# Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2021-afr/94ed97b2-af85-4c73-a1c5-6528bd640854
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2021-afr/94ed97b2-af85-4c73-a1c5-6528bd640854)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                  RELIGIESTUDIES V2

                                    NOVEMBER 2021

PUNTE: 150

TYD: 2 uur

                       Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             2                    DBE/November 2021
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.        Beantwoord enige DRIE vrae.

3.        Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

4.        Lees AL die vrae aandagtig deur.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

6.        Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
          vraag toegeken is.

7.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                                    3                                  DBE/November 2021
                                                    NSS

VRAAG 1

Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

            GESLAGSGEBASEERDE GEWELD: MISHANDEL DEUR MANS

Daar is 'n vreeslike siekte wat deur Suid-Afrika trek. Ons ken dit aan die amptelike
naam daarvan: geslagsgebaseerde geweld (GGG). Maar dit begin nie eens om die
verhaal van fisiese mishandeling en ander vorms van mishandeling waaraan vroue
blootgestel word, te vertel nie. President Cyril Ramaphosa het verklaar dat GGG die
nuwe nasionale ramp is waarvoor die land te staan kom, saam met die Covid-19-
pandemie. Net in Junie is meer as 30 vroue en kinders doodgemaak in insidente
waarby geslagsgebaseerde geweld betrokke was.

                     [Bron: https://scrolla.africa, deur Everson Luhanga vir Scrolla.Africa, 18 Julie 2020]

1.1       Wat is geslagsgebaseerde geweld?                                                                       (2)

1.2       In die uittreksel word fisiese geweld, soos stamp en aanranding van die
          slagoffer, genoem. Noem DRIE ander vorme van GGG en gee voorbeelde
          van ELK.                                                                                               (12)

1.3       Noem en verduidelik kortliks enige DRIE oorsake van geslagsgebaseerde
          geweld.                                                                                                (12)

1.4       Noem en bespreek DRIE negatiewe gevolge van geslagsgebaseerde geweld
          op die samelewing.                                                                                     (12)

1.5       Kies enige EEN godsdiens en bespreek die lerings daarvan teen
          geslagsgebaseerde geweld.                                                                              (12)
                                                                                                                 [50]

VRAAG 2

2.1       Met verwysing na die sentrale lerings van enige EEN godsdiens, bespreek
          die aard van die wêreld.                                                                               (10)

2.2       Wat is die rol van inspirasie in godsdiens?                                                            (12)

2.3       Noem en bespreek enige TWEE hermeneutiese beginsels.                                                   (8)

2.4       Noem enige TWEE vertakkinge binne EEN godsdiens en tabuleer TWEE
          interne verskille wat bestaan onder die volgende opskrifte:

          2.4.1       Verskille met betrekking tot lerings                                                       (12)

          2.4.2       Verskille met betrekking tot bestuur                                                       (8)
                                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                              4                                DBE/November 2021
                                              NSS

VRAAG 3

3.1       Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Party godsdienste het dit minder moeilik gevind om hulle beskouings met die
          Oerknalteorie te versoen, maar almal van hulle is gedwing om hulle posisies
          te oorweeg. Daar kan selfs moontlik gesê word dat die wetenskap nou so
          magtig is dat dit mense se algemene denkpatrone voorskryf en dat godsdiens
          op die wetenskap moet reageer.

                                              [Aangepas uit Religion Studies, Grade 12, HC Steyn]

          3.1.1      Bespreek die wetenskaplike verduideliking van hoe die heelal
                     ontstaan het.                                                                      (12)

          3.1.2      Met verwysing na die lerings van EEN Oosterse godsdiens,
                     verduidelik hoe die heelal ontstaan het.                                           (12)

3.2       Evalueer die reaksies van die volgende godsdienste op Darwin se
          evolusieleer krities:

          3.2.1       Boeddhisme                                                                        (8)

          3.2.2       Christelike godsdiens                                                             (10)

          3.2.3       Hindoeïsme                                                                        (8)
                                                                                                        [50]

VRAAG 4

4.1       Noem en bespreek die lerings van enige EEN sekulêre wêreldbeskouing.                          (12)

4.2       Bespreek die voordele en nadele van sekularisme op die samelewing.                            (16)

4.3       Noem enige EEN godsdiens wat jy bestudeer het en bespreek die lerings
          daarvan onder die volgende opskrifte:

          4.3.1       Aard van godheid                                                                  (10)

          4.3.2       Lewe na die dood                                                                  (12)
                                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2                             5                               DBE/November 2021
                                             NSS

VRAAG 5

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Histories gesproke was die verhoudinge tussen die godsdienste dikwels strydend. Baie
oorloë is al gevoer oor godsdienstige verskille en in sommige dele van die wêreld
gebeur dit steeds. Terwyl daar tydperke van intense konflik was, was daar ook
tydperke van godsdienstige samewerking. In Suid-Afrika was daar al baie pogings deur
godsdienstige leiers om vriendelike verhoudinge tussen verskillende godsdienste
te ontwikkel.

                                     [Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies, Grade12]

5.1       Verduidelik wat die Suid-Afrikaanse regering gedoen het om na die
          demokratiese verkiesing in 1994 vrede tussen verskillende godsdienste in die
          land te bevorder.                                                                       (10)

5.2       Verduidelik die verskille tussen die Program vir Christen-Moslem-verhoudinge
          in Afrika en die Raad vir Godsdienstige Leiers in Suid-Afrika.                          (4)

5.3       Maak 'n lys van SEWE prestasies van die Interfaith Action for Peace in Africa
          (IFAPA).                                                                                (14)

5.4       Bespreek die geskiedenis van die Parlement van die Wêreld se Godsdienste,
          van die ontstaan daarvan tot 2009.                                                      (10)

5.5       Evalueer die doeltreffendheid van die Parlement van die Wêreld se
          Godsdienste.                                                                            (12)
                                                                                                  [50]

                                                                                   TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2021-afr/b014d4a7-f0f0-4965-ace1-7d412130ad42) — Religion Studies · QP · 2021 · Afr
- [Religion Studies P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2021-eng/c97142c1-b5e2-407e-9102-d96b27a2aac2) — Religion Studies · QP · 2021 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2023-afr/87ea9bf1-b87a-43de-ae62-6c07b64aa1c7) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2022-eng/4621f83c-09e1-4d2f-a9aa-93621e83710e) — Religion Studies · QP · 2022 · Eng
- [Religion Studies P2 NSC Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nsc-nov-2020-eng/758384c1-98a6-4f4e-a907-d12b9283b6a4) — Religion Studies · QP · 2020 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2019-eng/a085b073-db32-4086-ad32-0171dbb66d6c) — Religion Studies · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
