# Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-june-july-2015-afr/3ce35e6b-3df8-4148-860b-fb43f2ce698d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-june-july-2015-afr/3ce35e6b-3df8-4148-860b-fb43f2ce698d)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                               RELIGIESTUDIES V2

                                        2015

                                                                    PUNTE: 150

                                                                      TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             2                             DBE/2015
                                             SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

4.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

5.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

6.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                           3                                      DBE/2015
                                           SSE

VRAAG 1

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                VERBINTENIS OM NYAOPE*-VERSLAAFDES TE HELP

Die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het hulle tot voortgesette
hulp aan rehabiliterende nyaope-verslaafdes in Ekangala, naby Bronkhorstspruit,
verbind. Hierdie verbintenis volg na ontevredenheid deur die Ekangala-gemeenskap
en Youth Alive – 'n groep van ongeveer 60 verslaafdes – wat tans by die plaaslike
gemeenskapsentrum 'n veldtog voer.

*Nyaope – 'n verslawende dwelmmiddel wat van rottegif, antiretrovirale middels en
ander gifstowwe gemaak word

                                                 [Bron: Sowetan, Dinsdag 26 Augustus 2014]

1.1       Verduidelik die oorsake van middelmisbruik.                                           (10)

1.2       Ontleed die uitwerking van middelmisbruik op die samelewing.                          (10)

1.3       Bespreek die leringe van enige EEN godsdiens wat na die probleem van
          middelmisbruik verwys.                                                                (16)

1.4       Watter praktiese strategieë word deur godsdienstige organisasies
          geïmplementeer om middelmisbruik te beveg en is dit doeltreffend?                     (14)
                                                                                                [50]

VRAAG 2

Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende opskrifte:

2.1         Die aard van godheid                                                                (10)

2.2         Die aard van die wêreld                                                             (10)

2.3         Die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld                       (10)

2.4         Die oorsprong en rol van die bose                                                   (10)

2.5         Die lewe na die dood                                                                (10)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                          4                                   DBE/2015
                                          SSE

VRAAG 3

3.1       Bespreek die interne verskille in enige EEN godsdiens onder die volgende
          opskrifte:

          3.1.1       Leringe                                                             (16)

          3.1.2       Praktyke                                                            (14)

3.2       Bespreek die oorsprong en ontwikkeling van die heilige boek(e) van enige
          EEN godsdiens.                                                                  (20)
                                                                                          [50]

VRAAG 4

4.1       Bespreek die oorsprong van enige EEN sekulêre wêreldbeskouing.                  (10)

4.2       Dink jy Suid-Afrika is 'n sekulêre staat? Verskaf bewyse om jou antwoord te
          staaf.                                                                          (20)

4.3       Vergelyk die godsdienstige leringe van kreasionisme van enige EEN
          godsdiens met die Oerknalteorie.                                                (20)
                                                                                          [50]

                                                                           TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-june-july-2015-eng/129ef5f6-d033-4cf1-8ab7-bc38845674af) — Religion Studies · QP · 2015 · Eng
- [Religion Studies P1 June July 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-june-july-2015-afr/49a175d6-934c-4953-a53c-7a594b13d9b1) — Religion Studies · QP · 2015 · Afr
- [REL STUDIES P2 GR12 QP ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-gr12-qp-eng-sept2015/56b05c75-db6c-411c-8e17-d884c6f44a8d) — Religion Studies · QP · 2015 · Eng
- [REL STUDIES P2 GR12 QP AFR SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-gr12-qp-afr-sept2015/11b42e35-70b7-4ad7-a7e5-11087ec0d3b2) — Religion Studies · QP · 2015 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2015-afr/6f988c7a-14a8-45a6-8bf3-207f0a4bdee3) — Religion Studies · QP · 2015 · Afr
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — Religion Studies · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
