# Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2013-afr/b16d1f27-96d5-4418-bc8e-c00411ddfae4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2013-afr/b16d1f27-96d5-4418-bc8e-c00411ddfae4)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                               RELIGIESTUDIES V2

                                 NOVEMBER 2013

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                            2                         DBE/November 2013
                                            NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2.        Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy DRIE vrae kies.

3.        Beantwoord slegs DRIE van die vier vrae.

4.        Elke vraag tel 50 punte.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik word.

6.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                            3                                DBE/November 2013
                                            NSS

VRAAG 1

1.1       Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Verskillende godsdienste beskou die rol om hul volgelinge te lei en te
          ondersteun as 'n groot verantwoordelikheid. Daar word egter van die
          volgelinge verwag om sekere norme en standaarde na te kom sodat hulle
          betekenisvolle interaksie en spirituele voordeel uit hul onderskeie godsdienste
          kry. Dit is dus noodsaaklik dat die volgelinge na hul spesifieke godsdiens se
          normatiewe bronne terugkeer om antwoorde op hul geloofsreis te vind.
                                              [Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 44]

          Na aanleiding van die paragraaf hierbo, beskryf die rol van die volgende in
          enige EEN godsdiens:

          1.1.1       Inspirasie                                                                      (10)

          1.1.2       Mondelinge tradisie                                                             (10)

          1.1.3       Heilige geskrifte                                                               (10)

1.2       Godsdiens is nie die bron van die verdrukking nie: dit is eerder die
          misinterpretasie van godsdienste se normatiewe bronne wat tot die
          verdrukking van vroue lei.
                                              [Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 44]

          Pas die hermeneutiese interpretasie van die godsdienstige leringe van ENIGE
          EEN godsdiens toe en bespreek die stelling hierbo oor die verdrukking van
          vroue.                                                                                      (20)
                                                                                                      [50]

VRAAG 2

Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Berigte op televisie, radio en in koerante toon 'n toename in seksuele geweld en ander
vorme van geweld. Die berigte sluit gevalle in waar oumas deur jeugdiges wat jonk
genoeg is om hul kleinkinders te wees, verkrag is.
                                                                 [Bron: www.genderjustice.com]

2.1       Gee moontlike redes waarom seksuele geweld onder die jeug so algemeen
          is.                                                                                         (20)

2.2       Stel strategieë voor wat godsdienstige gemeenskappe kan gebruik om hierdie
          sosiale probleem op te los.                                                                 (10)

2.3       Skryf TIEN punte neer uit verskillende godsdienstige leringe wat jy dink die
          probleem van seksuele geweld kan oplos.                                                     (20)
                                                                                                      [50]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             4                                DBE/November 2013
                                             NSS

VRAAG 3

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Baie mense het voorspel dat Darwin se idees oor die ewolusie van spesies die einde
van godsdiens sou beteken. Alhoewel sy teorie groot verdeling in baie godsdienstige
gemeenskappe veroorsaak het, het die teorie nie godsdienstige sieninge vervang nie.
                              [Aangepas uit Focus on Religion Studies, Donne en Harbour, bl. 99]

Na aanleiding van die stelling hierbo, bespreek die reaksie van die volgende
godsdienste op die ewolusieleer:

3.1       Boeddhisme                                                                                  (10)
3.2       Afrika Tradisionele Godsdiens                                                               (10)
3.3       Judaïsme                                                                                    (10)
3.4       Islam                                                                                       (10)
3.5       Christendom                                                                                 (10)
                                                                                                      [50]

VRAAG 4

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Die 'Wêreldparlement van Godsdienste' word verskillende name gegee, insluitend die
Parlement van die Wêreld se Godsdienste en die Wêreld se Parlement van
Godsdienste. Hierdie vergaderings is nie verkose byeenkomste van wetgewers nie.
Die Parlemente word ook beperk tot die uitreik van sterk waarskuwings, maar het geen
werklike magte om wette te maak nie.
                                               [Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al. bl. 29]

4.1       Bespreek die geskiedenis en die werk van die Wêreldparlement van
          Godsdienste.                                                                                (20)

4.2       Evalueer die huidige status van           intergodsdienstige        dialoog     in   die
          internasionale gemeenskap krities.                                                          (20)

4.3       Bespreek die bydrae van enige multigodsdienstige                   organisasie       om
          godsdienstige harmonie te bewerkstellig.                                                    (10)
                                                                                                      [50]

                                                                                      TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 Nov 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2013-afr/59d1fdd7-777f-4c1e-8fbb-ed458d69ff43) — Religion Studies · QP · 2013 · Afr
- [Gr12 RLGS P2 S13 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgs-p2-s13-qp-afr/9f3cc399-6ea8-421d-b854-bd8afc9511b1) — Religion Studies · QP · 2013 · Afr
- [Gr12 RLGS P2 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgs-p2-s13-qp-eng/b14175b9-5e05-404a-bc86-e5f37566037c) — Religion Studies · QP · 2013 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2023-afr/87ea9bf1-b87a-43de-ae62-6c07b64aa1c7) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2022-eng/4621f83c-09e1-4d2f-a9aa-93621e83710e) — Religion Studies · QP · 2022 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2021-afr/94ed97b2-af85-4c73-a1c5-6528bd640854) — Religion Studies · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
