# Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/353fb867-5b39-442f-80a4-7cdafe333a1f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/353fb867-5b39-442f-80a4-7cdafe333a1f)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIORSERTIFIKAAT

                        GRAAD 12

                 SEPTEMBER 2023

                 RELIGIESTUDIES V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                  Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                                 RELIGIESTUDIES V1                 (EC/SEPTEMBER 2023)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B.

 2.   AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord ENIGE TWEE vrae in hierdie afdeling.

 3.   Lees AL die vrae noukeurig deur.

 4.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Die lengte van jou antwoord moet ooreenstem met die punte wat aan elke
      vraag toegeken is.

 6.   Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

 7.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                RELIGIESTUDIES V1                                     3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
        Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
        (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.

        1.1.1    Ortodokse Jode gehoorsaam godsdienstige wette wat … genoem
                 word.

                 A     Sjaria
                 B     Mitzvot
                 C     Genesis
                 D     Halakhah                                                        (1)

        1.1.2    Die Tao kan as die … beskryf word.

                 A     pad van die heelal
                 B     Aarde
                 C     Hiernamaals
                 D     siklus van die lewe                                             (1)

        1.1.3    Die hoogste kaste/stand in tradisionele Hindoeïsme is die …

                 A     Upanishads of skrifgeleerdes.
                 B     Sudra of arbeiders.
                 C     Ksatriyas of regeerders en krygers.
                 D     Brahamas of geestelike leermeesters.                            (1)

        1.1.4    Die stigter van Boeddhisme was …

                 A     Siddharta Gautama.
                 B     Baha’u’llah.
                 C     Vajrayana.
                 D     die Dalai Lama.                                                 (1)

        1.1.5    Die Bahá’i-geloof het in … ontstaan.

                 A     Irak
                 B     Iran
                 C     China/Sjina
                 D     Saoedi-Arabië                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                                      RELIGIESTUDIES V1                 (EC/SEPTEMBER 2023)

        1.1.6        Toe profeet Mohammad gesterf het, is hy deur … opgevolg.

                     A    Isak
                     B    Abu Bakr
                     C    Jesus
                     D    Ali                                                            (1)

        1.1.7        ŉ Voorbeeld van Neo- (modern) Hindoeïsme is …

                     A    Rig Veda.
                     B    die Goddelike Lewegemeenskap (‘Divine Life Society’).
                     C    die Bhagavad Gita.
                     D    Bhakti-joga.                                                   (1)

        1.1.8        Die Hadith is ….

                     A    ŉ versameling van leringe van die profeet Mohammed.
                     B    verpligte leringe in die Koran.
                     C    boeke met mites.
                     D    rekords van Islamitiese geskiedenis.                           (1)

        1.1.9        Die oudste vorm van Boeddhisme is …

                     A    Zen-Boeddhisme.
                     B    Tibettaanse-Boeddhisme.
                     C    Mahayana-Boeddhisme.
                     D    Theravada-Boeddhisme.                                          (1)

        1.1.10       Dogma, in ŉ godsdienstige konteks, is …

                     A    ŉ leuen of versinsel.
                     B    leringe met absolute gesag.
                     C    ŉ heilige teks.
                     D    ŉ bespreking van geestelike waarhede deur ŉ storie.           (1)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                RELIGIESTUDIES V1                                        5

 1.2    Definieer kortliks die volgende konsepte in die konteks van godsdiens.

        1.2.1    Eendersheid                                                               (2)

        1.2.2    Verskil                                                                   (2)

        1.2.3    Eenheid                                                                   (2)

        1.2.4    Uniekheid                                                                 (2)

        1.2.5    Identiteit                                                                (2)

 1.3    Uit ELK van die onderstaande groepe, kies die woord wat NIE pas NIE.
        Skryf slegs die woord langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in jou
        ANTWOORDEBOEK neer.

        1.3.1    Martin Luther; Isaiah Shembe; Abraham; William Shakespeare                (1)

        1.3.2    Mekka; Jerusalem; New York; Moria                                         (1)

        1.3.3    Kitab-i-Aqdas; Baha’u’llah, Bahá’i, Rome                                  (1)

        1.3.4    Nuwe Testament; Ou Testament; Vedas, Die Vryheidsmanifes                  (1)

        1.3.5    ZCC; Nazareth Baptiste kerk, (Ibandla lamaNazaretha);
                 Internasionale Pinkster Christen kerk; Metodiste kerk                     (1)

 1.4    Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e) neer te skryf.
        Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.5) in die
        ANTWOORDEBOEK neer.

        1.4.1    ŉ … is ŉ stam- of familielid wat oorlede is en wat volgens geloof nou
                 ŉ familiebeskermer is.                                                    (1)

        1.4.2    Die politieke gesag van die Rooms-Katolieke Kerk is in …                  (1)

        1.4.3    Die verskille tussen die twee hoofgroepe binne Islam is hoofsaaklik
                 op meningsverskille oor … gebaseer.                                       (1)

        1.4.4    … is die oudste Oosterse godsdiens wat nie ŉ stigter het nie en geen
                 verenigende geloof in lering het nie.                                     (1)

        1.4.5    Volgens Taoïste bestaan alles in die skepping uit twee kragte wat jin
                 en ... genoem word.                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

6                                     RELIGIESTUDIES V1                     (EC/SEPTEMBER 2023)

 1.5    Kies ŉ item uit KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
        letter (A–G) langs die vraagnommers (1.5.1 tot 1.5.2) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.5.7 H. Moet NIE enige letter
        meer as EEN keer gebruik NIE.

                             KOLOM A                              KOLOM B
        1.5.1        Stellings of stel     godsdienstige A      Mantra
                     oortuigings

        1.5.2        Leef vir altyd, ewig, onverganklik    B    Taoïsme

        1.5.3        ŉ Vers, sillabe of frase wat C             Pluralisme
                     vermoedelik   van    goddelike
                     oorsprong is en wat in rituele
                     gebruik word

        1.5.4        Die daad om die verstand/ D                Onsterflik
                     bewussyn as ŉ geestelike oefening
                     te beheer en kalmeer en rustig te
                     maak

        1.5.5        Alle godsdienste is paaie na die E         Hindoeïsme
                     waarheid; hulle is ewe waar

                                                           F    Geloofsbelydenis

                                                           G    Meditasie
                                                                                 (5 x 1)     (5)

 1.6    Verduidelik die verskil tussen die konsepte lering en oortuiging/geloof.             (4)

 1.7    Dui aan of elk van die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs
        ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers (1.7.1 tot 1.7.5) in die
        ANTWOORDEBOEK neer.

        1.7.1        Bukari is ŉ versameling Marxistiese-leringe.                            (1)

        1.7.2        Die Opperwese in Afrika Tradisionele Godsdiens word Ilimo
                     genoem.                                                                 (1)

        1.7.3        Boeddhisme het geen begrip van ŉ Opperwese nie.                         (1)

        1.7.4        Voorvaders word in Taoïsme vereer.                                      (1)

        1.7.5        Baha’u'llah het Ali as sy opvolger aangestel.                           (1)

 1.8    Waaroor word Christendom, Judaïsme en Islam monoteïstiese godsdienste
        genoem?                                                                              (2)

 1.9    Verduidelik kortliks die konsep voorvaderlike aanbidding soos dit van
        toepassing op tradisionele Afrika-godsdiens is.                                      (4)

                                                               TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                RELIGIESTUDIES V1                                      7

 AFDELING B

 Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.

 VRAAG 2

 2.1    Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

        Godsdienstige identiteit behels selfidentifikasie en selfverklaring deur
        diegene wat in die leerstellings van ŉ spesifieke godsdiens glo, en dit
        navolg.

        In die konteks van godsdiens, verduidelik elk van die volgende konsepte.

        2.1.1    Lering/Leerbeginsel                                                     (4)

        2.1.2    Mite                                                                    (4)

        2.1.3    Doktrine                                                                (4)

        2.1.4    Gelykenis                                                               (4)

        2.1.5    Geloof                                                                  (4)

 2.2    Verduidelik die filosofie van ubuntu.                                            (4)

 2.3    Beskryf TWEE faktore wat die identiteit van mense vorm.                          (4)

 2.4    Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

        Omdat Hindoes aan reïnkarnasie glo, is die fisiese liggaam nie so belangrik
        soos die siel nie. Liggame word gewoonlik veras en die as gestrooi.

        Bespreek kortliks die leerstelling van reïnkarnasie.                             (8)

 2.5    Verduidelik die woord kanon.                                                     (2)

 2.6    Noem TWEE feite oor elk van die volgende godsdienste met betrekking tot:

        2.6.1     Hoe die Bahá’i-godsdiens die toekoms van godsdienste beskou            (4)

        2.6.2     Hindoeïsme se sosiale struktuur                                        (4)

        2.6.3     Tradisionele genesers in Afrika Tradisionele Godsdiens                 (4)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   RELIGIESTUDIES V1                           (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 3

 3.1     Noem enige VIER bydraes deur die Wêreldkonferensie van Godsdienste
         vir Vrede, wat intergodsdienstige harmonie bevorder.                                    (8)

 3.2     Met betrekking tot die godsdienste wat jy bestudeer het, bespreek
         godsdienstige leringe wat goeie moraliteit bevorder.                                   (10)

 3.3     Analiseer krities die rol wat godsdienste gespeel het in die stryd teen
         apartheid in Suid-Afrika.                                                              (12)

 3.4     Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

                        MENSEREGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE

         Die konsep van menseregte bestaan alreeds vir eeue lank. Die behoefte
         om ŉ internasionale ooreenkoms oor menseregte in te stel, het teen die
         einde van die Tweede Wêreldoorlog dringend geword.

                                           [Bron: Fokus op Religiestudies, Graad 12, bl. 21]

         3.4.1       Wat impliseer die konsep godsdiensvryheid?                                  (4)

         3.4.2       Verduidelik wat onder menseregte verstaan word.                             (4)

         3.4.3       Verduidelik hoe verskillende godsdienste prakties by die
                     bevordering    van    godsdiensvryheid, menseregte   en
                     verantwoordelikhede betrokke is.                                           (12)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                 RELIGIESTUDIES V1                                             9

 VRAAG 4

 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                  ONS MOET VERDRAAGSAAMHEID ONDERRIG

 As ŉ Afrikaan, bekommer dit my dat dit blyk onse kontinent die nuwe slagveld van
 interne terrorisme geword het.

 Nigerië het ŉ aantal aanvalle deur Boko Haram gebad. Terreurgroepe in lande soos
 Mali het toegeneem, en die verspreiding van Al-Shabaab vanaf Somalië tot Kenia
 wys dat terrorisme ŉ dreigende stabiliteit in Afrika verkry het.

 Ek is bly dat ek aan ŉ intergeloof-raad behoort, wat opgemaak is uit verskillende
 geloofsgroepe wat vir die gemeenskaplike doel vir ons land saam werk.

                                   [Aangepas en vertaal uit The Star, Dinsdag 1 Oktober 2012]

 4.1    Wat verstaan jy onder terrorisme?                                                        (4)

 4.2    Waarom dink jy godsdienstige terrorisme aan die toeneem in Afrika is?                   (10)

 4.3    Noem enige land in die wêreld waar daar dreigende gewapende
        godsdienstige konflik is. Bespreek die volgende:

        4.3.1    Wat is die redes vir die konflik?                                              (12)

        4.3.2    Tot watter mate is godsdiens deel van die probleem?                            (12)

        4.3.3    Wat kan godsdienstige organisasies doen om politieke vrede te laat
                 gebeur?                                                                        (12)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

10                                 RELIGIESTUDIES V1                         (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 5

 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                             GODSDIENS IN DIE MEDIA

 Moderne media dra inligting oor gebeurtenisse wat wêreldwyd plaasvind, soos
 wat dit gebeur oor. Mense kyk na hierdie inligting en vorm menings oor wat besig
 is om te gebeur. Die menings wat hulle vorm, kan dan hulle reaksies en optrede
 beïnvloed.

 Die volgende is enkele godsdienstige stereotipes* wat deur die media geskep is:

 •     Jode is gierigaards
 •     Katolieke priesters is kindermolesteerders
 •     Moslems is terroriste
 •     Boeddhiste is vredeliewende monnike

 *stereotipes: oorvereenvoudigde mening; ŉ partydige gesindheid/houding

                                                [Aangepas uit Top Class Religion Studies]

 5.1      Kies enige TWEE van die stereotipes hierbo en verduidelik waarom dit
          NIE waar is NIE.                                                                    (4)

 5.2      5.2.1      Ontleed hoe die media gewoonlik oor godsdienstige kwessies
                     berig.                                                                   (6)

          5.2.2      Gee TWEE voorbeelde om jou antwoord in VRAAG 5.2.1 te
                     illustreer.                                                              (4)

 5.3      Ondersoek faktore wat die media kan beïnvloed wanneer hulle oor
          godsdienstige kwessies berig.                                                      (10)

 5.4      Wat is die moontlike effekte van stereotipering op verskillende
          godsdienste?                                                                        (8)

 5.5      Wat kan die media doen om die stereotipering van godsdienste te
          neutraliseer?                                                                      (10)

 5.6      As ŉ jongmens, hoe sou jy godsdienstige gemeenskappe raad gee oor
          die gebruik van elektroniese media, soos die internet, televisie en sosiale
          netwerke, om te verseker dat hulle boodskappe korrek verstaan word.                 (8)
                                                                                             [50]

                                                            TOTAAL AFDELING B:               100
                                                                GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — Religion Studies · QP · 2017 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/bd0105b4-f284-444e-b919-6c59288291c1) — Religion Studies · Memo · 2022 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT201 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/36e4e58d-a9d6-468e-84e7-196ae70761ff) — Religion Studies · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
