# Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2016-afr/7e7c519b-7ae2-4e18-aec2-fbb83c9489fe
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2016-afr/7e7c519b-7ae2-4e18-aec2-fbb83c9489fe)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                 RELIGIESTUDIES V2

                                          2016

                                                                     PUNTE: 150

                                                                       TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                           2                               DBE/2016
                                           SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

4.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

5.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

6.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                            3                                           DBE/2016
                                            SSE

VRAAG 1

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Alle godsdienste het 'n stel oortuigings oor die aard van goddelikheid, die mensdom,
die wêreld, die skepping en ander aspekte van die lewe. Sulke breë oortuigings word
godsdienstige leringe genoem.

                                                [Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies]

1.1       Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
          opskrifte:

          1.1.1       Die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld                    (10)

          1.1.2       Die aard van die wêreld                                                          (10)

          1.1.3       Die oorsprong en die rol van die bose                                            (10)

1.2       Elke godsdiens bevat leringe oor lewe na die dood. Waarom is dit so?
          Bespreek dit met verwysing na EEN godsdiens.                                                 (20)
                                                                                                       [50]

VRAAG 2

Elke godsdiens het sommige oortuigings wat al die godsdiens se volgelinge deel. In
die meeste godsdienste kan die interpretasie van oortuigings van een denkskool tot die
volgende egter verskil.

                                                [Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies]

2.1       Verduidelik die historiese redes waarom interne verskille binne die volgende
          godsdienste bestaan:

          2.1.1       Hindoeïsme                                                                       (10)

          2.1.2       Christendom                                                                      (10)

          2.1.3       Afrika Tradisionele Godsdiens                                                    (10)

2.2       Met verwysing na enige EEN godsdiens, bespreek die interne verskille wat
          ten opsigte van bestuur/leiding (die organisasie van die godsdiens) bestaan.                 (20)
                                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             4                                            DBE/2016
                                             SSE

VRAAG 3

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      VRIEND EN SANGOMA MET KZN-KRIEKETSPELER SE MOORD VERBIND

Die onthoofde liggaam van Nawaaz Khan is die naweek deur polisie in 'n bos naby sy
huis in Umzinto gevind.

'n 21-jarige vriend van Khan sou na verwagting vandag in die Umzinto Landdroshof
verskyn het. Hy het aan die polisie gesê dat hy 'n tradisionele geneser gespreek het en
dat dié hom meegedeel het dat die kop van 'n mens nodig was om sy persoonlike
probleme op te los.
                                                    [Aangepas uit The Times, 11 November 2015]

3.1       Identifiseer enige     VYF    oorsake    van     misdaad      en    geweld     in   ons
          gemeenskappe.                                                                                 (10)

3.2       Bespreek die leringe van enige EEN godsdiens wat spesifiek die kwessies
          van misdaad en geweld aanpak.                                                                 (28)

3.3       Dink jy godsdienstige organisasies kan misdaad en geweld laat afneem?
          Gee redes vir jou antwoord.                                                                   (12)
                                                                                                        [50]

VRAAG 4

4.1       Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Elke godsdienstradisie het 'n begin, 'n bron, wat normatief is. Mense keer
          telkens na normatiewe bronne terug om die antwoorde waarna hulle soek, te
          vind.
                                                   [Aangepas uit Religion Studies, HC Steyn et al.]

          In die lig van die stelling hierbo, bespreek die volgende:

          4.1.1       Die rol van heilige tekste in verskillende godsdienste                            (10)

          4.1.2       Die rol wat inspirasie in die ontwikkeling van enige EEN godsdiens
                      gespeel het                                                                       (20)

4.2       Lees die stelling hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

          Wetenskap handel oor hoe dinge gebeur; godsdiens handel oor waarom
          dinge gebeur.
                                                         [Bron: Shuters Top Class Religion Studies]

          In die lig van die stelling hierbo, bespreek die reaksie van enige EEN
          godsdiens op Darwin se evolusieleer.                                                          (20)
                                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                         5                                     DBE/2016
                                         SSE

VRAAG 5

5.1       Noem VYF beginsels van hermeneutiek.                              (5 x 2)        (10)

5.2       Bespreek hoe normatiewe bronne in enige EEN godsdiens ontwikkel is.              (10)

5.3       Wat word met sekulêre wêreldbeskouings bedoel?                                   (4)

5.4       Noem enige TWEE sekulêre wêreldbeskouings. Noem enige                  SES
          ooreenkomste en VYF verskille tussen die twee wêreldbeskouings.                  (26)
                                                                                           [50]

                                                                         TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2016-afr/faa91ad8-14a1-485d-a661-5b928256bf37) — Religion Studies · QP · 2016 · Afr
- [RLGS P2 S16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/rlgs-p2-s16-qp-eng/fb3270ce-1301-4d94-94fa-492518a15e14) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2016-eng/e12baf6b-a7fc-4b95-979f-aba918cf1053) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2016-afr/c263f8b2-ee5d-4979-9d33-d4affed87f50) — Religion Studies · QP · 2016 · Afr
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — Religion Studies · QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
