# Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2018-afr/15b658e5-18ad-47c1-9fc1-91f3fdd2f2c4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2018-afr/15b658e5-18ad-47c1-9fc1-91f3fdd2f2c4)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                               RELIGIESTUDIES V2

                                 NOVEMBER 2018

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                        Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             2                   DBE/November 2018
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

4.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

7.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                                3                            DBE/November 2018
                                                NSS

VRAAG 1

1.1       Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                          GENADEDOOD

          Daar word gewoonlik gedink dat genadedood 'n kalm en maklike dood is vir
          iemand wat aan 'n pynlike, ongeneeslike siekte ly wat 'n lae lewensgehalte tot
          gevolg het. Genadedood kan gedoen word deur selfdood met hulp, vrywillige
          genadedood of gedwonge genadedood.

                                                          [Bron: Religion and Life deur V Watton]

          1.1.1       Verduidelik kortliks TWEE vorms van genadedood.                                 (4)

          1.1.2       Noem DRIE voordele en DRIE nadele van genadedood.                               (12)

          1.1.3       Met verwysing na die relevante leringe van enige EEN godsdiens
                      wat jy bestudeer het, bespreek die reaksie daarvan op
                      genadedood.                                                                     (10)

1.2       Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Godsdienste verskil nie net van mekaar nie, daar is ook interne verskille binne
          godsdienste.

                                                      [Bron: Focus on Religion Studies, Grade 12]

          Noem enige TWEE vertakkinge wat in EEN godsdiens bestaan en bespreek
          hulle verskille ten opsigte van:

          1.2.1       Leringe                                                                         (12)

          1.2.2       Praktyke                                                                        (12)
                                                                                                      [50]

VRAAG 2

2.1       Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
          opskrifte:

          2.1.1       Die aard van die wêreld                                                         (10)

          2.1.2       Beloning en straf                                                               (10)

2.2       Vergelyk die rol van heilige tekste in Abrahamitiese en nie-Abrahamitiese
          godsdienste.                                                                                (14)

2.3       Noem en bespreek enige VIER hermeneutiese beginsels.                                        (16)
                                                                                                      [50]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                              4                               DBE/November 2018
                                              NSS

VRAAG 3
3.1       Wat is die rol van inspirasie in die Afrika Tradisionele Godsdiens?                       (10)
3.2       Noem en bespreek die leringe van enige EEN sekulêre wêreldbeskouing.                      (14)
3.3       Watter invloed het sekularisme op die huidige Suid-Afrikaanse Konstitusie
          gehad?                                                                                    (10)
3.4       Dink jy dat sekularisme 'n negatiewe invloed op die morele waardes van die
          samelewing het? Gee redes vir jou antwoord.                                               (16)
                                                                                                    [50]

VRAAG 4
Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Ek kan nie sien waarom my godsdiens en wetenskap nie positief kan saamwerk nie.

4.1       Vergelyk die wetenskaplike en die godsdienstige verklarings van hoe die
          heelal ontstaan het.                                                                      (10)
4.2       Bespreek die wetenskaplike verduideliking van hoe mense ontstaan het.                     (14)
4.3       Bespreek die verskillende reaksies van die volgende godsdienste op Darwin
          se evolusieleer:
          4.3.1       Hindoeïsme                                                                    (12)
          4.3.2       Christenskap                                                                  (14)
                                                                                                    [50]

VRAAG 5
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Ons vind deesdae in baie lande regdeur die wêreld mense van verskillende gelowe en
praktyke wat saamleef. Dit kan soms konflik tussen godsdienstige gemeenskappe
veroorsaak, veral as een van hulle meer mag of outoriteit in 'n samelewing het.
                                                     [Bron: Focus on Religious Studies, Grade 12]

5.1       Identifiseer EEN gebied in enige plek in die wêreld waar daar moontlike
          godsdienstige konflik is.                                                                 (2)
5.2       Bespreek kortliks die oorsake van konflik in die gebied wat jy in VRAAG 5.1
          geïdentifiseer het.                                                                       (12)
5.3       Speel godsdiens 'n belangrike rol in die konflik? Gee redes vir jou antwoord.             (10)
5.4       Beskryf die huidige situasie in hierdie konflik.                                          (10)
5.5       Watter praktiese stappe kan godsdienstige organisasies doen om hierdie
          konflik op te los?                                                                        (16)
                                                                                                    [50]
                                                                                     TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2018-eng/c093c0e7-2546-41c9-843f-ec4bf7705cf2) — Religion Studies · QP · 2018 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2018-final-memo-eng/7f33559c-6625-4fd2-998b-2d55bc6e11d8) — Religion Studies · Memo · 2018 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2018-afr/85472447-503e-4904-b82e-065ddb9e505f) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P2 QP SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-qp-sept-2018-eng-d/bdab91e5-4bc7-4beb-965c-6fd64332f0e4) — Religion Studies · QP · 2018 · Eng
- [REL STUDIES P2 QP SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-qp-sept-2018-english/6f670c9f-8978-426f-9f19-a1f20ea601a7) — Religion Studies · QP · 2018 · Eng
- [Religion Studies P2 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2018-afr/84727367-8a1a-4dcb-9c3c-dd1e8fa48a7a) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
