# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/reken-2012-gr12-sept-marking-guideline-afr-kopie/201c865e-5aa7-4181-a141-37ecc45fc57f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/reken-2012-gr12-sept-marking-guideline-afr-kopie/201c865e-5aa7-4181-a141-37ecc45fc57f)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
               EASTERN CAPE
               EDUCATION

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2012

                   REKENINGKUNDE
                    MEMORANDUM

PUNTE:   300

               Die memorandum bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

2                            ACCOUNTING (MEMO)                                (SEPTEMBER 2012)

ALGEMENE REËLS:

1.   Ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoorde. Indien die antwoord
     verkeerd is, merk die bewerkinge. As ŉ bewerkingsbedrag /-getal as
     finale antwoord gegee is, ken die bewerkingspunte toe.

2.   “Metode” punte word soos volg aangedui
     - In die berekeninge en die finale totale moet ten minste een deel reg
       wees om ŉ punt te kan verdien.

     - In die geval waar die antwoorde van vorige vrae gebruik moet word,
       kontroleer of die bedrag reg oorgedra is.

     - Ignoreer hakies by die state, maar kontroleer die berekening voordat
       punte toegeken word.

3.   Waar gepenaliseer word, kan die punte vir die afdeling nie negatief wees
     nie. (vreemde items)

4.   Vrae waar daar verduidelikings en opmerkings/kommentaar gevra word,
     ken deelpunte toe. ’n Goeie verduideliking sal gewoonlik die korrekte
     antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag daarop dat ander
     bewoording dieselfde antwoord kan wees. Die merkriglyne gee ons
     sekere verduidelikings-dit is nie voldoende. Lees die kandidaat se
     antwoord en gee krediet vir die regte interpretasie.

5.   Waar geskikte/aanvaarbare afkortings gebruik word, aanvaar dit.

### Page 3

(SEPTEMBER 2012)                          REKENINGKUNDE (MEMO)                                         3

 VRAAG 1

 VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS                                                     (45 punte ; 27 minute)

 1.1   Bereken die ontbrekende bedrae aangedui van (a) tot (e) op die
       onderstaande Staat en Notas:

       (a)
               156 x 350 = 54 600             32 736    + 54 600 = 87 336

                                                                                            (3)
       (b)
               359 320 + 87 336 = 446 656                       Ten minste een deel
                                                                van die bewerking
                                                                moet reg wees om            (3)
       (c)                                                      punt    vir die
               446 656 + 178 544 = 625 200                      antwoord in elke geval
                                                                te behaal.
                                                                                            (3)
       (d)                                                      Kontroleer die oordrag
               625 200 + 32500 – 630 500 = 27 200               van totale in (b), (c) en
                                                                (d)

                                                                                            (3)
       (e)
               32 500 + 351 500 – 359 320 = 24 680
                       *
               *Een punt vir beide bedrae of totaal : 384 000                               (3)   15

 1.2   Nota 2: Vervaardigingskoste (Fabrieksbokoste)

       Indirekte arbeid                                                       42 500
       Fabrieks Indirekte Materiaal (2 260 + 48 190 – 3 250 )                   47 200

       Versekering (19 600 x 60%)                                               11 760

       Water en elektrisiteit (52 800 x 5/8)                                    33 000
       Waardevermindering van fabrieksaanleg en -
       toerusting
                                                                              25 000
       Diverse Fabrieksuitgawes                                               19 084
                                                                            178 544                8

 1.3   Bereken die eenheidskoste van die klaarprodukte vervaardig.

                = R25
                                                                                                   3

### Page 4

4                                  ACCOUNTING (MEMO)                                          (SEPTEMBER 2012)

1.4   Bereken die Bruto-wins vir die jaar.
                                                                 Koste van Verkope:
      Verkope – Koste van Verkope = Bruto-wins                             Klaarprodukte voorraad
      1 069 600 – (67 680 + 630 500 – 82 960)                             a/b 67 680           615 220
                                                                             630 500        o/d 82 960
      = 454 380                                                                                           5

1.5   Kan die besigheid hiermee tevrede wees:

      a) Die totale aantal eenhede vervaardig gedurende die jaar? Brei uit.
      Ja
      Het meer goedere gedurende die jaar geproduseer as die aantal eenhede vir die
      gelykbreekpunt en daarom maak die besigheid ŉ wins. Die winsopslag moet met die vorige
      jaar vergelyk word om die winsgewendheid te bepaal.
                                                                   Enige aanvaarbare rede                 3

      b) Die gelykbreekpunt eenhede in vergeleke met verlede jaar? Verduidelik.
      Nee.
      Meer eenhede moes hierdie jaar geproduseer word om gelyk te breek. Kan as gevolg van
      styging in pryse wees. Die persentasie toename is baie meer as die inflasiekoers in ag
      geneem dat daar vermorsing ens. kon wees.
                                                                    Enige aanvaarbare rede                3

1.6   Die interne ouditeur het waargeneem dat die oortyd-verdienste ŉ groot deel
      van die totale produksielone uitmaak. Hy versoek dat die
      produksiebestuurder die saak moet ondersoek.

      1.6.1             Beskryf kortliks die rol van die interne ouditeur.
      Onafhanklike aktiwiteit
      Ondersoek, ontleed en evalueer of die interne kontroles in plek is.
      Toets voldoening/“compliance” tot die maatskappy en rekenkundige beginsels.
      Neem kennis van swakhede en gee raad aan die bestuur oor maniere hoe om die prosesse
      te verbeter.
                                                             Enige aanvaarbare verduideliking             2
      1.6.2 Noem TWEE probleme wat die besigheid mag ervaar met die oortyd en stel gepaste interne
      kontrolemaatreëls voor wat gebruik kan word om die vrese van die interne ouditeur te besweer.

      Probleme geïdentifiseer:
      Produksievlakke word dalk nie bereik gedurende normale ure nie.
      Swak toesig oor werkers in die produksie afdeling.
      Die maatskappybeleid oor oortyd is miskien nie duidelik of streng genoeg nie.
      Etiese probleme:
      Onakkurate aantekening/magtiging/goedkeuring van oortyd
      Swak dissipline van werknemers (tydvermorsing, leeglêery, pouses ens.)
                                                   Enige aanvaarbare verduideliking (x2)
      Voorstel:
      Stel produksiedoelwitte wat gedurende normale tyd voltooi moet wees (doen tyd- en
      bewegings studies om dit te bepaal).
      Beperk oortyd ure per werknemer per maand.
      Ontdek alternatiewe metodes van produksieprosesse/-uitleg.
      Roteer toesig, verdeling van pligte ens.
                                                       Enige aanvaarbare verduideliking (x2)
                                                                                                         [45]

### Page 5

(SEPTEMBER 2012)                           REKENINGKUNDE (MEMO)                                            5

 VRAAG 2

 BEGROTING EN VERTOLKING                                                           (55 punte ; 33 minute)

 2.1 Noem DRIE items (op die voorbereide begroting) wat nie in ŉ kontantbegroting
     hoort nie.
        (1)     Koste van Verkope
                Korting toegestaan
        (2)     Waardevermindering
                Oninbare Skulde
        (3)     Enige drie         (een punt elk)                                                          3

 2.2 KREDITEURE-BETALINGSKEDULE VIR DIE DRIE MAANDE EINDIGENDE
     31 MAART 2012
                                         KREDIET
                                                          JANUARIE        FEBRUARIE          MAART
                                         AANKOPE
       NOVEMBER                           126 400            18 960
       DESEMBER                             144 000        108 000              21 600

       JANUARIE                             128 000          12 160             96 000           19 200

       FEBRUARIE                            124 000                             11 780           93 000

       MAART                                124 800                                              11 856
       KONTANTBETALINGS AAN
       KREDITEURE
                                                           139 120             129 380          124 056
                                                                                                           18

 2.3 Verduidelik waarom die advertensiebedrae in die geprojekteerde inkomstestaat
     verskil van die bedrae in die kontantbegroting.

       Die geprojekteerde inkomstestaat reflekteer al die nominale rekeninge gelyk vir die hele
       finansiële jaar, terwyl die kontantbegroting die bedrag sal aandui in die maand waarin dit betaal
       moet word.                   Enige aanvaarbare verduideliking (Goed, bevredigend, swak)             3

 2.4 Bereken die volgende:

       2.4.1     Die winsopslag persentasie op kosprys behaal vir die jaar eindigende
                31 Desember 2011.

       2 466 000 – 1 972 800 = 493 200 (Bruto-wins)      1 972 800 x     = 25%
                                                                                                           3

       2.4.2
        (a)
               18 000 x 106% = 19 080
                                                                                               (2)
        (b)
                      x     = 2,5%      16 400 x 102,5% = 16 810
                                                                                               (3)

        (c)
               (266 870)    : sluitingsaldo van die vorige maand                               (1)
                                                                                                           6

### Page 6

6                                 ACCOUNTING (MEMO)                                       (SEPTEMBER 2012)

     2.4.3   Die gemiddelde debiteure- invorderingstydperk vir 2011 (in maande).

                          =           x     = 4 maande

     Deelpunte mag vir die bewerkinge toegeken word (2 noemer en 2 teller)                               5

     2.4.4   Deur van die vuurproefverhouding vir 2011 gebruik te maak, bereken
             die krediteure se saldo op 31 Desember 2011.
     Debiteure: Krediteure + Oortrokke Bank        ½ (krediteure + 40 000) = 94 280
     94 280: Krediteure + 40 000                   Krediteure = (94 280 x 2) – 40 000
     0,5    :    1                                              188 560        – 40 000
                                                               = 148 560                                 5

2.5 Lewer kommentaar op die likiditeit van Freedom Handelaars en of jy dink dat
    hulle probleme daarmee sal ondervind. Motiveer jou antwoord deur na die
    gegewe verhoudings te verwys.

     Die bedryfsverhouding dui aan dat hulle nie likiditeitsprobleme behoort te hê nie omdat hulle 4
     keer meer bedryfsbates as bedryfslaste het. Die vuurproefverhouding inteendeel is net 0,5 : 1,
     wat aandui dat hulle te veel voorraad voorhande het. Dit beteken dat hulle likiditeitsprobleme
     kan ondervind as hulle nie gou genoeg van hulle voorraad ontslae kan raak nie.
     Hulle is geneig om likiditeitsprobleme te ondervind en daarom kan ons tot die gevolgtrekking
     kom dat hulle nie hul bedryfskapitaal effektief bestuur nie.
                                      Enige aanvaarbare verduideliking” wat die kern hierbo benadruk.”
     x2 bedryfsverhouding verduideliking
     x2 vuurproefverhouding verduideliking
     x2 kommentaar op likiditeit                                                                         6

2.6 Lewer kommentaar op die debiteure -invorderingstydperk en die krediteure-
    betalingstydperk en stel voor hoedat hulle dit anders kan bestuur.
    Kommentaar:
     Krediteure laat net 30 dae vir krediet toe. Debiteure neem 4 maande om hulle skuld te vereffen.
     As gevolg van die groot voorraadsaldo en swak debiteurebeleid, wend hulle kontant as
     bedryfskapitaal aan.
     Leun swaar op kontantverkope (90%) om verpligtinge na te kom – asook oortrokke
     bankrekening.                                       Enige ander aanvaarbare verduideliking

     Voorstel:
     Moet weer onderhandel vir beter terme met die krediteure om hulle kontantprobleme te verlig.
     Moet van aansporings gebruik maak om debiteure aan te moedig om vroeër te betaal of pas
     kredietterme met debiteure aan.
     Debiteure, as sulks, blyk nie ŉ te groot faktor te wees nie aangesien dit net 10% van verkope
     behels.                                                        Enige ander aanvaarbare rede         4

2.8 Die besigheid beplan om ŉ lening van R400 000 in Maart 2012 te bekom.
    Verduidelik waarom jy dink dit ŉ wyse of onwyse besluit is.

     Die lening is veronderstel om die kontantvloeiprobleem, wat in die kontantbegroting aan die lig
     gekom het, te verlig. (groot oortrokke bankrekening)
     Die begroting is inkorrek omdat koste van verkope en ander nie-kontant items daarin misleidend
     is. Die korrekte kontantbegroting mag dalk aandui dat die lening nie regtig nodig is nie.
                                                                   Enige ander aanvaarbare rede           2
                                                                                                         [55]

### Page 7

(SEPTEMBER 2012)                          REKENINGKUNDE (MEMO)                                     7

 VRAAG 3

 MAATSKAPPYE – FINANSIËLE STATE                                                (65 punte ; 39 minute)

 3.1   KR HANDELAARS BPK
       INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 29 FEBRUARIE 2012.
                                 (454 300   – 2 700 )         of 2
       Verkope                   punte
                                                                              451 600

       Koste van Verkope                                                   (222 600)
       BRUTO-WINS                                                             229 000

       Ander Inkomste                                                          39 985
           Oninbare skulde
           ingevorder/verhaal
                                                                                  840

           Huurinkomste               (45 500 – 6 500)                         39 000
           Voorsiening vir Oninbare Skulde Aansuiwering (verminder)               145

       BRUTO- INKOMSTE                                                        268 985

       Bedryfsuitgawes                                                      (199 385)

           Telefoon                                                             2 437
           Ouditfooie                                                           4 450
           Oninbare Skulde            (2 142   + 353 ) of 2 punte               2 495
           Versekering                (6 540   – 1 875 )                        4 665
           Skryfbehoeftes             (1 777   – 147 ) of 2 punte               1 630
           Direkteursfooie            (157 500    + 4 500 )                   162 000
           Bankkoste                                                              383
           Salarisse                                                           15 180
           Handelsvoorraadtekort      (26 625 – 25 375)                         1 250
           Waardevermindering                                                   4 890

       Bedryfswins                                                             69 605

       Rente -inkomste                (5 775     + 1 925   + 250 )              7 950

       Wins voor rente-uitgawe                                                 77 555

       Rente-uitgawe                                                           (3 525)

       NETTO-WINS VOOR BELASTING                                               74 030

       Inkomstebelasting                                                     (36 630)

       NETTO-WINS VIR DIE JAAR                                                 37 400            36
       Merk die finale antwoord eerste (ken volpunte toe). As finale   Misplaaste items moet
       antwoord verkeerd is, ken deelpunte tussen hakies toe.          verkeerd gemerk word
       (-1) vir elke vreemde item (Balansstaatrekeninge) maks -3       (rente)

### Page 8

8                                 ACCOUNTING (MEMO)                                      (SEPTEMBER 2012)

3.2.1 BEHOUE INKOMSTE
      Saldo op 1 Maart 2011                                                  22 200
       Nettowins…. na belasting                                              37 400
                                                                                (24
       Gewone aandeledividende
                                                                               350)
                Betaal/tussentyds                                            10 350
                Aanbeveel/finale                                             14 000
       Saldo op 29 Februarie 2012                                            35 250                  7

3.2.2 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
       Debiteurekontrole (17 245       + 308   – 353 )                       17 200
       Voorsiening vir Oninbare Skulde                                         (688)
       NETTO HANDELSDEBITEURE                                                16 512
       Vooruitbetaalde uitgawes (Versekering)                                 1 875
       Opgelope Inkomste (Rente op belegging)
                                                                              1 925
       7 700 – 5 775
       SAIS – Inkomstebelasting (37 000 – 36 630)                                370

                                                                             20 682                 11

3.3   Bereken die verdienste per aandeel (VPA), en verduidelik die bruikbaarheid
      van die finansiële aanwyser.

      37 400 / 70 000 = 53c

      Dui die wins per aandeel gemaak aan – handig om met vorige jaar te vergelyk.
      Kan winsgewendheid bepaal, kan ook alternatiewe beleggings-moontlikhede en
      mededingers “check”
      Kontroleer markpryse (Aandelebeurs) en neigings in die mark.
                                                              Enige ander aanvaarbare rede           5

3.4   Lewer kommentaar op die finansiële hefboomeffek/“gearing” van die
      maatskappy. Maak gebruik van ŉ gepaste verhouding of finansiële
      aanwyser in jou verduideliking.

      Skuld : Eienaarsbelang 47 500 : 451 000              (350 000 + 35 750 + 35 250)
         0,105 : 1    aanvaar 0,1 : 1

      Besigheid is laaggerat – maak nie baie gebruik van vreemde kapitaal nie.
      Maatskappy het meer aandele uitgereik om addisionele kapitaal te bekom – alhoewel dit
      veilig was om addisionele kapitaal te leen– benodig ontleding: het die besigheid werklik
      ekstra fondse nodig en wat van die koste verbonde aan lenings (rente)
                                                                       Enige aanvaarbare rede
                                                                                                     6
                                                                                                    [65]

### Page 9

(SEPTEMBER 2012)                             REKENINGKUNDE (MEMO)                                                     9

 VRAAG 4

 KONTANTVLOEISTAAT, VERHOUDINGS EN
 VERTOLKING                                                                                (60 punte ; 36 minute)

 4.1.1    OUTBACK BPK
          KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 30 NOVEMBER 2011
                                                                              NOTAS

    KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE                                           (a)          124 975

         Kontant gegenereer deur operasies                                          1        1 043 225
         Rente betaal                                                                          (36 850)
                              Kontroleer oordrag van bedrag van 4.1.2
         Dividende betaal                                                                    (436 000)
                                                 (128 000   + 308 000 )
         Inkomstebelasting betaal
                                      (2 000 – 450 000 +2 400 ) of                           (445 400)
                                                                                           Moet ŉ uitvloei
                                        (-2 200 + 450 000 – 2 400 )                       wees vir metode
                     Merk een lyn deurgaans. Ken deelpunte toe vir die                               punt
                    berekeninge selfs al is die finale antwoord verkeerd.
    KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE                                        (b)        (155 000)
         Aankoop van nie-bedryfsbates
                   (-1 841 625 – 56 000 – 85 000 + 1 742 625 ) of                            (240 000)
                                                                                           Moet ŉ uitvloei
                       (1 841 625 + 56 000 + 85 000 – 1 742 625 )                         wees vir metode
                      Merk een lyn deurgaans. Ken deelpunte toe vir die                        punt
                     berekeninge selfs al is die finale antwoord verkeerd.
         Opbrengs met verkoop van nie-bedryfsbates
                                                                                                 85 000

    KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                     (c)          174 000
         Opbrengs met die uitreik van aandele
                         200 000    (Gewone aandelekapitaal + 4 000                            204 000
                                                    (Aandelepremie)
         Opbrengs/Terugbetaling van lenings                                                    (30 000)
                                                    (320 000 – 350 000)
    NETTO VERANDERING IN KONTANT EN                                                  **        143 975
    KONTANTEKWIVALENTE
    Kontant en kontantekwivalente (1 Desember 2010)                                            (55 000)
    Kontant en kontantekwivalente (30 November 2011)                                             88 975

                                                            ** kontroleer totaal : (a) + (b) + (c) of (KKE) saldo’s
                                                                                                                      24

### Page 10

10                               ACCOUNTING (MEMO)                                     (SEPTEMBER 2012)

4.1.2   Nota 1 : KONTANT GEGENEREER DEUR OPERASIES

        Nettowins … voor inkomstebelasting                                     957 000
        Aansuiwerings vir:
               Waardevermindering                                               56 000
               Rente betaal(19 250 + 17 600 )                                   36 850

        Wins voor verandering in bedryfskapitaal                            1 049 850
        Verandering in bedryfskapitaal                                          (6 625)
        Toename/verandering in voorraad (850 300 – 720 500)                  (129 800)
        Afname/verandering in Debiteure (560 000 –480 000)                      80 000
        Afname/verandering in krediteure (423 500 – 380 325)                    43 175
        KONTANT GEGENEREER UIT
                                                                            1 043 225                16
        OPERASIES/BEDRYFSAKTIWITEITE
        *Aanvaar gepaste alternatiewe vir besonderhede soos
        Handels- en Ander.... of Rekening ontvangbaar....

4.2.1   Teen watter prys is die addisionele aandele uitgereik?
        2 200 000 – 2 000 000 = 200 000               204 000 / 80 000
        104 000 – 100 000 = 4 000
                                                      = R2,55                                         4

4.2.2   Bereken die gemiddelde opbrengs op aandeelhouersekwiteit vir die jaar
        eindigende 30 November 2011.

                    x 100 = 22,78 % of 22,8%            Aaandeelhouersekwiteit :
                                                        (2 000 000 + 100 000 + 12 000 (OB)
                                                         2 200 000 + 104 000 + 35 000) (CB)
        507 000 / 2 225 500                                 = 4 451 000                               5

4.2.3   Verduidelik waarom jy dink dat die aandeelhouers tevrede behoort te wees
        met die opbrengs op hulle belegging. (Opbrengs op aandeelhouersekwitiet
        vir 2010 was 17%.)
        Hoër as alternatiewe beleggings soos vaste deposito’s (Kan die huidige rentekoerse wat
        deur banke aangebied word, noem) of hulle kan dit vergelyk met verlede jaar se opbrengs
        van 17% en noem dat daar ŉ verbetering op die vorige jaar is.
                                                                Enige ander aanvaarbare rede          2

4.2.4   Bereken die dividend per aandeel (DPA) vir die jaar eindigende 30
        November 2011.

        (308 000 + 176 000) / 880 000 = 0,55 of 55c
           484 000                                                                                    2

### Page 11

(SEPTEMBER 2012)                         REKENINGKUNDE (MEMO)                                         11

 4.2.5    Gee ŉ rede waarom jy dink dat die finale dividend baie laer as die
          tussentydse/interim dividend was.
          Minder wins gemaak as wat verwag is.
          Besluit om winste te gebruik om in besigheid te herbelê soos bv. aankoop van vaste bates,
          opgradering ens.
          Om skulde te betaal, om likiditeit te verbeter en oortrokke bankrekening uit te wis.
                                                                   Enige aanvaarbare verduideliking    2

 4.2.6    Die netto-batewaarde (NBW) vir 2011 is 266c. Gee EEN faktor wat
          aanleiding gegee het dat die netto-batewaarde toegeneem het.

          Vermeerdering in Behoue inkomste (belegging in verhoging van behoue inkomste)
          Verkope van aandele teen ŉ hoër premie (vermeerdering van aandelepremie).
                                                                           Enige een oorsaak           2

 4.2.7    As die markprys van die aandele van Outback BPK 252c is, sal dit ŉ wyse
          besluit wees om nou van hulle te koop? Verduidelik.

          Ja: Die NBW is 266c, wat die aandeelhouers graag sal wil ontvang in plaas van
          bankrotskap (likwidasie). Aandele word vir minder verkoop, so dit kan ŉ waardevolle
          belegging wees.

          Nee: Vraag bepaal die markprys – die lae markprys is ŉ aanduiding dat daar is
          geen/verminderde vraag na die aandele daarom die laer prys. Moet ondersoek instel
          hoekom die publiek nie in die aandele belangstel nie
                                                                        Een goeie verduideliking
                                                                                                       3
                                                                                                      [60]

### Page 12

12                                   ACCOUNTING (MEMO)                                       (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 5

VERSOENING en BTW                                                                   (40 punte ; 24 minute)

5.1      Krediteureversoening

5.1.1     Bereken die regte saldo van Kay Lee Voorsieners in die Krediteure
          Grootboek.

              Saldo                                                                     36 804
              Verbetering van fout (2 880 – 2 280)                         600
              Oorboekingsfout                                 1 690
              Herstelling van oorboekingsfout                  370
              Terugsendings in berekening gebring              370
              Eindsaldo                                                                34 974
                            Aanvaar enige reëlings deur leerders aangebied – ken die toegekende punte
                                                                                dienooreenkomstig toe
                                                     Ten minste een punt moes verdien geword vir                6

5.1.2     KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2012.
          Saldo soos per staat                                                           36 600
          Weglating van handelskorting (9 120 x 5%)                                          (456)
          Weglating van kontantkorting vir vroeë betaling                                    (800)
          Kredietnota fout op staat (verkeerde terugsendings)                                 606
          Goedere teruggestuur – nie op staat                                                (370)
                                                                                            34 974              6
                                                      Ten minste een punt moes verdien geword vir

5.2 Debiteure
5.2.1                        ALGEMENE GROOTBOEK VAN JP WINKELS
                                   BALANSSTAAT AFDELING
                                  DEBITEUREKONTROLE (B6)
 2011                                                  2011
 Mei      1      Saldo             a/b     21 670      Mei      31   Bank                    KOJ       12 530
                                                                                                                    *
          3      Verkope                   12 996
                                   DJ                                Korting Toegestaan      KOJ         470
          1      (13 326 – 330 )
                 Bank              KB         996                    Debiteure-afslag                   2 712
                                                                                             DAJ
                 (483 + 513 )      J                                 (2 454 – 27 + 285 )
                 Diverse
                                              594                    Diverse Rekeninge                  1 270
                 Rekeninge         AJ                                                        AJ
                                                                     (700 + 570   )
                 (537 + 57 )
                                                                     Saldo                   o/d       19 274

                                           36 256                                                      36 256
                                           19 274
 Junie    1      Saldo             a/b

                                                                      *1 punt vir beide bedrae, of ŉ
                                                                      totaal (13 000)                       14

### Page 13

(SEPTEMBER 2012)                          REKENINGKUNDE (MEMO)                                         13

 5.2.2    Die kredietkontroleur besef dat die debiteure-afslag te hoog is.
              Wat kan die besigheid doen om dit te verminder? (Twee punte).

          Kwaliteitskontrole – verkoop produkte van goeie kwaliteit.
          Stiptelike bestelling en versending van goedere.
          Waarborge en opvolgbesoeke om produkte te kontroleer (afhangende watter soort produk dit
          is).
          Kontrakteer aflewerings uit, verminder hantering ens.
                                                 Enige ander aanvaarbare verduideliking (x 2)           4

 5.2.3    ŉ Debiteur, wat met drie maande se rente belas is teen 12% p.j. op sy
          agterstallige rekening van R3 560,is van mening dat dit onredelik is omdat
          die aankope van R1 250 onlangs in die maand gedoen is.
          Verduidelik waarom jy met hom saamstem.

          Daardie deel van sy rekening is nie agterstallig nie. Die besigheid moet ŉ debiteure
          ouderdoms-analise doen en rente bereken op die deel van die rekening wat agterstallig.

          Die leerder moet ouderdoms-analise noem.
                                                      Enige redelike aanvaarbare verduideliking         3

 5.2.4    Die besigheid maak gebruik van die faktuurbasis-metode om hulle BTW te
          bereken.
             Beskryf die metode kortliks.

          BTW word bereken op kontant- en krediettransaksies en aangeteken in die maand waarin
          die transaksies plaasgevind het. Die BTW-vorm word voltooi en dienooreenkomstig
          ingehandig.
                                                                 Enige redelike verduideliking
                                                                                                        3
              Omdat die besigheid kontantvloeiprobleme ervaar, het die eienaar besluit
              om die INSET-BTW met R7500 op die BTW-vorm te verhoog. Watter
              implikasies kan dit vir die besigheid en eienaar inhou?

          Die INSET-BTW moet aangepas word op die BTW-vorm maar die boeke se rekords sal die
          totale bedrag wat verskuldig is, aandui. Indien dit deur SAID geouditeer word, sal die
          besigheid verantwoordelik wees vir die addisionele boetes vir vervalsing van die BTW-vorm.

          Die kandidaat mag die etiese gedrag van opsetlike vervalsing van die staat se belasting
          bespreek.

                                                     Enige ander redelike aanvaarbare verduideliking
                                          Twee volledige punte (Goed, bevredigend, redelik)             4
                                                                                                       [40]

### Page 14

14                              ACCOUNTING (MEMO)                                          (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 6

VOORRAADWAARDASIE EN BATEBESTUUR                                                  (35 punte ; 21 minute)

6.1     VOORRAADWAARDASIE

6.1.1 Perkin Winkels maak gebruik van die geweegde-gemiddelde voorraadmetode
      om die waarde van hulle voorraad te bereken.
      Bereken die eindvoorraad deur van bogenoemde metode gebruik te maak.

                = R5 000 x 418 eenhede = R2 090 000
                                                                                                          4

6.1.2 Bereken die Brutowins van die TV stelle wat gedurende die jaar verkoop is,
      deur van die geweegde-gemiddelde metode gebruik te maak.
                                                             *
      Koste van Verkope:                          4 845 000 (Verkope) – 2 550 000
      510 eenhede x 5 000 = 2 550 000
                                                  Bruto-wins = 2 295 000
                                                     * (afhangende van die berekende geweegde
                                                  gemiddelde)                                             3

6.1.3 Perkin oorweeg dit om oor te slaan na die EIEU voorraad metode om die
      waarde van sy voorraad te bereken.
      Bereken die Bruto-wins deur van die metode gebruik te maak.
      Koste van Verkope: 228 x 4 300 = 980 400     Verkope – Koste van Verkope= Bruto-wins
          190 x 4 750 = 902 500                    4 845 000 – 1 882 900 = 2 962 100
                       Totaal: 1 882 900                                                                  4

6.1.4 Watter metode is volgens jou mening die mees gepaste een om te gebruik?
      Gee ŉ rede vir jou antwoord.
      EIEU
      Dit is die mees aangewese metode om te gebruik vir groot items waar die individuele koste
      verander en meer produkte elke jaar aangekoop word en sodoende maklik gekontroleer kan
      word. Die geweegde-gemiddelde is meer geskik vir goedere met ’n laer waarde/groot
      hoeveelhede aangekoop word.                                  Een geldige verduideliking             3

6.1.5 Alhoewel Perkin vasbeslote is om dieselfde soort TV stelle te verkoop, neem
      hy nie kennis van die merkwaardige verskil tussen die aantal TV stelle aan die
      begin en aan die einde van die jaar nie.
      Verduidelik waarom hy bekommerd oor die tendens behoort te wees en noem
      TWEE voorstelle hoe hy die situasie kan oplos.
      Hoekom behoort hy bekommerd te wees?:
      Die koste van die produkte het drasties afgeneem as gevolg van nuwe produkte wat tot die
      mark toegetree het. Tegnologiese ontwikkelinge maak die moderne produkte meer aantreklik
      en daarom is daar ŉ afname in die produkte van Perkin se TV-stelle.
      Die gevaar van oortollige of ou produkte-versekering gaan dalk nie die ou produkte dek nie.
                                                        Enige ander aanvaarbare verduideliking

      Voorstelle:
      Moet daaraan dink om sy reeks van produkte uit te brei en na-verkope diens te lewer.
      Verminder die persentasie winsopslag om verkope te vermeerder– probeer om verliese te
      verminder.                                             Enige aanvaarbare voorstel                   6

### Page 15

(SEPTEMBER 2012)                           REKENINGKUNDE (MEMO)                                        15

 6.2      BATEBESTUUR

 6.2.1    Bereken koste van die verkoopte voertuig (a)
                                                                              Voertuie
          175 000 + 120 000 – 200 000 = 95 000                   Saldo 175 000 Bateverkope 95 000
                                                                 Nuwe 120 000          Saldo 200 000

                                                                                                        4

 6.2.2    Voorsien gepaste besonderhede vir (b) en (c) in die bateverkope rekening.
          (b) Wins met verkoop van bate
          (c)      Krediteurekontrole (as gevolg van die inruil-transaksie)                             2

 6.2.3    Bereken die wins op verkoop van die bogenoemde voertuig.

          (55 225 + 45 000) – 95 000 = 5 225
                                                                                                        4

 6.2.4    Die besigheid maak gebruik van die verminderde-saldo-metode (drawaarde)
          om hul waardevermindering te bereken. Bereken die
          waardeverminderingskoers (persentasie).

          (95 000 – 52 000) x       x   = 3 225 (55 225 – 52 000)

                                               = 30%
                                                                                                        5
                                                                                                       [35]

                                                                                        TOTAAL:        300

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2020-english/b6d54b19-200a-4cbf-aaad-8df18fd74e19) — Accounting · Memo · 2020 · Eng
- [ACCOUNTING MEMO SEPT2019 Eng .pdf R](https://www.hlayiso.com/library/accounting-memo-sept2019-eng-pdf-r/b90affb8-0fb1-47cc-97c0-27038c79927e) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2018-english/5bfe8f07-1121-4aad-8146-327c580e81de) — Accounting · Memo · 2018 · Eng
- [ACCN GR12 SEPT2015 AFR MARKING GUIDELINE](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-afr-marking-guideline/8648ed76-8598-4c22-b4be-c4b8b2fef4ab) — Accounting · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
