# Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-gr12-qp-afr-sept2015/11b42e35-70b7-4ad7-a7e5-11087ec0d3b2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-gr12-qp-afr-sept2015/11b42e35-70b7-4ad7-a7e5-11087ec0d3b2)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2015

                   RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                            *RLSDM2*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  RELIGIESTUDIES V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat dit beantwoord word.

 2.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

 3.     Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae.

 4.     Lees AL die vrae aandagtig deur voordat dit beantwoord word.

 5.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik word.

 6.     Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               RELIGIESTUDIES V2                                      3

 VRAAG 1

 Mites, oortuigings, doktrine, dogma en ideologie is almal aspekte van
 godsdienstige leringe wat effense verskillende dinge beteken. Almal verwys na die
 intellektuele rasionele of filosofiese deel van godsdiens en na die kodering en
 oordra van godsdienstige betekenis en waarhede.

 1.1 Bespreek kortliks, in die lig van bostaande uittreksel, die volgende konsepte
     soos dit in godsdienstige leringe toegepas word. Gee voorbeelde van elk
     van jou bestudering van ŉ godsdiens deur die volgende hoofde te gebruik:

       1.1.1      Mites                                                                 (10)

       1.1.2      Doktrine                                                              (10)

       1.1.3      Dogma                                                                 (10)

       1.1.4      Geloof                                                                (10)

       1.1.5      Etiese lering                                                         (10)
                                                                                        [50]

 VRAAG 2

 2.1 Verduidelik hoedat die idees van sonde en boosheid in die Christendom met
     Taoïstiese idees vergelyk kan word.                                                (20)

 2.2 Verduidelik die verskil tussen die maniere hoedat Therevada- en Mahayana-
     skole in Boeddhisme die begrip van die self en verligting verstaan.                (10)

 2.3 Beskryf die stelsel van regering in die Tibettaanse Boeddhisme en
     verduidelik die Dalai Lama se verhouding daarmee.                                  (10)

 2.4 Noem die geloof wat die kern van die Christendom is, en TWEE gevolge wat
     vanuit hierdie geloof uitvloei.                                                    (10)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  RELIGIESTUDIES V2                           (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 3

 3.1    Verduidelik waarom Galileo se kritiek van die aanvaarde geosentriese teorie
        van die heelal so ŉ uitdaging vir die tradisionele godsdienstige idees van die
        tyd was.                                                                                (10)

 3.2    Hoe reageer godsdienste tot die Groot Knal-teorie? Verwys na verskillende
        perspektiewe in enige EEN godsdiens.                                                    (20)

 3.3    Bespreek kortliks die verhouding tussen godsdiens en wetenskap.                         (10)

 3.4    Daar is ŉ bewustheid dat die mens nie ŉ unieke vorm van lewe, onverwant
        met ander organismes op die planeet, is nie. Verduidelik kortliks hoe hierdie
        bewustheid ŉ gelowige se siening oor die mens se plek in die skepping
        affekteer.                                                                              (10)
                                                                                                [50]

 VRAAG 4

 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.

 “Dit is nogal duidelik uit die manier hoe die stories in die evangelies ontwikkel dat
 die Christene wie die evangelies van die geslag na Jesus se dood geskryf het, dit
 doen van die voorraad van mondelinge geheue. Dit is stories wat moontlik aan
 hulle deur navolgers oorgedra is.”
                                         [Professor L. Michael White, Universiteit van Texas]

 4.1    Verduidelik die verskil tussen normatiewe- en beskrywende bronne in
        godsdiens.                                                                              (10)

 4.2    Beskryf die normatiewe bronne in enige TWEE godsdienste wat jy
        bestudeer het.                                                                          (20)

 4.3    Analiseer enige TWEE van die volgende sekulêre wêreldsieninge:

           Ateïsme
           Materialisme
           Agnostisisme                                                                        (20)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               RELIGIESTUDIES V2                                      5

 VRAAG 5

 5.1    Verduidelik die sieninge van elk van die volgende godsdienste oor aborsie:

        5.1.1    Islam                                                                  (20)

        5.1.2    Christendom                                                            (20)

 5.2    Noem enige VYF oorsake van aborsie.                                             (10)
                                                                                        [50]

                                                                         TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [REL STUDIES P2 GR12 QP ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-gr12-qp-eng-sept2015/56b05c75-db6c-411c-8e17-d884c6f44a8d) — Religion Studies · QP · 2015 · Eng
- [RLST P1 GR12 QP SEPT2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/rlst-p1-gr12-qp-sept2015-afr/9f71cbed-dfb5-4595-9c31-8b5d0102935d) — Religion Studies · QP · 2015 · Afr
- [Religion Studies P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-june-july-2015-eng/129ef5f6-d033-4cf1-8ab7-bc38845674af) — Religion Studies · QP · 2015 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2015-afr/6f988c7a-14a8-45a6-8bf3-207f0a4bdee3) — Religion Studies · QP · 2015 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P2 GR12 SEPT Deaf](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p2-gr12-sept-deaf/f4c07dfd-5af7-4568-90bb-cb24c413e5ee) — Religion Studies · QP · 2022

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
