# Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2022-afrikaans/ca20f0e0-ad90-4c95-b0f2-16b7d9417edd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2022-afrikaans/ca20f0e0-ad90-4c95-b0f2-16b7d9417edd)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2022

                      RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                       Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               RELIGIESTUDIES V2                        (EC/SEPTEMBER 2022)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Lees die instruksies versigtig deur voordat die vrae beantwoord word.

 2.   Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

 3.   Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae.

 4.   Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.   Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord.

 6.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 7.   Die lengte van die antwoord moet ooreenstem met die punte wat vir elke
      vraag toegeken is.

 8.   Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                     RELIGIESTUDIES V2                                          3

VRAAG 1

1.1    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Alle religieë het ŉ stel geloofsoortuigings oor die aard van die mensdom, die
       wêreld, die goddelike, die skepping en dele van ons lewens.
                               [Bron: Shutters Top Class Religion Studies Grade 12, bladsy 88]

       In die konteks van enige EEN religie, beantwoord die volgende vrae met
       verwysing na die SENTRALE LERINGE onder die volgende opskrifte:
       1.1.1 Die aard van menslikheid met verwysing na die gemeenskap en die
             individu                                                                            (10)

       1.1.2 Die aard van lewe na dood                                                           (10)

       1.1.3 Die aard van godheid                                                                (10)
1.2    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Elke religie het sekere geloofsoortuigings wat nie onderhandelbaar is om te
       deel nie. Hoewel, binne meeste religieë kan die vertolking van
       geloofsoortuigings tussen denkgroepe egter verskil. Hierdie verskille is soms
       groot en het selfs al tot religieuse oorloë gelei, en soms is dit klein.
                                [Bron: Shutters Top Class Religion Studies Grade 12, bladsy 8]

       1.2.1 Noem die verskil in leringe.                                                        (10)

       1.2.2 Noem die verskil in bestuur.                                                        (10)
                                                                                                 [50]
VRAAG 2

2.1    Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

       Elke religie is besorgd om die natuurlike omgewing te beskerm. Dit is omdat
       die natuur in die meeste religieë as deel van die goddelike skepping gesien
       word.
                                                                            [Bron: Onbekend]

       2.1.1    Bespreek die oorsake van omgewingsvernietiging.                                  (12)

       2.1.2    Verduidelik die impak van omgewingsvernietiging op die samelewing.               (12)

       2.1.3    Bespreek die praktiese strategieë of stappe wat religieuse
                organisasies in die stryd teen omgewingsvernietiging kan neem.                   (12)

2.2    Noem en verduidelik die hermeneutiese beginsels.                                          (14)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                RELIGIESTUDIES V2                                (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 3

3.1   Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

      Elke godsdienstige tradisie het ŉ oorsprong, ŉ bron, wat normatief is. Die
      bron verwys nie na hierdie oorsprong of begin nie. Dit is ook ŉ aanduiding
      van hoe mense herhaaldelik na die norm terugkeer in hul soeke na die regte
      antwoorde. Normatiewe bronne sluit inspirasie en heilige geskrifte in.

                                               [Bron: Religion Studies Grade 12, Steyn et al.]

      3.1.1 Verduidelik die konsep inspirasie in die konteks van religie.                         (8)

      3.1.2 Bespreek die belangrikheid van heilige tekste in religie.                            (10)

3.2   Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

      Sekularisme in die persoonlike lewe is soortgelyk aan sekularisme in die
      staat. Dit behels ŉ goeie verbintenis tot ŉ etiek gebaseer op beredenering
      oor die menslike natuur sonder verwysing na god(e); die heelal te verstaan
      sonder om hul op religieuse verduidelikings te beroep.

                             [Bron: Shutters Top Class Religion Studies Grade 12, bladsy 164]

      Wat is die verskil tussen sekulêre wêreldbeskouing en religieuse wêreld-
      beskouing?                                                                                  (8)

3.3   Bespreek die onderstaande wêreldbeskouings:

      3.3.1   Ateïsme                                                                            (12)

      3.3.2   Sekulêre humanisme                                                                 (12)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                     RELIGIESTUDIES V2                                          5

VRAAG 4

4.1    Lees die volgende uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Party godsdienste het dit minder moeilik gevind om hulle beskouings met die
       Oerknalteorie te versoen, maar almal van hulle is gedwing om hulle posisies
       te oorweeg. Daar kan selfs moontlik gesê word dat die wetenskap nou so
       magtig is dat dit mense se algemene denkpatrone voorskryf en dat
       godsdiens op wetenskap moet reageer.

                                          [Aangepas uit Religion Studies Grade 12, HC Steyn]

       4.1.1    Bespreek die wetenskaplike verduideliking van hoe die heelal
                ontstaan het.                                                                   (10)

       4.1.2    Met verwysing na die leringe van enige EEN van die Abrahamitiese
                godsdiens verduidelik hoe die heelal ontstaan het.                               (8)

4.2    Evalueer krities die respons van die onderstaande religieë oor Darwin se
       evolusieteorie.

       4.2.1    Christelike godsdiens                                                           (10)

       4.2.2    Hindoeïsme                                                                      (10)

4.3    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

       Religieë het nog altyd verduidelikings aangaande die skepping en die status
       van die mensdom gegee. In die afgelope vier eeue het die wetenskap egter
       verskillende antwoorde op hierdie vrae gebied.

                                         [Aangepas uit Religion Studies Grade 12, H.C Steyn]

       Gee ŉ kort verduideliking van die Oerknalteorie.                                         (12)
                                                                                                [50]

VRAAG 5

5.1    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

       In die middel van die 19de eeu, het die bioloog Charles Darwin sy teorie oor
       evolusie in The Origin of Species gepubliseer. Sedert Darwin was daar baie
       debatte oor wat sy teorie vir religieuse oortuigings beteken.

                                  [Aangepas uit Shutters Top Class Religion Studie Grade 12.]

       Verduidelik kortliks Darwin se evolusieteorie.                                           (14)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               RELIGIESTUDIES V2                               (EC/SEPTEMBER 2022)

5.2   Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      Organisasies soos die Wêreldkonferensie van Godsdienste vir Vrede, Afrika
      Vroue van Geloof, Raad vir Godsdienstige Leiers in Afrika, poog om harmonie
      tussen religieë van die wêreld te skep.

                                       [Bron: Shutters Top Class Religion Studies Grade 12.]

      Bespreek die pligte van die volgende organisasies:

      5.2.1   Nasionale Godsdiensleiersforum (NGLF) in Suid-Afrika                               (8)

      5.2.2   Die Intergeloofsaksie vir Vrede in Afrika (IFAPA)                                  (8)

      5.2.3   Die Wêreldparlement van Religieë (WPR)                                             (8)

5.3   Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vraag wat volg.

      Sedert die aanvaarding van die demokratiese Grondwet in 1994, toe
      godsdiensgelykheid gewaarborg was, was daar baie pogings op die vlak van
      godsdienstige leierskap om hartlike verhoudings tussen religieë te ontwikkel.

                                       [Aangepas uit Religion Studies, Grade 12, H.C. Steyn.]

      Bespreek die verhouding tussen religieë sedert die demokrasie in Suid-Afrika.             (12)
                                                                                                [50]

                                                                                 TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2020-afrikaans/f4c6cd3c-439a-4099-b9a8-1afb7dfcab69) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P2 GR12 SEPT Deaf](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p2-gr12-sept-deaf/f4c07dfd-5af7-4568-90bb-cb24c413e5ee) — Religion Studies · QP · 2022
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/bd0105b4-f284-444e-b919-6c59288291c1) — Religion Studies · Memo · 2022 · Afr
- [REL STUDIES P2 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-memo-sept-2018-afrikaans/8a667319-4336-43ff-a856-d3395338d73b) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
