# Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2021-mg-afr/d0fce611-9a08-4212-b1ac-1c5108d5bffc
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2021-mg-afr/d0fce611-9a08-4212-b1ac-1c5108d5bffc)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                  RELIGIESTUDIES V1

                                           2021

                                    NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                              2                                      DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A (COMPULSORY)

VRAAG 1

LET WEL: Gee die kandidate krediet as die korrekte woord in plaas van die letter
verskaf is.

1.1       1.1.1       B√                                                                           (1)
          1.1.2       D√                                                                           (1)
          1.1.3       C√                                                                           (1)
          1.1.4       D√                                                                           (1)
          1.1.5       A√                                                                           (1)
          1.1.6       D√                                                                           (1)
          1.1.7       C√                                                                           (1)
          1.1.8       B√                                                                           (1)
          1.1.9       C√                                                                           (1)
          1.1.10      D√                                                                           (1)

1.2      1.2.1       Theravada√                                                                    (1)
         1.2.2       Lewensfases/Lewensstadiums √                                                  (1)
         1.2.3       Die Universele Verklaring van Menseregte√                                     (1)
         1.2.4       Opstanding√                                                                   (1)
         1.2.5       Karma √                                                                       (1)

1.3       1.3.1           Kwaker √
                          Die ander is almal Afrika-geïnisieerde Kerke. √                         (2)

          1.3.2           Ateïsme √
                          Die ander glo aan die geestelike/goddelike. √                           (2)

          1.3.3           Brahman √
                          Die ander hoort by Boeddhisme. √                                        (2)

          1.3.4           Psalms. √
                          Die ander is soorte stories/leringe.√
                                                                                                   (2)
          1.3.5           Sudras √
                          Die ander hoort by Islam/die Vyf Pilare van Islam. √                    (2)

LET WEL: Gee die kandidate krediet as die korrekte woord in plaas van die letter
verskaf is.

1.4       1.4.1       C√                                                                           (1)
          1.4.2       D√                                                                           (1)
          1.4.3       A√                                                                           (1)
          1.4.4       G√                                                                           (1)
          1.4.5       F√                                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             3                                       DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

1.5       1.5.1      Onwaar √
                     Hy het 'n heliosentriese siening van die wêreld gehad. √                     (2)
          1.5.2      Waar √√                                                                      (2)
          1.5.3      Onwaar √
                     Die interpretasie van die heilige tekste van 'n godsdiens word
                     hermeneutika genoem. √
                     Pluralisme is 'n stelsel wat meer as een grondbeginsel erken of
                     meer as een godsdiens aanvaar.                                               (2)
          1.5.4      Onwaar √
                     Die siele gaan Hemel/na die Paradys toe. √                                   (2)
          1.5.5      Onwaar √
                     Friedrich Engels. √                                                          (2)
1.6      1.6.1         Doen aan andere soos wat jy wil hê ander moet aan jou doen. √
                       Dit kom in verskillende godsdienste voor, bv. die Christelike
                        godsdiens, Confucianisme. √
                      Dit is egter 'n algemeen aanvaarde beginsel, nie noodwendig uit
                        godsdiens nie. √
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                         (2)
         1.6.2        Dit behels 'n reis deur die pelgrim met 'n geestelike doelwit. √
                      Dit kan alleen of saam ander onderneem word. √
                      Dit sluit dikwels 'n besoek aan 'n heilige terrein in. √
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                         (2)
         1.6.3         Dit is die naam vir God in Judaïsme. Dit word ook deur
                        Christene gebruik. √
                      Jode glo Jahweh het 'n heilige verbond met hulle gesluit. √
                      Jahweh is God van die hele skepping (universalisme) en God
                        van Israel (partikularisme). √
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                         (2)
         1.6.4         Die voorvaders is tussengangers tussen die fisiese en
                        geestesryk. √
                      Hulle is die lewende dooies In ATG. Hulle sien om na die
                        welstand van die lewendes in die Afrika Tradisionele
                        Godsdiens. √
                      Hulle is die Skepper se boodskappers en hulle sien om na die
                        fisiese wêreld.
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                         (2)
         1.6.5         Dit is basiese regte waarop alle mense geregtig is eenvoudig
                        omdat hulle menslike wesens is.√
                      Dit is op die waardigheid van die mens gebaseer. √
                      Belangrike dokumente is die Verenigde Nasie se Universele
                        Verklaring van Menseregte (1948) en die Handves van Regte in
                        die Suid-Afrikaanse Konstitusie (1996). √
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                         (2)
                                                                  TOTAAL AFDELING A:              50
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                            4                                    DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.

VRAAG 2

2.1       2.1.1          Daar is baie kerkverbande in die Christelike godsdiens, soos
                          die Baptiste, Metodiste en Anglikane.
                         'n Kerkverband is 'n groep of kerk, gewoonlik binne die
                          Christelike, maar deesdae word dit op ander godsdienste ook
                          van toepassing.                                                     (2)

          2.1.2          Godheid verwys na 'n god of godin.
                         'n Godheid is 'n wese wat deur mense aanbid word omdat
                          hy/sy as bo die menslike vlak beskou word.                          (2)

          2.1.3          Dharma is die weg van die Hoër Waarheid in
                          Boeddhisme./Hindoeἵsme
                         Dit is die lerings en leerstellings (doktrines) van die             (2)
                          Boeddhistiese/Hindoeἵstiese godsdiens.

          2.1.4          Nagmaal is die brood wat by Christen-vereringsrituele geëet
                          word ter nagedagtenis aan die dood van Jesus Christus.
                         Dit is 'n seremonie wat op Jesus se laaste maaltyd saam sy
                          dissipels gebaseer is.                                              (2)

          2.1.5          'n Lering met absolute gesag in 'n godsdiens staan as 'n
                          dogma bekend.
                         'n Dogma is 'n lering wat nie betwisbaar is nie.                    (2)

          2.1.6          'Vergelykbaarheid' verwys na die studie van ooreenkomste en
                          verskille tussen godsdienste.                                       (2)

LET WEL: By 2.1.1–2.1.6 moet ander relevante antwoorde krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                               5                                          DBE/2021
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

2.2       JUDAÏSME
           Die Jode het 'n verbond met God gesluit.
           Die Tien Gebooie is direk deur God aan Moses onthul.
           Die Jode was die eerste godsdienstige groep om 'n spesiale dag van
             aanbidding waar te neem.
          DIE CHRISTELIKE GODSDIENS/CHRISTENDOM
           Die hart van die Christelike godsdiens is die geloof in Jesus Christus as
              die Seun van God (Inkarnasie/Menswording).
           Geloof in die Drie-eenheid is 'n kern-/unieke lering oor godheid in die
              Christelike godsdiens.
           Daar is drie persone in een God – die Vader, Seun en Heilige Gees.
          ISLAM
           Die fundamentele oortuiging is die Shahada – dat daar geen God is nie,
              net Allah en Mohammed is Sy Profeet.
           Allah het die finale waarheid aan die Profeet Mohammed onthul.
           Islam erken al die boodskappers van God, vanaf Adam tot Profeet.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                         (12)
2.3       2.3.1       Eenheid beteken 'een(s) met' of 'in ooreenstemming'.
                      Die Christelike godsdiens en Hindoeïsme is 'eens/stem saam'
                         want beide het 'n geloof oor die hiernamaals (lewe na dood).
                      Uniek beteken 'enig in sy soort', iets wat slegs aan die een
                         godsdiens eksklusief behoort. Hierdie godsdienste het hulle
                         eie 'unieke oortuigings' oor die hiernamaals.                                 (4)

          2.3.2        DIE CHRISTELIKE GODSDIENS                     HINDOEÏSME
                          Die Christelike godsdiens is        Hindoes glo daar is slegs
                           'n monoteïstiese godsdiens           een uiteindelike realiteit,
                           wat in 'n enkele skepper God         maar baie weë om dit te
                           glo.                                 bereik. Dit is panteïsties (glo
                                                                aan baie gode wat oral in die
                                                                natuur voorkom).
                          Christene glo dat Jesus die         Hulle glo in karma dat elke
                           Joodse profesie van 'n               handeling 'n gevolg het, wat
                           Messias vervul het, dat hy 'n        of goed of sleg is.
                           universele redder is.
                          Christene glo dat die mens          Hindoeïsme word onderlê
                           uit liggaam en siel bestaan.         deur die geloof in
                           Hulle glo dat wanneer die            reïnkarnasie.
                           liggaam sterf, die siel die
                           liggaam verlaat en by gaan
                           God gaan woon.
                          Christene glo mense word            Dharma – die geloof in 'n
                           gebore met 'n neiging om             orde in die hele bestaan.
                           sondig te wees. God het              Elke mens moet die
                           mens geword in Jesus om te           beginsels volg wat vir
                           wys hoe om weer op die               hom/haar uiteengesit is om
                           spoor te kom.                        orde in die heelal te
                                                                handhaaf.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.          Die korrekte
                      response moet krediet kry selfs as dit nie getabuleer is nie.
                       ‘n Maksimum van 8 punte mag toegeken word as relevante feite slegs van
                      een religie gegee word.                                                          (12)
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                            6                                     DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

          2.3.3          Swami Vivekananda het in 1893 die eerste Parlement van die
                          Wêreld se Godsdienste (PWR) in Chicago bygewoon.
                         Hy het 'n indruk gemaak want sy praatjies het gehelp sodat
                          Westerse mense Hindoeïsme beter verstaan het; hulle het
                          hulle houding daarteenoor verander.
                         Hy kry krediet vir die bring van Vedantiese denke (begrip van
                          die Vedas en Hindoeïsme) na Amerika.
                         Hy het die Ramakrishna Mission gestig, wat internasionaal met
                          onderwys-, mediese en welsynkwessies werk.                           (6)

          2.3.4          Wanneer buitestanders na 'n land toe kom en oor die
                          inheemse mense heers, staan dit as kolonisasie bekend.
                         Die kolonialiseerders bring ook hulle godsdiens saam hulle en
                          bevorder dit onder die plaaslike mense.
                         Die plaaslik mense internaliseer die waardes van die
                          kolonialiseerders, godsdiens ingesluit. Dit is godsdienstige
                          kolonialiseerders.                                                   (4)
                                                                                               [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             7                                     DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1       3.1.1          Dit beteken nie 'opvoeding', wat positief is, nie.
                         Dit beteken eintlik 'breinspoeling', indoktrinasie, met 'n
                          negatiewe konnotasie.                                                 (2)

          3.1.2          Voorskoolse instansies word as 'gevangeniskampe' beskryf.
                         Dit wys hulle in 'n negatiewe lig.
                         Boeke en literatuur oor Uyghur kultuur.gebedsmatte, tulbande,
                          en die groei van ‘n baard is alles verbode.
                         Dit toon die anti -Uyghur /anti- Moslem standpunt van die
                          Chinese regering.                                                     (4)

          3.1.3          Dit beteken beroepsopleiding./Indoktrinasie                           (2)
          3.1.4          Aanmoedig/Oortuig ander om te doen wat verkeerd is.                   (2)
          3.1.5          Die vertoon van godsdienstige identiteit (tulbande, baarde,
                          ens.) word verbied.
                         Die Uyghur-mense word fyn deur die veiligheidsmagte
                          dopgehou.
                         Kinders word van        hulle families geskei en in
                          'heropvoedingskampe' geplaas.                                         (4)
          3.1.6.         Die vertalings sal die posisie van die 'CCP' in die buiteland
                          bevorder.
                         Hierdie sal hulle handelsbeperkings teen China ophef.
                         Die beleidsdokument is egter ook vir China.
                         Die vertalings is bedoel om negatiewe mediadekking van
                          Uyghur-kampe teen te gaan.                                            (4)
          3.1.7          Dit buit die stereotipering, dat Moslems terroriste is, uit.
                         Dit veralgemeen dat alle Uyghur-mense militant is.
                         As mense eers 'terroriste' genoem word, verloor hulle hulle
                          basiese menseregte.
                         Die regering kan dan hulle straf regverdig.                           (4)
          3.1.8          Die kampe word gestig om terrorisme/ekstremisme te
                          voorkom.
                         Dit sal gemoderniseer word.
                         Die Uyghur-mense sal beroepsvaardighede ontwikkel.
                         Dit is om separatistiese bewegings te voorkom, daarom die
                          streng beperkings op die Uyghur-kultuur.
                         Hulle moet die Chinese taal aanleer.                                  (6)

          3.1.9          Bron A is 'n onafhanklike bron, terwyl Bron B is pro-regering.
                         Daarom is A meer betroubaar, dit verskaf nuus.
                         Bron B is op die beleidsdokument wat regeringspropaganda is.
                         Bron B gebruik opruiende taal, soos 'terroris' en 'ekstremis'.
                         Bron A word deur Bron B ondersteun want die regering erken
                          indoktrinasie.
                         Bron B blameer die Uyghurs vir hulle penarie. Dit is soos om
                          die slagoffer vir die misdaad te blameer.                             (8)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                           8                                     DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

3.2         Die media kies watter nuus om in te sluit en wat om uit te laat.
            Dit kies ook die prominensie en klem om aan 'n spesifieke item te gee –
             waar om dit in die verslag te plaas, hoeveel tyd/ruimte om daaraan te
             gee, hoe om dit voor te lê.
           Nog 'n belangrike invloed is die kies van die visuele beelde wat die
             nuusitems vergesel.
           Die kommentaar wat die nuus vergesel word deur die mediahuis
             saamgestel.
           Die advertensies wat in die media geplaas word, vorm ook publieke
             opinie.
           Die media het 'n groot invloed op die keuse van die mense met wie
             onderhoude gevoer word of aangehaal word. Daar moet kennis geneem
             word van wie se stem of mening aandag kry.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                (6)

3.3       JA
           Baie godsdienste het haar eie publikasies, radio en televisiestasies.
             Dit word vir propoganda gebruik.
           Die SABC saai insiggewende godsdienstige programme uit wat verskeie
             godsdienste regverdige en billike blootstellingstyd gee.
           Daar is 'n diepsinninge en vermaaklike godsdienstige aspek in baie films,
             musiekkonserte en gospelmusiek.
           Vir 'n persoon wat geïnteresseerd is, is daar heelwat mediaplekke
             ('venues') waar jy meer oor godsdiens(te) kan uitvind.
           Vir diegene wat siek of huisgebonde is, of diegene wat enige rede het
             waarom hulle nie dienste kan bywoon nie, is daar gereelde godsdienstige
             dienste oor die media, sodat hulle ingesluit kan voel.

          NEE
           Met betrekking tot die daaglikse nuus, is daar min dekking van
              godsdienstige sake.
           Wanneer daar godsdienstige dekking in die daaglikse nuus is, neig dit om
              sensasioneel en negatief te wees.
           Die gemiddelde joernalis/verslaggewer is gewoonlik nie goed opgelei om
              oor godsdienstige kwessies verslag te doen nie, en daarom is
              verslagdoening redelik oppervlakkig.
           Vir die persoon wat in godsdiens belangstel, kan jy nie op die gemiddelde
              mediadekking staatmaak om 'n akkurate prentjie te kry nie. Jy sal verder
              moet gaan soek vir betroubare inligting.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                (8)
          ‘n Gemengde respons van Ja en Nee mag aanvaar word indien die vraag                 [50]
          so beantwoord word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             9                                        DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1    4.1.1             Godsdienstige verdraagsaamheid beteken die aanvaar en
                          respekteer van ander godsdienste wat van jou eie verskil.
                         Op politieke vlak beteken dit dat alle godsdienste dieselfde
                          behandeling moet kry.
                         Dit beteken dat mense toegelaat moet word om 'n geloofstelsel
                          te kies en te aanbid volgens die godsdiens(te) gekies.                   (4)

          4.1.2         Die Westerse idee van godsdienstige verdraagsaamheid is op
                         Westerse oortuigings en kulture gebaseer wat die individu se
                         regte bo dié van die gemeenskap stel.
                        Westerse godsdienstige verdraagsaamheid gee die individuele
                         vryheid om jou eie godsdiens te kies.
                        'n Persoon word ook toegelaat om jou godsdiens te verander.
                        Oosterse godsdienstige verdraagsaamheid beteken dat jy meet
                         as een godsdiens terselfdertyd kan beoefen.
                        Jy kan die oortuigings en praktyke van 'n verskeidenheid
                         godsdienste integreer, bv. 'n persoon het dalk Boeddhistiese
                         oortuigings, maar beoefen Taoïstiese rituele.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                         (6)
4.2       4.2.1          Die geregshof is ingestel 'om Katolieke oortuigings en praktyke
                          suiwer te hou'.
                         Dit was in die vroeë dae van die Protestante beweging
                          (Hervorming) toe Katolisisme alternatiewe interpretasies as
                          dwaalleer/kettery beskou het.
                         Daar was in daardie tyd 'n aantal 'bekeerlinge' na Katolisisme uit
                          Judaïsme en Islam.
                         Die Katolieke Kerk was bekommerd of die bekerings werklik of
                          nie was ('… totaal bekeer was') nie.
                         Die Jode en Moslems kon 'steeds hulle vorige godsdienste in die
                          geheim beoefen het'.
                         Indien wel, kon hulle deur die Spaanse Inkwisisie verhoor word.          (6)
          4.2.2       NEE
                        Moslems en Jode is die opsie gegee om te bekeer of om Spanje
                         te verlaat. Hulle kon nie 'vrye wil' beoefen om hulle godsdiens te
                         kies nie.
                        Niemand sou vrywilliglik na 'n nuwe godsdiens bekeer en steeds
                         hulle ou godsdiens in die geheim beoefen nie.
                        Dit kon slegs gedoen word as daar vrees vir viktimisasie was.
                        As slegs bekeerlinge onderwerp is aan 'beslegting deur vuur',
                         was dit veiliger om Jode of Moslems te bly.                               (6)
          4.2.3          Apartheid is deur 'n korrupte interpretasie van die Bybel deur die
                          NGK geregverdig, wat blykbaar aparte ontwikkeling van elke
                          rassegroep geregverdig het.
                         Die kastestelsel in Hindoeïsme word gebruik om mense in kaste
                          in te deel, waar hulle nie gelyk behandel word nie.
                         In party Moslem-gemeenskappe mag meisies nie onderrig
                          ontvang nie, terwyl daar niks in die geskrifte is om dit te
                          ondersteun nie.
                         Die Kruistogte teen die Moslems, is as 'n heilige oorloë
                          geregverdig.
                          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                     (8)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                            10                                   DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.3         Godsdiensvryheid is 'n mensereg.
            Dit is in die Handves van Regte van die SA Konstitusie vasgelê.
            As gevolg hiervan word alle godsdienste ewe veel gerespekteer.
            Geen godsdiens word bo enige ander bevoordeel nie – almal word gelyk
             behandel.
           Die Staat het die reg om in te gryp as een godsdiens die regte van 'n
             ander een skend.
           Mense is vry om hulle godsdiens te kies en te verander, en om te aanbid
             en dit te beoefen.
           Saam met hierdie reg kom die verantwoordelikheid om die
             godsdiensregte van ander te respekteer.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                (8)

4.4       4.4.1         'Geseënd is die vredemakers' (Die Christelike godsdiens)
                        'Ek gee jou vrede' (Die Christelike godsdiens)
                        Die Agtvoudige Weg van Boeddhisme moedig 'Ware pogings,
                         ware opmerksaamheid, ware konsentrasie' aan – meditasie
                       Hierdie lering bevorder die waarde van vrede, beide in jouself
                         (opmerksaamheid, meditasie), en uitwaarts, dra dit oor en
                         versprei onder mekaar. Christene word aangemoedig om
                         vredemakers te wees.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)

          4.4.2         Elke mens word na die beeld van God geskep (Judaïsme, die
                         Christelike godsdiens, Islam)
                       Elke persoon is uniek (Judaïsme, die Christelike godsdiens,
                         Islam)
                       Die Abrahamitiese godsdienste leer ons dat alle mense
                         waardig en van onskatbare waarde is volgens hierdie lerings.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)

          4.4.3         Almal word gelyk deur Allah geskep. Daarom is ons deel van
                         dieselfde familie, maak nie saak wat ons glo nie. (Islam)
                       Jy moet jou naaste soos jouself liefhê. (Die Christelike
                         godsdiens)
                       Ubuntu (ATR)
                       Islam leer ons van die broederskap van die mensdom, dus
                         gelykheid.
                       Die Christelike godsdiens en Ubuntu in ATR beklemtoon die
                         opbou van die gemeenskap deur respek en gelykheid.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)
                                                                                              [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                           11                                    DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1         Alle skole is oop en leerders van alle rasse, gelowe en godsdienste is
             welkom.
           Daar mag teen geen kind gediskrimineer word op grond van
             godsdienstige oortuiging nie.
           Dit word deur 'toegang tot onderwys' in ons Konstitusie gewaarborg.
           Skole sluit Religiestudies by die kurrikulum in. Dit leer ons respek en
             verdraagsaamheid vir verskillende godsdienste.
           Beide onderwysers en leerders word toegelaat om godsdienstige
             vakansiedae te onderhou.
           Skole mag nie tydens skoolure enige godsdiens bevorder nie.
           Kreatiewe Kuns is by die kurrikulum ingesluit wat ons oor verskillende
             godsdienste en kulture leer.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                (8)

5.2       JA
           Aangesien daar geen staatsgodsdiens is nie, geniet alle godsdienste ewe
             veel ondersteuning vanaf die regering.
           Dit bevorder wedersydse respek en positiewe verhoudinge tussen
             godsdienste.
           Godsdiensvryheid is in die Konstitusie van Suid-Afrika vasgelê.
           Alle godsdienste word gerespekteer en gelyk behandel volgens die
             Konstitusie.
           By staatsgeleenthede, soos die inhuldiging van die staatspresident of die
             viering van openbare vakansiedae, bv. Erfenisdag, waar leiers van
             verskillende godsdienste genooi word om deel te neem.
           Verskeie kerke en godsdienste kom saam om te bid en saam te werk om
             algemene probleme aan te pak.
           In Suid-Afrika is daar organisasies wat intergeloofsdialoog bevorder, soos
             die Godsdienstige Leiersforum.
           Tydens die COVID-19-pandemie het verskeie kerke en godsdienste
             saamgewerk om die armes te help en om die verspreiding van die siekte
             te voorkom.

          NEE
           Alhoewel intergodsdienstige verhoudinge nie sleg is nie, moet dit steeds
              aktief bevorder word.
           Ten spyte van inisiatiewe hier en daar, hou hele godsdienste hulleself
              meesal eenkant.
           Daar is steeds te veel eksklusivisme en skeptisisme.
           Indien intergodsdienstige verhoudinge as goed beskryf wil word, moet
              daar is nader, warmer en meer verwelkomende atmosfeer tussen hulle
              wees.
           Daar is nog baie om oor mekaar se godsdienste te leer.
           Ons moet bid en met mekaar omgaan en hulpbronne ens. met mekaar
              deel.
          LET WEL:          Ander relevante antwoorde moet krediet kry.
          ‘n Gemengde respons van Ja en Nee mag aanvaar word indien die vraag                 (8)
          so beantwoord word.
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                            12                                  DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

5.3         In 'n sekulêre land is godsdiens en die regering apart van mekaar.
            Godsdiens beïnvloed nie hoe 'n land bestuur word nie.
            daar is geen staatsgodsdiens nie.
            Lidmaatskap van 'n godsdiens is 'n persoonlike, private, individuele saak.
            Ons kan egter sê dat SA 'baie godsdienstig' is omdat , volgens statistiek,
             die meeste burgers beweer dat hulle aan 'n godsdiens behoort.
           Suid-Afrika het gemeenskappe wat aan al die hoofstroom- godsdienstige
             groepe behoort, asook ander.
           Dus, alhoewel die land sekulêr is, is daar vele plekke van aanbidding vir
             alle godsdienste.
           Alle godsdienstige waarnemings word gerespekteer deur die samelewing
             en regering.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                              (10)

5.4       5.4.1          Getuie tot die woord binne 'n intergeloofsomgewing.
                         Konstruktiewe onderhandelinge met Moslems vir vrede.
                         Bestuur programme wat op vroue, jongmense, onderwys
                          gemik is vir vrede en versoening.                                 (6)

          5.4.2          Dit bring godsdienstig gemeenskappe, die samelewing, private
                          sektor en regerings saam.
                         Gee opdrag vir vergadering van godsdienstige leiers wat die
                          IFAPA-besluite neem.
                         Stig en registreer nasionale takke.                               (6)

          5.4.3         Onderhou die beginsels van verteenwoordiging, subsidiëring
                         en solidariteit.
                       Ondersteun plaaslik geleide multigodsdienstige strukture binne
                         RfP-netwerke op die kontinent.
                       Betoon eer vir die verskillende maniere waarop godsdienstige
                         gemeenskappe in Afrika georganiseer word.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                  (6)

5.5         Om ander mense te behandel soos wat ons self behandel wil word.
            Om ons daarvan te weerhou om pyn in beide die openbare en private
             lewe te veroorsaak.
           Beroep op alle vroue en mans om barmhartigheid weer tot die middelpunt
             van moraliteit en godsdiens te herstel.
           Om barmhartigheid 'n duidelike, helder en dinamiese krag in ons
             gepolariseerde wêreld te maak.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                              (6)
                                                                                            [50]

                                                              TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                  GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2021-afr/537eef21-b6e1-4cec-a2a5-9e28945bc3b9) — Religion Studies · QP · 2021 · Afr
- [Religion Studies P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2021-eng/1ab07505-cfa7-4c8d-b503-3f7274f1230c) — Religion Studies · QP · 2021 · Eng
- [Religion Studies P1 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2021-afr-1/7532f532-2cc5-4db4-9d62-24406be0e102) — Religion Studies · QP · 2021 · Afr
- [Religion Studies P2 May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2021-mg-eng/7b6e8007-17dc-4e06-a0dc-69ab90e5e666) — Religion Studies · Memo · 2021 · Eng
- [Religion Studies P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2018-memo-afr/eff61a9e-152f-4d57-a950-5b7ac4c33aec) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Religion Studies P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2018-memo-afr-1/5873b603-61df-4dbb-8982-56b1d9fb7428) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-eng/0c13dbdc-e322-43ed-aa01-f39578d31c9f) — QP · 2024 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-afr/bf4d1331-1edb-4473-8d95-f6dc04204194) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2024-afr/04aeabb0-cded-4bb3-bfbf-8ef272c469e6) — QP · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/353fb867-5b39-442f-80a4-7cdafe333a1f) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
