# Accounting Grade 12 Eastern Cape June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/rek-v2-afr-memo-watermark/dc832b42-57fc-4df9-8c7d-76938701f415
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/rek-v2-afr-memo-watermark/dc832b42-57fc-4df9-8c7d-76938701f415)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                                GRAAD 12

                                               JUNIE 2025

                                   REKENINGKUNDE V2
                                     NASIENRIGLYN
PUNTE:         150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders in die nasienriglyne aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing
                                                                                                   -item-strafpunte vir
      misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
      vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.
      wat getoon is.
4.                                          finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die bewerking van daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui is in die nasienriglyne vir komponent-
      dele in bewerkings wat nie deelpunte verdien nie, kan die metodepunt van die finale antwoord ook nie toegeken
      word nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
      te ken. Indien geen + of teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui in die nasienriglyne, kan deelpunte toegeken word om die verskil in kwaliteit van kandidate se
      antwoorde te bepunt.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
      kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is. (maks -2 per V)
8.
      word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek.
10.    Bewerking
      LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees vlg. kandidaat se bewerkings (indien geldig) of vlg.
      nasienriglyne.
11.   In bewerkings, moet nie punte vir bewerking as teller en noemer omgeruil is toeken nie hierdie is ook op
      verhoudings van toepassing.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik
                                    .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem kennis dat
      een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding; s = oortollig

                                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                              REKENINGKUNDE V2                                                       (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 1
1.1      DEBITEURE-OUDERDOMSONTLEDING

1.1.1    Verduidelik EEN punt om te wys waarom debiteure-ouderdoms-
         ontleding belangrike interne beheermaatreël is vir enige besigheid wat
         op krediet verkoop.
         Enige EEN                 2 of 0 Geen deelpunte nie

                Identifiseer stadige / nie-betalende debiteure
                Identifiseer debiteure wat nie by die kredietvoorwaardes hou nie
                Identifiseer debiteure wat hul kredietperke oorskry
                Help met stappe wat geneem moet word om debiteure te herinner
                Identifiseer debiteure wie se kredietgradering aangepas moet word
                Besigheid kan potensiële kontanvloeiprobleme vooruitskat en die nodige
                stappe neem om probleme te voorkom                                                                                      2

1.1.2    Verwys na Inligting B en verduidelik TWEE probleme wat deur die
         debiteure-ouderdomsontleding uitgewys is. Verskaf name en syfers in jou
         antwoord.
                   PROBLEEM                                                     NAAM EN SYFER
          Enige TWEE                                                       NAAM                 SYFER
          Debiteure oorskry                                 Holtz se limiet, R7 000, totale skuld R8 400
          kredietlimiete
          Agterstallige rekeninge      Jansen skuld R1 900 vir 90 dae
          /stadige betalers            Peens skuld R11 225 vir 60+ dae
                                       Rootman skuld R3 200 vir 60 dae
          Swak beheer oor toestaan van Jansen R1 900 agterstallig, lopend R1 000
          krediet/verkoop steeds aan   Peens R11 225 agterstallig, lopend R14 050
          debiteure wie se rekeninge   Rootman R3 200 agterstallig, lopend R3 800
          agterstallig is                                                                                                               6

1.2      DEBITEUREREKONSILIASIE
          Nr.                                            Debiteurekontrole-                          Debiteurelys
                                                              rekening
          Voorlopige saldo/totaal                              R65 600                                    R67 790
          (i)                                                                                              + 2 500
          (ii)                                                                                           - 1 300
          (iii)                                                    + 1 800
          (iv)                                                    - 2 700                                -  2 700
          (v)                                                                                               - 90
          (vi)                                                                                           - 2 400
                                                                                               (-1 200   1 200) een punt elk
          (vii)                                                - 2 500                             - 2 500
          (viii)                                            Geen inskrywing                OF [+3 500 3 500]
          (ix)                                                  + 1 800                             + 1 800
                                                             OF + 1 800                             + 1 800
          (x)                                                     - 900
          Korrekte saldo/totaal                                  63 100                   *                  63 100                 17
         Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar gebruik van hakies vir negatiewe bedrae
         *Een deel korrek vir beide totale (hoef nie dieselfde totaal te wees nie) Moet voorlopige saldo/totaal insluit
         Oortollige inskrywings, verloor metodepunt vir totaal

Kopiereg voorbehou                                                                                               Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/JUNIE 2025)                             REKENINGKUNDE V2                                                      3

1.3 KREDITEURE

      Makanda Handelaars is nie heeltemal tevrede met die kwaliteit van
      goedere wat van Gqeberha Dienste ontvang word nie.
      Noem TWEE faktore om te oorweeg voordat hulle van verskaffer
      verander.
      Enige TWEE         Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

          Die kredietterme aangebied
          Sal daar korting vir vroeë betaling wees
          Sal alternatiewe verskaffer aan die besigheid se eise kan voldoen
          Die kwaliteit van die produkte wat hulle sal kan lewer/betroubaarheid en
          aflewerings                                                                                         4

1.4 BANKREKONSILIASIE

                                                                  DEBIET                KREDIET
        Kredietsaldo volgens bankstaat                                                 53 900
        Krediteer laat deposito                                                        38 250
        Debiteer uitstaande EFO Nr. 675                            5 400
        Debiteer fout op EFO Nr. 687                                 900
        Krediteer vreemde debietorder                                                   2 500
        Debietsaldo volgens bankrekening                         88 350           *
                                                                 94 650                94 650                 6
                                          *Bewerking, een deel korrek. Beide totale moet dieselfde wees

                                                   OF
      1 kolommetode
      Merk slegs een opsie; kies opsie wat kandidaat bevoordeel.
                                                                Opsie 1                   Opsie 2
        Saldo volgens bankstaat                               (53 900)                53 900
        Laat deposito                                         (38 250)                38 250
        Uitstaande EFO Nr. 675                                   5 400                (5 400)
        Fout op EFO Nr. 687                                        900                  (900)
        Vreemde debietorder                                    (2 500)                 2 500
        Debietsaldo volgens bankrekening                      (88 350)        *       88 350        *
                                                                            *Bewerking, een deel korrek

                                     TOTALE PUNTE                 35

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                       REKENINGKUNDE V2                                                 (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 2

2.1      BEGRIPPE
          2.1.1        Verkoops- en verspreidingskoste
          2.1.2        Direkte materiaalkoste
          2.1.3        Fabrieksbokoste
          2.1.4        Administratiewe koste                                                                       4

2.2.1    Bereken die direkte materiaalkoste.
                            BEREKENING                                                 ANTWOORD

          260 500 + 1 500 600             + 89 000         13 700                    1 653 300       *
                                                                                     * Een deel korrek
            183 100 =
                                                                                                                   6
         Bereken die direkte arbeidskoste.
                            BEREKENING                                                 ANTWOORD
          Gewone tyd 9 x 60 x 1 950 = 1 053 000                       *
          Oortyd      150 x 60 x 1,5 =      13 500                    *              1 171 800 *
          Bydrae (10% van gewone tyd)      105 300                                   * Een deel korrek
                                                                                                                   6
         Bereken die fabrieksbokoste.
          Voorlopige totaal                                                          R530 200
          Huuruitgawe [60 000 x 6/3 x 6/10] - 60 000                                  + 12 000               *
                                      72 000
          Water en elektrisiteit (240 800 x 20%)                                       - 48 160              *
          Versekering (85 000 x 70%)                                                 + 59 500                *
          Toets bewerking; moet R530 200 insluit; Huur en Versekering moet
          bygetel word; Water en elektrisiteit moet afgetrek word
                                                                                         553 540         *
                                                                                     * Een deel korrek             7

2.2.2    Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 April 2025.
          Direkte materiaalkoste                     Sien 2.2.1(i) 1 653 300
          Direkte arbeid                                           Sien 2.2.1(ii)       1 171 800
          Primêre koste                                                                 2 825 100
          Fabrieksbokoste                                          Sien 2.2.1(iii)        553 540
          Totale vervaardigingskoste                                                    3 378 640
          Goedere-in-bewerking (1 Mei 2024)                                                 75 200
                                                                                        3 453 840
          Goedere-in-bewerking (30 April 2025)               Balanserende syfer           (15 840)
          Koste van produksie vir klaarprodukte                  (3 820 x R900)         3 438 000
                                                                                                                   9

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/JUNIE 2025)                                         REKENINGKUNDE V2                                     5

2.2.3    Bereken die gelykbreekpunt vir 2025.
                           BEREKENING                                               ANTWOORD

                               1 008 000                                          2 520 eenhede
                           1 350      950                                         Een deel korrek
                                 400 vier punte                                                             6

         Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees of nie, oor die
         resultate. Verskaf syfers in jou verduideliking.
         Vergelyk GBP met vlak van produksie              Syfers
              Die eienaar hoef nie bekommerd te wees nie aangesien die besigheid
              3 820 rekenaarsakke vervaardig en verkoop het en die gelykbreekpunt
              was 2 520 (sien 2.2.3 hierbo)
              Die besigheid het wins op 1 300 rekenaarsakke gemaak.                                         3

2.2.4    Verduidelik die verskil tussen vaste en veranderlike koste.

         Vaste koste bly dieselfde ongeag die aantal eenhede geproduseer.
         Veranderlike koste styg/daal indien die aantal eenhede geproduseer
         styg/daal.                                                                                         2

2.2.5    Verduidelik die term                                         in terme van vaste koste.
                  Deelpunte vir onvolledige antwoorde

         Soos meer eenhede geproduseer word, sal die vaste koste per eenheid
         daal.                                                                                              2

                                                         TOTALE PUNTE        45

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                       REKENINGKUNDE V2                                 (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 3

3.1      BEGRIPPE

          3.1.1      D       Spesifieke identifikasie
          3.1.2      A       Eerste-in-eerste-uit
          3.1.3      E       Geweegdegemiddelde
          3.1.4      C       Deurlopende stelsel
                                                                                                     4

3.2      VOORRAADWAARDASIE

3.2.1    Bereken die eenheidsprys van die krieketkolwe op 1 Maart 2024.
                             BEREKENING                          ANTWOORD

            1 050 000                                                            1 500
               700                                                             Geen deelpunte
                                                                               nie                   2

3.2.2    Bereken die waarde van voorraad voorhande op 28 Februarie 2025.
                             BEREKENING                        ANTWOORD

         1 050 000       +12 575 000 -[18 000+106 000] +218 300        x 930
                                  [700 + 6 300] - 50

         OF 13 719 300 (vier punte) x 930 (een punt)
              6 950 (twee punte)
                                                                               1 835 820
                                                                               Een deel korrek
         OF 1 974 x 930 (een punt)       =                                     indien x 930
               (ses punte)                                                                           8

3.2.3    Bereken die bruto wins op 28 Februarie 2025.
                             BEREKENING                                        ANTWOORD

         Verkope (6 050 x R3 200)                              19 360 000      7 476 520 *
                                                                               * Een deel korrek
         Koste v verkope (13 719 300             - 1 835 820   ) 11 883 480     Indien Verkope -
                                          (sien 3.2.2)                          Koste                6

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/JUNIE 2025)                                REKENINGKUNDE V2                                                  7

3.2.4    Bereken hoeveel dae dit behoort te neem om die eindvoorraad van
         krieketkolwe te verkoop. Gebruik die eindvoorraad in jou berekening.
         Hou in gedagte dat die voorraadhoudingsperiode vir 2024, 34 dae was
         en lewer kortliks kommentaar op jou antwoord.
                            BEREKENING                          ANTWOORD
           1 835 820 (sien 3.2.2) x 365 =                     56,4 dae
          11 883 480 (sien 3.2.3)                             Een deel korrek
                                                                                  slegs indien x 365
                                                                                  Toets bewerking

         KOMMENTAAR
         Enige EEN kommentaar              Antwoord hang af van berekening hierbo Syfers word nie benodig

             Voorraadhoudingsperiode het toegeneem van 34 dae tot 56,4 dae
             (sien hierbo)
             Geld is vir langer as in 2024 (slegs 34 dae) opgesluit in voorraad.
             Te veel voorraad
             Groter moontlikheid vir diefstal van voorraad
             Voorraad kan verouderd raak /beter kolwe op die mark                                            5

3.2.5    Rabada vermoed dat sommige van die krieketkolwe gedurende die jaar

         Gee TWEE punte van advies vir Rabada om hierdie situasie te verbeter.
                             BEREKENING                        ANTWOORD
          [700 + 6 300 - 50]
              6 950                                                                 30 gesteel
                        (sien 3.2.2) - 6 050   - 930     =
         ADVIES
         Enige TWEE punte van advies
             Verbeter fisiese sekuriteit
             Sekuriteitsplaatjies op toerusting
             Verdeling van pligte (een punt); ten minste 2 mense betrokke by elke
             transaksie
             Gereelde voorraadtelling wat geverifiëer word met voorraadkaarte/
             rekening
             Installeer kameras (een punt) vir beter beheer oor voorraad                                     8

3.2.6    Verduidelik EEN rede waarom die besigheid verskillende metodes
         gebruik om hul voorraad te waardeer.
         Een geldige punt

             Hoeveelheid van produkte verskil.
             Waarde van produkte verskil.
             Ontwerp van kriekethemde verander gedurig / voorraad kan verouder.
             Ontwerp van krieketkolwe bly redelik dieselfde.                                                 2

                                        TOTALE PUNTE                35

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                     REKENINGKUNDE V2                                      (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 4

4.1      VASTE BATES

4.1.1    Bereken die drawaarde van grond en geboue op 1 Maart 2024.
                           BEREKENING                          ANTWOORD

         5 100 000        860 000 =                                           4 240 000
                                                                              (Geen deelpunte nie)

                                                                                                        2

4.1.2
         maatskappy se gebou is, is onlangs teen R10 000 000 verkoop. Die hoof-
         uitvoerende beampte het die interne ouditeur versoek om die
         maatskappy se geboue teen R8 000 000 te herwaardeer.

                                             -beginsel in jou verduideliking.
         Beginsel
         Verduideliking

         Historiese kostebeginsel
         Oorspronklike faktuur /dokument dien as bewys van betaling en bates moet
         in die boeke teen kosprys aangeteken word.                                                     3
         Voorkom dat syfers van jaar tot jaar gemanupileer word.

4.1.3    Bereken die totale waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
         28 Februarie 2025.
                              BEREKENING                           ANTWOORD

         Ou voertuie: 700 000 x 15% = 105 000, maar 19 999                         56 999
                                                                    Maks d/w       (Een deel korrek)
         Nuwe voertuie: 740 000        15% x 4/12       37 000
                                                    (x 15% een deel korrek)                             6

4.1.4    Bereken die totale opgehoopte waardevermindering op toerusting wat
         op 31 Oktober 2024 verkoop is.
                              BEREKENING                       ANTWOORD

         1/03/22      28/02/23 30 000 x 10/100             3 000
         1/03/23      28/02/24 [30 000 3 000] x 10%       2 700                    7 320
                                                                                  (Een deel korrek)
         1/03/24      31/10/24 [30 000 5 700] x 10% x 8/12 1 620
                                                                                                        6

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/JUNIE 2025)                              REKENINGKUNDE V2                                              9

4.1.5                       Algemene grootboek van Govender Bpk.
                                        Bateverkoperekening
 2024    31   Toerusting      30 000           2024   31   Opgehoopte waardever-
 Okt                                           Okt         mindering op toerusting
                                                                                      7 320
                                                           Bank                       5 000
                                                           Verlies met verkoop        17 680
                                                           van bate                  balanserende
                                                                                     bedrag
                              30 000                                                     30 000
              *besonderhede en bedrag moet
              korrek wees                                                                                 5

4.1.6
         toe hy hoor dat die toerusting aan een van die direkteure verkoop is.
         Lewer kommentaar op hierdie situasie.
         Enige TWEE
         Dit is onetiese gedrag van die direkteur.
                                          R17 680 verkoop.
         Dit moes vir alle belangstellendes beskikbaar gewees het/alle belangegroepe
         Verkoopprys moes baie hoër gewees het.                                                           4

4.2      PROBLEEMOPLOSSING

                                   PROBLEEM
                                  (MET SYFERS)                              ADVIES
                           EEN punt probleem                  EEN punt advies
                           EEN punt syfer

                           Eindvoorraad is te hoog (400       Bestel voorraad soos benodig
                           nie verkoop van beskikbare         Verlaag verkoopprys
         Vincent           550) /                             Verkooppromosies / adverteer
                           Baie lae verkope (150 van          om verkope te verhoog
                           550)                               Verlaag winsopslag-%
                           Winsopslag te hoog (70%)           Lei verkoopspersoneel op

                           Hoë getal fietse                   Opleiding aan personeel om
                           teruggebring vir herstelwerk       herstelwerk te verminder
         Cambridge         (10)                               Ondersoek vermiste kontant
                           Vermiste kontant                   Verdeling van pligte 2 verskil-
                           (R285 000)                         lende mense moet kontant
                                                              ontvang en deponeer
                           Nie genoeg voorraad vir            Kry voorraad van Vincent
                           vraag nie (500 bestellings,        winkel
         Selborne          slegs 380 beskikbaar)              Koop meer voorraad
                           Geen voorraad op hande
                           om nuwe jaar te begin (0)                                                      9

                                     TOTALE PUNTE               35
                                                                                          TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
