volg gemerk is:

       11.2.1   A                                                                             (1)

       11.2.2   B                                                                             (1)

       11.2.3   C                                                                             (1)

11.3   Verduidelik hoe die atmosfeer en hidrosfeer in wisselwerking is.                       (2)

11.4   Die watersiklus vind in ŉ geslote stelsel plaas, wat beteken dat die totale
       hoeveelheid water op aarde konstant bly. Gee DRIE moontlike redes waarom
       soveel lande in die wêreld vandag, Suid-Afrika ingesluit, ŉ tekort aan water het.      (6)
                                                                                             [12]
                                                                               TOTAAL:       150

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                FISIESE WETENSKAPPE P2                           15

                       DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
                                PAPER 2 (CHEMISTRY)

                      GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
                              VRAESTEL 2 (CHEMIE)

 TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

            NAME/NAAM              SYMBOL/SIMBOOL           VALUE/WAARDE
   Avogadro's constant
                                             NA             6,02 x 1023 mol-1
   Avogadro-konstante
   Charge on electron
                                             e               -1,6 x 10-19 C
   Lading op elektron
   Electron mass
                                             me              9,11 x 10-31 kg
   Elektronmassa
   Molar gas volume at STP
                                             Vm              22,4 dm3∙mol-1
   Molêre gasvolume by STD

  TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
                            n
                       c=
                            V
           m                            V              N
      n=               or/of       n=             n=
           M                            Vm             NA
                            m
                       c=
                            MV

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                                FISIESE WETENSKAPPE P2                                                                16

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

1           2           3         4         5         67                8            9         10      11       12      13       14      15      16          17       18
(I)         (II)                                                            Atoomgetal                                  (III)    (IV)    (V)     (VI)        (VII)    (VIII)
                                            KEY/ SLEUTEL
      1                                                                 Atomic number                                                                                   2
      H                                                                                                                                                                 He
2,1
      1                                                                             29                                                                                  4
                                                  Elektronegatiwiteit                           Simbool
      3           4                                                           1,9                                          5       6       7       8           9        10
      Li          Be                                                                Cu                                     B       C       N       O           F        Ne
1,0         1,5                                   Electronegativity                             Symbol
                                                                                                                        2,0      2,5     3,0     3,5         4,0
      7           9                                                                                                        11      12      14      16          19       20
      11          12                                                                63,5                                   13      14      15      16          17       18
      Na          Mg                                             Benaderde relatiewe atoommassa                            Aℓ      Si      P       S           Cℓ       Ar
0,9         1,2                                                  Approximate relative atomic mass                       1,5      1,8     2,1     2,5         3,0
      23          24                                                                                                       27      28      31      32          35,5     40
      19          20        21        22        23        24      25        26           27      28      29       30       31      32      33      34          35       36
      K           Ca        Sc        Ti        V         Cr      Mn        Fe           Co      Ni      Cu       Zn       Ga      Ge      As      Se          Br       Kr
0,8         1,0         1,3       1,5       1,6       1,6       1,5     1,8           1,8      1,8     1,9      1,6     1,6      1,8     2,0     2,4         2,8
      39          40        45        48        51        52      55        56           59      59      63,5     65       70      73      75      79          80       84
      37          38        39        40        41        42      43        44           45      46      47       48       49      50      51      52          53       54
      Rb          Sr        Y         Zr        Nb        Mo      Tc        Ru           Rh      Pd      Ag       Cd       In      Sn      Sb      Te          I        Xe
0,8         1,0         1,2       1,4                 1,8       1,9     2,2           2,2      2,2     1,9      1,7     1,7      1,8     1,9     2,1         2,5
      86          88        89        91        92        96                101          103     106     108      112      115     119     122     128         127      131
      55          56        57        72        73        74      75        76           77      78      79       80       81      82      83      84          85       86
      Cs          Ba        La        Hf        Ta        W       Re        Os           Ir      Pt      Au       Hg       Tℓ      Pb      Bi      Po          At       Rn
0,7   133   0,9   137       139   1,6 179       181       184     186       190          192     195     197      201   1,8204   1,8
                                                                                                                                   207   1,9
                                                                                                                                           209   2,0         2,5
      87          88        89
      Fr          Ra        Ac
0,7         0,9   226                       58        59        60      61               62    63      64       65       66       67      68      69          70       71
                                            Ce        Pr        Nd      Pm               Sm    Eu      Gd       Tb       Dy       Ho      Er      Tm          Yb       Lu
                                            140       141       144                      150   152     157      159      163      165     167     169         173      175
                                            90        91        92      93           94        95      96       97      98       99      100     101         102      103
                                            Th        Pa        U       Np           Pu        Am      Cm       Bk      Cf       Es      Fm      Md          No       Lr
                                            232                 238

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [PHYS SCIENCES P1 QP GR10 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-qp-gr10-nov2019-afrikaans/778f6eb1-0b22-4d0b-b2ff-99ca806dec82) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P2 (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p2-afrikaans-june-2019-possible-answers/bdfc5a8b-9b3b-483e-a730-d90c972596fa) — Physical Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Physical Sciences P2 Gr 10 Nov 2019 Memo Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr-10-nov-2019-memo-afr-eng/f1aaa72a-2e1d-424d-8e0f-8e13a6cf079e) — Physical Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [PHYSC GRD 10 P2 2019 MEMO.Eng+AFR](https://www.hlayiso.com/library/physc-grd-10-p2-2019-memo-eng-afr/4a694432-eafd-4fa4-9637-298ec7625e74) — Physical Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Phy P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-phy-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8d4753ac-a821-4d2f-9567-47a8b60aa5b0) — Physical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [PHSC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/phsc-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/1f8b5992-42ce-4308-8b8b-73b19d7217b3) — Physical Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Physical Sciences

- [Gr 10 Phys Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-phys-sci-atp-2023-24/f162614c-9eea-46bf-b61a-5a5dc6360c7b) — ATP
- [EC AW Physical Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-aw-physical-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/55c5e457-737d-42d8-a3e9-d141082f89d3) — QP + Memo · 2025
- [FS Physical Sciences Grade10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-physical-sciences-grade10-june-2025-qp-and-memo/4bbbc06c-f9d3-4d47-9bd5-7421512cd012) — QP + Memo · 2025
- [KZN Physical Sciences Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-physical-sciences-grade-10-november-2025-p1-and-memo/c5bea2ed-3318-4f7d-b1f6-2ac68a9d3399) — QP + Memo · 2025
- [LP Physical Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-physical-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/5aedbc3d-3f59-4693-b4ab-7c19bfd618f5) — QP + Memo · 2025
- [MP Physical Sciences Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-physical-sciences-grade-10-june-2025-p1-and-memo/59cc2c0b-5fa8-4714-9e0d-b786ead5f8d0) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
