# Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/36e4e58d-a9d6-468e-84e7-196ae70761ff
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/36e4e58d-a9d6-468e-84e7-196ae70761ff)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2017

                    RELIGIESTUDIES V1
                      MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  RELIGIESTUDIES V1                         (EC/SEPTEMBER 2017)

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   1.1.1    Ideologie verwys na ŉ plaasvervanger vir die term godsdiens. Dit
               is ŉ stelsel van oortuiginge wat ŉ sosiale of politieke stelsel en
               sekulêre stelsel ondersteun of wat nie op outoriteit gebaseer is nie.          (2)

      1.1.2    Lering beteken om inligting te gee of om kennis oor te dra om
               geloof te versterk. Dit beteken ook om sistematiese inligting oor ŉ
               onderwerp te gee.                                                              (2)

      1.1.3    Gelykenis verwys na ŉ storie wat vertel word om ŉ godsdienstige
               beginsel te illustreer of om ŉ godsdienstige vraag te beantwoord.
               Dit is gewoonlik baie kort en bevat ŉ definitiewe morele les.                  (2)

      1.1.4    Mite beteken fabel. Dit verwys na godsdienstige stories waarin
               diepliggende waarhede oor die wêreld / lewe bekend gemaak word.                (2)

      1.1.5    Geloof beteken ŉ vaste oortuiging. Dit beteken ook geloof of
               godsdiens.                                                                     (2)

               LET WEL:     Elke feit is 2 punte. Enige korrekte feit moet
                            gekrediteer word.

1.2   1.2.1    Halaal                                                                         (2)

      1.2.2    Kalbas                                                                         (2)

      1.2.3    Tora                                                                           (2)

      1.2.4    Karma                                                                          (2)

      1.2.5    Hebreeus                                                                       (2)

1.3   1.3.1    Woordeboek                                                                     (2)

      1.3.2    Pretoria                                                                       (2)

      1.3.3    Nelson Mandela                                                                 (2)

      1.3.4    Rome                                                                           (2)

      1.3.5    Moses                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                RELIGIESTUDIES V1                               3

1.4    1.4.1    ONWAAR                                                          (2)

       1.4.2    ONWAAR                                                          (2)

       1.4.3    ONWAAR                                                          (2)

       1.4.4    ONWAAR                                                          (2)

       1.4.5    WAAR                                                            (2)

1.5    1.5.1    D / Kitab-iAqdas                                                (2)

       1.5.2    E / China                                                       (2)

       1.5.3    B / Goddelike wet van Islam                                     (2)

       1.5.4    A / Konstitusie                                                 (2)

       1.5.5    C / Afrika Tradisionele Godsdiens                               (2)

                                                       TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   RELIGIESTUDIES V1                     (EC/SEPTEMBER 2017)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 2.1.1    Identiteit

               Identiteit beteken individualiteit.
               Dit beteken die godsdiens het ŉ sekere individualiteit of ŉ
                sekere persoonlikheid wat dit van ander godsdienste onderskei.
               Dit beteken die bevestiging van waardigheid en waarde van ŉ
                godsdiens.
               Dit beteken ŉ eksklusiewe godsdienstige identiteit waarin jy
                sterk met die oortuiginge en leerstellinge van die godsdiens
                identifiseer en dit beskou as dit wat jou lewe definieer.                (4)

     2.1.2   Eenheid

               Eenheid verwys na die faktore wat kan lei tot die deel van ŉ
                gemeenskaplike identiteit.
               Dit verwys na harmonie en samehorigheid wat tussen
                godsdienste bestaan.
               Dit kan ook verwys na die erkenning van gemeenskaplike
                ooreenkomste tussen verskillende geloofsgroepe.                          (4)

     2.1.3   Uniekheid

               Dit is daardie eienskappe wat die godsdiens anders as ander
                godsdienste maak.
               Dit is die eienskappe wat dit identifiseerbaar as ŉ unieke
                godsdiens maak.
               Daar is ŉ uniekheid in oortuigings, praktyke en normatiewe
                tekste.                                                                  (4)

     2.1.4   Vergelykbaarheid

               Dit beteken dat twee of meer dinge met mekaar vergelyk kan
                word.
               Dit beteken nie dat hulle eenders is nie.
               Dinge kan vergelyk word en daar kan steeds gevind word dat
                hulle verskillend is.
               Die ander betekenis mag wees dat dinge vergelyk kan word
                omdat dit geskik is om vergelyk te kan word.                             (4)

     2.1.5   Eendersheid

               Dit verwys na “eenders wees”.
               Dit is belangrik om ooreenkomste te spesifiseer.
                                  (Enige korrekte feite is 2 punte werd (2 x 2 = 4))     (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                RELIGIESTUDIES V1                                      5

2.2   Rol van voorouers in Afrika Tradisionele Godsdiens

       Hulle is die boodskappers van die Skepper.
       Hulle word deur volgelinge gesien as toesighouers van die fisiese wêreld.
       Hulle sorg vir die welsyn van lewendes.
       Hulle onthul hulself deur drome en soms deur visioene om met die
        lewendes te kommunikeer.
       Om met God te kommunikeer, gebruik die lewendes die voorvaders –
        hulle is hul tussengangers.                                        (5 x 2)   (10)

2.3   Interne verskille wat in een godsdiens bestaan (Islam as ŉ voorbeeld)

      2.3.1   Godsdienstige leringe
              Shi'a

                Hulle glo dat kalifaat (afstammeling) van die profeet Mohammed
                 moet wees.
                Hulle beweer dat hierdie kaliefs goddelik aangestelde imams met
                 bonatuurlike kennis en gesag is, wat die gelowiges moet lei.
                Hulle volg sommige van die Hadith na (bv. opnames van Ali en
                 Atima) van die Profeet Mohammed en verwerp ander.
                Hulle herdenk die dood van Hussain wie hulle glo ŉ marteldood
                 by Karbala gesterf het.
                Hulle deel ŉ gesamentlike skuldgevoel omdat hulle nie tot sy
                 redding gekom het toe hy doodgemaak is nie.
                Die Shia het twee denkskole van regte.
                Die Shia volg die leerstellings van ŉ moderne imam.

              Sunni
               Sunni’s glo dat die gelowiges eerder as die afstammelinge hulle
                leiers moet kies (bv. Abu Bakr).
               Sunni verwys na die ‘navolging’ van sunnah (voorbeeld) van die
                Profeet Mohammed.
               Al die metgeselle van die Profeet word ewe veel respek in
                Islamitiese regswetenskap gegee.
               Die Sunni’s het vier skole ten opsigte van die wet.
               Die Sunni’s volg die leringe van die 7de en 8ste eeu
                leermeesters.                                                        (10)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 RELIGIESTUDIES V1                   (EC/SEPTEMBER 2017)

     2.3.2   Godsdienstige praktyke in Islam

             Sunni
              Godsdienstige praktyke is streng in ooreenstemming met die
               sunnah (voorbeeld) van die Profeet, soos in die Hadith neergelê.
              ŉ Imam is eenvoudig die leier van die gemeenskaplike gebed.
              ‘Imam’ dui nie formele opleiding in Sunni Islam aan nie.
              Daar is vier erkende geleerdes ten opsigte van
               regsaangeleenthede in Islam.
              Hulle bid vyf keer per dag.
              Die konsep van Muttah (tydelike huwelike) word nie deur Sunni
               Isam erken nie, aangesien die Sunni’s beweer dat dit deur die
               Profeet afgeskaf is.
              In die geval van ŉ dispuut, word die saak deur middel van
               konsensus opgelos.

             Shi'a
              Daardie Hadith van Ali en Atima, dogter van die Profeet, word
               meer prominensie gegee.
              Die bedevaartplek (‘shrine’) van Hussein in Karbala is ŉ
               belangrike bedevaartvers vir Shi’as sommige van.
              Shi’a Moslems word toegelaat om sommige van die vyf
               daaglikse gebede in drie te kombineer.
              Hulle mag drie maal per dag bid.
              Hulle beoefen self-skending (slaan hulleself).
              Muttah ( tydelike huwelike) word toegelaat.
              Daar is twee regsadviesskole, Akbari en Usuli.
              In die geval van ŉ dispuut, word die besluit daaroor deur ŉ
               sentrale gesag (ayatollah) geneem.                                  (10)
                                                                                   [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                 RELIGIESTUDIES V1                                       7

 VRAAG 3

 3.1 Funksies wat deur die uniekheid van godsdiens vervul word.

           Dit versterk die gelowige se geloof.
           Dit identifiseer die godsdiens tussen ander godsdienste.
           Dit gee leiding vir gelowige vir sy manier van lewe.
           Dit help die gelowige op sy lewe te verenig as ŉ eenheid met ander
            gelowiges.
           Dit help gelowiges om te verduidelik waarom hulle daardie godsdiens
            gekies het.
           Dit help lede om te identifiseer wie aan die geloof behoort en wie nie.         (10)

 3.2 Uniekheid van enige EEN geloof.

       Afrika Tradisionele Godsdiens as ŉ voorbeeld

          Hulle glo in die bestaan van ŉ Opperwese.
          Hulle kommunikeer met hul God deur die voorvaders.
          Hul kommunikasie met die voorvaders vind deur die ritueel van
           diereoffers plaas.
        Harmonie tussen die lewendes en die voorvaders is baie belangrik.
        Voorvaders kan siekte, ongeluk of seëninge bring.
        Tydens die offer ritueel roep die lewendes die voorvaders om
           teenwoordig te wees.
        Gemeenskapsolidariteit is ŉ belangrike eienskap van Afrika Tradisionele
           Godsdiens.
        Die gemeenskapsoriëntering van die Afrika-samelewing word duidelik in
           hul rituele uitgebeeld.
        Rituele is vol simboliek, bv. die bokhaar-armband (Isipandla).
        Hulle het nie ŉ spesiale dag vir aanbidding nie.
        Daar is geen stigter nie.
        Daar is nie geskrewe teks nie.
        Daar is nie heilige geboue nie, maar daar is heilige plekke.
        Daar is ŉ groot variasie van geloof in Afrika Tradisionele Godsdiens.
       (Enige relevante antwoord sal gekrediteer word.)                                     (10)

 3.3 Vyf algemene oortuigings wat deur drie Abrahamitiese godsdienste
     gedeel word

           Glo in een God.
           Glo in die bestaan en die rol van die Duiwel of Satan.
           Glo in die bestaan en die rol van engele.
           Glo in lewe na die dood.
           Glo in die gesag van die gewyde boeke as die Woord van God.
           Hulle glo in Oordeelsdag.                                                       (10)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 RELIGIESTUDIES V1                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 3.4 Die rol van gelykenisse in godsdienstige leringe

       Hulle voorsien ons van ŉ ryk bron van godsdienstige leer (wysheid).
       Hulle bevat godsdienstige oortuigings, idees, sedes en waarskuwings.
       Hulle praat van God, die wêreld, menslike verhoudings en die aard van
        dinge.
       Dit dra morele of filosofiese waarhede oor.
       Dit is ŉ eenvoudige storie wat ŉ diep, geestelike waarheid uitbeeld.

      LET WEL: Enige ander relevant antwoord moet punte kry.                       (10)

 3.5 Konsep van doktrine

       Leerstelling is ŉ oortuiging wat deur ŉ godsdienstige groep gehou
         word.
       Dit is ŉ sinoniem vir onderrig.
       Dit word soms gebruik om te verwys na die hele stel oortuigings in ŉ
         godsdiens.
       Leerstelling is ŉ verklaring van noodsaaklike oortuigings.
       Dit funksioneer om te dit verseker wat noodsaaklik is vir die godsdiens.
       Hulle is die noodsaaklike pilare van die godsdiens.
       Onderrig en leer is nou verbind met die idee van godsdienstige
         leerstellings.
        (Enige relevant antwoord moet gekrediteer word.)                           (10)
                                                                                   [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                 RELIGIESTUDIES V1                                      9

 VRAAG 4

 4.1    Ja/Nee.

        LET WEL:       Dit is ŉ oop-vraag; en relevante voorbeelde deur leerders
                       moet gekrediteer word.                                           (2)

 4.2    JA.

         In Suid-Afrika (of ander lande) word gelyke dekking aan elke
          godsdiens gegee bv. TV-programme, “Issue of Faith”.
         Indien godsdienstige dekking nie regverdig is nie, kan klagtes aan die
          UKKSA of die Menseregtekommissie gestuur word.
         Dit word gedoen deur individue of godsdienstige liggame soos die
          Joodse Raad van Afgevaardigdes, Hindoe Maha Sabha, ensovoorts.
         Onderhoude word met verteenwoordigers van verskillende
          godsdienste gevoer.
         Dit laat toe dat verskillende oogpunte verteenwoordig word.

        NEE.

         Navorsing toon dat dit nie die geval is nie, soos in die uittreksel
          hierbo.
         Die Katolieke Kerk kry meestal negatiewe dekking oor beweerde
          kindermishandeling deur hul priesters.
         Die media raak nooit betrokke by die bevordering van godsdiens of
          algemene godsdienstige sake nie.
         Slegs sensasionele verslaggewing vind plaas.
         In wêreldmedia, word godsdiens dikwels uitgebeeld as die oorsaak
          van oorloë, lyding en mishandeling (bv. mishandeling van vroue).            (10)

 4.3     Die oorlog in Irak en Afganistan het Islam in die kollig geplaas.
         In die Weste was min daaroor in die verlede bekend.
         Daar is verhoogde kompetisie tussen mediahuise.
         Oorloë en konflik verdeel mense dikwels volgens hul godsdienste.
         Die dekking is slegs oor sake wat koerante verkoop, soos skandale,
          konflik met sekulêre wette, ensovoorts.
         Godsdiens word in baie gevalle as 'groot besigheid' beskou.
         Voorbeelde hiervan is die Hajj, die ZCC Paasfeesbyeenkoms,
          ensovoorts.
          (Enige relevante antwoorde moet gekrediteer word.)                          (10)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                RELIGIESTUDIES V1                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 4.4     Die burgerkonflik in Nigerië word dikwels uitgebeeld as konflik tussen
          die Moslem Noorde en die Christelike Suide.
         Daar is ŉ poging deur Moslem om Sharia-wette af te dwing, self op
          nie-Moslems.
         Moslems is bang dat hulle deur ŉ Christen-regering geregeer sal
          word.
         Christene vrees dat Nigerië is Islamitiese staat sal word.
         Daar is bekommernis oor wie politieke beheer oor die oliehulpbronne
          sal uitoefen.
         Die oliebelange moedig ook buitelandse magte aan om kant te kies in
          die konflik.
         Sommige Moslem-sektes het vertroue in die regering verloor en die
          wet in eie hande geneem, bv. Boko Haram.
         Boko Haram verskaf basiese dienste aan hul ondersteuners waar
          staatsdienste ontbreek. [Mail and Guardian, 2 April 2012, bl. 24]         (10)

 4.5    Bv. Homoseksualiteit en die Katolieke kerk
         Die Katolieke Kerk is sterk teen homoseksualiteit gekant.
         Die Katolieke Kerk verwys na die Bybelse storie van Sodom en
          Gomorra.
         Verskeie protesoptogte wat die Kerk se standpunt kritiseer, het baie
          dekking in die media gekry.
         Die Kerk se standpunt kry nie dieselfde dekking in die media as anti-
          godsdienstige sentimente nie.
         Hulle ignoreer die onvoorwaardelike liefde van God.
          (Enige relevante antwoorde moet gekrediteer word.)                        (10)

 4.6    Bv. Poligamie in ATG of Islam
         Vroue is poligamiese huwelike word uitgebeeld as vroue wat deur hul
          mans mishandel word.
         Vroue wat by buite-egtelike verhoudings betrokke is, word as meer
          aanvaarbaar uitgebeeld.
         Dit blyk uit die baie buite-egtelike verhoudings wat op die televisie
          gewys word.
         Godsdienstige tekste word dikwels verkeerd deur die media
          aangehaal om die swak behandeling van vroue te regverdig.
          (Enige relevante antwoorde moet gekrediteer word.)                         (8)
                                                                                    [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   RELIGIESTUDIES V1                                         11

 VRAAG 5

 5.1 5.1.1      Die Darfoer-konflik

                     Die Darfoer-konflik het meer as 100 jaar gelede begin.
                     Die hoof verdeeldheid/skeidings was etnies/stam en kultureel
                      van aard.
                     Godsdiens is nie ŉ radikale bron van verdeling nie.
                     Die meeste mense in Darfoer is Sunni-Moslems, soos die
                      regering van Khartoem.
                     Daar is ŉ paar Christene en ATG-volgelinge in die suide.
                     Droogte het verhoogde kompetisie vir beperkte hulpbronne
                      tot gevolg gehad en dit het tot konflik tussen die nomades en
                      boere gelei.
                     In 1983 was daar burgeroorlog toe die Moslem-regering
                      probeer het om die Islamitiese wet in die Suide af te dwing.
                      (Krediteer enige relevante voorbeeld.)                             (10)

       5.1.2    Huidige situasie in die Darfoer-konflik

                     In 2005 het Suid-Afrika die vredesooreenkoms tussen die
                      Noorde en Suide bemiddel.
                     Konflik het egter voortgeduur.
                     In 2006 het die President die Verenigde Volke se
                      betrokkenheid om die dispuut by te lê, teegestaan.
                     In 2011 het ŉ VV-gesteunde referendum op die verdeling van
                      die Suide besluit.
                     Die situasie word aanvaar en dit is kalm en rustig.
                      (Enige relevante antwoord moet gekrediteer moet.)                  (10)

       5.1.3    Rol van godsdiens in die konflik

                     Godsdiens is nie ŉ radikale bron van verdeling nie.
                     Die meeste mense aan weerskante van die konflik is Sunni
                      Moslems.
                     Religie het ŉ indirekte rol in die burgeroorlog in 1983 gespeel.
                     Godsdiens het ŉ belangrike rol gespeel om te help.
                     Twee betrokke godsdienstige organisasies was die Katolieke
                      Agentskap vir Oorsese-ontwikkeling en Islamitiese
                      Verligtingagentskap.
                     Hierdie hulp sluit in die bou van klinieke en skole en die
                      herstel van infrastruktuur.                                        (10)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   RELIGIESTUDIES V1                    (EC/SEPTEMBER 2017)

      5.1.4    Verhouding tussen godsdienstige verdraagsaamheid en
               godsdienstige vryheid

                    Die twee terme is nou verwant.
                    Godsdienstige vryheid word deur die regering van die dag bepaal.
                    Godsdienstige verdraagsaamheid berus hoofsaaklik op houdings
                     van godsdienstige groepe of individue met ŉ gegewe
                     gemeenskap.
                    Dit is die aanvaarding en respek van die godsdienstige oortuigings
                     en praktyke van ander mense sonder enige voorwaardes.
                    Godsdienstige vryheid berei ŉ goeie grond vir godsdienstige
                     verdraagsaamheid voor.

               LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.                     (4)

 5.2 5.2.1     Vir elk van die volgende godsdienste, bespreek kortliks die
               leerstellings wat menseregte bevorder

               Boeddhisme

                    Hulle bevorder gedeelde menslikheid.
                    Daar is ŉ gedeelde doelwit om geluk te bekom en lyding te vermy.           (4)

      5.2.2    Christendom

                    ʽJy moet jou naaste liefhê soos jouself’: Hierdie lering moedig
                     mense aan om almal gelyk te behandel.
                    ʽJy mag nie moord pleeg nie’: Dit verwys na die heiligheid van
                     menslike lewe.                                                             (4)

      5.2.3    Islam

                    Dit is nie verpligtend om tot Islam te bekeer nie. Dit beteken dat
                     die verklaring van iemand se geloof vrywillig en opreg moet wees.
                     Dit laat vryheid van godsdiens toe.
                    Die instelling zakaat (welsyn) verseker dat basiese behoeftes vir
                     kos, skuiling en klere bevredig word.                                      (4)

      5.2.4    Afrika Tradisionele Godsdiens

                    Die beginsel van ubuntu moedig hulp aan jou gemeenskap aan.
                    Die Ilima-gebruik is een waar die gemeenskap hulp verleen aan
                     lede wat behoeftig is.
               (Ander relevante feite moet gekrediteer word. Leringe kan in die
               leerder se eie woorde uitgedruk word.)                                           (4)

                                                                TOTAAL AFDELING B:              100
                                                                    GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT201 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/353fb867-5b39-442f-80a4-7cdafe333a1f) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P2 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-memo-sept-2018-afrikaans/8a667319-4336-43ff-a856-d3395338d73b) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [GR12 RLGSP2 SEPT2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgsp2-sept2017-memo-eng/82e318dd-6e11-4065-b095-6f5683db5707) — Religion Studies · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-eng/0c13dbdc-e322-43ed-aa01-f39578d31c9f) — QP · 2024 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-afr/bf4d1331-1edb-4473-8d95-f6dc04204194) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2024-afr/04aeabb0-cded-4bb3-bfbf-8ef272c469e6) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-religion-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/280b2f45-cc59-4fda-8962-bcd5e4a7d0bb) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
