# Religion Studies Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-feb-march-2016-afr/44bb06d5-2ad6-4fca-a551-ecd69440e094
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-feb-march-2016-afr/44bb06d5-2ad6-4fca-a551-ecd69440e094)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                               RELIGIESTUDIES V2

                            FEBRUARIE/MAART 2016

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             2                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

4.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

5.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

6.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                                3                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                NSS

VRAAG 1

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     ABORSIE AS 'N MAATSKAPLIKE PROBLEEM

Van die bykans 50 miljoen aborsies wat vandag in die wêreld uitgevoer word, is
20 miljoen onveilig, onwettig en word deur ongekwalifiseerde persone uitgevoer.
Amper al hierdie onveilige aborsies vind in ontwikkelende lande plaas waar aborsie
deur die wet beperk word. Ongeveer 70 000 vroue sterf elke jaar as gevolg van
onveilige aborsies.

                                                  [Wêreldgesondheidsorganisasie-statistiek, 2000]

1.1       Verduidelik die voorwaardes ingevolge waarvan die wet aborsies kan toelaat.                  (10)

1.2       Ontleed die negatiewe gevolge van aborsie op 'n vrou wat haar swangerskap
          beëindig het.                                                                                (10)

1.3       Bespreek die leringe van enige EEN godsdiens wat na die kwessie van
          aborsie verwys.                                                                              (16)

1.4       Gee in breë trekke praktiese stappe wat godsdienstige gemeenskappe kan
          doen om die probleme rondom aborsie aan te pak.                                              (14)
                                                                                                       [50]

VRAAG 2

2.1       Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
          opskrifte:

          2.1.1       Die oorsprong en rol van die bose                                                (10)

          2.1.2       Die aard van die wêreld                                                          (10)

          2.1.3       Lewe na die dood                                                                 (10)

2.2       Vergelyk die Oerknalteorie met die leringe oor die skepping van enige EEN
          godsdiens.                                                                                   (20)
                                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                          4                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS

VRAAG 3

3.1       Alle godsdienste vertoon 'n aantal interne verskille. Bespreek die interne
          verskille in enige EEN godsdiens onder die volgende opskrifte:

          3.1.1 Bestuur/Leierskap                                                         (14)

          3.1.2 Praktyke/Gebruike                                                         (16)

3.2       Bespreek die oorsprong en ontwikkeling van enige EEN godsdiens se primêre
          bronne, soos hulle heilige boek of boeke.                                       (20)
                                                                                          [50]

VRAAG 4

4.1       Bespreek die verskille tussen goddelike inspirasie en kontemporêre
          inspirasie.                                                                     (10)

4.2       Noem enige VYF hermeneutiese beginsels wat tydens die interpretasie van
          heilige tekste gebruik kan word.                                                (10)

4.3       Dink jy sekularisme se gewildheid in die wêreld is aan die toeneem? Gee
          redes vir jou antwoord.                                                         (10)

4.4       Vergelyk die leringe oor die oorsprong van die mens van enige EEN
          godsdiens met die evolusieleer.                                                 (20)
                                                                                          [50]

                                                                          TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-feb-march-2016-memo-eng/f936ce16-9501-4016-8580-bcb0ad4ebd1c) — Religion Studies · Memo · 2016 · Eng
- [Religion Studies P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-feb-march-2016-eng/94024101-e483-4c27-9976-5e49865b4fd1) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng
- [Religion Studies P1 Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-feb-march-2016-afr/0f2ae035-f078-4718-bea0-c058d556d258) — Religion Studies · QP · 2016 · Afr
- [RLGS P2 S16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/rlgs-p2-s16-qp-eng/fb3270ce-1301-4d94-94fa-492518a15e14) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng
- [Religion Studies P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2016-afr/7e7c519b-7ae2-4e18-aec2-fbb83c9489fe) — Religion Studies · QP · 2016 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2016-eng/e12baf6b-a7fc-4b95-979f-aba918cf1053) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
