# Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-may-june-2023-afr/426ff773-9b24-424a-a0d1-9ffce4c70cf8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-may-june-2023-afr/426ff773-9b24-424a-a0d1-9ffce4c70cf8)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)

                                         2023

                                                                        PUNTE: 150

                                                                            TYD: 3 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                      2                                   DBE/2023
                                         SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
         die ANTWOORDEBOEK neer.

2.       Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
         ANTWOORDEBOEK.

3.       Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

5.       Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
         VRAAG 2.2.

6.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.       Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

8.       Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

9.       Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
         plekke af.

10.      Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

11.      Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

12.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                3                            DBE/2023
                                                   SS/NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.

1.1      Vir watter EEN van die volgende molekulêre formules is KETTING-isomere
         moontlik?

         A     C4H10

         B     C3H8

         C     C2H6O

         D     C3H8O                                                                             (2)

1.2      Watter EEN van die volgende verbindings het die LAAGSTE dampdruk onder
         dieselfde toestande?

                     H    H    H       H                        H   H   O

         A    H      C    C    C       C       H        B   H   C   C   C

                     H    H    H       H                        H   H   H

                      H    H       H                            H   O   H
         C    H       C    C       C       O       H    D   H   C   C
                      H    H       H                            H   O
                                                                                                 (2)

 1.3      Die tipe organiese verbinding wat vorm wanneer 'n haloalkaan in die
          teenwoordigheid van 'n gekonsentreerde sterk basis verhit word, is 'n ...

          A     alkaan.

          B     alkeen.

          C     alkyn.

          D     alkohol.                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                              4                                      DBE/2023
                                                                 SS/NSS

 1.4      'n OORMAAT HCℓ(aq) met 'n konsentrasie van 0,1 mol∙dm-3 reageer met
          2 g Mg onder verskillende toestande.

          Watter EEN van die volgende kombinasies van toestande sal die grootste
          volume H2(g) in die EERSTE MINUUT van die reaksie vorm?

                        TOESTAND VAN                                       TEMPERATUUR VAN HCℓ(aq)
                     VERDEELDHEID VAN Mg                                            (°C)
          A                        Poeier                                                20
          B                    Korrels                                                   20
          C                        Poeier                                                50
          D                    Korrels                                                   50                              (2)

 1.5      Die potensiële-energiediagram vir 'n chemiese reaksie word hieronder
          getoon.

                                                         Z

                               Potensiële energie (kJ)
                                                         Y

                                                         X
                                                         0      Reaksieverloop

          Watter EEN van die volgende                                     kombinasies   is    KORREK     vir   die
          VOORWAARTSE reaksie?

                                                                                  POTENSIËLE ENERGIE
                                                             AKTIVERINGS-
                         ∆H                                                      VAN DIE GEAKTIVEERDE
                                                               ENERGIE
                                                                                       KOMPLEKS
          A              YX                                     Z+Y                           Z
          B              YX                                     ZY                          Z+Y
          C              XY                                     ZY                           Z
          D              XY                                      Z                           ZY                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                            5                                   DBE/2023
                                                               SS/NSS

 1.6      Beskou die volgende reaksie wat ewewig in 'n beker bereik:
                                               -                           -
                                  2Cr              (aq) + 2H+(aq) ⇌            (aq) + H2 (ℓ)

          'n Paar druppels gekonsentreerde NaOH(aq) word nou by die beker gevoeg.

          Watter EEN van die volgende kombinasies identifiseer die VERSTEURING
          OP DIE SISTEEM en die SISTEEM SE REAKSIE op die versteuring korrek?

                     VERSTEURING OP DIE SISTEEM                          SISTEEM SE REAKSIE
                                                                        Voorwaartse reaksie word
               A                        [H+] neem af
                                                                              bevoordeel
                                                                        Terugwaartse reaksie word
               B                        [H+] neem af
                                                                              bevoordeel
                                               -                        Terugwaartse reaksie word
               C                  [Cr              ] neem af                  bevoordeel
                                           -                            Voorwaartse reaksie word
               D                  [Cr          ] neem toe                     bevoordeel                            (2)

 1.7      Volgens die Lowry-Brønsted-teorie word 'n gekonjugeerde basis gevorm
          wanneer 'n ...

         A         proton by die suur gevoeg word.

         B         elektron by die suur gevoeg word.

         C         proton van die suur verwyder word.

         D         elektron van die suur verwyder word.                                                             (2)

 1.8     Beskou die stellings hieronder ten opsigte van 'n alkaliese stof.

         'n Alkaliese stof:

         (i)       Reageer met 'n suur om 'n neutrale oplossing vorm

         (ii)      Verander rooi lakmoes na blou

         (iii)     Vorm 'n sout wanneer dit met 'n suur reageer

         Watter van die stellings hierbo is ALTYD WAAR?

         A         (i), (ii) en (iii)

         B         Slegs (i) en (ii)

         C         Slegs (i) en (iii)

         D         Slegs (ii) en (iii)                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                          6                                      DBE/2023
                                             SS/NSS

 1.9      Beskou die selnotasie van 'n galvaniese sel.

                             Pt | H2(g) | OH─(aq) | H2 (ℓ) || Ag+(aq) | Ag(s)

          Watter EEN van die volgende vergelykings verteenwoordig die halfreaksie
          wat by die positiewe elektrode plaasvind?

          A     Ag+(aq) + e → Ag(s)

          B     Ag(s) → Ag+(aq) + e

          C     2H2 (ℓ) + 2e → H2(g) + 2OH─(aq)

          D     H2(g) + 2OH─ (aq) →         H2O(ℓ) + 2e                                             (2)

 1.10     'n Gekonsentreerde natriumchloriedoplossing, NaCℓ(aq), ondergaan elektrolise.

          Watter EEN van die kombinasies toon die produkte wat by elke elektrode
          gevorm word, korrek?

                         KATODE                    ANODE
          A                 Na                        Cℓ2
          B                 H2                        OH─
          C                 Cℓ2                   H2 en OH─
          D              H2 en OH─                    Cℓ2                                            (2)
                                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                            7                                             DBE/2023
                                               SS/NSS

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          H           H
      H   C           C    H

              H                                         H    H      H
                  H        H    H   H
A                                             B    H    C    C      C         O     H
          H       C   C    C    C   C   H
                                                        H    H      H
                  H   H    H        H

                           H    C   H
                                H
C     C4H8O                                   D CH3(CH2)4CHCH2
E     CXHYOZ

2.1           Definieer die term onversadigde koolwaterstof.                                                  (2)

2.2           Skryf neer die:

              2.2.1       Letter wat 'n ONVERSADIGDE koolwaterstof verteenwoordig                             (1)

              2.2.2       IUPAC-naam van verbinding A                                                         (3)

              2.2.3       IUPAC-naam van die POSISIE-isomeer van verbinding B                                 (2)

              2.2.4       IUPAC-naam van verbinding D                                                         (2)

              2.2.5       Gebalanseerde vergelyking, deur MOLEKULÊRE FORMULES te
                          gebruik, vir die volledige verbranding van verbinding A                             (3)

2.3       Die formule C4H8O verteenwoordig twee verbindings wat funksionele isomere
          van mekaar is.

              2.3.1       Definieer die term funksionele isomeer.                                             (2)

              2.3.2       Skryf die STRUKTUURFORMULES                   van       elk   van   hierdie
                          twee FUNKSIONELE isomere neer.                                                      (4)

2.4       'n 2 g-monster van verbinding E bevat 1,09 g koolstof en 0,18 g waterstof. Die
          molekulêre massa van verbinding E is 88 g∙mol-1.

          Bepaal die molekulêre formule van verbinding E deur middel van 'n
          berekening.                                                                                         (6)
                                                                                                              [25]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                        8                            DBE/2023
                                                           SS/NSS

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Leerders ondersoek die kookpunte van die vier organiese verbindings wat hieronder
gegee word.

           ORGANIESE VERBINDING                             MOLEKULÊRE MASSA (g∙mol-1)
                  Butanoon                                            72
                  Butan-1-ol                                          74
                Propanoësuur                                          74
              2-metielpropan-1-ol                                     74

3.1      Definieer die term kookpunt.                                                                    (2)

3.2      Watter verbinding, butan-1-ol of 2-metielpropan-1-ol, sal die hoogste
         kookpunt hê? Verduidelik die antwoord volledig.                                                 (4)

Die kurwes P, Q, R en S hieronder is uit die resultate van die ondersoek verkry.
X verteenwoordig 'n spesifieke temperatuur.

                                 X                                            P

                                                                              Q

              Temperatuur (°C)
                                                                              R

                                                                              S

                                                           Tyd (minute)

3.3      Watter fisiese eienskap word deur temperatuur X verteenwoordig?                                 (1)

3.4      Watter kurwe (P, Q, R of S) verteenwoordig:

         3.4.1                       Butanoon                                                            (1)

         3.4.2                       Propanoësuur                                                        (1)

         3.4.3                       2-metielpropan-1-ol                                                 (1)

3.5      Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.4.2.                                                    (1)
                                                                                                         [11]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                        9                                      DBE/2023
                                           SS/NSS

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

4.1      Die vloeidiagram hieronder toon verskillende organiese reaksies.
         P, Q en R is organiese verbindings.

                                        Reaksie 4
                     Alkohol P                                 Verbinding Q

           Reaksie 3

                                            Reaksie 2             Br2 Reaksie 1
                  Verbinding R
                 (hoofproduk)                 H ℓ

                                                        1,2-dibromo-2-metielpropaan

         Reaksie 1 is 'n addisiereaksie.

         Skryf neer:

         4.1.1        Die TIPE addisiereaksie                                                      (1)

         4.1.2        EEN waarneembare verandering wat tydens die reaksie in die
                      houer plaasvind                                                              (1)

         4.1.3        Die STRUKTUURFORMULE van verbinding Q                                        (2)

         Beskou reaksie 2.

         4.1.4        Skryf die IUPAC-naam van verbinding R neer.                                  (2)

         Vir reaksie 3, skryf neer:

         4.1.5        'n Gebalanseerde vergelyking deur STRUKTUURFORMULES vir
                      die organiese verbindings te gebruik                                         (6)

         4.1.6        Die IUPAC-naam van alkohol P                                                 (2)

         Reaksie 4 is 'n eliminasiereaksie.

         4.1.7        Skryf die TIPE eliminasiereaksie neer.                                       (1)

4.2      Butan-1-ol reageer met propanoësuur in die teenwoordigheid van 'n
         katalisator.

         Skryf neer die:

         4.2.1        TIPE reaksie wat plaasvind                                                   (1)

         4.2.2        IUPAC-naam van die organiese produk wat gevorm word                          (2)
                                                                                                   [18]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                                10                                 DBE/2023
                                                                    SS/NSS

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Beskou die volgende ontbindingsreaksie wat in 'n verseëlde 2 dm3-houer plaasvind:

                                                      2N2O5(g) → 4NO2(g) + O2(g)

Die grafiek hieronder toon hoe die konsentrasies van N2O5(g) en NO2(g) met tyd
verander.

                                                           Konsentrasie-tyd-grafiek
                                  300
                                                                                                 •A
                                  250                                                   •
                                                                                 •

 Konsentrasie (x 10-4 mol·dm-3)
                                  200  •                                •
                                             •                  •
                                  150
                                                      •
                                                      •         •
                                  100                                   •
                                                                                •
                                             •                                          •        •B
                                   50

                                   0
                                        0            200               400             600               800
                                                                     Tyd (s)

5.1                                Verwys na die grafiek hierbo en gee 'n rede waarom kurwe A die verandering
                                   in die konsentrasie van NO2(g) verteenwoordig.                                      (1)

5.2                                Beskou die stelling hieronder:

                                   Die ontbindingstempo van N2O5(g) is die helfte van die vormingstempo van
                                   NO2(g).

                                   Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? Gee 'n rede vir die antwoord.                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                    11                          DBE/2023
                                                        SS/NSS

5.3      Bereken die:

         5.3.1       Massa NO2(g) wat in die houer by 400 s teenwoordig is                          (4)

         5.3.2       Gemiddelde produksietempo van O2(g) in mol∙dm-3∙s-1 in 700 s                   (4)

5.4      Die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir die N2O5(g) wat aanvanklik in
         die houer teenwoordig is, word hieronder getoon.

                                      Getal deeltjies
                                                                 P

                                                           Kinetiese energie

         Die aanvanklike konsentrasie van die N2O5(g) word nou VERHOOG.

         5.4.1       Teken die verspreidingskurwe hierbo in die ANTWOORDEBOEK
                     oor en benoem hierdie kurwe as P.

                     Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat vir die hoër
                     konsentrasie N2O5(g) verkry sal word. Benoem hierdie kurwe as Q.               (2)

         5.4.2       Sal die ontbindingstempo van N2O5(g) by die hoër konsentrasie
                     HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN die oorspronklike
                     ontbindingstempo wees? Verduidelik die antwoord deur die
                     botsingsteorie te gebruik.                                                     (3)
                                                                                                    [16]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                      12                                   DBE/2023
                                          SS/NSS

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Een mol suiwer waterstofjodiedgas, HI(g), word in 'n 1 dm3-houer by 721 K verseël.
Ewewig word volgens die volgende gebalanseerde vergelyking bereik:

                                2HI(g) ⇌ H2(g) + I2(g)

Daar word gevind dat 0,11 mol I2(g) by ewewig teenwoordig is.

6.1      Stel Le Chatelier se beginsel.                                                        (2)

6.2      Bepaal die hoeveelheid mol van ELK van die volgende by ewewig:

         6.2.1       H2(g)                                                                     (1)

         6.2.2       HI(g)                                                                     (1)

6.3      Die ewewigskonstante, Kc, by 721 K is 0,02.

         Die temperatuur van die houer word nou na 850 K verhoog.
         Die ewewigskonstante, Kc, by 850 K is 0,09.

         6.3.1       Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES?                    (1)

         6.3.2       Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.3.1 volledig.                         (3)

         6.3.3       Bereken die massa HI(g) wat by die nuwe ewewig by 850 K
                     teenwoordig is.                                                           (8)
                                                                                               [16]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                        13                                  DBE/2023
                                            SS/NSS

VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

7.1      Die geleidingsvermoë van drie suuroplossings, A, B en C, soos hieronder
         getoon, word by dieselfde temperatuur ondersoek.

                              A    0,1 mol·dm-3 H2SO4(aq)
                              B    0,1 mol·dm-3 HNO3(aq)
                              C    0,1 mol·dm-3 CH3COOH(aq)

         Die helderheid van die gloeilamp wat in die apparaat hieronder getoon word,
         word as 'n maatstaf van die geleidingsvermoë van die oplossings gebruik.

                                                   Koolstofelektrode

                                                   Suur

         Die suuroplossings is elektroliete.

         7.1.1       Definieer die term elektroliet.                                            (2)

         Die helderheid van die gloeilamp vir elk van die oplossings word vergelyk.

         7.1.2       In watter oplossing, A of B, sal die gloeilamp die helderste wees?
                     Gee 'n rede vir die antwoord deur na die tipes sure te verwys.             (2)

         7.1.3       In watter oplossing, B of C, sal die gloeilamp die helderste wees?
                     Gee 'n rede vir die antwoord deur na die tipes sure te verwys.             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                       14                                        DBE/2023
                                           SS/NSS

7.2      'n Soutsuuroplossing, H ℓ(aq), word gestandaardiseer deur dit teen
         25 cm3 van 'n 0,04 mol·dm-3 natriumkarbonaatoplossing, Na2CO3(aq), te
         titreer. By die eindpunt word gevind dat 19,5 cm3 H ℓ(aq) gereageer het.
         Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
                     Na2CO3(aq) +   H ℓ(aq) →     Na ℓ(aq) +       2(g)   + H2 (ℓ)

         7.2.1        Bereken die konsentrasie van die H ℓ(aq).                                     (3)

         7.2.2        Veronderstel 'n paar druppels water was in die buret teenwoordig
                      voordat dit met die soutsuuroplossing gevul is.
                      Hoe sal die volume van die H ℓ-oplossing wat benodig word om
                      die eindpunt te bereik, beïnvloed word?
                      Kies uit GROTER AS, KLEINER AS of BLY DIESELFDE. Gee 'n
                      rede vir die antwoord.                                                        (2)

         'n Gekonsentreerde huishoudelike produk, ChemClean, bevat ammoniak as
         die hoofskoonmaakmiddel. Om die hoeveelheid ammoniak teenwoordig in
         1 dm3 ChemClean te bepaal, word die volgende prosedure gevolg:
         20 cm3 ChemClean word in 'n 250 cm3-fles gevoeg. Die fles word dan met
         gedistilleerde water tot by die 250 cm3-merk gevul.

                      3
       ChemClean 1 dm                                                 Gedistilleerde
                                                                         water

                      20 cm3
                               Gekonsentreerde           250 cm3 verdunde
                                 ChemClean                  ChemClean
         Die verdunde oplossing word getitreer teen die soutsuuroplossing met die
         konsentrasie soos in VRAAG 7.2.1 bereken.
         Tydens die titrasie word 22 cm3 van die verdunde ChemClean-oplossing deur
         18,7 cm3 van die H ℓ-oplossing geneutraliseer. Die gebalanseerde
         vergelyking vir die reaksie is:

                            NH3(aq) + H ℓ(aq) → NH+ (aq) +        ℓ ─(aq)

         7.2.3        Bereken die massa ammoniak in 1 dm3 ChemClean.                                (7)

         7.2.4        Sal die pH van die oplossing aan die einde van die titrasie
                      GROTER AS 7, GELYK AAN 7 of KLEINER AS 7 wees?
                      Skryf die betrokke vergelyking neer om die antwoord te motiveer.              (3)
                                                                                                    [21]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                       15                                         DBE/2023
                                           SS/NSS

VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Leerders wil 'n onbekende metaal X identifiseer deur 'n standaa dhalfsel, X│X2+, te
gebruik.

Hulle stel 'n elektrochemiese sel onder standaardtoestande op deur twee halfselle te
gebruik, soos in die diagram hieronder getoon.

                                              V
                                                                         H2(g)
                                              Y

                     X

                                                                         Platinum

                                 X2+(aq)            H+(aq)

Die aanvanklike emk van hierdie sel is 1,20 V.

8.1      Noem die standaardtoestande waaronder hierdie sel funksioneer.                               (3)

8.2      Noem EEN funksie van komponent Y.                                                            (1)

Nadat die sel vir 'n rukkie in werking was, word daar gevind dat die massa van
elektrode X toegeneem het.

8.3      Identifiseer X deur 'n gepaste berekening te gebruik.                                        (5)

8.4      Skryf die oksidasiehalfreaksie neer wat in die sel plaasvind.                                (2)

Halfsel-X│X2+ word nou deur 'n Au│Au3+-halfsel vervang.

Die aanvanklike emk van die sel is nou 1,50 V. Soos wat die sel in werking is, neem
die massa van die Au-elektrode toe.

8.5      Rangskik die oksideermiddels, X2+, Au3+ en H+, in volgorde van toenemende
         sterkte.

         Verduidelik die antwoord volledig.                                                           (3)
                                                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                        16                                   DBE/2023
                                            SS/NSS

VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die vereenvoudigde elektrolitiese sel hieronder word gebruik om 'n metaalveer te
elektroplateer. Sinknitraat, Zn(NO3)2(aq), word as 'n elektroliet gebruik en R is 'n
elektrode.

                                                  Krag-
                                                  bron

                                              R

                                                               Metaalveer

                         Zn(NO3)2(aq)

9.1      Definieer die term elektrolitiese sel.                                               (2)

9.2      Watter elektrode (R of METAALVEER) is die ANODE? Gee 'n rede vir die
         antwoord.                                                                            (2)

9.3      Skryf neer die:

         9.3.1       Vergelyking vir die halfreaksie wat by die metaalveer plaasvind          (2)

         9.3.2       NAAM of FORMULE van 'n geskikte metaal wat as elektrode R
                     gebruik kan word                                                         (1)

9.4      Verduidelik die antwoord op VRAAG 9.3.2.                                             (2)
                                                                                              [9]

                                                                              TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2                                      1                                              DBE/2023
                                                          SS/NSS

                            DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                                    PAPER 2 (CHEMISTRY)

                      GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                 VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

        NAME/NAAM                            SYMBOL/SIMBOOL                      VALUE/WAARDE
Standard pressure
                                                          p                        1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
                                                         Vm                         22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur                                     T                                 273 K
Charge on electron
                                                          e                          -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro's constant
                                                         NA                        6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

     m                                                      N
  n                                                   n
     M                                                      NA
     n                                m                     V
  c                or/of        c                    n
     V                                MV                    Vm
   a   a       na
                                                       pH = -log[H3O+]
               n

  Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K

  Eθcell  Eθcathode  Eθanode / Eθsel  Ekatode
                                          θ
                                                  Eθanode

  or/of
  Eθcell  Ereduction
            θ
                       Eθoxidation / Eθsel  Ereduksie
                                               θ
                                                         Eθoksidasie

  or/of
  Eθcell  Eθoxidisingagent  Ereducing
                               θ
                                        agent / E sel  Eoksideermiddel  Ereduseermiddel
                                                  θ      θ                 θ

  I=                                                           n=        waar n = aantal elektrone
           t                                                        qe

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
      Fisiese Wetenskappe/V2                                                                         2                                                                                                     DBE/2023
                                                                                                   SS/NSS
                                                                 TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
                                                                TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

       1            2           3           4           5           6           7           8            9           10          11           12       13          14             15       16           17          18
      (I)          (II)                                                                                                                               (III)       (IV)            (V)     (VI)         (VII)       (VIII)
                                                                                     Atomic number
        1                                         KEY/SLEUTEL                          Atoomgetal                                                                                                                     2
2,1     H                                                                                                                                                                                                           He
        1                                                                                   29                                                                                                                        4
        3            4                             Electronegativity                                         Symbol                                        5           6           7            8           9         10
1,0          1,5                                                                      1,9   Cu                                                      2,0         2,5         3,0         3,5          4,0
       Li           Be                            Elektronegatiwiteit
                                                                                            63,5
                                                                                                             Simbool                                       B           C           N           O            F       Ne
        7            9                                                                                                                                    11          12           14          16          19         20
       11            12                                                                                                                                   13          14           15          16          17         18
0,9    Na    1,2   Mg                                           Approximate relative atomic mass                                                    1,5   Aℓ    1,8   Si    2,1    P    2,5     S    3,0   Cℓ        Ar
       23            24                                         Benaderde relatiewe atoommassa                                                            27          28           31          32          35,5       40
       19            20         21          22          23          24          25          26           27          28          29           30          31          32           33          34           35        36
0,8     K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5   Ti    1,6    V    1,6   Cr    1,5   Mn    1,8   Fe     1,8   Co    1,8   Ni    1,9   Cu     1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4    Se    2,8   Br        Kr
       39            40         45          48          51          52          55          56           59          59          63,5         65          70          73           75          79          80         84
       37            38         39          40          41          42          43          44           45          46           47          48          49          50           51          52          53         54
0,8    Rb    1,0    Sr    1,2   Y     1,4   Zr          Nb    1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag     1,7   Cd    1,7   In    1,8   Sn    1,9   Sb    2,1    Te    2,5    I        Xe
       86            88         89          91          92          96                      101          103         106         108          112         115         119         122         128          127       131
       55            56         57          72          73          74          75           76          77          78           79           80         81          82           83         84           85         86
0,7    Cs    0,9    Ba          La    1,6   Hf          Ta          W           Re          Os            Ir         Pt          Au           Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9    Bi   2,0   Po     2,5   At       Rn
       133          137         139         179         181         184         186         190          192         195         197          201         204         207         209
        87           88          89
0,7    Fr    0,9    Ra          Ac                      58          59          60          61           62          63          64           65          66          67          68          69           70       71
                    226
                                                    Ce              Pr      Nd         Pm           Sm           Eu          Gd           Tb          Dy          Ho              Er      Tm           Yb          Lu
                                                    140         141         144                      150         152         157          159         163         165         167         169          173         175
                                                        90          91          92          93           94          95          96           97          98          99      100         101          102         103
                                                    Th          Pa              U       Np           Pu         Am          Cm            Bk              Cf      Es          Fm          Md           No           Lr
                                                    232                     238

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                            Blaai om asseblief

Text truncated here. Open the document page to read the rest.

## Related documents

- [Physical Sciences P1 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-may-june-2023-afr/80867f16-662e-47e9-876d-cae8701a81ef) — Physical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [PHYS SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-xhosa/13f21dbf-3361-4d61-a76b-ac8c43587a07) — Physical Sciences · QP · 2023
- [PHYS SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/phys-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-english/f017d6ca-bfcd-44e3-bc0c-14bcf23396c8) — Physical Sciences · QP · 2023 · Eng
- [Physical Sciences P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-nov-2023-eng/493b6a43-3d96-49f4-8740-242e62b2caad) — Physical Sciences · QP · 2023 · Eng
- [Physical Sciences P2 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-may-june-2025-eng/efdef1a0-c94f-4d02-954a-5262f99ca4af) — Physical Sciences · QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a) — Physical Sciences · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
