# Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2012-afr/eca2bbee-c100-4fcc-984f-a24ffc913e95
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2012-afr/eca2bbee-c100-4fcc-984f-a24ffc913e95)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                               RELIGIESTUDIES V2

                                 NOVEMBER 2012

  PUNTE: 150

  TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Religiestudies/V2                             2                        DBE/November 2012
                                              NSS

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.        Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

 2.        Beantwoord enige DRIE van die vier vrae.

 3.        Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy DRIE vrae kies.

 4.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
           vraestel gebruik is.

 5.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             3                                  DBE/November 2012
                                             NSS

 VRAAG 1

 Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 MIV en Vigs is een van die grootste uitdagings vir Suid-Afrika.

 1.1       Verduidelik die impak van MIV en Vigs op die Suid-Afrikaanse samelewing.                     (10)

 1.2       Met verwysing na die leringe van enige TWEE godsdienste, bespreek die
           oplossings vir hierdie probleem wat elkeen bied.                                             (20)

 1.3       Bespreek praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan gebruik om
           MIV en Vigs te bestry.                                                                       (10)

 1.4       Dink jy dat godsdienstige organisasies tans in die stryd teen MIV en Vigs
           slaag? Gee redes vir jou antwoord.                                                           (10)
                                                                                                        [50]

 VRAAG 2

 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Daar was 'n tyd toe godsdienste al die antwoorde op die belangrike vrae oor die lewe
 gehad het. Maar die wetenskap het ook begin om hulle te beantwoord.

                                              [Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 241]

 Na aanleiding van die uittreksel hierbo, kies EEN godsdiens en vergelyk die volgende:

 2.1       Die godsdiens se leringe oor die aard van die mens en die wêreld, met dié
           van Darwin se evolusieleer                                                                   (30)

 2.2       Die godsdiens se leringe oor goddelikheid en die skepping van die heelal, met
           die oerknalteorie.                                                                           (20)
                                                                                                        [50]

 Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                              4                          DBE/November 2012
                                              NSS

VRAAG 3

Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Die transformasie van ons land vereis die grootste moontlike samewerking tussen
godsdienste en politieke liggame wat krities en met wysheid ons mense saam dien.
Nie politieke óf godsdienstige doelwitte kan in isolasie behaal word nie.

                                                                    [Nelson Mandela (1997)]

3.1       3.1.1       Vergelyk die intergodsdienstige verhoudings in Suid-Afrika tydens
                      apartheid (tot 1994) met die post-apartheidsera (1995 tot vandag).      (24)

          3.1.2       Watter EEN van die twee eras hierbo sou jy verkies en hoekom?           (6)

3.2       Organisasies soos die Wêreldkonferensie van Godsdienste vir Vrede
          ('WCRP') poog om harmonie tussen godsdienste van die wêreld te skep.

          Gee 'n kort oorsig oor hul geskiedenis, en bespreek die werk wat hierdie
          organisasies buite die Afrika-kontinent gedoen het.                                 (20)
                                                                                              [50]

VRAAG 4

4.1       Verduidelik die hermeneutiese beginsels van die interpretasie van normatiewe
          bronne in enige EEN godsdiens.                                                      (10)

4.2       Bespreek goddelike inspirasie, insluitend die verskillende rolle daarvan, in die
          volgende:

          4.2.1       ATG (Afrika Tradisionele Godsdiens)                                     (10)

          4.2.2       Enige EEN Midde-Oosterse godsdiens (Judaïsme, Christendom,
                      Islam)                                                                  (10)

4.3       Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
          opskrifte:

          4.3.1       Die aard van die bose                                                   (10)

          4.3.2       Lewe na die dood                                                        (10)
                                                                                              [50]

                                                                               TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P2 Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2012-eng/2dc10bbe-1475-45b5-bd02-076db92c851b) — Religion Studies · QP · 2012 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2023-afr/87ea9bf1-b87a-43de-ae62-6c07b64aa1c7) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2022-eng/4621f83c-09e1-4d2f-a9aa-93621e83710e) — Religion Studies · QP · 2022 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2021-afr/94ed97b2-af85-4c73-a1c5-6528bd640854) — Religion Studies · QP · 2021 · Afr
- [Religion Studies P2 NSC Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nsc-nov-2020-eng/758384c1-98a6-4f4e-a907-d12b9283b6a4) — Religion Studies · QP · 2020 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2019-eng/a085b073-db32-4086-ad32-0171dbb66d6c) — Religion Studies · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
