# Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2023

                  RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

2                                  RELIGIESTUDIES V2                    (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

3.    Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae.

4.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Lees al die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord.

6.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

7.    Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat aan elke
      vraag toegeken word.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                          RELIGIESTUDIES V2                                            3

VRAAG 1

1.1    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       In 2017 was die misdaad plaasaanvalle, in 2018 was dit transito-rooftogte en
       vanjaar is geweldsmisdaad teen vroue en kinders, met goeie rede onder die
       vergrootglas.
                      [Uittreksel geneem uit afriforum.co.za. Toegang op 12 Februarie 2023 verkry. ]

       1.1.1    Ontleed die impak van misdaad en geweld in Suid-Afrika vandag.                          (6)

       1.1.2    Bespreek DRIE maatreëls wat gebruik kan word om misdaad en
                geweld in skole te bekamp.                                                              (6)

       1.1.3    Met verwysing na enige EEN religie, bespreek kortliks die leringe wat
                die uitdagings van misdaad en geweld aanspreek.                                         (8)

1.2    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Alle religieë het ŉ stel leringe oor die aard van die mensdom, die wêreld, die
       goddelike, die skepping en ander dele van ons lewens.
                                      [Bron: Shutters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 56 ]

       1.2.1    Wat is die rol van goddelikheid in die skepping?                                       (10)

       1.2.2    Bespreek die konsep van lewe na die dood as deel van die menslike
                bestaan.                                                                               (10)

       1.2.3    Bespreek die aard van boosheid.                                                        (10)
                                                                                                       [50]

VRAAG 2

2.1    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Alhoewel elke religie nie-onderhandelbare oortuigings het, is dit beslis ŉ
       verskil van interpretasie en praktyk.
                                       [Bron: Shutters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 79]

       Kies enige EEN religie en bespreek die interne verskille onder die volgende
       opskrifte:

       2.1.1    Verskil in bestuur                                                                     (10)

       2.1.2    Verskil in leringe (oortuigings)                                                       (10)

       2.1.3    Verskil in praktyk                                                                     (10)

2.2    Noem en verduidelik die hermeneutiese beginsels.                                                (14)

2.3    Bespreek die konsep van beloning en straf.                                                       (6)
                                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

4                               RELIGIESTUDIES V2                               (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 3

3.1   Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      Organisasies soos die Wêreldkonferensie van Godsdiens vir Vrede (‘World
      Conference of Religion for Peace (WCRP)’), Afrikaanse Vroue van Geloof
      (‘African Women of Faith (WCC)’), Afrikaanse Raad vir Religieuse Leiers
      (ACRL) (‘African Council of Religious Leaders (WPR)’), poog om harmonie
      tussen die religieë van die wêreld te skep.

                                          [Bron: Shutters Topklas Religiestudies, bladsy 103]

      Bespreek die pligte van die volgende organisasies:

      3.1.1 Die Intergeloofsaksie vir Vrede in Afrika (IFAPA)                                    (8)

      3.1.2 Nasionale Religieuse Leiersforum (NRLF)                                             (10)

      3.1.3 Die Afrikaanse Raad vir Religieuse Leiers (ACRL)                                     (8)

3.2   Lees die volgende uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

      Sedert die aanvaarding van die demokratiese Grondwet in 1994, toe
      religieuse gelykheid gewaarborg is, was daar baie pogings op die vlak van
      godsdienstige leierskap om hartlike verhoudings tussen die religieë te
      ontwikkel.

                                 [Aangepas uit Religiestudies Graad 12, HC Steyn, bladsy 89]

       Bespreek verhouding tussen religieë sedert demokrasie in Suid-Afrika.                    (12)

3.3    Bespreek hoe die Afrika-geïnisieerde kerke in Suid-Afrika ontwikkel het.                 (12)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                      RELIGIESTUDIES V2                                           5

VRAAG 4

4.1    Lees die volgende uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Darwin se evolusieteorie het 'n alternatiewe verklaring vir die oorsprong van
       die mens gegee. Terwyl evolusie nie religieuse idees oor die skepping direk
       weerlê nie, is dit duidelik dat dit geen verduideliking as deel van 'n goddelike
       plan bied nie.

                                         [Bron: Shutters Top Class Religiestudies, bladsy 163]

       4.1.1    Verduidelik kortliks Darwin se evolusieteorie.                                   (12)

       4.1.2    Bespreek EEN religie se reaksie op die evolusieteorie.                            (8)

4.2    Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

       Religieë het nog altyd verduidelikings gegee oor die skepping en die status
       van die mensdom. In die afgelope vier eeue het die wetenskap egter
       verskillende antwoorde op hierdie vrae begin bied.

                                 [Aangepas uit Religiestudies Graad 12, HC Steyn, bladsy 112]

       4.2.1    Met verwysing na die religieë wat jy in VRAAG 4.1.2 genoem het,
                verduidelik hoe die heelal ontstaan het.                                          (8)

       4.2.2    Verduidelik kortliks die verskil tussen Christendom en moderne
                Westerse sterrekundiges.                                                          (8)

4.3    Verduidelik kortliks die Oerknal-teorie.                                                  (14)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

6                                RELIGIESTUDIES V2                                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5

5.1   Lees die volgende uittreksel en beantwoord die volgende vrae.

      Elke religieuse tradisie het ŉ begin, bron, wat normatief is. Bron verwys nie
      net na hierdie oorsprong nie. Dit stel ook voor hoe mense oor en oor
      terugkeer na hierdie norm om die antwoorde te vind waarna hulle soek.
      Normatiewe bronne sluit inspirasie en heilige boeke in.
                                                  [Bron: Religiestudies Graad 12, Steyn et al.]

      5.1.1    Verduidelik die konsep inspirasie in die konteks van religieë.                      (8)

      5.1.2    Bespreek die belangrikheid van heilige tekste in religie.                          (10)

5.2   Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      Sekularisme in ŉ persoon se lewe is soortgelyk aan sekularisme in die staat.
      Dit behels ŉ goeie verbintenis tot ŉ etiek gebaseer op rede oor die menslike
      natuur sonder verwysing na God.

                               [Bron: Shutters Top Class Religiestudies,Graad 12, bladsy 138]

      Verduidelik die konsep van sekulêre humanisme in die konteks van religie.                   (12)

5.3   Bespreek die volgende sekulêre wêreldbeskouings:

      5.3.1    Agnostisisme                                                                       (10)

      5.3.2    Ateïsme                                                                            (10)
                                                                                                  [50]

                                                                                  TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2020-afrikaans/f4c6cd3c-439a-4099-b9a8-1afb7dfcab69) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [REL STUDIES P2 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-memo-sept-2018-afrikaans/8a667319-4336-43ff-a856-d3395338d73b) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — Religion Studies · QP · 2017 · Afr
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — Religion Studies · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2023-afr/7f74d50a-822f-4467-9d6a-5b83fc1842bd) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
