# Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2014 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2014-afr/5f33994d-adbe-4f9c-838b-5168a991fd8c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2014-afr/5f33994d-adbe-4f9c-838b-5168a991fd8c)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                               RELIGIESTUDIES V2

                                 NOVEMBER 2014

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             2                   DBE/November 2014
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

4.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik word.

5.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

6.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                               3                              DBE/November 2014
                                               NSS

VRAAG 1

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Alle godsdienste het 'n stel leringe oor die aard van die mensdom, die wêreld, die
goddelike, die skepping en ander dele van ons lewens.
                                              [Bron: Shuters Top Class Religion Studies Grade 12]

1.1       In die konteks van enige EEN godsdiens, beantwoord die volgende vrae met
          verwysing na die sentrale leringe.

          1.1.1       Wat is die rol van die goddelike in die skepping?                                (10)

          1.1.2       Bespreek die begrip beloning en straf.                                           (10)

          1.1.3       Bespreek die begrip lewe na die dood as deel van die mens se
                      bestaan.                                                                         (10)

1.2       In elke godsdiens is daar praktiese riglyne wat 'n gelowige in die lewe behoort
          te volg.

          Kies TWEE praktiese riglyne uit enige EEN godsdiens en ontleed elkeen.                       (20)
                                                                                                       [50]

VRAAG 2

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Alhoewel elke godsdiens 'ononderhandelbare' leringe het, sal verskille in interpretasie
en praktyk nie uitgesluit bly nie.
                                              [Bron: Shuters Top Class Religion Studies Grade 12]

2.1       Kies enige EEN godsdiens en bespreek die interne verskille wat bestaan
          onder die volgende opskrifte:

          2.1.1       Verskille in bestuur                                                             (20)

          2.1.2       Verskille in geloof/oortuigings (leringe)                                        (10)

2.2       Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Die tradisionele gesin is die bousteen van die samelewing. Die verbrokkeling
          van gesinne lei tot verskeie maatskaplike uitdagings.

          2.2.1       Identifiseer VYF uitdagings wat gesinstrukture in die gesig staar.               (10)

          2.2.2       Met verwysing na die leringe van enige EEN godsdiens, stel
                      praktiese stappe voor wat gevolg moet word om 'n gesinseenheid
                      te versterk.                                                                     (10)
                                                                                                       [50]
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             4                             DBE/November 2014
                                             NSS

VRAAG 3

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Deur sy leringe kommunikeer elke godsdiens aan sy volgelinge waarom die wêreld is
soos dit is, asook hul plek en plig daarin.

Leringe in heilige tekste moet slegs volgens riglyne wat duidelik uiteengesit is,
geïnterpreteer word.

Sulke leringe sluit onder andere doktrines, gelykenisse en mites in.
                                                              [Bron: Focus on Religion Studies]

3.1       In die konteks van godsdiens, bespreek en evalueer die rol van die volgende:

          3.1.1       Mondelinge tradisie                                                         (14)

          3.1.2       Heilige tekste                                                              (14)

          3.1.3       Inspirasie                                                                  (12)

3.2       Noem VYF hermeneutiese beginsels.                                                       (10)
                                                                                                  [50]

VRAAG 4

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Godsdienste het nog altyd verduidelikings oor die skepping en die status van die
mensdom gebied. Oor die afgelope vier eeue het wetenskap egter begin om ander
antwoorde op hierdie vrae te gee.
                                                                       [Bron: Religion Studies]

4.1       Gee 'n kort verduideliking van die Oerknalteorie.                                       (20)

4.2       Bespreek hoe die skepping van die heelal deur enige TWEE godsdienste
          verduidelik word.                                                                       (20)

4.3       Verduidelik die sieninge van Hindoeïsme oor die evolusieleer.                           (10)
                                                                                                  [50]

VRAAG 5

5.1       Verduidelik die begrip sekulêre humanisme in die konteks van Religiestudies.            (10)

5.2       Bespreek die redes vir die toename in Westerse sekulêre humanisme.                      (20)

5.3       Noem enige TWEE sekulêre wêreldbeskouings en skryf VIER feite oor elk
          neer.                                                                                   (20)
                                                                                                  [50]

                                                                                   TOTAAL:        150
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P2 Nov 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2014-eng/6fd2a1f9-cc52-4539-9233-bd9aeebc84f7) — Religion Studies · QP · 2014 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2014-memo-eng/2981f909-44da-4d97-9831-c82b44edac86) — Religion Studies · Memo · 2014 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2023-afr/87ea9bf1-b87a-43de-ae62-6c07b64aa1c7) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2022-eng/4621f83c-09e1-4d2f-a9aa-93621e83710e) — Religion Studies · QP · 2022 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2021-afr/94ed97b2-af85-4c73-a1c5-6528bd640854) — Religion Studies · QP · 2021 · Afr
- [Religion Studies P2 NSC Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nsc-nov-2020-eng/758384c1-98a6-4f4e-a907-d12b9283b6a4) — Religion Studies · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
