# Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [REL STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/36e4e58d-a9d6-468e-84e7-196ae70761ff) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2017

                    RELIGIESTUDIES V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   RELIGIESTUDIES V1             (EC/SEPTEMBER 2017)

  INSTRUKSIES EN INLIGTING

  1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
        AFDELING A en AFDELING B.

  2.    AFDELING A is VERPLIGTEND.

  3.    AFDELING B bestaan uit drie vrae waarvan TWEE vrae beantwoord moet
        word.

  4.    Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy ŉ keuse maak.

  5.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
        hierdie vraestel gebruik word.

  6.    Die lengte van jou antwoord moet in ooreenstemming wees met die punte
        wat aan elke vraag toegeken word.

  7.    Beantwoord elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

  8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                 RELIGIESTUDIES V1                                      3

  AFDELING A (VERPLIGTEND)

  VRAAG 1

  1.1 Definieer kortliks die volgende konsepte in die konteks van godsdiens:

        1.1.1    Ideologie                                                           (2)

        1.1.2    Lering                                                              (2)

        1.1.3    Gelykenis                                                           (2)

        1.1.4    Mite                                                                (2)

        1.1.5    Geloof                                                              (2)

  1.2 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e) in te vul. Skryf
      slegs die woord langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die
      ANTWOORDEBOEK neer. Kies die antwoord uit die volgende lys.

                          Kalbas; Hebreeus; Tora; Halaal; Karma

        1.2.1    Voedsel wat geskik is vir Moslem gebruik word na verwys as …        (2)

        1.2.2    In Afrika-kultuur mag die … gebruik word om water of tradisionele
                 bier te drink.                                                      (2)

        1.2.3    Die bestudering en beoefening van die … word as die teenvoeter
                 van die bose gesien.                                                (2)

        1.2.4    Die Hindoe-etiek word na as … verwys.                               (2)

        1.2.5    Die tekste van die Ou Testament was in … geskryf.                   (2)

  1.3 Kies die woord uit elke groep woorde wat NIE pas NIE. Skryf slegs die
      woord langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK
      neer.

        1.3.1    Bybel, Vedas, Woordeboek, Koraan                                    (2)

        1.3.2    Moria, Mekka, Pretoria, Jerusalem                                   (2)

        1.3.3    Jeremia, Jesus, Nelson Mandela, Profeet Mohammed                    (2)

        1.3.4    Baha’u’llah, Baha’i, Rome, Kitab-iAqdas                             (2)

        1.3.5    Unkulunkulu, Isangoma, Moses, Voorvaders                            (2)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                 RELIGIESTUDIES V1                       (EC/SEPTEMBER 2017)

 1.4   Dui aan die volgende stellings WAAR OF ONWAAR is. Skryf slegs “waar”
       of “onwaar” langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die
       ANTWOORDEBOEK.

       1.4.1    Muhammad is die stigter / profeet van die Baha’i-geloof.                  (2)

       1.4.2    Die Vedas word beskou as heilige tekste in die Christelike geloof.        (2)

       1.4.3    Volgens Joodse geskiedenis was Moses die eerste mens om te
                erken dat God net een god is.                                             (2)

       1.4.4    Die stigter van Boeddhisme is die Dalai Lama                              (2)

       1.4.5    Die heilige teks van Judaïsme is die Tanach.                              (2)

 1.5   Kies ŉ item uit KOLOM B wat by die woord/beskrywing in KOLOM B pas.
       Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (1.5.1–1.5.5) in jou
       ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.5.6 F.

                     KOLOM A                               KOLOM B
       1.5.1    Baha’i                          A    Konstitusie

       1.5.2    Taoïsme                         B    Heilige Wet van Islam

       1.5.3    Sharia                          C    Afrika Tradisionele
                                                     Godsdiens

       1.5.4    Godsdiensvryheid                D    Kitab-iAqdas

       1.5.5    Verering van voorvaders         E    China
                                                                               (5 x 2)   (10)

                                                          TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                      RELIGIESTUDIES V1                               5

  AFDELING B

  Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.

  VRAAG 2

  2.1    Definieer elkeen van die volgende konsepte in die konteks van
         godsdiens:

         2.1.1        Identiteit                                                       (4)

         2.1.2        Eenheid                                                          (4)

         2.1.3        Uniekheid                                                        (4)

         2.1.4        Vergelykbaarheid                                                 (4)

         2.1.5        Eendersheid                                                      (4)

  2.2    Bespreek kortliks die rol van die voorvaders in Afrika Tradisionele
         Godsdiens.                                                                   (10)

  2.3    Bespreek die interne verskille wat bestaan in enige EEN godsdiens
         onder die volgende hoofde:

         2.3.1        Godsdienstige leringe                                           (10)

         2.3.2        Godsdienstige praktyke                                          (10)
                                                                                      [50]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                    RELIGIESTUDIES V1                           (EC/SEPTEMBER 2017)

  VRAAG 3

  Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

  Net so, het elke religie, ongeag hoe na verwant hulle aanmekaar is, unieke
  eienskappe. Baie religieë is monoteïsties en sommige is politeïs. Baie glo in
  lewe na die dood, ander in reïnkarnasie. Elkeen het egter ŉ kenmerk of
  kenmerke wat hom van ander onderskei.

                 [Aangepas en vertaal uit Shuters Religion Grade 12, Hofmeyr et al, bladsy 5]

  3.1      Skryf die funksies wat deur die uniekheid van ŉ godsdiens vervul word,
           neer.                                                           (5 x 2)              (10)

  3.2      Beskryf kortliks die unieke kenmerke van enige EEN van die
           godsdienste.                                         (5 x 2)                         (10)

  3.3      Maak ŉ lys van VYF algemene oortuiging wat deur die drie
           Abrahamistiese godsdienste gedeel word.           (5 x 2)                            (10)

  3.4      “Godsdienste maak soms gebruik van stories of gelykenisse om ŉ
           morele of filosofiese idee te kommunikeer.”

                                                                          [Bron: Onbekend]

           Verduidelik die rol wat gelykenisse in godsdienstige of filosofiese
           leringe speel.                                                                       (10)

  3.5      Bespreek kortliks die konsep doktrine in ŉ godsdienstige.                            (10)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       RELIGIESTUDIES V1                                             7

 VRAAG 4

 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 In verskeie onlangse studies oor godsdienstige dekking in die media is gevind
 dat oor die afgelope dekade baie toegeneem het. Die dekking was egter baie
 negatief en het hoofsaaklik op die volgende gefokus:

       Die politieke element van godsdienstige idees en instellings. Hierdie aspek
        het die meeste dekking ontvang
       Ander kwessies soos die stryd van vroue en minderheidsgroepe
       Kwessies oor seksuele moraliteit
       [Bron: Aangepas en vertaal uit Religion Studies Grade 12 deur Steyn et al, bladsye 220−221]

 4.1        Dink jy die media gee regverdige dekking aan godsdienstige sake?                          (2)

 4.2        Gee redes vir jou antwoord op VRAAG 4.1. Sluit EEN voorbeeld in om
            jou antwoord te ondersteun.                                                              (10)

 4.3        Waarom, dink jy, het mediadekking van godsdienstige sake skerp in die
            afgelope jare gestyg?                                                                    (10)

 4.4        Bespreek EEN voorbeeld uit die media wat na die politieke elemente van
            godsdiens verwys.                                                                        (10)

 4.5        Bespreek EEN voorbeeld uit die media wat na kwessies oor seksuele
            moraliteit en godsdiens verwys.                                                          (10)

 4.6        Bespreek EEN voorbeeld uit die media wat verwys na kwessies wat
            vroue (of minderheidsgroepe) en godsdiens insluit.                                        (8)
                                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                     RELIGIESTUDIES V1                         (EC/SEPTEMBER 2017)

  VRAAG 5

  5.1    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         Religie is veronderstel om ons hoogste ideale en hoop te verteenwoordig.
         Jy sal dus dink, dat religie ons sal inspireer om vrede na te streef en om
         in harmonie met ander te leef. Maar die rekords van godsdiens, soos alle
         ander dinge waarby mense betrokke is, is gemeng.

           [Bron: Aangepas en vertaal van Shuters Religion Grade 12, Hofmeyr et al, bladsy 60]

         5.1.1       Identifiseer EEN streek of land van konflik in die wêreld en gee ŉ
                     kort geskiedenis van die konflik.                                           (10)

         5.1.2       Beskryf die huidige situasie van die konflik wat jy geïdentifiseer
                     het.                                                                        (10)

         5.1.3       Verduidelik die rol van godsdiens in die konflik.                           (10)

         5.1.4       Onderskei tussen godsdiensvryheid en godsdienstige
                     verdraagsaamheid.                                                            (4)

  5.2    Vir elkeen van die volgende godsdienste bespreek die leringe wat
         menseregte bevorder:

         5.2.1       Boeddhisme                                                                   (4)

         5.2.2       Christendom                                                                  (4)

         5.2.3       Islam                                                                        (4)

         5.2.4       Afrika Tradisionele Godsdiens                                                (4)
                                                                                                 [50]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              100
                                                                     GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/bd0105b4-f284-444e-b919-6c59288291c1) — Religion Studies · Memo · 2022 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT201 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2020-afrikaans/f4c6cd3c-439a-4099-b9a8-1afb7dfcab69) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
