# Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2024

                    RELIGIESTUDIES V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                   Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   RELIGIESTUDIES V1                (EC/SEPTEMBER 2024)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B.

 2.     AFDELING A: VERPLIGTEND
        AFDELING B: Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.

 3.     Lees AL die vrae noukeurig deur.

 4.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.     Die lengte van jou antwoord moet ooreenstem met die punte wat aan elke
        vraag toegeken is.

 6.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 7.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2024)                    RELIGIESTUDIES V1                                   3

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
        Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
        (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.

        1.1.1    Nirvana word na as ... verwys.

                 A     oortuigings wat mense verwag word om te aanvaar sonder
                       twyfel
                 B     ŉ toestand van perfekte geluk
                 C     ŉ morele beginsels
                 D     ŉ stel oortuigings of beginsels                                   (1)

        1.1.2    Dogma in ŉ godsdienstige konteks is ŉ ...

                 A     leuen of ŉ opgemaakte storie.
                 B     lering met absolute outoriteit.
                 C     heilige teks.
                 D     bespreking van geestelike waarhede deur middel van ŉ
                       storie.                                                           (1)

        1.1.3    Die stigter van die Baha’i-geloof is …

                 A     Siddhartha Gautama.
                 B     Baha’u’llah.
                 C     Dalai Lama.
                 D     Boeddha.                                                          (1)

        1.1.4    Die Tao word as … beskryf.

                 A     die aarde
                 B     die pad van die heelal
                 C     die siklus van lewe
                 D     etiese beginsels                                                  (1)

        1.1.5    Watter EEN van die volgende is ŉ verduideliking van monoteïsme?

                 A     ŉ Doktrine wat twee onafhanklike beginsels erken.
                 B     Die geloof dat God alles is en alles God is.
                 C     Die geloof in, of aanbidding van een god.
                 D     Geloof in, of aanbidding van die bestaan van baie gode.           (1)

        1.1.6    Die Vedas word beskou as ŉ heilige teks in ...

                 A     Baha'i-geloof.
                 B     Boeddhisme.
                 C     Hindoeïsme.
                 D     Judaïsme.                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                       RELIGIESTUDIES V1                   (EC/SEPTEMBER 2024)

        1.1.7        Die Baha’i-geloof het in … ontstaan.

                     A    Irak
                     B    Iran
                     C    China
                     D    Saoedi-Arabië                                                     (1)

        1.1.8        Die Hadith is ...

                     A    ŉ versameling van leringe van die Profeet Mohammed.
                     B    verpligte leringe in die Koran.
                     C    boeke met mites.
                     D    rekords van Islamitiese geskiedenis.                              (1)

        1.1.9        Afrika religie word as ... gedefinieer.

                     A    ŉ trans.
                     B    inheems.
                     C    die Terevada.
                     D    die nagmaal.                                                      (1)

        1.1.10       Een van die hoofsakramente in die Katolieke kerk is …

                     A    die Nagmaal.
                     B    Judaïsme.
                     C    Bodhisattva.
                     D    Baha’u’llah.                                                      (1)

 1.2    Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e) in te vul. Skryf
        slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.2) in die
        ANTWOORDEBOEK neer.

        1.2.1    Die hergeboorte van ŉ siel of gees in ŉ nuwe liggaam word ...
                 genoem.                                                                    (2)

        1.2.2    ŉ Geestelike dissipline wat met die beheer van asemhaling,
                 eenvoudige meditasie en spesifieke liggaamshoudings gepaard
                 gaan, is ...                                                               (2)

        1.2.3    Die woord ‘katoliek’ beteken ...                                           (2)

        1.2.4    In Taoïsme bestaan alles in die skepping uit twee kragte, genaamd
                 die jin en ...                                                             (2)

        1.2.5    ... is ŉ nie-sendeling godsdiens.                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2024)                RELIGIESTUDIES V1                                      5

 1.3    Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die
        woord ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in jou
        ANTWOORDEBOEK neer. Gee ŉ rede indien jou keuse ONWAAR is.

        1.3.1    Voorvaders word in Hindoeïsme vereer.                                   (2)

        1.3.2    Konserwatief is die vashou aan tradisionele, konvensionele
                 waardes teen verandering.                                               (2)

        1.3.3    Die woord ‘kosjer’ verwys na die woorde van die Boeddha.                (2)

        1.3.4    Hindoeïsme het nie ŉ kaste-stelsel nie, maar Islam het.                 (2)

        1.3.5    Dharma is meestal algemeen in Islam en Judaïsme as ŉ manier
                 van aanbidding en gebed.                                                (2)

 1.4    Kies ŉ item uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf
        slegs die letter (A–E) langs die vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.5) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.4.6 F.

                         KOLOM A                               KOLOM B
        1.4.1    Geloof in baie gode                A     Tripitaka

        1.4.2    Die pad van die heelal             B     Voorvaders word vereer

        1.4.3    Die drievoudige kanon in           C     Kruistogte
                 Boeddhisme

        1.4.4    Afrika Tradisionele Godsdiens      D     Politeïsme

        1.4.5    ŉ Reeks Christelike oorloë teen    E     Taoïsme
                 hoofsaaklik Moslem gebiede
                                                                            (5 x 2)     (10)

 1.5    Definieer die volgende konsepte in die konteks van godsdiens:

        1.5.1    Vergelykbaarheid                                                        (2)

        1.5.2    Eendersheid                                                             (2)

        1.5.3    Identiteit                                                              (2)

 1.6    Onderskei tussen karma en ubuntu.                                                (4)

                                                          TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                    RELIGIESTUDIES V1                            (EC/SEPTEMBER 2024)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.

 2.1    In die konteks van die godsdiens, verduidelik die volgende konsepte:

        2.1.1    Geloof                                                                            (4)

        2.1.2    Mite                                                                              (4)

        2.1.3    Allegorie                                                                         (4)

 2.2    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Die geloof in voorvaders is ŉ aanduiding dat die siel onsterflik is en dat
        daar lewe is na die dood. Lewe na die dood sluit nie beloning of straf in
        nie, want dit, word geglo, vind plaas in die hier en nou terwyl mense leef.
                                   [Bron: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 27]

        2.2.1        Onderskei tussen beloning en straf in Afrika Tradisionele
                     Godsdiens.                                                                    (8)

        2.2.2        Beskryf DRIE faktore wat die godsdienstige identiteit van mense
                     vorm.                                                                         (6)

 2.3    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Hoe word hierdie konsep in ŉ godsdienstige konteks gebruik? Kom ons
        begin deur te kyk hoe hierdie term op ŉ klein groep toegepas kan word.
        Ons kan gebruik maak van ŉ voorbeeld van ŉ groep beraders wat kinders
        wat mishandel is, wil help. Hierdie groep kan die unieke besluit neem om
        versoening tussen die misbruiker en die oorlewende te probeer
        bewerkstellig in ŉ poging om maatskaplike harmonie te herstel. Dit kan die
        groep op ŉ unieke wyse anders maak as ander groepe wat op dieselfde
        gebied werk, wat slegs fokus op die oorlewendes van misbruik.
                                    [Bron: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 5]

        Noem enige TWEE unieke kenmerke van elk van die volgende
        godsdienste:

        2.3.1        Afrika Tradisionele Godsdiens                                                 (4)

        2.3.2        Judaïsme                                                                      (4)

        2.3.3        Islam                                                                         (4)

        2.3.4        Christendom                                                                   (4)

 2.4    Skryf neer enige VIER algemene kenmerke wat tussen Hindoeïsme en
        Boeddhisme bestaan.                                                                        (8)
                                                                                                  [50]
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2024)                   RELIGIESTUDIES V1                                             7

 VRAAG 3

 3.1     Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         Belangrike menseregtekwessies sluit in geloofwaardige verslae van
         onwettige of arbitrêre moorde, insluitend van Palestyne in Israel en die
         besette gebied, beperkings van Palestyne wat in Jerusalem woon,
         insluitend privaatheid, die familie en huis, aansienlike inmenging, met
         vryheid van vreedsame vergadering en assosiasie, vryheid, geweld of
         dreigemente van geweld teen Palestyne, rasse en arbeidsregte.

                           [Aangepas uit Bureau of Democracy, Human rights and Labour, 2023]

         3.1.1       Verduidelik kortliks die konsep godsdiensvryheid.                             (4)

         3.1.2       Definieer die konsep godsdienstige verdraagsaamheid.                          (6)

         3.1.3       Dink jy godsdiensvryheid is voor 1994 in Suid-Afrika beskerm?
                     Gee redes vir jou antwoord.                                                  (10)

         3.1.4       Noem die menseregte-skendings wat in Palestina plaasgevind
                     het.                                                                         (10)

 3.2     Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         In September 2012, is ŉ berugte amateuragtige 13-minute kortfilm wat
         ‘Innocence of Muslims’ genoem is, wat die profeet Muhammad se eer
         aangetas het, op YouTube gepos. Dit het betogings by die VS-
         ambassades in Egipte en Libië aan die gang gesit en kan met ŉ
         vuurpylaanval wat vier mense gedood het, insluitend ŉ Amerikaanse
         ambassadeur, verbind word.

                                    [Bron: Shuters Topklas Religiestudies Graad 12, bladsy 86]

         3.2.1       Bespreek EEN voorbeeld van hoe die gebruik van sosiale media
                     tot intergodsdienstige konflik kan lei.                                       (6)

         3.2.2       Noem VIER strategieë wat gebruik kan word om die misbruik van
                     sosiale media te verhoed.                                                     (8)

         3.2.3       Noem DRIE strategieë wat die media gebruik om ons opinies te
                     beïnvloed.                                                                    (6)
                                                                                                  [50]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                  RELIGIESTUDIES V1                            (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 4

 4.1     Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

         Die Afrika-unie (AU) is ŉ organisasie wat uit 53 lidlande bestaan. Gestig in
         2002 in Suid-Afrika, was die doel om te help om in Afrika demokrasie,
         menseregte en ŉ volhoubare ekonomie te verseker, deur veral ŉ einde aan
         intra-Afrika konflik te bring, asook die daarstelling van ŉ effektiewe
         gemeenskaplike mark.
                           [Aangepas uit Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 66]

         4.1.1 Noem enige land in Afrika waar daar moontlik gewelddadige
               godsdienstige konflik is.                                                         (2)

         4.1.2 Verduidelik die redes waarom die Afrika-unie gevorm is.                          (10)

         4.1.3 Wat is die redes vir die konflik in VRAAG 4.1.1?                                  (8)

         4.1.4 Analiseer krities die rol van godsdiens in die konflik.                           (8)

         4.1.5 Wat kan godsdienstige-organisasies doen om politieke vrede
               teweeg te bring?                                                                 (10)

 4.2     Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         Godsdienstige identiteit behels die self-identifikasie en self-verklaring van
         diegene wat in ŉ bepaalde religie glo en die doktrines daarvan volg.
                                   [Bron: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 4]

         Verduidelik die terme hieronder in die konteks van godsdiens.

         4.2.1 Ideologie                                                                         (4)

         4.2.2 Doktrine/Leerstellings                                                            (4)

         4.2.3 Gelykenis                                                                         (4)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2024)                RELIGIESTUDIES V1                                              9

 VRAAG 5

 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

 Namate jy die dinamika van intergodsdienstige verhoudings bestudeer, onthou
 hoe konsepte soos eksklusivisme, inklusivisme, pluralisme en sinkretisme kan
 help om die aard en omvang van hierdie verhoudinge te definieer.
                        [Aangepas uit Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 41]

 5.1     Verduidelik die volgende konsepte in die konteks van religie.

         5.1.1    Sinkretisme                                                                   (2)

         5.1.2    Pluralisme                                                                    (2)

         5.1.3    Inklusivisme                                                                  (2)

         5.1.4    Eksklusivisme                                                                 (2)

 5.2     Onderskei tussen interreligieuse en intra-religieuse konflik.                          (4)

 5.3     Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

         Afrika-geïnisieerde Christen kerke het ontwikkel op die kontinent om ŉ
         groter Afrika identiteit te reflekteer. Meer onlangs, was daar ŉ groei in
         die aantal Pinkster-kerke in Afrika, waarvan baie met Amerikaanse kerke
         ŉ verbintenisse het.

                        [Aangepas uit Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 44]

         5.3.1 Bespreek die ontwikkeling van Afrika-geïnisieerde kerke in Suid-
               Afrika.                                                                        (10)

         5.3.2 Verduidelik die algemene oortuigings wat deur die Abrahamitiese
               godsdienste gedeel word.                                                       (10)

         5.3.3 Bespreek die konsep lering in die konteks van religie.                         (10)

 5.4     Jy is na ŉ multi-geloof skoolgebaseerde forum in jou gemeenskap
         genooi.

         Bespreek die rol van intergeloof samewerking ten opsigte van die
         volgende:

         5.4.1 HIV en Vigs                                                                      (4)

         5.4.2 Teen-geslagsgebaseerde-geweld                                                   (4)
                                                                                              [50]

                                                             TOTAAL AFDELING B:               100
                                                                       TOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Religion Studies · Memo · 2024 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — Religion Studies · QP · 2017 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/bd0105b4-f284-444e-b919-6c59288291c1) — Religion Studies · Memo · 2022 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT201 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2023-afr/7f74d50a-822f-4467-9d6a-5b83fc1842bd) — QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2023-eng/a22a9936-7b7a-4eba-ba0b-c78e70513f41) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
