# Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-qp-sept2018-afrikaans/d6f14d91-a5af-409e-b282-0dbf1624fff6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-qp-sept2018-afrikaans/d6f14d91-a5af-409e-b282-0dbf1624fff6)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [REL STUDIES P2 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-memo-sept-2018-afrikaans/8a667319-4336-43ff-a856-d3395338d73b) — Memo · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2018

                     RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                                 *RLGSA2*

                      Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               RELIGIESTUDIES V2                         (EC/SEPTEMBER 2018)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.   Lees die volgende instruksies versigtig deur voor die vrae beantwoord
         word.

    2.   Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

    3.   Beantwoord enige DRIE van die VYF vrae.

    4.   Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

    5.   Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord.

    6.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

    7.   Die lengte van jou antwoord moet ooreenstem met die punte wat vir elke
         vraag toegeken is.

    8.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    RELIGIESTUDIES V2                                    3

 VRAAG 1

 1.1    Bespreek die sentrale leringe van enige EEN religie onder die volgende
        opskrifte:

        1.1.1    Aard van godheid                                                          (10)

        1.1.2    Plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld                 (10)

        1.1.3    Die aard van lewe na die dood                                             (10)

 1.2    Bespreek die interne verskille wat binne enige EEN van die volgende
        religieë bestaan:

         •    Christendom
         •    Hindoeïsme
         •    Afrika Tradisionele Religie/Godsdiens                                        (20)
                                                                                           [50]

 VRAAG 2

 2.1    Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Elke religie is besorg oor die beskerming van die natuurlike omgewing. Dit is
        omdat die meeste godsdienste die natuur as deel van die goddelike skepping
        beskou.

        2.1      Noem moontlike oorsake van omgewingsvernietiging.                         (10)

        2.2      Ontleed die impak van omgewingsvernietiging op die samelewing.            (10)

        2.3      Noem praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan
                 toepas om die omgewing te beskerm.                                        (14)

        2.4      Met verwysing na die lering van enige EEN religie, bespreek die
                 oplossings wat dit bied om die omgewing te beskerm.                       (16)
                                                                                           [50]

 VRAAG 3

 3.1    Verduidelik elk van die volgende normatiewe bronne:

        3.1.1    Inspirasie                                                                (10)

        3.1.2    Mondelinge tradisie                                                       (10)

        3.1.3    Heilige boeke                                                             (10)

 3.2    Bespreek die hermeneutiese beginsels wat van toepassing op die
        normatiewe bronne van religie is.                                                  (20)
                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               RELIGIESTUDIES V2                                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4

 4.1    Bespreek Darwin se Evolusieteorie en die invloed wat dit op godsdienstige
        religieë het.                                                                              (14)

 4.2    Bespreek die reaksie van die drie Abrahamitiese religieë, (Islam, Judaïsme
        en Christendom) op die Evolusieteorie.                                                     (16)

 4.3    Religieë het altyd verduidelikings beskikbaar gestel oor skepping en die status
        van die mensdom. Gedurende die laaste vier dekades het wetenskap begin
        om verskillende antwoorde oor hierdie vrae te bied.
                                                    [Bron: Religiestudies, Steyn et al, bl. 241]

 4.3    Gee ŉ kort verduideliking van die Oerknal-teorie.                                          (20)
                                                                                                   [50]

 VRAAG 5

 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Interne verskille soos die tussen die Shia en die Sunni, of die Katolieke en die
 Protestante, is meestal gevaarliker as die verskille wat bestaan tussen twee
 verskillende religieë.

 5.1    Kies EEN religie en noem die verskille onder die volgende opskrifte:

        5.1.1    Verskille in geloofsoortuigings (leringe)                                         (10)

        5.1.2    Verskille in bestuur                                                              (10)

        5.1.3    Verskille in praktyke                                                             (10)

 5.2    Kies EEN van die onderstaande wêreldbeskouings en verduidelik die bydrae
        tot ontwikkeling:

        • Sekulêre wêreldbeskouing
        • Ateïsme
        • Agnostisisme                                                                             (20)
                                                                                                   [50]

                                                                                   TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2020-afrikaans/f4c6cd3c-439a-4099-b9a8-1afb7dfcab69) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [REL STUDIES P2 QP SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-qp-sept-2018-eng-d/bdab91e5-4bc7-4beb-965c-6fd64332f0e4) — Religion Studies · QP · 2018 · Eng
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT201 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — Religion Studies · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
