# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/reken-2012-grade-12-answerbook-afrikaanse-kopie/87df1e4b-0352-4a73-b94d-98e82c4ba69b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/reken-2012-grade-12-answerbook-afrikaanse-kopie/87df1e4b-0352-4a73-b94d-98e82c4ba69b)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012 · Afrikaans. Addendum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

Naam van Kandidaat:

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012
                       REKENINGKUNDE
                      ANTWOORDEBOEK

                       MAKSIMUM             PUNTE
       VRAAG                                                  MODERERING
                        PUNTE              BEHAAL
          1                45

          2                55

          3                65

          4                60

          5                40

          6                35

      TOTAAL               300

                  Die antwoordeboek bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                    REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                      (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 1

VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS                                      (45 punte ; 27 minute)

1.1   Bereken die ontbrekende bedrae aangedui van (a) tot (e) op die
      onderstaande Staat en Notas:

      (a)
                                                                             (3)

      (b)
                                                                             (3)

      (c)
                                                                             (3)

      (d)
                                                                             (3)

      (e)
                                                                             (3)   15

1.2   Nota 2: Vervaardigingskoste (Fabrieksbokoste)

      Indirekte arbeid                                    42 500
      Waardevermindering op fabrieksaanleg en -
      toerusting
                                                          25 000
      Diverse Fabrieksuitgawes                            19 084

                                                         178 544                    8

1.3   Bereken die eenheidskoste van die klaarprodukte vervaardig.

                                                                                    3

### Page 3

(SEPTEMBER 2012)                REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                               3

 1.4   Bereken die Bruto-wins vir die jaar.

                                                                                        5

 1.5   Kan die besigheid hiermee tevrede wees:

       a) Die totale aantal eenhede vervaardig gedurende die jaar? Brei uit.

                                                                                        3
       b) Die gelykbreekpunt-eenhede in vergeleke met die vorige jaar?
          Verduidelik.

                                                                                        3

 1.6   Die interne ouditeur het opgemerk dat die oortyd-verdienste ŉ groot deel
       van die totale produksielone uitmaak. Hy versoek dat die
       produksiebestuurder die saak moet ondersoek.

       1.6.1       Beskryf kortliks die rol van ŉ interne ouditeur.

                                                                                        2

       1.6.2       Noem TWEE probleme wat die besigheid mag ervaar met die
                   oortyd, en stel gepaste interne kontrolemaatreëls voor wat gebruik
                   kan word om die vrese van die interne ouditeur reg te besweer.

       Probleme geïdentifiseer:

       Voorstel:

                                                                                         6
                                                                                        [45]

### Page 4

4                   REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                         (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 2

BEGROTING EN VERTOLKING                                             (55 punte ; 33 minute)

2.1   Neem DRIE items (Op die voorbereide begroting) wat nie in ŉ
      kontantbegroting hoort nie.
       (1)
       (2)
       (3)                                                                               3

2.2   KREDITEURE-BETALINGSKEDULE VIR DIE DRIE MAANDE EINDIGENDE
      31 MAART 2012
                               KREDIET
                                             JANUARIE    FEBRUARIE        MAART
                               AANKOPE
      NOVEMBER                  126 400        18 960
      DESEMBER                                108 000
      JANUARIE                                 12 160
      FEBRUARIE
      MAART
      KONTANTBETALINGS AAN
      KREDITEURE
                                              139 120                                   18

2.3   Verduidelik waarom die advertensiebedrae in die geprojekteerde
      inkomstestaat verskil van die bedrae in die kontantbegroting.

                                                                                         3

2.4   Bereken die volgende:
      2.4.1 Die winsopslag persentasie op kosprys behaal vir die jaar eindigende
            31 Desember 2011.

                                                                                         3

      2.4.2
        (a)
                                                                                  (2)
        (b)

                                                                                 (3)
        (c)
                                                                                  (1)
                                                                                         6

### Page 5

(SEPTEMBER 2012)               REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                            5

        2.4.3      Die gemiddelde debiteure-invorderingstydperk vir 2011 (in maande).

                                                                                         5

        2.4.4      Deur van die vuurproefverhouding vir 2011 gebruik te maak, bereken
                   die krediteure se saldo op 31 Desember 2011.

                                                                                         5

 2.5    Lewer kommentaar op die likiditeit van Freedom Handelaars en of jy dink dat
        hulle probleme daarmee sal ondervind. Motiveer jou antwoord deur na die
        gegewe verhoudings te verwys.

                                                                                         6

 2.6    Lewer kommentaar op die debiteure-invorderingstydperk en die krediteure-
        betalingstydperk en stel voor hoedat hulle dit anders kan bestuur.
        Kommentaar:

        Voorstel:

                                                                                         4

 2.8    Die besigheid beplan om ŉ lening van R400 000 in Maart 2012 te bekom.
        Verduidelik waarom jy dink dit ŉ wyse, of onwyse besluit is.

                                                                                         2
                                                                                        [55]

### Page 6

6                REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)               (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 3

MAATSKAPPYE – FINANSIËLE STATE                      (65 punte; 39 minute)

3.1 KR HANDELAARS BPK
    INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 29 FEBRUARIE 2012.
    Verkope
    Koste van
                                                 (222 600)
    Verkope
    BRUTO-WINS

                                                                        36

### Page 7

(SEPTEMBER 2012)            REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                             7

 3.2.    3.2.1 BEHOUE INKOMSTE
         Saldo op 1 Maart 2011
         Nettowins …

         Saldo op 29 Februarie 2012                                               7

 3.2     3.2.2     HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE

                                                                                  11

 3.3 Bereken die verdienste per aandeel (VPA), en verduidelik die bruikbaarheid
     van die finansiële aanwyser.

                                                                                  5

 3.4 Lewer kommentaar op die finansiële hefboomeffek/“gearing” van die
     maatskappy. Maak gebruik van ŉ gepaste verhouding of finansiële aanwyser
     in jou verduideliking.

                                                                                   6
                                                                                  [65]

### Page 8

8                      REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                  (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 4

KONTANTVLOEISTAAT, VERHOUDINGS EN
VERTOLKINGS                                                     (60 punte ; 36 minute)

4.1.1    OUTBACK BPK
         KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 30 NOVEMBER 2011
                                                        NOTAS

    KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE

        Kontant gegenereer uit operasies/bedrywighede      1
        Rente betaal

        Dividende betaal

        Inkomstebelasting betaal

    KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
        Aankoop van nie-bedryfsbates

        Opbrengs met verkoop van nie-bedryfsbates

    KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
        Opbrengs met uitreik van aandele

        Opbrengs/Terugbetaling van lening

    NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
    KONTANTEKWIVALENTE
    Kontant en kontantekwivalente (1 Desember 2010)
    Kontant en kontantekwivalente (30 November 2011)

                                                                                    24

### Page 9

(SEPTEMBER 2012)               REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                          9

 4.1.2    Nota 1: KONTANT GEGENEREER DEUR OPERASIES
          Nettowins …
          Aansuiwerings vir:

          Wins voor verandering in bedryfskapitaal
          Verandering in bedryfskapitaal

          KONTANT GEGENEREER UIT
          OPERASIES/BEDRYFSAKTIWITEITE                                                16

 4.2.1    Teen watter prys is die addisionele aandele uitgereik?

                                                                                      4

 4.2.2    Bereken die gemiddelde opbrengs op die aandeelhouersekwiteit vir die jaar
          eindigende 30 November 2011.

                                                                                      5

 4.2.3    Verduidelik waarom jy dink dat die aandeelhouers tevrede behoort te wees
          met die opbrengs op hulle belegging. (Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
          vir 2010 was 17%.)

                                                                                      2

 4.2.4    Bereken die dividend per aandeel (DPA) vir die jaar eindigende 30
          November 2011.

                                                                                      2

### Page 10

10                   REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                          (SEPTEMBER 2012)

4.2.5   Gee ŉ rede waarom jy dink dat die finale dividend die jaar baie laer as die
        tussentydse dividend was.

                                                                                           2

4.2.6   Die netto batewaarde (NBW) vir 2011 is 266c. Gee EEN faktor wat
        aanleiding gegee het dat die netto batewaarde toegeneem het.

                                                                                           2

4.2.7   As die markprys van die aandele van Outback BPK 252c is, sal dit ŉ wyse
        besluit wees om nou van hulle te koop? Verduidelik.

                                                                                           3
                                                                                          [60]

### Page 11

(SEPTEMBER 2012)                REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                           11

 VRAAG 5

 VERSOENING en BTW                                                     (40 punte ; 24 minute)

 5.1     Krediteureversoening

 5.1.1       Bereken die korrekte saldo van Kay Lee Voorsieners in die Krediteure
             Grootboek.

                                                                                          6

 5.1.2       KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2012.
             Saldo soos per Staat                                           36 600

                                                                                          6

 5.2         Debiteure

 5.2.1                     ALGEMENE GROOTBOEK VAN JP WINKELS
                                 BALANSSTAAT AFDELING
                                DEBITEUREKONTROLE (B6)
 2011                                              2011
 Mei     1     Saldo                a/b   21 670   Mei    31

         31

                                                                                         14

### Page 12

12                   REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                          (SEPTEMBER 2012)

5.2.2   Die kredietkontroleur besef dat die debiteure-afslag te hoog is.
           Wat kan die besigheid doen om dit te verminder? (Twee punte).

                                                                                           4

5.2.3   ŉ Debiteur wat met drie maande se rente belas is teen 12% p.j. op sy
        agterstallige rekening van R 3 560, is van mening dat dit onredelik is omdat
        die aankope van R1 250 onlangs in die maand gedoen is.
            Verduidelik waarom jy met hom saamstem.

                                                                                           3

5.2.4   Die besigheid maak gebruik van die faktuurbasis-metode om hulle BTW te
        bereken.
           Beskryf kortliks die metode.

                                                                                           3
        Omdat die besigheid kontantvloeiprobleme ervaar, het die eienaar besluit om
        die INSET-BTW met R7 500 te verhoog op die BTW-vorm. Watter
        implikasies kan dit vir die besigheid en die eienaar inhou?

                                                                                           4
                                                                                          [40]

### Page 13

(SEPTEMBER 2012)            REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                               13

 VRAAG 6

 VOORRAADWAARDASIE EN BATEBESTUUR                                   (35 punte ; 21 minute)

 6.1     VOORRAADWAARDASIE

 6.1.1 Perkin Winkels maak gebruik van die geweegde gemiddelde voorraadmetode
       om die waarde van hulle voorraad te bereken.
       Bereken die eindvoorraad deur van bogenoemde metode gebruik te maak.

                                                                                         4

 6.1.2 Bereken die Bruto-wins van die TV stelle wat gedurende die jaar verkoop is,
       deur van die geweegde gemiddelde metode gebruik te maak.

                                                                                         3

 6.1.3 Perkin oorweeg dit om oor te slaan na die EIEU voorraadmetode om die
       waarde van sy voorraad te bereken.
       Bereken die Bruto-wins deur van die metode gebruik te maak.

                                                                                         4

 6.1.4 Watter metode is, volgens jou mening, die mees gepaste een om te gebruik?
       Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                                                                                         3

 6.1.5 Alhoewel Perkin vasbeslote is om dieselfde soort TV stelle te verkoop, neem
       hy nie kennis van die merkwaardige verskil tussen die aantal TV stelle aan die
       begin en aan die einde van die jaar nie.
       Verduidelik waarom hy bekommerd oor die tendens behoort te wees en noem
       TWEE voorstelle hoe hy die situasie kan oplos.
       Hoekom behoort hy bekommerd te wees:

         Voorstelle:

                                                                                         6

### Page 14

14                   REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                        (SEPTEMBER 2012)

6.2     BATEBESTUUR

6.2.1   Bereken die koste van die verkoopte voertuig (a)

                                                                                         4

6.2.2   Voorsien gepaste besonderhede vir (b) en (c) in die bateverkope rekening .
        (b)
        (c)
                                                                                         2

6.2.3   Bereken die wins op verkoop van bogenoemde voertuig.

                                                                                         4

6.2.4   Die besigheid maak gebruik van die verminderde-saldo-metode (drawaarde)
        om hulle waardevermindering te bereken. Bereken die
        waardeverminderingskoers (persentasie).

                                                                                         5
                                                                                        [35]

                                                                          TOTAAL: 300

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
