# Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP

> Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-qp-gr12-june-2025-afr-d-watermark/2ba8b2a5-594e-451d-9cc3-70c6b1cd2145
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-qp-gr12-june-2025-afr-d-watermark/2ba8b2a5-594e-451d-9cc3-70c6b1cd2145)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                  JUNIE 2025

                FISIESE WETENSKAPPE: (CHEMIE) V2

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

                                   *JPHSCA2*

          Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend 2 gegewensblaaie.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                             FISIESE WETENSKAPPE V2                          (EC/JUNIE 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou naam en van in die toepaslike spasies op die ANTWOORDEBOEK.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
      ANTWOORDEBOEK.

3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
      VRAAG 2.2.

6.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.    Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

8.    Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

9.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
      plekke af.

10.   Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

11.   Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

12.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/JUNIE 2025)                          FISIESE WETENSKAPPE V2                              3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.

1.1      Watter EEN van die volgende verbindings is ŉ alkeen?

         A        C3H8

         B        C3H6

         C        C3H4

         D        C3H6O                                                                     (2)

1.2      Watter EEN van die volgende is NIE korrek oor verbindings wat aan dieselfde
         homoloë reeks behoort NIE?

         A        Soortgelyke chemiese eienskappe

         B        Hulle het dieselfde algemene formule

         C        Hulle het dieselfde funksionele groep

         D        Soortgelyke fisiese eienskappe                                            (2)

1.3      Watter EEN van die volgende kan ŉ TERSIÊRE ALKOHOL vorm?

         A        CH3OH

         B        C2H5OH

         C        C3H7OH

         D        C4H9OH                                                                    (2)

1.4      Beskou die reaksie hieronder:

         CH3CH2CHBrCH3 + gekons. NaOH                 Organiese verbinding Q + NaBr + H2O
                                                         (hoofproduk)

         Watter EEN van die volgende gee die tipe reaksie en die naam van
         organiese verbinding Q KORREK?

                         TIPE REAKSIE              ORGANIESE VERBINDING Q
         A                 Eliminasie                      But-1-een
         B                 Eliminasie                      But-2-een
         C                  Addisie                        But-1-een
         D                  Addisie                        But-2-een                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                            FISIESE WETENSKAPPE V2                             (EC/JUNIE 2025)

 1.5     Beskou die vier organiese verbindings hieronder:

                                   butan-1-ol, propanoësuur, 2-metielpropanal en butanaal

         Die verhittingskurwes vir die vier organiese verbindings is verkry.

                                                                       P
                                                                       Q

                      Temperatuur (°C)
                                                                       R
                                                                       S

                                                    Tyd (min)

         Watter kurwe verteenwoordig die verhittingskurwe van butanaal?

         A     Kurwe P

         B     Kurwe Q

         C     Kurwe R

         D     Kurwe D                                                                                     (2)

 1.6     Die Maxwell-Boltzmann-energieverspreidingskurwe P vir CO2-gas onder
         sekere toestande. Kurwe Q is verkry nadat ŉ verandering gemaak is.

                Aantal deeltjies
                                                                Q
                                                                P

                                             Kinetiese energie

         Watter EEN van die volgende verteenwoordig die verandering wat gemaak
         is om kurwe Q te verkry?

         A     Toename in temperatuur

         B     Addisie van ŉ katalisator

         C     Toename in konsentrasie

         D     Toename in die oppervlakte van CO2                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/JUNIE 2025)                          FISIESE WETENSKAPPE V2                              5

1.7      Beskou die volgende omkeerbare hipotetiese reaksie:

                                     AB (aq)   ⇌ A (aq) + B (g)

         Die hitte van reaktanse (Hr) vir die voorwaartse reaksie is 25 kJ·mol-1 en
         aktiveringsenergieë (Ea) vir die voorwaartse reaksie en terugwaartse reaksie is
         35 kJ·mol-1 en 45 kJ·mol-1 onderskeidelik.

         Die hitte van die produkte (Hp) vir die voorwaartse reaksie is …

         A        10 kJ·mol-1.

         B        15 kJ·mol-1.

         C        20 kJ·mol-1.

         D        35 kJ mol-1.                                                               (2)

1.8      Watter EEN van die volgende sure, met dieselfde konsentrasie, sal die hoogste
         geleidingsvermoë by ŉ gegewe temperatuur het?

         A        H2CO3

         B        CH3COOH

         C        HCℓ

         D        H2SO4                                                                      (2)

 1.9     Beskou die twee-stap ionisasie van fosforsuur:

         (I)              H3PO4 (aq) + H2O (ℓ) ⇌ H2PO4– (aq) + H3O+ (aq)

         (II)             H2PO4– (aq) + H2O (ℓ) ⇌ HPO42–(aq) + H3O+ (aq)

         Beskou die volgende stellings oor die twee-stap ionisasie van H3PO4.

         I         H2PO4– tree as ŉ amfoliet op

         II        HPO42– is die gekonjugeerde suur van H2PO4–

         III       H2PO4– kan as ŉ diprotiese suur beskou word

         Watter EEN van die bogenoemde stelling(s) is WAAR?

         A         Slegs I

         B         Slegs I en II

         C         Slegs I en III

         D         Slegs II en III                                                           (2)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                FISIESE WETENSKAPPE V2                           (EC/JUNIE 2025)

 1.10    ŉ Spesifieke indikator in ŉ suur oplossing is kleurloos en pienk in ŉ alkaliese
         oplossing. Die algemene vergelyking vir die indikator is:

                           HIn (aq) + H2O (ℓ) ⇌ In– (aq) + H3O+ (aq)

         Die indikator word by ŉ natriumhidroksied (NaOH) oplossing gevoeg.

         Watter EEN van die volgende kombinasies met betrekking tot die kleur van
         HIn en In– en die verskuiwing in die ewewigsposisie, is KORREK?

                       HIn                 In–         SKUIF IN EWEWIGSPOSISIE
         A            Pienk             Kleurloos                   Regs
         B           Kleurloos           Pienk                      Regs
         C            Pienk             Kleurloos                   Links
         D           Kleurloos           Pienk                      Links                    (2)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/JUNIE 2025)                          FISIESE WETENSKAPPE V2                             7

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die tabel hieronder toon organiese molekules (A tot E) uit verskillende homoloë
reekse.

      A           2-metielpentan-3-oon     B                     O

                                                 CH3CH     CH    C   H

                                                     CH3

      C           CH3C≡CCH(CH3)CH3                         Br   CH2CH3

                                                 CH3CH     C    C    H
      E           Etiel butanoaat          D
                                                     Br    H    CH2CH3

2.1       Definieer funksionele groep.                                                      (2)

2.2       Skryf die LETTER van die organiese verbinding wat die volgende
          verteenwoordig neer:

          2.2.1      Karbonielgroep wat aan twee koolstofatome verbind is                   (1)

          2.2.2      Het die algemene formule CnH2n-2                                       (1)

          2.2.3      Is ŉ aldehied                                                          (1)

2.3       Skryf die IUPAC-naam neer van:

          2.3.1      Verbinding B                                                           (2)

          2.3.2      Verbinding C                                                           (2)

          2.3.3      Verbinding D                                                           (3)

2.4       Skryf neer die:

          2.4.1      STRUKTUURFORMULE van verbinding A                                      (2)

          2.4.2      Naam van die reaksie wat plaasgevind het om verbinding E te
                     produseer                                                              (1)

          2.4.3      STRUKTUURFORMULE van die karboksielsuur wat benodig was om
                     verbinding E te produseer                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                            FISIESE WETENSKAPPE V2                        (EC/JUNIE 2025)

2.5   ŉ Onbekende organiese verbinding (CxHyOz) met ŉ molêre massa van
      74 g·mol-1 bestaan uit 43,24% suurstof per massa.

      2.5.1    Bepaal die MOLEKULÊRE FORMULE van die organiese verbinding.            (3)

      2.5.2    Teken TWEE STRUKTURELE FORMULES vir die funksionele
               isomere wat deur die molekulêre formule in VRAAG 2.5.1 voorgestel
               word.                                                                  (4)
                                                                                     [24]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/JUNIE 2025)                         FISIESE WETENSKAPPE V2                               9

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Leerders ondersoek die effek van strukturele verskille op die kookpunte van
reguitketting PRIMÊRE ALKOHOLE. Die data van die ondersoek word in die tabel
hieronder getoon.

                     AANTAL                  KOOKPUNT VAN DIE
                  KOOLSTOFATOME               ALKOHOLE (20 °C)
                        1                           64
                        2                           78
                        3                           98
                        4                          118

3.1      Definieer kookpunt.                                                                (2)

3.2      Skryf die gekontroleerde veranderlike vir hierdie ondersoek neer.                  (1)

3.3      Verduidelik die tendens waargeneem in die kookpunte van die alkohole.              (4)

3.4      Sal die dampdruk van die alkohole TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE
         BLY met ŉ toename in die aantal koolstofatome?

         Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                       (2)

ŉ PRIMÊRE ALKOHOL het ŉ kookpunt van 108 °C.

3.5      Gee die IUPAC-naam van die primêre alkohol met ŉ kookpunt van 108 °C.              (2)

3.6      Verduidelik volledig die antwoord op VRAAG 3.5.                                   (4)
                                                                                          [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                                FISIESE WETENSKAPPE V2                       (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

4.1     Heptaan ondergaan kraking om ŉ VYF KOOLSTOF alkaan P en organiese
        verbinding Q te produseer, soos hieronder getoon.

                          C7H16         verbinding P + verbinding Q

        4.1.1   Definieer kraking.                                                        (2)

        4.1.2   Skryf die MOLEKULÊRE FORMULE vir verbinding Q neer.                       (2)

        Verbinding P ondergaan volledige verbranding.

        4.1.3   Skryf die mees belangrikste gebruik van alkane neer.                      (1)

        4.1.4   Gebruik MOLEKULÊRE FORMULES en skryf gebalanseerde
                vergelyking vir die volledige verbranding vir VERBINDING P neer.          (3)

4.2     Beskou die vloeidiagram wat organiese reaksies hieronder toon.

         Reguit ketting        Reaksie 1      Alkohol P    Reaksie 2        C5H10
      Sekondêre haloalkaan                     + NaBr                    (hoofproduk)

        Beskou REAKSIE 1.

        Skryf neer:

        4.2.1    Die IUPAC-naam van die SEKONDÊRE HALOALKAAN                              (2)

        4.2.2    Die naam van die reaksie                                                 (1)

        4.2.3    Een reaksietoestand behalwe hitte                                        (1)

        4.2.4    Die STRUKTUURFORMULE van alkohol P                                       (2)

        Beskou REAKSIE 2.

        Skryf neer die:

        4.2.5    Naam van die tipe eliminasie reaksie                                     (1)

        4.2.6    STRUKTUURFORMULE vir die produk wat geproduseer is                       (2)
                                                                                         [17]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/JUNIE 2025)                                                     FISIESE WETENSKAPPE V2                                 11

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Kalsiumkarbonaat (CaCO3) stukke word by OORMAAT verdunde soutsuur (HCℓ)
oplossing in ŉ Erlenmeyer-fles gevoeg, wat op ŉ elektroniese skaal geplaas word,
soos hieronder getoon. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat plaasvind
is:

        CaCO3 (s) + 2 HCℓ (aq)                                      CaCℓ2 (aq) + H2O (ℓ) + CO2 (g)        ΔH < 0

                                     Verdunde HCℓ                                            Gasborrels

                                                                                             CaCO3

Die verandering in massa van die fles en die inhoud daarvan word in intervalle van
1-minuut aangeteken. Die resultate wat verkry is, word in die grafiek hieronder getoon.

                                      200

      Massa van fles en inhoud (g)
                                      190

                                      180

                                            0    2       4      6        8      10      12      14   tyd (min)

5.1                                  Is die reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Gee ŉ rede vir die
                                     antwoord.                                                                             (2)

5.2                                  Gee ŉ rede waarom die massa van die fles en die inhoud nie konstant bly nie.          (2)

5.3                                  Skryf die lesing op die skaalbalans op 4 minute neer.                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief
              Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                                            FISIESE WETENSKAPPE V2                      (EC/JUNIE 2025)

5.4    Die sketsgrafiek hieronder toon die verandering in volume van CO2-gas wat
       in die eksperiment geproduseer was.

               Volume van CO2 (cm3)
                                      X

                                          0              t1      tyd (min)

       5.4.1              Skryf die waarde van t1 neer.                                              (1)

       5.4.2              Hoe vergelyk die tempo waarteen die hoeveelheid CO2 geproduseer
                          word met die tempo waarteen die hoeveelheid CaCO3 verbruik was?

                          Kies uit HOËR AS, KLEINER AS of GELYK AAN.

                          Gee ŉ rede vir die antwoord.                                               (3)

       Bereken die:

       5.4.3              Waarde van X
                          Neem die molêre volume as 24 000 cm3·mol-1                                 (5)

       5.4.4              Gemiddelde tempo in g·min-1 waarteen kalsiumkarbonaat na
                          11 minute verbruik is                                                      (4)

5.5    Die eksperiment word herhaal deur die temperatuur van die reaksiemengsel
       te verhoog. Die resultate van die twee eksperimente word vergelyk.

       5.5.1              Skryf ŉ hipotese vir hierdie vergelyking neer.                             (2)

       5.5.2              Hoe sal reaksietempo deur die verandering beїnvloed word?

                          Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE.                                 (1)

       5.5.3              Verduidelik die antwoord op VRAAG 5.5.2 deur na die botsingsteorie
                          te verwys.                                                                 (3)
                                                                                                    [24]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

(EC/JUNIE 2025)                                       FISIESE WETENSKAPPE V2                              13

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

6.1       Distikstoftetraoksied (N2O4) ontbind tot stikstofdioksied (NO2) volgens die
          gebalanseerde vergelyking:

                                             N2O4 (g) ⇌ 2 NO2 (g) ΔH > 0

Die reaksie word toegelaat om chemiese ewewig te bereik.

          6.1.1      Stel Le Chatelier se beginsel in woorde.                                              (2)

          6.1.2      Hoe sal ELK van die volgende veranderinge die konsentrasie van
                     NO2 by ewewig beïnvloed.

                     Kies uit TOENEEM, AFNEEM of GEEN EFFEK.

                     (a)                Addisie van ŉ geskikte indikator                                   (1)

                     (b)                Verhoging in temperatuur                                           (1)

                     (c)                Toename in druk deur die volume te verlaag.
                                        Verduidelik die antwoord deur na Le Chatelier se beginsel te
                                        verwys.                                                            (4)

6.2       Die reaksietempo-tydgrafiek hieronder toon die reaksie tot ewewig.

                      Reaksietempo

                     (mol·dm-3·min-1)

                                        to       t1      t2                  tyd (min)

          6.2.1      Skryf die reaksie wat deur die stippellyn voorgestel word neer.                       (2)

          6.2.2      Die konsentrasie van NO2 is by t2 verhoog.

                     Teken die grafiek hierbo in die ANTWOORDEBOEK oor, op dieselfde
                     assestel, skets die volledige grafiek wat die effek van die toename in
                     die konsentrasie van NO2 na t2 sal toon.                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

14                               FISIESE WETENSKAPPE V2                       (EC/JUNIE 2025)

6.3   Die tabel hieronder toon die eksperimentele data vir die NO 2–N2O4-sisteem by
      25 °C.

                        AANVANKLIKE                EWEWIGSKONSENTRASIES
                       KONSENTRASIES                     (mol·dm-3)
                           (mol·dm-3)
                     [NO2]            [N2O4]          [NO2]             [N2O4]

                     0,05             0,446           0,0457            0,448

      6.3.1 Bereken die ewewigskonstante by 25 °C.                                       (3)

      6.3.2 Is daar ŉ HOË OPBRENGS of LAE OPBRENGS van NO2 by 25 °C.

             Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                (2)

      Toe die aanvanklike konsentrasie van NO2 na 0,03 mol·dm-3 verander is, word
      dit gevind dat die ewewigskonsentrasie van N2O4 nou 0,491 mol·dm-3 by 25 °C
      is.

      6.3.3 Bereken die persentasie ontbinding van N2O4 wanneer die konsentrasie
            van NO2 na 0,03 mol·dm-3 by 25 °C verander was.                              (6)
                                                                                        [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 15

(EC/JUNIE 2025)                          FISIESE WETENSKAPPE V2                                   15

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

7.1 Die tabel hieronder toon die ionisasiekonstantes, K a-waardes, vir drie sure
    by 25 °C.

                    NAAM                 FORMULE                     Ka-waarde
              Metanoësuur                  HCOOH                      1,8 x 10-4
                  Etanoësuur             CH3COOH                      1,8 x 10-5
              Propanoësuur             CH3CH2COOH                     1,3 x 10-5

      7.1.1       Definieer ŉ suur volgens die Lowry-Brønsted-teorie.                             (2)

      7.1.2       Skryf die ionisasiereaksie vir CH3COOH neer.                                    (2)

      7.1.3       Is die bogenoemde SWAK SURE of STERK SURE?

                  Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                    (2)

      7.1.4       Watter EEN van die drie sure, met gelyke konsentrasies, sal die
                  laagste pH-waarde het?

                  Verduidelik die antwoord.                                                       (3)

7.2 ŉ Groep leerders het die opstelling hieronder gebruik om natriumhidroksied
    (NaOH) teen oksaalsuur (H2C2O4) te titreer.

          Retortstaander
                                                                 Apparaat X

                                                                 NaOH (aq)

                                                                      Erlenmeyer-fles

                                                                 Oksaalsuur (H2C2O4) (aq)

      Die gebalanseerde vergelyking is:

                     H2C2O4 (aq) + 2 NaOH (aq) → Na2C2O4 (aq) + 2 H2O (ℓ)

      7.2.1       Skryf die naam van apparaat X neer.                                             (1)

      7.2.2       Gee ŉ rede waarom die titrasie ten minste drie keer uitgevoer word.             (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 16

16                              FISIESE WETENSKAPPE V2                         (EC/JUNIE 2025)

      7.2.3   By watter pH-gebied sal ŉ geskikte indikator kleur verander vir hierdie
              titrasie?

              Kies uit:

                      3,1– 4,4               6,0–7,6               8,3–10                  (1)

      7.2.4   Verduidelik die antwoord op VRAAG 7.2.3 deur na die relevante
              vergelyking te verwys.                                                       (3)

7.3 Die leerders het nog ŉ titrasie tussen soutsuur (HCℓ) en natriumhidroksied (NaOH)
    met GELYKE konsentrasie uitgevoer. Hulle het 25 cm3 soutsuur met ŉ
    konsentrasie van 0,1 mol·dm-3 in die Erlenmeyer-fles geplaas. Die gebalanseerde
    vergelyking is:

                          HCℓ (aq) + NaOH (aq) → NaCℓ (aq) + H2O (ℓ)

      Hulle het die natriumhidroksiedoplossing oorgetitreer. The pH-waarde aan die
      einde is 12,52.

      Bereken die:

      7.3.1   Aanvanklike aantal mol van soutsuur                                          (3)

      7.3.2   Konsentrasie van die oormaat hidroksiedione                                  (4)

      7.3.3   Volume van natriumhidroksied getitreer in cm3                                (5)
                                                                                          [27]

                                                                            TOTAAL:       150

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 17

(EC/JUNIE 2025)                       FISIESE WETENSKAPPE V2                             17

                            NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
                           NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                      DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                               PAPER 2 (CHEMISTRY)

                      GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                              VRAESTEL 2 (CHEMIE)

 TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

            NAME/NAAM                   SYMBOL/SIMBOOL         VALUE/WAARDE
   Standard pressure
   Standaarddruk                                  pT             1,013 x 105 Pa

   Molar gas volume at STP
   Molêre gasvolume teen STD                      Vm             22,4 dm3∙mol-1

   Standard temperature
   Standaardtemperatuur                           Tθ                   273 K

   Charge on electron
   Lading op elektron                              e              -1,6 x 10-19 C

   Avogadro’s constant
                                                  NA            6,02 x 1023 mol-1
   Avogadro se konstante

 TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
         m                        n               m
    n=        or/of          c=       or/of c =          pH= -log[H3O+]
         M                        V               MV

         N                             ca Va   na        Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
    n= N      or/of                          =
          A
                                       cb V b n b        at/by 298 K
          V
    n=
         Vm

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 18

18                                                                                FISIESE WETENSKAPPE V2                                                                                          (EC/JUNIE 2025)

                                                        TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

                                                           1               2           3           4         5            6           7           8            9     10          11           12       13          14         15           16          17          18
                                                          (I)             (II)                                                                Atoomgetal                                              (III)       (IV)        (V)         (VI)        (VII)       (VIII)
                                                                                                        KEY/ SLEUTEL
                                                                                                                                            Atomic number
                                                                1                                                                                                                                                                                                    2
                                                        2,1    H                                                                                                                                                                                                    He
                                                                1                                                                                       29                                                                                                           4
                                                                3            4                                   Elektronegatiwiteit                                Simbool                                 5          6           7           8           9         10
                                                        1,0    Li   1,5    Be                                     Electronegativity               1,9               Symbol                          2,0    B    2,5    C    3,0    N    3,5    O    4,0    F        Ne
                                                                                                                                                        Cu
                                                                7            9                                                                                                                             11          12          14          16          19        20
                                                               11           12                                                                                                                             13          14          15          16          17        18
                                                        0,9   Na    1,2    Mg                                                     Benaderde relatiewe atoommassa                                    1,5   Aℓ    1,8    Si   2,1    P    2,5    S    3,0    Cℓ        Ar
                                                               23           24                                                    Approximate relative atomic mass                                         27          28          31          32         35,5       40
                                                               19           20          21      22            23           24         25           26         27      28          29           30          31          32          33          34          35        36
                                                        0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5Ti     1,6    V     1,6    Cr   1,5   Mn    1,8   Fe     1,8 Co    1,8Ni   1,9    Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8    Br        Kr
                                                               39           40          45      48            51           52         55           56         59      59         63,5          65          70          73          75          79          80        84
                                                               37           38          39      40            41           42         43           44         45      46          47           48          49          50          51          52          53        54
                                                        0,8   Rb    1,0     Sr   1,2    Y    1,4Zr           Nb     1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2 Rh      Pd
                                                                                                                                                                   2,2     1,9    Ag    1,7   Cd    1,7    In   1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5     I       Xe
                                                               86           88          89      91            92           96                     101        103     106         108          112         115         119         122         128         127       131
                                                               55           56          57      72            73           74          75          76         77      78          79           80          81          82          83          84          85        86
                                                        0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6Hf           Ta            W          Re          Os          Ir      Pt          Au          Hg    1,8    Tℓ   1,8   Pb    1,9    Bi   2,0   Po    2,5    At       Rn
                                                              133          137         139     179           181          184         186         190        192     195         197          201         204         207         209
                                                               87           88          89
                                                        0,7    Fr   0,9    Ra          Ac
                                                                           226                            58           59          60         61              62     63       64           65          66          67          68          69          70          71
                                                                                                         Ce            Pr         Nd          Pm             Sm     Eu       Gd           Tb          Dy          Ho           Er         Tm          Yb          Lu
                                                                                                         140          141         144                        150    152      157          159         163         165         167         169         173         175
                                                                                                          90           91          92         93              94     95       96           97          98          99         100         101         102         103
                                                                                                         Th           Pa           U          Np             Pu     Am       Cm           Bk           Cf         Es          Fm          Md          No           Lr
                                                                                                         232                      238
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

                                                        Kopiereg voorbehou

### Page 19

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 20

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 21

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 22

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 23

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 24

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Physical Sciences · Memo · 2025
- [Gr 12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a) — Physical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/851ef73d-62a5-4b19-b6cb-e009163ddf34) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Physics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/503a9f15-e9a4-475d-bd27-9134cf104397) — Physical Sciences · QP · 2025
- [Gr 12 Physical Sciences P2 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-english-and-afrikaans-june-2024-possible-answers/7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3) — Physical Sciences · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO March 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-march-2025-mpumalanga/88039ede-226f-4c60-918e-92c8ef3e11cc) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
