# Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2015-afr/6f988c7a-14a8-45a6-8bf3-207f0a4bdee3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2015-afr/6f988c7a-14a8-45a6-8bf3-207f0a4bdee3)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                               RELIGIESTUDIES V2

                                 NOVEMBER 2015

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             2                   DBE/November 2015
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

4.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

5.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

6.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                               3                                DBE/November 2015
                                               NSS

VRAAG 1

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Elke godsdiens het enkele oortuigings wat nie onderhandelbaar is nie, waarin al die
volgelinge van die godsdiens glo. Daar is egter in die meeste godsdienste vertolkings
van oortuigings wat van een denkskool tot die volgende kan verskil. Soms is hierdie
verskille groot, en het selfs tot godsdiensoorloë gelei, en soms is hulle klein.

                                          [Vertaal uit Shuters Top Class Religion Studies, bladsy 8]

1.1       Kies enige EEN godsdiens en bespreek die onderafdelings daarvan onder die
          volgende opskrifte:

          1.1.1       Godsdienstige leringe                                                              (16)

          1.1.2       Bestuur/Beheer van godsdienstige strukture                                         (14)

1.2       Wat, dink jy, sal in die toekoms met die interne verskille wat tussen die
          verskillende godsdienste bestaan, gebeur?                                                      (10)

1.3       Hoe beïnvloed 'hedendaagse inspirasie' die interne verskille wat binne
          godsdienste bestaan?                                                                           (10)
                                                                                                         [50]

VRAAG 2

2.1         Kies enige EEN godsdiens en bespreek die sentrale leringe daarvan onder
            die volgende opskrifte:

            2.1.1     Die aard van godheid                                                               (10)

            2.1.2     Die oorsprong en rol van die bose                                                  (10)

2.2       Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Darwin se evolusieleer het 'n alternatiewe verduideliking vir die oorsprong van
          die mens gegee. Alhoewel evolusie nie godsdienstige idees oor skepping
          direk teenspreek nie, is dit duidelik dat dit geen verklaring as deel van 'n
          goddelike plan aanbied nie.

                                        [Vertaal uit Shuters Top Class Religion Studies, bladsy 163]

          2.2.1       Verduidelik die evolusieleer.                                                      (10)

          2.2.2       Bespreek die reaksie van enige EEN godsdiens op Darwin
                      se teorie.                                                                         (20)
                                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                           4                          DBE/November 2015
                                           NSS

VRAAG 3

Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Elke godsdiens is besorg oor die beskerming van die natuurlike omgewing. Dit is
omdat die meeste godsdienste die natuur as deel van die goddelike skepping beskou.

3.1       Noem VYF moontlike oorsake van omgewingsvernietiging.                            (10)

3.2       Ontleed die impak van omgewingsvernietiging op die samelewing.                   (10)

3.3       Noem VYF praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan toepas
          om die omgewing te beskerm.                                                      (10)

3.4       Met verwysing na die leringe van enige EEN godsdiens, bespreek die
          oplossing(s) wat dit bied om die omgewing te beskerm.                            (20)
                                                                                           [50]

VRAAG 4

Beantwoord die volgende vrae met verwysing na enige EEN godsdiens.

4.1       Verduidelik die oorsprong en ontwikkeling van die normatiewe bron(ne).           (20)

4.2       Bespreek die spesifieke hermeneutiese beginsels wat op die vertolking van
          heilige teks van toepassing is.                                                  (14)

4.3       Verduidelik die verband tussen goddelike inspirasie en normatiewe bronne.        (16)
                                                                                           [50]

VRAAG 5

Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Sekularisme is 'n wêreldbeskouing wat nie met enige godsdienstige dogma saamstem
nie. Veral in die Weste is daar 'n toenemende aantal mense wat sekulêre lewens leef.

5.1       Gee moontlike redes vir die toenemende gewildheid van sekulêre
          wêreldbeskouings.                                                                (10)

5.2       Noem enige TWEE sekulêre wêreldbeskouings               en   verduidelik   die
          ooreenkomste en verskille wat tussen hulle bestaan.                              (20)

5.3       Die Oerknalteorie is 'n wetenskaplike verklaring vir hoe die heelal ontstaan
          het. Natuurlik het godsdienste ook hulle eie verklarings.

          Na aanleiding van die stelling hierbo, bespreek die verskillende reaksies van
          enige TWEE godsdienste op die Oerknalteorie.                                     (20)
                                                                                           [50]

                                                                             TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P2 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2015-memo-afr/f83afff4-c34e-4b7a-9ad1-d1d4aa5f1ce0) — Religion Studies · Memo · 2015 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2015-eng/efdc84f5-403f-41ea-b10d-9e23194e2755) — Religion Studies · QP · 2015 · Eng
- [REL STUDIES P2 GR12 QP ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-gr12-qp-eng-sept2015/56b05c75-db6c-411c-8e17-d884c6f44a8d) — Religion Studies · QP · 2015 · Eng
- [REL STUDIES P2 GR12 QP AFR SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-gr12-qp-afr-sept2015/11b42e35-70b7-4ad7-a7e5-11087ec0d3b2) — Religion Studies · QP · 2015 · Afr
- [Religion Studies P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-june-july-2015-eng/129ef5f6-d033-4cf1-8ab7-bc38845674af) — Religion Studies · QP · 2015 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2023-afr/87ea9bf1-b87a-43de-ae62-6c07b64aa1c7) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
