# Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2022-mg-afr/1366704b-c204-491b-85ed-a0dda47902ce
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2022-mg-afr/1366704b-c204-491b-85ed-a0dda47902ce)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                RELIGIESTUDIES V1

                                 NOVEMBER 2022

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                              2                          DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A (VERPLIGTEND)

LET WEL: Krediteer die kandidate indien die korrekte woord in plaas van die
letter gegee is.

VRAAG 1

1.1       1.1.1      C√                                                                          (1)
          1.1.2      D√                                                                          (1)
          1.1.3      D√                                                                          (1)
          1.1.4      B√                                                                          (1)
          1.1.5      A√                                                                          (1)
          1.1.6      B√                                                                          (1)
          1.1.7      B√                                                                          (1)
          1.1.8      D√                                                                          (1)
          1.1.9      A√                                                                          (1)
          1.1.10     C√                                                                          (1)

1.2       1.2.1      Nirvana√                                                                    (1)
          1.2.2      Dharma√                                                                     (1)
          1.2.3      Kalief√                                                                     (1)
          1.2.4      Nie-bestaan√                                                                (1)
          1.2.5      Teruggebring/Terugbring/Umbuyiso/ukubuyisa √                                (1)
          1.2.6      Pinkster√                                                                   (1)

1.3       1.3.1      H√                                                                          (1)
          1.3.2      F√                                                                          (1)
          1.3.3      E√                                                                          (1)
          1.3.4      G√                                                                          (1)
          1.3.5      B√                                                                          (1)
          1.3.6      A√                                                                          (1)

1.4       1.4.1      Charles Darwin√
                     Die ander drie is die stigters van godsdienste.√                            (2)

          1.4.2      Apokriewe√
                     Die ander drie is name van gode uit verskillende godsdienste. √             (2)

          1.4.3      Theravada√
                     Die ander drie is Hindoeïsme-geskrifte.√                                    (2)

          1.4.4      Talmoed√
                     Die ander drie is godsdienste.√                                             (2)

          1.4.5      Katolieke Kerk √
                     Die ander drie is Afrika-geïnisieerde Kerke.√                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             3                           DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

1.5       1.5.1       Onwaar√
                      Die heilige teks van die Bahá'i-geloof is oorspronklik in Arabies
                      geskryf√
                      Die Nuwe Testament van die Christelike godsdiens is oorspronklik
                      in Grieks geskryf√                                                            (2)

          1.5.2       Onwaar√
                      Abraham word as die stigter van Judaïsme erken √
                      In Judaïsme is die goddelike naam van God Jahweh/Jehova√                      (2)

          1.5.3       Onwaar√
                      Die hoof van die Katolieke vertakking van die Christendom is die
                      Pous. √
                      Die Aartsbiskop van Canterbury is die hoof van die Anglikaanse
                      Kerk. √                                                                       (2)

          1.5.4       Onwaar√ In Boeddhisme verwys die woord 'Sutta' na 'n Boeddhis
                      se teks.√                                                                     (2)

          1.5.5       Onwaar√ Kosjer is dit wat in Judaïsme toelaatbaar is.√                        (2)

          1.5.6       Waar√√                                                                        (2)

1.6       1.6.1        Sy is/was die opperhoof van die Kerk van Engeland
                        (Anglikaanse Kerk) √
                       Sy speel/het 'n hoofrol gespeel in die nominasies van die
                        biskoppe van die Anglikaanse Kerk.√                                         (2)

          1.6.2          Hy is die Dalai Lama van Tibettaanse/Zen-Boeddhisme. √
                         Hy was die heerser van Tibet.√
                         Hy is 'n banneling in Indië. √
                         Hy was 'n goeie vriend van oorlede Aartsbiskop Desmond
                          Tutu.√                                                                    (2)

          1.6.3        Dit is ‘n ritueel in Christendom.
                       ‘n Dankseggingsdiens waar brood (die liggaam van Christus) en
                        wyn (die bloed van Christus) gebruik word; word ook die 'Heilige
                        Nagmaal' genoem'. √
                       Seremonie gebaseer op Jesus se laaste maal saam met sy
                        dissipels. √
                       Dit word ook die Laaste Avondmaal genoem.√                                  (2)

                                                                TOTAAL AFDELING A:                  50

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                              4                           DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1       2.1.1        Om vir ooreenkomste en verskille in godsdienste te kyk
                       Twee of meer godsdienste kan vergelyk word
                       Dit kan implisiet of eksplisiet wees                                       (4)
          2.1.2        Die bepaling van boeke wat gesag in 'n godsdiens dra.
                       Dit is omdat daar geglo word dat dit geïnspireer of onthul word,
                        of omdat dit so aangewys is.
                       Die woord het oorspronklik na Christen en Joodse heilige
                        geskrifte verwys, maar nou verwys dit ook na versamelings
                        heilige tekste in ander godsdienste.                                       (4)
          2.1.3        Die woord 'geloof' word soms as 'n sinoniem vir die woord
                        'godsdiens' gebruik.
                       Geloof kan na 'n ferm opinie verwys.
                       Die konsep 'geloof' kan ook verwys na die aanvaarding van die
                        lerings van 'n spesifieke geloof in die godsdienstige konteks.
                       Geloof kan normatiewe (voorgeskrewe) aanvaarding van lerings
                        insluit.                                                                   (4)
2.2       2.2.1        Volgelinge van die Bahá'i-geloof glo dat Bahá'u'lláh die jongste
                        van God se boodskappers is.
                       Sy koms word as die begin van 'n nuwe tydperk beskou – een
                        van vrede, geregtigheid en gelykheid.
                       Hulle glo dat daar net een God is, en dat alle godsdienste die
                        een God op verskillende wyses aanbid.
                       Hulle organisasie en administrasie is uniek demokraties.
                       Die sake van hierdie gemeenskap word deur verkose rade en
                        nie deur geestelike leiers nie, hanteer.
                       Hulle glo dat in die verre toekoms hulle s'n die enigste
                        godsdiens in die wêreld sal wees.                                          (4)
          2.2.2        Dit is 'n stamgebaseerde godsdiens
                       Dit is aan die eerste generasie onthul.
                       Wanneer mense sterf, sluit hulle by die geesteswêreld aan.
                        Dit bevorder die waardes van Ubuntu.                                       (4)
          2.2.3          Hulle het 'n verbond met God.
                         Hulle glo hulle is deur God uitverkore.
                         Hulle glo dat Israel hulle beloofde land is.
                         Hulle glo dat die Tora/Wet aan Moses deur God gegee is.                  (4)

          2.2.4        Boeddhiste glo aan tydelikheid – niks bestaan vir ewig nie.
                       Hulle glo aan onwesenlikheid/swakheid – geen deel van die
                        mens of enigiets anders is onsterflik of ewig nie.
                       Hulle glo aan onoortuiging – niks is stabiel of wesenlik nie, maar
                        mense dring daarop aan om permanensie te vind, wat hulle
                        ongelukkig maak.
                       Nirvana is die aanvaarding van die werklikheid soos dit is
                        (tevredenheid).                                                            (4)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             5                          DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

2.3          Brahmanas
             Kshatriyas
             Waisjas ('Vaishyas')
             Sudras                                                                             (8)

2.4       2.4.1        Die teks wat die openbaringe van God bevat, staan as die
                        Koran bekend.
                       Hierdie boek word as die belangrikste geskrif van Islam beskou.
                       Dit word as die woord van God beskou.
                       Die Koran kan nie van die taal waarin dit geopenbaar (Arabies)
                        is, geskei word nie.
                       Dit moet in daardie teks bestudeer word om die korrekte
                        betekenis te behou.
                       Na die Koran is die Hadith die belangrikste teks.
                       Dit bevat die Profeet se gesegdes.
                       Hadith toon die voorbeelde wat deur die profeet gestel is.               (4)

          2.4.2        Inkarnasie beteken God word mens,(bv. Jesus was terselfdertyd
                        God en mens.)
                       Opstanding beteken dat die persoon uit die dood opgestaan het,
                        (bv. Jesus het uit die dood opgestaan).                                  (4)

          2.4.3        Oludumare is die Oppergod in die Yoruba-godsdiens.
                       Dzengi is die bosgees wat help met jag in die Aka-godsdiens.             (4)

2.5        'Shabbat' staan vir 'Saterdag'. Daar word geglo dat hierdie dag die spesiale
            rusdag is en moet deur Jode ondergehou word. Dit is deur God beveel.                 (2)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             6                          DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

          3.1.1        Wanneer hulle 'n moeilike tyd in hulle lewens ervaar, dink hulle
                        dikwels aan toordery/toorkuns of glo dat hulle vervloek is.              (2)

          3.1.2        Hulle word dikwels deur tradisionele genesers, waarsêers en
                        valse profete gemanipuleer.
                       Hulle mors die bietjie/min geld wat hulle het om hierdie
                        tradisionele genesers te raadpleeg.
                       Hulle hou op om hard te werk om hulle toekoms te verbeter.
                       Dit saai agterdog oor toorkuns onder die lede van die
                        gemeenskap.
                       Hulle maak mekaar dood op grond van hulle bygelowigheid.                 (4)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

          3.1.3        'Bygelowige idees' beteken 'n geloof in bonatuurlike magte wat
                        'n individu beïnvloed.
                       Dit is enige geloof of praktyk wat as irrasioneel of ongegrond
                        beskou word. Dit is ŉ idee wat aan die noodlot of toordery
                        toegeskryf word deur diegene wat in die bonatuurlike glo.                (4)

                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

          3.1.4        Hulle moet mense leer oor die gevolge van toordery/toorkuns in
                        gemeenskappe.
                       Godsdienstige organisasies moet mense bewus maak van
                        swendelaars en gou-ryk-word-skemas.
                       Hulle moet vaardigheidsontwikkelingsentrums in hulle
                        gemeenskappe oopmaak.
                       Hulle moet entrepreneurskap bevorder sodat mense hulleself
                        kan onderhou.
                       Harde werk saam met gebed moet gebruik word om die geloof
                        in toordery / heksery uit te roei.
                                                                                                 (6)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

          3.1.5        Hulle moet diegene wat deur toordery geaffekteer is,
                        'skoonmaak'.
                       Hulle help mense om ‘n positiewe uitkyk/houding te ontwikkel.
                       Hulle tree as bemiddelaars tussen die lewendes en die
                        voorvaders op.
                       Hulle gebruik kruiemedisyne om siekes gesond te maak.                    (6)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             7                          DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

          3.1.6       NEE
                       Die artikel is nie bevooroordeeld nie; dit probeer 'n gesindheid
                        van bewustheid by mense vestig.
                       Die artikel noem feite oor swart mense wat beweer dat hulle
                        getoor of vervloek is.
                       Dit verduidelik hoe mense uit die siklus van armoede kan
                        ontsnap.
                      JA
                       Dit is nie net arm mense wat bygelowig is nie.
                       Dit is nie net swart mense wat aan teenspoed glo nie.
                       Ander glo dat Vrydag die 13de 'n dag van teenspoed is.
                       Die skrywer sê niks oor mense wat hard werk en hulle doelwitte
                         behaal het nie.                                                         (6)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

          3.1.7       JA
                       Duisende ryk mense raadpleeg tradisionele genesers as gevolg
                         van 'vervloekingslogika' ('curse logic').
                       Dit is in die besigheid van ryk mense waar menslike weefsel
                         gevind word. Dit is 'n bewys van toorkuns/heksery.
                       Hulle huur arm mense om onskuldige mense dood te maak om
                         liggaamsdele vir 'towerdrankies/doepa' te oes.

                      NEE
                       Ryk mense se behoeftes is vervul. Hulle glo nie in die
                        ‘vervloekingslogika’ nie.
                       Vir ryk mense is die ‘vervloekingslogika’ die produk van
                        negatiwiteit, luiheid en frustrasie.
                                                                                                 (4)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

          3.1.8        Hulle glo aan die mag van die voorvaders.
                       Hulle kan deur diegene wat godsdienstige gesag
                        (isangomas/waarsêers) gemanipuleer word.
                       Die meerderheid armes in die wêreld is swart mense.
                       Daar is stereotipes oor swartes en toordery.
                       Die Daily Sun teiken Swart lesers. Daarom dat hulle na Swart
                        mense verwys.                                                            (4)

                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

3.2        Godsdiensorganisasies moet hulle lede leer hoe om die media te hanteer.
           Godsdiensorganisasies moet nie negatiewe dinge doen wat negatiewe
            mediadekking sal lok nie.
           Godsdiensorganisasies moet hulle eie mediadepartemente hê om hulle
            werk te bevorder.
                                                                                                 (6)
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                          8                         DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

3.3       NEE
           Drukgroepe, beide in die burgerlike samelewing en regering, moet
            verseker dat media-artikels hulle belange ondersteun.
           Joernaliste se verslagdoening weerspieël slegs hulle eie vooroordele.
           Die media is 'n besigheid en sal nuuswaardige items soek.
           'n Artikel wat noem dat 'n middernagmisdiens goed afgeloop het, het min
            nuuswaarde.

          JA
           Persvryheid word in die verskeidenheid standpunte weerspieël, soos ook
             in godsdienstige verslagdoening uitgedruk.
           Daar is godsdiensgleuwe op televisiekanale wat regverdig oor godsdiens
             verslag doen.
           Alle godsdienste word op verskillende mediaplatforms gedek.
           Godsdiensorganisasies het hulle eie onafhanklike media wat ten doel het
             om hulle leringe te versprei.
           Die wet laat toe dat besware gelug word indien mediadekking onregverdig
             is (BCCSA).                                                                     (8)

          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.
                                                                                             [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                               9                        DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1       4.1.1        Afrika                                                                  (2)

          4.1.2          Tsjad
                         Libië
                         Egipte
                         Ethiopië
                         Suid-Soedan                                                           (4)

          4.1.3        Sudan Liberation Army
                       Justice and Equality Movement                                           (4)

          4.1.4        Dit is 'n etniese konflik tussen Arabiese Moslems en nie-
                        Arabiese Moslems van die Suide.
                       Nie-Moslems is nie by die konflik betrokke nie.
                       Godsdiens self blyk nie 'n radikale bron van verdeeldheid te
                        wees nie.
                       Die meeste mense aan beide kante van die konflik is
                        Soenni-Moslems.
                       Godsdiens word deur politieke partye gebruik om ondersteuning
                        te wen.
                       Een van die probleme van die Darfoer-konflik is dat dit nie die
                        klassieke oorlogwyse van regering teen rebelle volg nie.                (6)

          4.1.5        Suid-Soedan het in Julie 2011 onafhanklikheid van Soedan
                        verkry as die uitkoms van 'n 2005-vredesooreenkoms wat Afrika
                        se langste burgeroorlog beëindig het.
                       'n Oorweldigende meerderheid Suid-Soedannese het in 'n
                        Januarie 2011-referendum gestem om af te stig en Afrika se
                        jongste nuwe land sedert Eritrea in 1993 van Ethiopië geskei
                        het, te word.
                       Die sentrale regering van Soedan is in die noordelike hoofstad
                        Khartoem geleë en het militêre mag gebruik om Sjaria-wet op
                        alle Soedannese toe te pas.
                       Die Suid-Soedannese het teen die noordelike regering
                        gerebelleer wat tot die stigting van Suid-Soedan gelei het.             (6)

4.2          Dit kan lyk asof hulle een kant bevoordeel.
             Hulle het selde oor politici invloed.
             Hulle het beperkte fondse, gewoonlik publieke skenkings.
             Daar kan meer as een organisasie wees wat vrede bemiddel.
             Dit kan die konflik laat toeneem.
             Godsdiensorganisasies het nie 'n meganisme om ooreenkomste af te
              dwing nie, bv. weermagte.                                                         (10)

          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                           10                           DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

4.3        Daar is oorloë waar 'n staat besluit dat mense in 'n naburige staat na 'ware
            godsdiens' bekeer moet word, evangeliese oorloë.
           Militêre mag en staatsmag word as weerspieëlings van die glorie van God
            beskou; verowering van ander state vir die glorie van God.
           Oorloë uit selfverdediging word ook as regverdige oorloë beskou.
           Oorloë uit weerwraak/vergelding, waar mense veg om wraak te neem vir 'n
            oortreding/misdryf wat teen hulle godsdiens gepleeg is, word toegelaat.              (8)

          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

4.4       VOORBEELD 1: CHRISTELIKE GODSDIENS
           'Jy moet jou naaste soos jouself lief hê.'
           Hierdie lering moedig onbaatsugtigheid/behandel almal op dieselfde wyse,
            aan.
           'Doen aan ander wat jy wil hê hulle aan jou moet doen.'
           Hierdie lering moedig wedersydse respek aan, wat dus konflik verminder.
           'Jy mag nie moord pleeg nie.'
           Dit verwys na die onskendbaarheid en heiligheid van die menselewe.
          VOORBEELD 2: BOEDDHISME
           Dit bevorder 'n gedeelde menslikheid (onselfsugtigheid).
           Daar is 'n gedeelde aspirasie om geluk te wen en om die lyding van alle
            lewende dinge te vermy.
           'n Credo van Boeddhisme is 'Daar mag geen leed aan lewende wesens,
            mense ingesluit, gedoen word nie.'
           Boeddhisme het dus nog nooit oorlog gemaak om hulle lerings te versprei
            nie, aangesien dit 'n skending van basiese menseregte sal wees.
           Die godsdiens word deur diens aan die mensdom (klinieke, skole, ens.)
            gepropageer.
           Boeddhisme laat vryheid van keuse in sosiale verhoudings toe jy mag
            rituele van ander godsdienste beoefen, maar jou persoonlike oortuigings
            moet Boeddhisties bly.
           Dit is deur hierdie verdraagsaamheid dat konflik vermy word.                         (10)

          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                          11                          DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1       VOORBEELDE:

          Vryheid van diskriminasie
           Jy het die verantwoordelikheid om hierdie reg vir jouself en andere te
             handhaaf.
           Jy mag nie teen ander diskrimineer op grond van ras, godsdiens, geslag,
             taal of politieke mening nie.
          Die reg op 'n huwelik en gesin
           Jy het die verantwoordelikheid om gesinslewe te ondersteun en te
             bevorder, veral jou eie.
           Jy het die verantwoordelikheid om nie op enige wyse op te tree wat tot die
             afbreek van 'n gesin te lei nie.
          Die reg op onderwys
           Jy het die verantwoordelikheid om klasse by te woon.
           Jy het die verantwoordelikheid om 'n toegewyde leerder/student te wees
             wat die werk en studie vereis, doen.                                              (8)

          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

5.2       VOORBEELD 1: CHRISTELIKE GODSDIENS
           'Vroue moet aan hulle mans onderdanig wees net soos die kerk aan God
            onderdanig is.'
           Hierdie lering word misbruik as regverdiging om vroue te beheer. Dit is ŉ
            skending van hulle vryheid van uitdrukking.
           Vroue is nie by familievergaderings betrokke nie as 'n wyse om aan die
            man onderdanig te wees.
           Vroue moet hulle mans onvoorwaardelik gehoorsaam.

          VOORBEELD 2: AFRIKA TRADISIONELE GODSDIENS
           Daar is 'n kultuur van lobola.
           Mans misbruik soms hierdie kultuur deur vroue as hulle                  eie
            voorwerpe/persoonlike eiendom te behandel.
           Hulle word verbied om aan enige tradisionele rituele deel te neem.
                                                                                               (6)
          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                           12                           DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

5.3       KARUNA
           Deur Boeddhistiese waardes geïnspireer, hulle bestaan om kaste-
            gebaseerde diskriminasie, armoede en ongelykheid in Indië en Nepal te
            beëindig.
           Hulle werk met individue fokus op onderwys, eerbiedwaardige
            lewensbestaan en geslagsgelykheid, transformasie van gemeenskappe en
            die verandering van die samelewing.
           Karuna en hulle ondersteuners het sedert 1980 mense in staat gestel om
            kastediskriminasie te oorkom.

          GIFT OF THE GIVERS-STIGTING
           Dit is die grootste rampreaksie-NRO van Afrika-oorsprong op die Afrika-
            kontinent.
           Dit gee lewensreddende hulp in die vorm van soek-en-red-spanne,
            mediese personeel, mediese toerusting en mediese verskaffers, medisyne,
            inentingstof en teenmalariamedikasie.
           Die stigting het ten doel om 'n praktiese verskil in mense se lewens te
            maak, ongeag ras, geloof of godsdiens.

          HEILSLEËR ('SALVATION ARMY')
           Dit is 'n Christen-organisasie wat 'n aantal praktiese maniere verskaf om
            mense te help.
           Dit sluit in verskaffing van skuiling vir haweloses en hulp vir weeskinders.
           Hulle verskaf geestelike en emosionele stimulasie, liefde en versorging vir
            hierdie kinders.
           Die kinders word versorg, gevoed en geklee en die geleentheid gebied om
            hulle kinderjare te geniet.
           Indien moontlik, word die kinders met hulle biologiese ouers herenig.
           Alternatiewelik word pleegsorg of aanneming aangemoedig.                             (12)
          LET WEL: Enige twee organisasies moet krediet kry.
          ‘n MAKSIMUM van AGT punte mag toegeken word vir enige een
          organisasie.

5.4        Die sluiting van plekke van aanbidding was 'n maatreël om die
            verspreiding van aansteeklike siektes te voorkom.
           Om die publiek se gesondheid te beskerm, is om menseregte te beskerm
            aangesien alle mense die reg op lewe het.
           Internasionale menseregtewetgewing waarborg almal die reg op die
            hoogste bekombare gesondheidstandaard.
           Dit verplig die regering om stappe te doen om bedreigings teen publieke
            gesondheid te voorkom.
           Menseregtewetgewing erken dat in die konteks van ernstige publieke
            gesondheidbedreigings, beperkings op sommige regte geregverdig is.
           Alle byeenkomste is verban (sport, sosiaal ens.)
           Dit bewys dat dit nie 'n skending van godsdiensvryheid was nie.                      (10)

          LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1                             13                             DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

5.5       NEE
           Suid-Afrika is 'n sekulêre staat wat beteken dat alle godsdienste voor die
            wet gelyk is.
           Daar is intergodsdiensorganisasies wat alle godsdienste insluit, groot en
            klein.
           Die Konstitusie waarborg godsdiensvryheid in Suid-Afrika.

          JA
           'n Minderheidsgodsdiens se stem sou nie dieselfde status                      as
             meerderheidsgodsdienste kry nie.
           Hulle kan deur die meerderheid geïntimideer voel.
           Hulle godsdienstige vakansiedae is nie openbare vakansiedae nie.
          LET WEL: Enige relevante antwoord moet gekrediteer word.                               (6)

5.6        Die      meeste     lande    is     versadig     wat      godsdienste     betref,
            sendelinggodsdienste veg vir nuwe bekeerdes.
           Sosiale media word gebruik om vals inligting oor godsdienste te versprei.
           Sensasie, die produksie van stories wat 'viraal raak' ('go viral') op sosiale
            media, is een strategie wat godsdienstige onverdraagsaamheid verhoog.
           Hierdie stories is dikwels feitelik nie korrek nie, of feite word verdraai om 'n
            geweldadige reaksie te kry.
           Politici gebruik al hoe meer godsdienstige onverdraagsaamheid om hulle
            ondersteuningsbasis te vergroot.
          LET WEL: Enige relevante antwoord moet gekrediteer word.                               (8)
                                                                                                 [50]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                       GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2019-memo-afr/a563b831-4cc8-4251-8ff0-184fd8a7b530) — Religion Studies · Memo · 2019 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2018-final-memo-afr/c7adcc8c-1b2a-4cd6-a800-100b117f641c) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2017-memo-eng/8168575e-6b79-47ea-9db8-baedaebd0b1b) — Religion Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2017-memo-afr/3ac8557b-a6c9-4f40-bf52-2605b4feb967) — Religion Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2016-memo-eng/15bfd7d2-a925-49f8-8575-cacd7038697a) — Religion Studies · Memo · 2016 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2015-memo-afr/b92eeeee-301a-4eb0-b2a3-23c9ac667189) — Religion Studies · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-eng/0c13dbdc-e322-43ed-aa01-f39578d31c9f) — QP · 2024 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-afr/bf4d1331-1edb-4473-8d95-f6dc04204194) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2024-afr/04aeabb0-cded-4bb3-bfbf-8ef272c469e6) — QP · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/353fb867-5b39-442f-80a4-7cdafe333a1f) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
