# Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2022-afr/1c914e3c-ded6-488e-a4b4-34af75cbb086
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2022-afr/1c914e3c-ded6-488e-a4b4-34af75cbb086)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                 RELIGIESTUDIES V2

                                          2022

                                                                    PUNTE: 150

                                                                     TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                           2                                DBE/2022
                                          SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

4.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

7.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                              3                                       DBE/2022
                                             SS/NSS

VRAAG 1

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      MORELE AGTERUITGANG GROOTSTE BEDREIGING VIR SUID-AFRIKA

Chris Mathebula, 'n plaaslike aktivis vir morele herlewing, sê dat Suid-Afrika nie wette
toepas nie en baie sag teenoor oortreders optree. Mathebula het bygevoeg dat
Suid-Afrikaners 'n punt bereik het waar hulle nie meer soos mense optree nie en hulle
sedes morele waardes verloor het. Dit gebeur terwyl mediaverslae oor hoë
korrupsievlakke, geweld en misdaad debat oor die morele agteruitgang van die
samelewing in die land uitlok.

                                         [Bron: Morning Live@SABC NEWS, 16 Maart 2018, 09:57]

1.1       Verduidelik die konsep morele agteruitgang en gebruik DRIE voorbeelde om
          jou antwoord te illustreer.                                                                (8)

1.2       Analiseer die impak van morele agteruitgang op die samelewing.                             (12)

1.3       Met verwysing na enige EEN godsdiens, bespreek die leringe wat spesifiek
          die probleem van morele agteruitgang bekyk.                                                (16)

1.4       Watter praktiese strategieë kan godsdiensorganisasies implementeer om
          morele agteruitgang in ons samelewing te beveg?                                            (14)
                                                                                                     [50]

VRAAG 2

2.1       Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
          opskrifte:

          2.1.1       Die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld                  (10)

          2.1.2       Lewe na die dood                                                               (10)

2.2       Noem en verduidelik enige VIER hermeneutiese beginsels.                                    (16)

2.3       Bespreek die rol van mondelinge tradisie in die ontwikkeling van heilige teks.             (14)
                                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                            4                                          DBE/2022
                                           SS/NSS

VRAAG 3

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Alhoewel elke godsdiens nieonderhandelbare oortuigings het, kan verskille met
betrekking tot interpretasie en praktyk nie uitbly nie.

                                            [Bron: Shuters Top Class Religion Studies Grade 12]

3.1       Met verwysing na enige EEN godsdiens wat jy bestudeer het, noem TWEE
          van die vertakkings daarvan.                                                             (4)

3.2       Bespreek die verskille wat binne die vertakkings wat jy in VRAAG 3.1 genoem
          het, bestaan onder die volgende opskrifte:

          3.2.1       Bestuur/Beheer/Leiding                                                       (12)

          3.2.2       Leringe                                                                      (12)

3.3       Noem enige EEN sekulêre wêreldbeskouing en verduidelik die oortuigings
          daarvan.                                                                                 (12)

3.4       Bespreek die impak van sekularisme op die samelewing.                                    (10)
                                                                                                   [50]

VRAAG 4

4.1       4.1.1       Kies enige EEN OOSTERSE godsdiens (Hindoeïsme/Boeddhisme/
                      Taoïsme) en vergelyk die leringe daarvan oor die skepping van die
                      heelal met die Oerknalteorie.                                                (14)

          4.1.2       Tot watter mate daag Darwin se evolusieleer 'n godsdienstige
                      opvatting van die lewe uit?                                                  (12)

4.2       Die Interfaith Action for Peace in Africa (IFAPA) en die Raad vir
          Godsdienstige Leiers in Afrika-Religions for Peace ('ACRL-RfP') is twee
          organisasies wat intergeloofsdialoog bevorder met die oog op die vermyding
          van godsdienstige konflik.

          Bespreek die werk wat deur enige EEN van hierdie organisasies gedoen
          word.                                                                                    (14)

4.3       Bespreek die historiese ontwikkeling van die Parlement van die Wêreld se
          Godsdienste.                                                                             (10)
                                                                                                   [50]

                                                                                   TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2022-eng/56d0ee70-3e22-4e29-a3ba-4aa29a7a1d76) — Religion Studies · QP · 2022 · Eng
- [RELIGIOUS STUDIES P2 GR12 SEPT Deaf](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p2-gr12-sept-deaf/f4c07dfd-5af7-4568-90bb-cb24c413e5ee) — Religion Studies · QP · 2022
- [Religion Studies P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2022-eng/4621f83c-09e1-4d2f-a9aa-93621e83710e) — Religion Studies · QP · 2022 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — Religion Studies · QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2021-eng/c97142c1-b5e2-407e-9102-d96b27a2aac2) — Religion Studies · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
