# Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2019-memo-afr/a563b831-4cc8-4251-8ff0-184fd8a7b530
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2019-memo-afr/a563b831-4cc8-4251-8ff0-184fd8a7b530)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                RELIGIESTUDIES V1

                                 NOVEMBER 2019

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                              2                             DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A (VERPLIGTEND)
LET WEL: Kandidaat moet krediet kry as die korrekte woord verskaf is in plaas
van die letter.
VRAAG 1
1.1.      1.1.1      B√                                                                             (1)
          1.1.2      D√                                                                             (1)
          1.1.3      A√                                                                             (1)
          1.1.4      A√                                                                             (1)
          1.1.5      D√                                                                             (1)
          1.1.6      D√                                                                             (1)
          1.1.7      A√                                                                             (1)
          1.1.8      C√                                                                             (1)
          1.1.9      C√                                                                             (1)
          1.1.10     D√                                                                             (1)
1.2      1.2.1       Murtis. √
                     Die ander hoort by Islam. √                                                    (2)
         1.2.2       Dominee/Eerwaarde. √
                     Die ander hoort by die Afrika Tradisionele Godsdiens. √                        (2)
         1.2.3       Koning George. √
                     Die ander was Israelitiese/Ou Testamentiese konings./ hoort aan                (2)
                     Bybelse geskrifte.√
         1.2.4   Evolusie. √
                 Die ander hoort by Taoïsme./Hulle verwys na die twee opponerende
                 magte in die heelal. √                                                             (2)
       LET WEL: Kandidaat moet krediet kry as die woord verskaf is in plaas van die letter.
         1.3.1    G√                                                                                (1)
         1.3.2    A√                                                                                (1)
         1.3.3    D√                                                                                (1)
         1.3.4    B√                                                                                (1)
         1.3.5    H√                                                                                (1)
         1.3.6    E√                                                                                (1)
         1.3.7    F√                                                                                (1)
         1.3.8    I√                                                                                (1)
1.4       1.4.1       Onwaar √
                      Fundamentaliste glo in 'n letterlike interpretasie van hulle
                      geskrifte. √ OF
                      Liberale glo in 'n metaforiese interpretasie van hulle geskrifte. √           (2)
          1.4.2       Waar √√                                                                       (2)
          1.4.3       Onwaar √
                      Slegs die Pali Kanon hoort by Boeddhisme. √ OF
                      Die Kitàb-i-Aqdas is die heilige geskrif van die Bahá'i-geloof. √             (2)
          1.4.4       Onwaar √
                      Die Soenni's glo dit. √ OF
                      Die Hadith is 'n strydpunt tussen die Soenni's en die Sjiiete. √              (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             3                           DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

1.5       1.5.1       (Protestantse) Hervorming √                                                (1)
          1.5.2       Dharma √                                                                   (1)
          1.5.3       Sjintoïsme / Shinto√                                                       (1)
          1.5.4       Ortodokse Jode √                                                           (1)
          1.5.5       Kruisberg/Golgota √                                                        (1)
          1.5.6       Dogmas √                                                                   (1)

1.6       1.6.1       Twee verskillende geloofstelsels wat gekombineer word om 'n
                      nuwe een te vorm. √
                      Daar is 'n neiging om die vorms, gelowe en denkpatrone van
                      verskillende tradisies te akkommodeer en aan te pas, of selfs te
                      meng. √                                                                    (2)
                      ‘n Voorbeeld is Sikhism, wat gekombineerde leringe van Islam en
                      Hindoeisme bevat.

          1.6.2       Dit verwys na 'n Boeddhistiese geskrif. √
                      Dis 'n versameling van die leringe van Boeddha. √
                      Die Sutta is versamel in die tweede deel van die Pali Kanon. √             (2)

          1.6.3       Dit is 'n Hindoe-priester/geleerde man. √
                      Gesaghebbendes/Geleerdes ('pundits') bewaar die Sanskrit-
                      tradisie. √
                      'n Geleerde voer rituele uit en neem huwelike waar asook ander             (2)
                      funksies. √

          1.6.4       In die Afrika Tradisionele Godsdiens staan 'n waarsêer as 'n
                      inyanga/ngaka/isangoma bekend. √
                      Om 'n waarsêer te wees, is 'n 'roeping'. √
                      Hy is 'n bemiddelaar/tussenpersoon tussen die lewendes en die
                      voorouers. √                                                               (2)

          1.6.5   Hy is die stigter van Taoïsme, 'n gewilde godsdiens in China. √
                  Sy leringe is in die Tao Te Ching opgeteken. √
                  Hy is met wit hare gebore en het agt of tagtig jaar in sy moeder se
                  baarmoeder bestee.                                                             (2)
                  Hy het ag of tagtig jaar in sy moeder se baarmoeder deurgebring √
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

                                                                  TOTAL AFDELING A:              50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                              4                            DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1       2.1.1       •  Die artikel gaan oor verskillende godsdienste wat saamwerk
                         tot voordeel van die gemeenskap.
                      • Dit is 'n goeie voorbeeld van intergodsdienstige samewerking
                         en eenheid.
                      • Die godsdienste maak beswaar teen die euwels van die
                         samelewing, veral misdaad en geweld.
                      • Die optog sal druk op die regering plaas.
                      • In hierdie geval preek godsdiens nie net nie, hulle neem
                         standpunt in en gaan oor tot aksie.
                      • Godsdiens gebruik geloof, gebed en geestelike maniere om
                         sosiale probleme: dit gaan verder as sekulêre denke.
                      • Godsdienste staan saam om die Internasionale Dag van Vrede
                         te handhaaf en hulle doen op 'n vreedsame manier.
                      • Godsdienstige gemeenskappe word aangemoedig om saam te
                         werk en intergodsdienstige verhoudings word versterk.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                        (6)

          2.1.2       •   Stilte is 'n doeltreffende en vreedsame manier om bewustheid
                          oor vrede te verskerp.
                      •   Die stilte sal 'n geskikte gemene aksie wees, wat respek toon
                          en alle godsdienste insluit.
                      •   Stilte moedig introspeksie en sielsondersoek aan.
                      •    Stilte kan ‘n teken van meditasie, waardigheid of ‘n verbintenis
                          met die Skepper wees.
                      •   Stilte is om diegene te eer wat gesterf het as die gevolg van die
                          geweld.

                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                        (6)

          2.1.3       •   Ons weet dat ander godsdienste ingesluit is want hulle is
                          deel van die intergodsdienstige organisasies, die Kaapstadse
                          Intergeloofsinisiatief ('CTII') en die Forum vir Godsdienstige
                          Leiers.
                      •   CTII en die Forum vir Godsdienstige Leiers sluit al die groot
                          godsdienste in Suid-Afrika in.                                          (4)

          2.1.4       •   'Kleurvol' kan verwys na die kleurvolle voorkoms van die
                          verskillende godsdienstige kleredragkodes, klede en simbole.
                      •   Dit symboliser religieuse verdraagsaamheid.
                      •   Dit kan ook verwys na mengsel mense /religiëe uit alle terreine
                          van lewe en uit alle godsdienstige en nasionale groepe/rasse.
                      •   Kleurvol kan ook die bemoedigende stemming of gees van die
                          mense wat aan die optog deelgeneem het, oordra.

                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                              5                           DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

          2.1.5       •    Mense wat in die artikel aangehaal is, is Berry Behr voorsitter
                           van CTII, Prinses Chantal Revell van die Katz Korana-
                           koningshuis en die adjunk-president van die Moslem
                           Regterlike Raad ('MJC').
                      •    Dit is 'n gebalanseerde, verteenwoordigende en inklusiewe
                           keuse.
                      •    Die CTII verteenwoordig al die groot godsdienste.
                      •    Prinses Chantal Revell verteenwoordig die tradisionele leiers.
                      •    Die adjunk-president van die 'MJC' verteenwoordig beide
                           Islam en die organiseerders van die optog.
                      •    Die gevolg is dat die leser positief oor godsdiens voel.
                      •    Die leser glo daar was godsdienstige harmonie by die
                           geleentheid.
                      •    Die leser kry ook die indruk dat die optog inklusief was, want
                           dit het 'n aantal godsdienste verteenwoordig.
                      •   Aan President Cyril Ramposa se verteenwoordigers was ‘n
                          memorandum oorhandig.Die leser sien dit as druk wat op die
                          regering geplaas word om op te tree teen die sosiale euwels.

                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                       (10)

2.2       •    Beide stereotipering en vooroordeel toon 'n standpunt wat nie redelik,
               nagevors en objektief is nie.
          •    Beide sluit 'n voorafbepaalde mening in.
          •    Dit is nie op feite gebaseer nie.                                                 (4)

2.3.      2.3.1       •  Gebruik sosiale media om inligting oor godsdiens te bekom.
                      •  Dit is baie gerieflik vir die publikasie van godsdienstige
                         kwessies.
                      • Dit is 'n onmiddellike, kreatiewe en vermaaklike wyse om
                         godsdienstige inligting te bekom.
                      • Dit is belangrik om op hoogte te bly sodat jy bewus is van
                         godsdienstige kwessies en om met insig en begrip op te tree.
                      • Dit inspireer en versterk jou geloof.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                       (8)

          2.3.2       •  Sosiale media skep sensasie rondom godsdiens.
                      •  Daar is baie fopnuus oor godsdiens.
                      •  Daar is baie hewige reaksie op gebeurtenisse soos wat dit
                         ontvou, wat die ontvouing van die storie beïnvloed voordat die
                         feite vasgestel is en 'n redelik benadering aangeneem kan
                         word.
                      • Anonimiteit spoor mense aan om op kwetsende, skadelike,
                         valse en ontstoke maniere op sosiale media op te tree.
                      • Godsdienstige mense kan deur negatiewe kommentaar mislei
                         word en hulle geloof verswak.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                       (8)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                            6                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1       3.1.1       •  Verskil beteken twee of meer godsdienste het eienskappe wat
                         ongelyksoortig/verskillend is.
                      VOORBEELD
                      • Die verskil tussen Soenni- en Sjia-Moslems het begin oor die
                         status van verskillende Hadith.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)

          3.1.2       •  Geloof/Oortuiging is die positiewe aanvaarding in geloof van
                         die leringe van 'n godsdiens.
                      VOORBEELD
                      • Geloof in die Drie-eenheid is 'n sentrale geloof in die
                         Christelike godsdiens.
                      • Geloof in die lewe na die dood is algemeen in die
                         Abrahamitiese godsdienste.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)

          3.1.3       •  Vergelykbaarheid beteken dat twee of meer godsdienste
                         vergelyk kan word.
                      • Hulle het ooreenkomste en verskille.
                      VOORBEELD
                      • Die Christelike godsdiens en Boeddhisme is vergelykbaar
                         omdat hulle baie ooreenkomste en party verskille het.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)

          3.1.4       • Dit beteken werk saam na 'n gemeenskaplike doelwit.
                      VOORBEELD
                      • Daar is godsdienstige eenheid wanneer verskillende
                         godsdienste saamwerk om humanitêre hulp te verskaf.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)

3.2       3.2.1       •   In Taoïsme kan die Tao nie beskryf word nie maar dit beteken
                          nie dat Taoïste nie probeer nie.
                      •   Die opperwese is enorm en ruim/uitgestrek/wyd.
                      •   Skepping gebeur daarin en stroom voort hieruit.                     (4)

          3.2.2       •  Toe die eerste geslag gesterf het, het hulle geeste by die
                         geesteswêreld aangesluit. Dit was die begin van die
                         voorouers.
                      • Voorouers is die boodskappers van die Skepper en
                         toesighouers van die fisiese wêreld.
                      • Voorouers speel 'n baie belangrike rol in die ATR, as
                         tussenpersone en beskermers van die clan.
                      • Die voorouers onthul hulleself aan die lewendes op
                         verskillende maniere, dikwels deur drome en visioene.
                      • Die isangoma/waarsêer het 'n spesiale roeping, om as
                         tussenganger tussen mense en die voorouers.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                            7                           DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

          3.2.3       •  Manifestasie van God in drie persone (God die Vader, die
                         Seun en die Heilige Gees).
                     • Drie-eenheid beteken drie in een of een in drie.
                     • God die Vader is die Skepper, die Seun is die Verlosser en die
                         Heilige Gees is die Raadgewer.
                     • God die Vader is die Skepper.
                     • God die seun is die Redder(Verlosser).
                     • Die Heilige Gees is die Raadgewer.                                       (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry
          3.2.4      • Nirvana verwys na die hoogste vervulling/bereiking/voldoening
                         volgens Theravada-Boeddhisme.
                     • Dit is 'n toestand van perfekte geluk en vrede.
                     • Dit is verlossing van lyding, die hoogste doel van
                         Boeddhistiese praktyk.
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry                        (4)
3.3       3.3.1 • 'n Godsdiens het leringe sodat kennis en begrip na almal – beide
                      lede en nie-lede – oorgedra word.
                   • Wanneer lede aktief die godsdiens se leringe in geloof en
                      oortuiging aanvaar/aangryp, word dit hulle geloof.
                   • Agter elke geloof is daar 'n lering, so die twee gaan hand aan
                      hand.
                   • 'n Lering lei nie noodwendig tot geloof nie. 'n Geloof is slegs van
                      toepassing op dié wat die stap van aanvaarding doen.                      (4)
                  LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry
          3.3.2 • Geloof, 'n positiewe en sterk oortuiging, sal beïnvloed hoe jy lewe
                      en wat jy doen.
                   • Daarom sal geloof tot aksie of praktyk lei.
                   • Praktyk is die tasbare vertoon/wys van 'n geloof.
                   LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry                          (4)
3.4.1     • Volgelinge van die Bahá’i-geloof glo dat Bahá’u’llah die mees onlangse
              van God se boodskappers is.
          • Hulle heiligste boek is die Kitàb-i-Aqdas.
          • Die Bahá’i-geloof is ‘n godsdiens wat nog nie enige groot
              verdelings/verskuiwings veroorsaak/voortgebring het nie.
          • Die Bahá’i-geloof glo dat daar mettertyd net een godsdiens in die wêreld
              sal wees, die Bahá’i-geloof.
          • Hulle leer dat alle godsdienste as verskillende stadiums van die
              mensdom se geestelike ontwikkeling beskou word soos wat ons na een
              wêreldgeloof beweeg.
          • Die sentrale lering van Bahá’u’llah is die eenheid van die mensdom.
          LET WEL: Enige TWEE relevante antwoorde moet krediet kry.                             (4)
3.4.2     • Jode het 'n verbond/gelofte met God gesluit.
          • Hulle beskou hulleself as die uitverkore volk omdat spesiale guns aan
              hulle bewys.
          • Die Tien Gebooie is direk van God aan Moses onthul.
          • Die Jode glo dat God 'n Messias sal stuur om Sy uitverkose mense te
              red.
          • Jode was die eerste religieuse groep wat die Sabbat onderhou/
              gehoorsaam.                                                                       (6)
                                                                                                [50]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             8                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1       4.1.1       •   Gewapende konflik                                                    (2)

          4.1.2       • Kinders word uitgebuit vir goedkoop arbeid en vir wins.
                      • Kinders word slagoffers van seksuele misbruik.
                      • Kinders is die slagoffers van mensehandel.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                     (4)

4.2       4.2.1       •   Volgens die uittreksel 'beklemtoon godsdiens die skoonheid,
                          heiligheid en waarde van die kind'.
                      •   Met ander woorde godsdiens leer ons dat kinders spesiaal en
                          heilig is. Hulle moet geliefd wees, word, versorg en beskerm
                          word.                                                                (2)
          4.2.2       VOORBEELD 1: CHRISTELIKE GODSDIENS
                      • In die Bybel sê Jesus: 'Laat die kindertjies na My toe kom en
                          moet hulle nie verhinder nie, …'
                      • Kinders word as 'n geskenk van God beskou.
                      • Dit beteken kinders moet waardeer, gerespekteer en nie
                          verwaarloos word nie.
                      VOORBEELD 2: AFRIKA TRADISIONELE GODSDIENS
                      • Kinders is geskenke van die voorouers en moet daarom goed
                          versorg word.
                      • Dit vat 'n dorp om 'n kind groot te maak.
                      • Jou kind is my kind.
                      • Die hele gemeenskap moet na die kinders.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. As
                      meer as een religie genoem word, kry slegs die eerste religie
                      krediet.                                                                 (4)

4.3       4.3.1       •   'vennootskap'                                                        (2)

          4.3.2       VOORBEELD 1
                      • Gift of the Givers
                      • Godsdiens: Islam
                      VOORBEELD 2
                      • Die Heilsleër ('The Salvation Army')
                      • Godsdiens: Die Christelike godsdiens/kerkverband: Heilsleër
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             9                            DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

          4.3.3       VOORBEELD 1: GIFT OF THE GIVERS
                      • Die stigter is 'n mediese dokter wat blykbaar 'n spesiale
                         roeping ervaar het om mense in nood te help.
                      • In 'n relatiewe kort tydjie het hierdie organisasie die respek en
                         lof van mense gewen vir die wonderlike humanitêre werk wat
                         hulle doen.
                      • Dit is baie goed georganiseerd en het baie vrywilligers.
                      • Dit het in krisistye gehelp plaaslik in Suid-Afrika en die res van
                         die wêreld.
                      • Dit help waar daar ook al nood is, wat die nasionaliteit of
                         geloof ook al is.
                      • Baie van hulle werk is in die vorm van hulp aan slagoffers deur
                         noodsaaklike voorraad te verskaf, soos water, kos, skuiling en
                         mediese voorraad en toerusting.

                      VOORBEELD 2: DIE HEILSLEËR ('SALVATION ARMY')
                      • Die nuwe idee wat hulle stigter (William Booth 1865) gehad
                         het, was om die kerk buite die kerkgebou te neem om mense
                         te help wat gebrek ly/in nood is.
                      • Sy klem was beide evangelisasie en maatskaplike goeie
                         werke.
                      • Die Heilsleër is dus beide 'n kerkverband van die Christelike
                         godsdiens en 'n humanitêre organisasie.
                      • Hulle is voortdurend besig om bronne soos klere en kos in te
                         samel asook fondse vir hulle voortgaande ondersteuning van
                         behoeftiges.
                      • Die gees waarin hulle hulle goeie werke uitvoer, is met warmte
                         en omgee. Hulle is gekant teen enige vorm van 'koue
                         liefdadigheid'.                                                         (8)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

4.4       4.4.1       •  Hierdie ooreenkoms van die menseregte van die kind word
                         ondersteun deur meer lande en mense in die wêreld as enige
                         ander menseregte-ooreenkoms wat nog ooit gesluit is.                    (2)
          4.4.2       OOREENKOMSTE
                      • Die Universele Verklaring van Menseregte ('UDHR') is geldig
                         vir alle mense. kinders ingesluit.
                      • Die waardes wat hulle aanvaar, oorvleuel – soos
                         menswaardigheid, gelykheid, vryheid en geregtigheid.
                      • Dit is waardes wat waardigheid aan die mens gee.
                      VERSKILLE
                      • Alhoewel die 'UDHR' op alle mense van toepassing is, kinders
                         ingesluit, het die VN gevoel dat kinders 'n kategorie is wat
                         spesiale aandag moes kry.
                      • Kinders het spesiale sorg en beskerming nodig as gevolg van
                         hulle weerbaarheid.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                       (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                          10                          DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

4.5       •  Volgelinge van godsdiens is waarskynlik deur die waardes en leringe van
             hulle godsdiens gevorm om medelye/deernis te hê en om ander te dien.
          • Hulle sal waarskynlik positief reageer op die Konvensie se beroep om na
             die belange van kinders om te sien.
          • Hulle het reeds die agtergrond en vorming om die ingesteldheid en
             gedrag waarvoor die Konvensie vra, aan te moedig.
          • Baie van die vorming en opleiding waarvoor die Konvensie vra, is
             soortgelyk aan wat godsdienste in elk geval doen.
          • Godsdienste sal gretig wees om met die VN en ander saam te werk want
             dit versterk steun vir die werk van alle kante af.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                               (6)

4.6       •  Die eerste Parlement van Wêreldgodsdienste ('PWR'), wat in 1893 in
             Chicago, Amerika, gehou is, was 'n stalletjie by die World Columbian
             Exposition, 'n groot uitstalling van wêreldwye industriële vooruitgang.
          • Daar is nooit beplan dat dit 'n voortgesette, gereelde gebeurtenis sou
             wees nie.
          • Die tweede 'PWR' is in 1993 gehou toe twee Hindoe-monnike van die
             Vivekananda Vedanta Society of Chicago gedink het dat dit 'n goeie idee
             sou wees om die eeufees van die eerste 'PWR' te vier.
          • By die eerste 'PWR' het die praatjie deur swami Vivekananda 'n indruk
             gemaak want dit het die Westerse wêreld Hindoeïsme beter laat
             verstaan.
          • 'PWR' het dus amper per ongeluk ontstaan.
          • In teenstelling daarmee was die Wêreldkonferensie van Godsdienste vir
             Vrede ('WCRP') 'n deurdagte en beplande intergodsdienstige liggaam, 'n
             uitkoms van die 'PWR'.
          • Godsdienstige leiers wat deel van die 'PWR' was, het daaraan gedink om
             'n intergodsdienstige samekoms te organiseer om wêreldvrede aan te
             pak.
          • Dit het tot die beraad in Oktober 1970 in Kyoto, Japan, gelei.
          • Hulle het besluit om 'n intergodsdienstige liggaam, die Wêreldkonferensie
             van Godsdienste vir Vrede ('WCRP') te stig.
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                               (8)
                                                                                             [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             11                            DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5
5.1       5.1.1       •   Dit is 'n sleutelkonsep in Taoïsme.
                      •   Al die wêreld se prosesse bestaan uit twee opponerende
                          magte.
                      •   Jin is passief, donker, buigsaam, vroulik.
                      •   Jang is aktief, lig, kragtig, manlik.                                    (4)

          5.1.2       •   In die lewe is dit die beste om buigsaam te wees en saam met
                          die stroom te beweeg.
                      •   Jy moet jou lot aanvaar, selfs al is dit teenstrydig met jou
                          planne.                                                                  (2)

5.2       5.2.1       •   In al drie godsdienste is dit toegewyde, heilige, geestelikes.           (2)
          5.2.2       •   Bodhisattva in Boeddhisme: dit is iemand wat die barmhartige
                          gees van Nirvana bereik het, maar steeds verkies om homself
                          in diens van ander te stel om hulle te help om verligting
                          (geestelike ontwikkeling) te bereik.
                      •   Sannyasin in Hindoeïsme: dit is iemand wat die opsionele
                          stadium van die diep godsdienstige persoon in Hindoeïsme
                          kies. Hy onttrek uit die samelewing, gee alle besittings prys en
                          swerf rond.
                      •   Sint/Heilige in die Christelike godsdiens: enige heilige persoon
                          kan as 'n sint/heilige beskryf word. In die Katolieke tradisie
                          word dit gewoonlik verstaan as iemand wat formeel tot heilige
                          verklaar word na 'n lang proses van oordeel/insig en
                          ondersoek sodat die persoon in die publiek as model kan dien
                          van 'n persoon wat na aan God is. Ons sê dat die persoon                 (6)
                          gekanoniseer is.                                                         (6)

5.3       5.3.1       •   Hierdie geloof word in die Christelike godsdiens gevind.
                      •   Inkarnasie is die geloof dat in die persoon Jesus, God 'n mens
                          geword het.
                      •   Jesus, as die tweede persoon van die Drie-eenheid, die Seun
                          van God, is beide goddelik en mens.                                      (6)

          5.3.2       •   Hierdie geloof word in Hindoeïsme en Boeddhisme gevind.
                      •   Reïnkarnasie is die geloof in die voortgaande siklus van
                          geboorte-dood-hergeboorte.
                      •   Karma bepaal wat in die volgende lewe gebeur. Dit word
                          beskou as 'n beloning of straf vir die manier waarop jy jou
                          huidige lewe uitleef.
                      •   Moksha is die bevryding uit hierdie siklus, wanneer die siel
                          gereinig en met God/die Groot Siel van die Heelal verenig is.            (6)

5.4       5.4.1       •   Ooreenkoms: hulle is beide tipes stories wat dikwels in
                          godsdiens gebruik word.                                                  (4)
                      •   Verskil: 'n mite verduidelik 'n diep godsdienstige waarheid; 'n
                          gelykenis bevat 'n morele les, gee leiding oor wat jy moet doen
                          en wat nie.                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                            12                            DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

          5.4.2       •   Ooreenkoms: hulle verwys albei na mense wat verkies om by
                          die ou, streng, 'oud modiese' maniere om hulle godsdiens. te
                          beoefen te bly.
                      •   Hulle sal die teenoorgestelde van progressiewe of liberale
                          denkers in hulle godsdiens wees.
                      •   Verskil: daar is 'n verskil in die mate waartoe hulle die ou
                          maniere steun.
                      •   'n Fundamentalis hou daarvan om by die ou, streng maniere te
                          bly met 'n letterlike interpretasie van die geskrifte.
                      •   Die tradisionalis hou ook daarvan om by die ou, streng
                          maniere te bly, maar is nie so 'aggressief' soos die
                          fundamentalis nie.                                                     (4)

          5.4.3       •   Ooreenkoms: hulle is beide onderafdelings van Hindoeïsme.
                      •   Verskil: volgelinge van Vaishnavisme aanbid Vishnu as hulle
                          opperwese; volgelinge van Shaïvisme aanbid Shiva as hulle              (4)
                          opperwese.

                      LET WEL:As die korrekte simbool getoon is as n tekening moet dit
                      krediet kry.
5.5       5.5.1       VOORBEELD 1: JUDAÏSME
                      • Die ikoon/simbool vir Judaïsme is óf die menora óf die Ster
                          van Dawid.
                      • Die menora is die sewe-arm-kandelaar wat in hulle rituele.
                      • Die Ster van Dawid het ses punte.
                      • Dawid was 'n groot koning en skaapherder van die Jode.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                       (4)
          5.5.2       VOORBEELD 1: JUDAÏSME
                      • Vanaf antieke tye was hulle plek van samekoms die sinagoge.
                      • Onder hulle groot koning Salomo is 'n tempel gebou in die
                         hoofstad Jerusalem.
                      • Daar was slegs een tempel, die tempel van Salomo.
                      • Die tempel is twee keer vernietig, die tweede keer deur die
                         Romeine en nooit herbou nie.
                      • Die Klaagmuur, 'n heilige plek vir hedendaagse, is die
                         oorblyfsels van die tempel.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.
          5.5.3       VOORBEELD 1: JUDAÏSME
                      • Ortodokse Jode wat streng by die wette en reëls van
                         Judaïsme hou, word aan hulle klere geken: die mans het lang
                         baarde en hulle dra swart keilhoede en lang swart oorjasse.
                      • Vir gebed dra Joodse mans 'n kalotjie ('yarmulke'), 'n gebeds-
                         mantel ('tallith') en 'n klein boksie wat boekrolle van geskrifte
                         bevat aan hulle arms en voorkop vas is genoem
                         filakterie/tefillin.
                      • Vroue dra 'n gebedsmantel ('tallith') met krale, terwyl hulle bid.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                           13                          DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

          5.5.1       LET WEL:As die korrekte simbool getoon is as n tekening moet dit
                      krediet kry.
                      VOORBEELD 2: CHRISTELIKE GODSDIENS
                      • Die ikoon/simbool vir die Christelike godsdiens is die kruis.
                      • Dit is herinnering aan Jesus se reddingsdaad deur aan die
                          kruis te sterf.
                      • Party kruise toon die sterwende figuur van Jesus daarop.
                          Dit word kruisbeelde genoem.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                  (4)

          5.5.2       VOORBEELD 2: CHRISTELIKE GODSDIENS
                      • Christene aanbid in 'n kerk.
                      • Die verskillende kerkverbande ontwerp hulle kerke verskillend.
                      • Ander name vir Christen plekke van aanbidding, afhangend
                         van die grootte, doel en styl van argitektuur is: katedraal,
                         basilika, kapel en altaar.
                      • Sommige kerkverbande verkies 'n eenvoudige saalagtige plek;
                         ander hou van 'n definitiewe argitektoniese styl, soos 'n
                         katedraal,    ander      hou  van   swierige     versierings,
                         loodglasvensters. beelde, blomme.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                  (4)

          5.5.3       VOORBEELD 2: CHRISTELIKE GODSDIENS
                      • By verskeie kerkverbande dra die prediker een of ander tipe
                         kleed/mantel wat hom in daardie rol identifiseer.
                      • Voorbeelde: die biskopsmus (myter) en staf van 'n biskop, die
                         kleed/mantel en gewade van die priesters en ander predikers.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                  (4)
                                                                                            [50]

                                                              TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                  GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2019-afr/1378ee39-0f55-4f4f-9707-d8442a8f246d) — Religion Studies · QP · 2019 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2019-eng/fbe281bd-de6f-42f1-9da7-7afd95b1b9a8) — Religion Studies · QP · 2019 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2018-final-memo-afr/c7adcc8c-1b2a-4cd6-a800-100b117f641c) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2017-memo-eng/8168575e-6b79-47ea-9db8-baedaebd0b1b) — Religion Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2017-memo-afr/3ac8557b-a6c9-4f40-bf52-2605b4feb967) — Religion Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2016-memo-eng/15bfd7d2-a925-49f8-8575-cacd7038697a) — Religion Studies · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-eng/0c13dbdc-e322-43ed-aa01-f39578d31c9f) — QP · 2024 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-afr/bf4d1331-1edb-4473-8d95-f6dc04204194) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2024-afr/04aeabb0-cded-4bb3-bfbf-8ef272c469e6) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-religion-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/280b2f45-cc59-4fda-8962-bcd5e4a7d0bb) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
