# Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP

> Grade 12 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-qp-sept-2018-afrikaans/8a7c62ca-be6a-4510-9b69-50171b9be291
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-qp-sept-2018-afrikaans/8a7c62ca-be6a-4510-9b69-50171b9be291)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2018

                    FISIESE WETENSKAPPE V1

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ŉ 2-bladsy gegewensblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              FISIESE WETENSKAPPE V1                    (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou volle NAAM en VAN in die toepaslike spasies op jou
        ANTWOORDEBOEK.

 2.     Beantwoord AL die vrae.

 3.     Jy mag ŉ nieprogrameerbare sakrekenaar gebruik.

 4.     Jy mag toepaslike wiskundige apparaat gebruik.

 5.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelstel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 6.     Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

 7.     Die formules en subtitusies moet in ALLE berekeninge gewys word.

 8.     Gee kort verduidelikings, motiverings, ensovoorts, waar nodig.

 9.     Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ŉ minimum van TWEE desimale
        plekke.

 10.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 11.    Alle diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  FISIESE WETENSKAPPE V1                              3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Vier moontlike opsie word by die volgende vrae voorsien. Elke vraag het slegs EEN
 korrekte antwoord. Kies die beste antwoord en skryf SLEGS die letter (A–D) langs die
 vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.11 E.

 1.1    ŉ Motor ry OOSWAARTS teen ŉ konstante snelheid. Die netto krag op die
        motor is ...

        A       ooswaarts.
        B       weswaarts.
        C       nul.
        D       suidwaarts.                                                               (2)

 1.2    ŉ Persoon op planeet A met ŉ radius R ondervind ŉ gravitasiekrag F. Indien
        die persoon op planeet B is met radius 5R, is die gravitasiekrag wat hy
        ondervind:

        A       1
                25
                      F
        B       1
                 F
                5
        C       5F
        D       25 F                                                                      (2)

 1.3    Drie massas m, 2 m en 3 m word gelyktydig vanaf dieselfde hoogte in die
        vakuum laat val. Die versnellings van die massa is a1, a2 en a3
        onderskeidelik. Watter EEN van die volgende opsies hieronder aangaande
        hulle versnellings is korrek?

        A       a1 < a 2 < a3
        B       a1 > a 2 < a3
        C       a1 < a 2 > a3
        D       a1 = a 2 = a 3                                                            (2)

 1.4    Die kinetiese energie van ŉ voorwerp met ŉ massa m, snelheid v en
        momentum p is Ek. Watter EEN van die volgende sal die kinetiese energie
        verteenwoordig van dieselfde voorwerp indien sy momentum verander na 2p?

        A       4Ek
        B       2Ek
        C       ¼ Ek
        D       ½ Ek                                                                      (2)

 1.5    ŉ Blok gly oor ŉ ruwe horisontale oppervlak. Die arbeid verrig deur wrywing
        verander slegs die:

        A       Kinetiese energie
        B       Potensiële energie
        C       Interne energie
        D       Kinetiese en interne energie                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              FISIESE WETENSKAPPE V1                   (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.6    Die Doppler-effek word in medisyne gebruik om …

        A    kanker op te spoor.
        B    die lengte van ŉ aar te bepaal.
        C    die hartklop van ŉ fetus te monitor.
        D    die groeitempo van ŉ fetus te monitor.                                       (2)

 1.7    Twee klein, identiese, teenoorgestelde gelaaide sfere hang van ligte,
        onrekbare toue en word in vaste posisies gehou om te verhoed dat hulle aan
        mekaar raak. Verwys na die diagram hieronder.

                               + 2Q         -Q

        Watter EEN van die volgende stellings beskryf die gedrag van die sfere die
        beste wanneer hulle losgelaat word?

        A    Hulle beweeg na mekaar toe, raak aan mekaar momenteel en skei dan.
        B    Hulle beweeg na mekaar toe, raak aan mekaar en bly in kontak met
             mekaar.
        C    Hulle sal in hulle oorspronklike posisies bly en dan momenteel vibreer.
        D    Hulle beweeg momenteel weg van mekaar af en daarna na mekaar toe.            (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      FISIESE WETENSKAPPE V1                            5

 1.8    Die grafieke van stroom teenoor potensiaalverskil word vir vier verskillende
        weerstande P, Q, S en T verkry soos hieronder getoon.

                          Stroom (A)
                                                P
                                                    Q
                                                    P
                                                        S
                                                        T

                                       Potensiaalverskil (V)

        Die resistor met die grootste weerstand is ...

        A        P.
        B        Q.
        C        S.
        D        T.                                                                         (2)

 1.9    ŉ Elektriese toestel wat elektriese energie gebruik om meganiese energie te
        produseer, word ŉ ... genoem.

        A        dinamo
        B        alternator
        C        elektriese motor
        D        generator                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              FISIESE WETENSKAPPE V1                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.10 In die diagram hieronder verteenwoordig A, B en C die oorgang wat deur ŉ
      elektron in ŉ atoom gemaak word.

                                                           ENERGIEVLAK 3

                                                          ENERGIEVLAK 2

               Energie

                                                         ENERGIEVLAK 1
                               A          B          C

        Watter oorgang(e) verteenwoordig die absorpsie van energie?

        A      Slegs A
        B      Slegs B
        C      Slegs A en C
        D      Slegs B en C                                                              (2)
                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 FISIESE WETENSKAPPE V1                                7

 VRAAG 2 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 2.1    ŉ Speelgoed-vragmotor met massa 5,2 kg trek ŉ sleepwa met massa 2 kg. Die
        sleepwa word aan die vragmotor geheg met ŉ massalose, onrekbare tou wat ŉ
        hoek van 25° met die horisontaal maak, soos in die diagram hieronder getoon.
        Die trekkrag op die vragmotor is 46,5 N. Die vragmotor ondervind ŉ kinetiese
        wryingskrag van12 N. Die sleepwa ondervind ŉ kinetiese wryingskrag van
        5,1 N.

                                               Speelgoed-vragmotor
                        Sleepwa
                                                                       46,5 N
                                         25°            5,2
                          2 kg

        2.1.1    Teken ŉ vry-liggaamdiagram met byskrifte om al die kragte te toon
                 wat op die VRAGMOTOR inwerk.                                                  (5)

        2.1.2    Stel Newton se Tweede Bewegingswet in woorde.                                 (2)

        2.1.3    Bereken die spanning in die tou.                                         (5 +1)

 2.2    Die massa en die radius van die planeet Mars is ongeveer 6,39 x 1023 kg en
        3,39 x 106 m onderskeidelik. Bereken die gravitasie-versnelling op die
        oppervlak van Mars.                                                                 (3)
                                                                                           [16]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                              FISIESE WETENSKAPPE V1              (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 3 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 Die posisie-tyd grafiek van ŉ bal wat vertikaal afwaarts vanaf die bopunt van ŉ 48 m
 hoë gebou gegooi word, word hieronder getoon. Die grafiek is nie volgens skaal
 geteken nie. Die bal bons van die grond af en bereik ŉ hoogte van 8 m.
 Ignoreer die effek van lugweerstand.

                         48

                Posisie (m)

                              8

                         0
                                                  2,8                    tyd (s)

 3.1    Bereken die spoed waarteen die bal:

        3.1.1                 Afwaarts gegooi word                                                       (4)

        3.1.2                 Die grond tref                                                             (3)

        3.1.3                 Vanaf die grond bons                                                       (3)

 3.2    Teken die snelheid-tyd grafiek (nie volgens skaal nie) vir die hele beweging van
        die bal.

        Dui die volgende op jou grafiek aan:

        (i)                   Beginsnelheid waarteen die bal gegooi word
        (ii)                  Snelheid waarteen die bal die grond tref
        (iii)                 Tyd wat dit neem om hierdie snelheid te bereik
        (iv)                  Die snelheid waarteen die bal vanaf die grond bons                      (4)
                                                                                                     [14]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  FISIESE WETENSKAPPE V1                              9

 VRAAG 4 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 ŉ 1 100 kg vragmotor trek ŉ 800 kg sleepwa met ŉ massalose tou teen ŉ konstante
 snelheid van 45 km.h-1 na regs soos in die diagram hieronder getoon.
 Die tou breek en die sleepwa hou aan na regs beweeg teen ŉ konstante snelheid van
 9,06 m.s-1. Ignoreer alle affekte van weerstand.

                                              1 100 kg
                       800 kg

 4.1    Bereken die spoed van vragmotor nadat die tou gebreek het.                            (4)

 4.2    Die vragmotor bots teen ŉ muur en kom tot rus in 0,2 sekondes.

        4.2.1    Definieer die term impuls.                                                   (2)

        4.2.2    Bereken die gemiddelde netto krag wat die muur op die vragmotor
                 uitoefen.                                                                 (4)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              FISIESE WETENSKAPPE V1                   (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 5 (Begin op ŉ NUWE bladsy)

 ŉ Warmlugballon met massa 245 kg, styg vanaf die grond af op, op ŉ winderige dag.
 Die wind waai in die rigting soos in die diagram getoon en het ŉ krag van
 1 870 N. Die warm lug in die ballon verskaf ŉ opwaartse krag van 3 000 N wat
 veroorsaak dat die ballon tot het ŉ hoogte van 12 m vertikaal styg met ŉ beginsnelheid
 van 15 m.s-1.

                                                         WIND
                                             50°

 5.1    Teken ŉ vryeliggaamdiagram met byskrifte om al die kragte wat op die ballon
        inwerk te toon.                                                                        (3)

 5.2    Bereken die:

        5.2.1   Arbeid verrig deur die gravitasiekrag                                          (3)

        5.2.2   Netto arbeid verrig op die ballon                                              (4)

 5.3    Stel die arbeid-energie stelling in woorde.                                            (2)

 5.4    Gebruik die arbeid-energie stelling en bereken die snelheid van die ballon
        nadat dit 12 m gestyg het.                                                          (3)
                                                                                           [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                FISIESE WETENSKAPPE V1                               11

 VRAAG 6 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 6.1 In die diagram hieronder is ŉ polisiemotor met sy sirene aan, stilstande tussen
     twee stilstaande waarnemers.

             WAARNEMER 1                                        WAARNEMER 2

                                  Bewegingsrigting

          6.1.1 Hoe sal die frekwensie wat deur waarnemer 1 waargeneem word,
                vergelyk met die frekwensie wat deur waarnemer 2 waargeneem
                word terwyl die motor nie beweeg nie?
                Kies slegs: GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN.
                Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                  (2)

          6.1.2 Die polisiemotor begin in die rigting van die pyl in die diagram te
                beweeg. Hoe sal die frekwensie wat deur waarnemer 1 waargeneem
                word, vergelyk met die frekwensie wat deur waarnemer 2 waargeneem
                word?
                Kies slegs, GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN.                               (1)

          6.1.3 Teken ŉ diagram om jou antwoord in VRAAG 6.1.2 te ondersteun.                 (3)

          6.1.4 NOEM die verskynsel beskryf in VRAAG 6.1.1 en VRAAG 6.1.2 hierbo.             (1)

          Waarnemer 1 registreer ŉ frekwensie van 1 730 Hz soos die motor hom met
          ŉ konstante snelheid van 25 m.s-1 nader.
          Neem die spoed van klank in lug as 340 m.s-1.

          6.1.5 Bereken die frekwensie van die sirene.                                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                             FISIESE WETENSKAPPE V1                  (EC/SEPTEMBER 2018)

 6.2    Die spektrale lyne in die diagram hieronder verteenwoordig die
        waterstofspektrum op verskillende sterre. Watter van die sterre beweeg die
        vinnigste weg van die Verwysingsster af? Verduidelik jou antwoord.

                                                                                          (2)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                       FISIESE WETENSKAPPE V1                              13

 VRAAG 7 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 In die FIGUUR 1 hieronder word twee identiese puntladings ŉ afstand X van mekaar
 af geplaas en oefen ŉ krag van 1 920 N op mekaar uit.

                                     X (m)
                ●                                         ●
            +Q1                   FIGUUR 1                +Q2

 In FIGUUR 2 word die ladings ŉ verdere 6 m van mekaar geplaas. Die krag wat die
 een lading op die ander uitoefen is 120 N.

                                            (X + 6) m
                         ●
                        +Q1
                                                                     ●
                                                                    +Q2
                                          FIGUUR 2
                                                                                                    (2)

 7.1    Stel Coulomb se Wet in woorde.

 7.2    Bereken die:

        7.2.1       Afstand X in meter.                                                             (5)

        7.2.2       Grootte van die ladings.                                                        (4)

 7.3    Die ladings word teruggeplaas op hulle oorspronklike posisies soos in
        FIGUUR 1. ŉ Elektron word by punt P geplaas, ŉ afstand van 0,2 m regs van
        lading Q2.

                                                  X (m)
                              ●                                    ● 0,2 m P
                           +Q1                                     +Q2

        Bereken die netto:

        7.3.1       Elektriese veld by punt P as gevolg van die twee ladings                        (5)

        7.3.2       Krag ondervind deur die elektron by punt P as gevolg van die twee
                    ladings                                                                     (3)
                                                                                               [19]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                  FISIESE WETENSKAPPE V1                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 8 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 8.1 ŉ Groep leerders doen eksperimente om die emk (Ԑ) en die interne weerstand
     (r) van ŉ battery te bepaal. Hulle bou die stroombaan gemerk A en B hieronder
     en noteer die lesings. DIESELFDE BATTERY en DIESELFDE RESISTORS
     word vir elke eksperiment gebruik.

                  STROOMBAAN A                             STROOMBAAN B

                       V
                                                                      V
                                           S
                                r
                                                                                              s
                                                                           r

                                                 A
                                                                                               A
                           R1                         R1

                                                                          R2
                           R2

       Eksperiment                    Vlas (V)                  Istroombaan (A)
              1                        20,58                        1,71
              2                        14,4                          4,8

      8.1.1    Watter eksperiment word deur stroombaan A verteenwoordig?                         (1)

      Bereken die:

      8.1.2    Interne weerstand van die battery                                                 (4)

      8.1.3    Emk van die battery                                                               (2)

      8.1.4    Weerstand van ellke resistor                                                      (4)

      8.1.5    Resistor R2 word nou ontkoppel in stroombaan A. Hoe sal hierdie
               verandering die elektriese energie wat per sekonde deur die battery
               oorgedra word, beïnvloed? Skryf neer TOENEEM, AFNEEM of BLY
               DIESELFDE. Verduidelik jou antwoord.                                              (3)

 8.2 Die koste van elektrisiteit by ŉ sekere munisipaliteit is R1,20 per kWh. ŉ
     Bakkery gebruik ŉ elektriese oond met ŉ element met weerstand 52 Ω. Die
     stroom wat deur die element vloei is 16 A. Bereken hoeveel elektrisiteit die
     bakkery per dag betaal indien die elektriese oond daagliks vir 6 ure gebruik
     word.                                                                                     (4)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  FISIESE WETENSKAPPE V1                                 15

 VRAAG 9 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 9.1    Die vereenvoudigde diagram hieronder stel ŉ generator voor wat in die rigting
        gedraai word soos in die diagram getoon.

        9.1.1    Noem die energie-omskakeling wat in hierdie generator plaasvind.            (2)

        9.1.2    Die generator word kloksgewys gedraai soos in die diagram getoon.
                 In watter rigting sal die stroom in gedeelte PQ van die toestel vloei?
                 Skryf slegs P na Q of Q na P.                                               (1)

 9.2    Die diagram hieronder toon ŉ vereenvoudigde weergawe van ŉ gedeelte van
        ŉ huishoudelike bedradingsstroombaan.
        Die spanningstoevoer in ŉ sekere huis is 230 V. ŉ Gloeilamp met ŉ
        weerstand van 12 Ω en ŉ ketel met ŉ weerstand van 24 Ω word oor ŉ sekere
        tydperk gebruik soos in die diagram getoon.

                                                     230 V

                                                                  A
                                            24 Ω

                                     12 Ω

        Bereken die:

        9.2.1    Piek (maksimum) spanning van die huislike toevoer                           (3)

        9.2.2    Gemiddelde drywing wat gebruik word indien die twee gloeilampies
                 en die ketel gelyktydig gebruik word                                        (5)
                                                                                            [11]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                             FISIESE WETENSKAPPE V1                   (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 10 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Verskillende frekwensies lig word op ŉ natriummetaalplaat geskyn en die maksimum
 kinetiese energie van die vrygestelde elektrone word elke keer bepaal. ŉ Grafiek van
 maksimum kinetiese energie teenoor frekwensie vir die metaal word hieronder getoon.

               3,83

      Ek x (10-19 J)              fo       f
                                                           f (Hz)

               -3,51

 10.1 Definieer die term werksfunksie van ŉ metaal.                                           (2)

 10.2 Skryf die waarde van die werksfunksie van natrium metaal neer.                          (1)

 10.3 Dieselfde ligfotone skyn op sinkmetaal. Hoe sal die gradiënt van die grafiek
      vir sinkmetaal vergelyk met die gradiënt van die grafiek van die natrium
      metaal? Skryf slegs MINDER AS, GROTER AS of GELYK AAN.
      Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                            (2)

 10.4 Bereken die:

        10.4.1 Frekwensie fo aangedui op die grafiek                                          (3)

        10.4.2 Golflengte van die invallende fotone wat ooreenstem met die
               frekwensie f wat op die grafiek hierbo aangedui is                          (5)
                                                                                          [13]

                                                                           TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                        FISIESE WETENSKAPPE V1                                       17

                          DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                                    PAPER 1 (PHYSICS)

                      GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                 VRAESTEL 1 (FISIKA)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
                                                      SYMBOL/
                     NAME/NAAM                                VALUE/WAARDE
                                                      SIMBOOL
 Acceleration due to gravity / Swaartekragversnelling    g       9,8 m•s-2
 Universal gravitational constant /
 Universelegravitasiekonstant
                                                                  G           6,67 × 10-11 N•m2.kg-2
 Speed of light in a vacuum / Spoed van lig in ŉ vakuum           c              3,0 × 108 m•s-1
 Planck's constant / Planck se konstante                          h              6,63 × 10-34 J•s
 Coulomb's constant / Coulomb se konstante                        k            9,0 × 109 N•m2•C-2
 Charge on electron / Lading op elektron                          e               -1,6 × 10-19 C
 Electron mass / Elektronmassa                                    me              9,11 × 10-31 kg
 Mass of earth / Massa op aarde                                   M               5,98 × 1024 kg
 Radius of earth / Radius van aarde                               RE              6,38 × 103 km

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

MOTION/BEWEGING
 v f  vi  a t                                  Δx  v i Δt  21 at 2 or/of Δy  v i Δt  21 at 2
                                                        v  vf                 v  vf 
 v f  v i  2ax or/of v f  v i  2ay
   2      2                    2      2
                                                  Δx   i       Δt or/of Δy   i       Δt
                                                        2                      2 

FORCE/KRAG
 Fnet  ma                                        p  mv

 fsmax = µsN                                      fk = µkN
 Fnet t  p
                                                  w  mg
 p  mv f  mv i
       Gm1 m2                                               M
 F           2                                   g = G d2
         d

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
 W  Fx cos                  U  mgh     or/of EP  mgh
                                                  Wnet  K or/of Wnet  Ek
    1               1
 K  mv 2 or/of Ek  mv 2
    2               2                             K  K f  Ki        or/of Ek  Ekf  Eki
                                                       W
 Wnc  K  U or/of Wnc  Ek  Ep              P
                                                       t
 Pav  Fv

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                                  FISIESE WETENSKAPPE V1                                        (EC/SEPTEMBER 2018)

WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG
                                                          1
 vf                                                T
                                                          f
     v  vL          v  vL                                                  c
 fL        f s fL         fb                       E  hf or/of E  h
     v  vs          v  vb                                                  
 E  Wo  E k where/waar

 E  hf and/en W0  hf0 and/en Ek 
                                                 1                 1
                                                   mv2 or/of Kmax  mvmax
                                                                      2

                                                 2                 2

ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA
   kQ 1Q 2                                               kQ
 F                                                  E
     r2                                                   r2
    V                                                   F
 E                                                  E
    d                                                   q
        W                                                 Q
 V                                                  n=
        q                                                 qe

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE
                                emf ( ε ) = I(R + r)
      V
 R
      I
                                                     emk ( ε ) = I(R + r)
 R s  R1  R 2  ...
  1  1
     
         1
             ...                                    q  I t
 R p R1 R 2
 W = Vq                                                   W
                                                     P
                                                          Δt
 W = VI  t
                                                     P = VI
 W= I2R  t
                                                     P = I2R
 W= V Δt
            2
                                                          V2
           R                                         P
                                                          R

ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM
                                                     Paverage  Vrms I rms           /   Pgemiddeld  Vwgk I wgk
            I max
 I rms                 /                I
                                  I wgk  m aks
                 2                          2
                                                     Paverage  I rms
                                                                  2
                                                                      R                   Pgemiddeld  I 2wgk R
                                                                                     /
                Vmax                      Vmaks
 Vrms                  /        Vwgk                                                                   2
                                                                                                        Vwgk
                  2                          2                  V2                       Pgemiddeld 
                                                     Pav erage  rm s            /
                                                                 R                                        R

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/851ef73d-62a5-4b19-b6cb-e009163ddf34) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [PHYSICAL SCIENCES P1 GR12 QP JUNE2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-gr12-qp-june2022-afrikaans/7da2a467-33ba-4d42-9de8-a501165ff1e0) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Physical Sciences P1 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-may-june-2018-eng/4bbee28e-11a5-458f-8d92-6c6f1d7103d3) — Physical Sciences · QP · 2018 · Eng
- [WP 2018 Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/wp-2018-paper-1/7745da05-6836-4240-9b30-1cc144cc0c0d) — Physical Sciences · QP · 2018
- [PHYS SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2023 Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p1-qp-gr12-sept-2023-xhosa/2bbd2fc3-2b94-4d0c-9012-591942a529e4) — Physical Sciences · QP · 2023
- [Gr 12 Physical Sciences P1 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p1-english-and-afrikaans-june-2024-possible-answers/f78ca708-f7f0-4bc5-8ff9-36594b1b1052) — Physical Sciences · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
